Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Vleesbaai

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vleesbaai

Rated 4.7 out of 5 based on 55 reviews.

Vleesbaai

Lekker Lê

"Vleesbaai was onverwags - ons sal definitief in die toekoms weer daar gaan vakansie hou."

Vleesbaai

Son en See

"Vleesbaai is pragtig, skoon en rustig."

Vleesbaai

Lekker Lê

"Pragtige, vreedsame kusdorpie. Lekker naby Mosselbaai. "

Vleesbaai

Son en See

"Dis klein, maar nice. Hulle winkeltjie het als wat mens soek. "

Vleesbaai

Lekker Lê

"Revitalising place, absolutely relaxing."

Vleesbaai

Lekker Lê

"Lieflik stil. Vriendelike mense. Bring wat jy nodig het want daar is net die nodigste."

Vleesbaai

Lekker Lê

"Veilig en baie rustig."

Vleesbaai

Vleesbaai - Mullerlaan 33

"Vleesbaai is 'n veilige, eksklusiewe kusdorpie wat soveel opsies bied, vir oud en jonk."

Vleesbaai

Son en See

"Die winkel in Vleesbaai het alles wat 'n mens nodig het, en as hul nie het nie, is Mosselbaai darem net so dertig kilometer ver. "

Vleesbaai

Lekker Lê

"A wonderful location if you want to have a relaxing holiday."

Vleesbaai

14 Joubert Lane

"Heerlike groot strand en pragtige omgewing met al die rustigheid wat jy mag nodig kry."

Vleesbaai

14 Joubert Lane

"Veilig en rustig."

Vleesbaai

Oceans Rest

"Baie rustig en ontspanned, maar geen winkels, behalwe 'n kafee is beskikbaar. As mens iets wil eet of doen moet mens in gaan na Mosselbaai."

Vleesbaai

Son en See

"Vleesbaai is pragtig, met lieflike, veilige swem strand. Nie te ver van die besige Mosselbaai."

Vleesbaai

Oceans Rest

"Vleesbaai gemeenskap skep 'n welkom warm atmosfeer. "

Vleesbaai

Vleesbaai Strandhuis

"Mooiste plekkie!"

Vleesbaai

Lekker Lê

"Die stilte is awesome en die veiligheid is in plek. Die wilde diere in kamp self is bonus op sy eie. "

Vleesbaai

Son en See

"Pragtig! Beslis besondere en unieke plek."

Vleesbaai

Ons Vleesbaai Huis

"Vleesbaai is 'n baie lekker en mooi plek!"

Vleesbaai

Son en See

"Lyk of daar 'n ingesteldheid is van skoon wees."

Vleesbaai

Sandpiper Cottages

"Ons het in Boggomsbaai gebly, het tot by Vleesbaai gery, maar dit het dan vir my soos 'n geslote privaat ontwikkeling gelyk."

Vleesbaai

Son en See

"Wonderfull and comfy- well worth the money."

Vleesbaai

Son en See

"Asemrowend!"

Vleesbaai

Karmosyn

"Veilig, rustig, beeldskoon. Moet nêrens anders soek nie."

Vleesbaai

Karmosyn

"Dis net eenvoudig ongeskonde en stil en skoon ..."

Page
Page 2 - Showing 31 to 55
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!