Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Vanrhynsdorp

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vanrhynsdorp

Rated 4.1 out of 5 based on 391 reviews.

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"In blommetyd!"

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Tipiese plattelandse plek met alles wat nodig is beskikbaar."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Glo dit moet fantasties wees in blommetyd."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Pragtige dorp met heelwat om te besoek en geniet."

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Ideaal in blommetyd."

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Die hotelrestaurant se diens was uitstekend."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Peaceful retreat."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Die plaaslike vetplant kwekery, Knechtsvlakte Kwekery, is `n moet om te besoek - die kwekery word uit die ou tronk op die dorp bedryf en verkoop alle tipe vetplante soos Beestong en Kwaggabal. Regtig `n oulike eienaar wat almal baie goed laat voel."

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Die strate kort aandag."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Met sy eie identiteit, was die natuur, berge en plantegroei (veral die kokosbome), dit wat ons geraak het op hierdie klein dorpie. Op sy eie manier dra elkeen by, Letsatsi Lodge, Die Skoorsteentjie Cater & Craft, Knechtsvlakte Nursery, Namaqua Lodge ens. by tot die unieke karakter van Vanrhynsdorp."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Great for the flower season and Klawer winery is close by and is worth stopping to buy some wines."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Unieke karakter, eie aan Namakwaland. Toewyding en toeriste fokus, om slegs ’n paar te noem. Van ’n pienk winkel, ’n mooiste en geskiedkundige kwekery, tot ’n lodge met eienaars wat die passie het om Vanrhynsdorp die beste te verteenwoordig. Die dorp is ’n trotse toeristebestemming."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Rustige plattelandse dorpie."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Baie mooi dorpie."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Van Rhynsdorp is a town that many travellers pass through! It would be wonderful to see the residents taking more pride in the area by trying to keep parts of the town free from litter! This really distracts visitors' from staying in town. The Good Shop is certainly an improvement on any previous shops, so keep this one going - it was neat and clean!"

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Dit was 'n heerlike oornagplek. Skoon en netjies met vriendelike mense. Sal beslis weer gaan."

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Beslis ’n paar besienswaardighede."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Baie oulike klein dorpie met mooi geboue en tuine, baie vriendelike inwoners."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Meeste plekke was toe."

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Mooi plattelandse dorp met vriendelike mense."

Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge

"Perfect place to sleep over"

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"In die blommeseisoen is dit 'n ideale ligging waarvandaan uitstappies na alle rigtings onderneem kan word."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Baie gawe mense."

Vanrhynsdorp

Vanrhynsdorp Camping and Self-catering

"Sal weer besoek . Oulike dorp. "

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Die dorpie is goed geleë om die Namakwaland te verken."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Lekker platelandse dorp met baie vriendelike mense."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Die vetplantkwekery was ons rede om hier te oornag, maar ons het ongelukkig vergeet dit is Saterdag/Sondag, so kon net van buite foto's neem."

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Goeie dorp om knersvlakte en gebied te verken."

Vanrhynsdorp

Lankverwacht Guestfarm & Campsite

"Die sirkelroete tot by die waterval was besonders vir as jy 'n 4x4-voertuig het."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!