Verified Reviews of Villiersdorp

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Villiersdorp

Rated 4 out of 5 based on 15 reviews.
Willem L. - 27th February 2018
staying in Villiersdorp
Villiersdorp is 'n kleine dorpie en het nie soveel te bied nie, ons het heerlik gelunch by Kelkie Wyn. Rietspruit is een uitstekende plek as uitgangspunt vir mooi dagtrippies in die omgewing.
Eddie W. - 18th February 2018
staying in Villiersdorp
Had the privilege to meet some dynamic and committed local community leaders. Friendly and open conversations. Most certainly coming back again soon.
Irmgard N. - 23rd January 2018
staying in Villiersdorp
'n Boeregemeenskap met baie vriendelikheid.
Lindy Lee B. - 9th January 2018
staying in Villiersdorp
The locals are very friendly and helpful.
Rouan N. - 2nd October 2017
staying in Villiersdorp
Vir mense wat van die buitelug hou.
Petrus G. - 18th August 2017
staying in Villiersdorp
Baie stil dorp, allies wat jy nodig het, goeie ligging .
Hentie R. - 13th August 2017
staying in Villiersdorp
Ek dink Villiersdorp is 'n goeie keuse om as basis te dien vanwaar die Overberg en selfs Franschhoek en omgewing verken kan word. Lekker stil en uit die gewoel van plekke soos Hermanus en Franschhoek.
Sanet E. - 29th March 2017
staying in Villiersdorp
Pragtige natuurskoon.
Lizelle M. - 1st January 2017
staying in Villiersdorp
Dié plek is wonderlik!
Riaan S. - 24th November 2016
staying in Villiersdorp
Die dorp is baie stil op 'n Saterdagaand, maar ons aandete by Teewaterskloofdam was lekker. Net jammer dat daar nie meer eetplekopsies beskikbaar is nie.
Stacey L. - 14th July 2016
staying in Villiersdorp
Baie oulike dorpie.
Karel V. - 19th April 2016
staying in Villiersdorp
Die mense is absoluut gasvry en vriendelik. Elke persoon wat ons teëgekom het, het ons gegroet. Hulle was bewus ons is gaste in hul dorp.
Dorien R. - 17th March 2016
staying in Villiersdorp
Dit lyk na 'n baie oulike dorpie.
Annette D. - 12th November 2015
staying in Villiersdorp
Dit was die eerste keer wat ons werklik deur die dorp gery het en nooit besef wat 'n unieke plekkie dit is nie.
Diane P. - 17th September 2015
staying in Villiersdorp
Not much to do but relax.