Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Volksrust

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Volksrust

Rated 3.4 out of 5 based on 63 reviews.

Volksrust

Kwa-Dlamathe Guesthouse

"The only thing I could see were the beautiful landscapes, but didn't see much else in terms of activities or attractions in or around."

Volksrust

Volksrust White Towers Guest House

"Ek sal dit sterk aanbeveel vir mense wat 'n lekker gesellige plekkie soek."

Volksrust

Gilbert House B&B

"Once you get used to the potholes in the road and the cattle that roam freely, Volksrust is a welcoming town."

Volksrust

Kwa-Dlamathe Guesthouse

"Die dorp se infrastruktuur voldoen volkome aan besoekers se behoeftes in terme van brandstof, wegneem-eetplekke en inkopies."

Volksrust

Gilbert House B&B

"Baie koud in die winter, so pak maar warm klere."

Volksrust

Marlene's Guesthouse

"Baie besig. Kosplekke maak nie voorsiening vir ekstra personeel nie. Het 45 min gewag vir wegneemete en dit was vreeslik vuil."

Volksrust

Battlefields Guest House

"Paaie kort dringend aandag."

Volksrust

Smalkloof Guest House

"Mense is gasvry en vriendelik. Rustige omgewing. "

Volksrust

Volksrust Guest House

"Paaie is in 'n toestand."

Volksrust

Bridle Guest Farm

"Sekere strate lyk nie goed nie. Baie slaggate."

Volksrust

Marlene's Guesthouse

"Baie lekker rustige dorp net nie baie tyd spandeer daar nie."

Volksrust

Gecko's Gastehuis Volksrust

"Hulle kan gerus net iets aan die slaggate doen."

Volksrust

Mon-Aé Guesthouse Volksrust

"Baie mooi omgewing."

Volksrust

Bridle Guest Farm

"Mal oor die platteland, vistas en sy mense. Dit is hartseer dat ons daar deur moet 'jaag' om ons bestemmings te bereik. Volgende keer stop-ry ons al die pad."

Volksrust

Marlene's Guesthouse

"Volksrust 'n pragtige klein plattelandse dorp."

Volksrust

Kwa-Dlamathe Guesthouse

"Die paaie in en om waar ons gebly het is in 'n baie swak toestand. Daar is geen restaurant geriewe in Volksrust nie behalwe Wimpy. Ek het toevallig 'n restaurant by die dam ontdek, so 10 km uit die dorp op die Amersfoortpad, Die Waterfront Restaurant, ek sal enige iemand aanbeveel om daar aandete te gaan geniet,die pryse is uitstekend, geen ander restaurant kan hulle klop nie en die spyskaart is iets om van te droom."

Volksrust

Mon-Aé Guesthouse Volksrust

"Wakkerstroom is om die draai en daar is heelwat om te doen en te sien om jou verder besig te hou. "

Volksrust

Gilbert House B&B

"Pragtige area. Definitief 'n besoek werd en natuurlik moet jy daardie besoek oornag by die Gilbert House B&B insluit!"

Volksrust

Volksrust White Towers Guest House

"The town needs a bit of a clean up. It looks like it was a quaint town back in the day. We didn't spend too much time in the town to give any further feedback."

Volksrust

Battlefields Guest House

"Being halfway to Kruger Park, it is a convenient stopover. Finding a food outlet was difficult."

Volksrust

Smalkloof Guest House

"Baie vriendelike dorp met heelwat interessante besienswaardighede."

Volksrust

Bridle Guest Farm

"Volksrust is 'n klein dorpie met wonderlike potensiaal vir toeriste."

Volksrust

Little Eden

"Ons het oorgeslaap juis om Amajuba Koppie te sien. Dit was teleurstellend dat ons die enigste mense daai dag daar was. Volksrust self is klein en het die nodigste. Min mense in Volksrust kon ons aanwysings gee na Amajuba koppie. Daar kan báie meer gedoen word om toeriste na hierdie dorp te lok."

Volksrust

Little Eden

"It's a really recommended resting place for your long trip."

Volksrust

Little Eden

"Die pad is baie sleg."

Volksrust

Bridle Guest Farm

"Volksrust is in 'n pragtige deel van ons land en het groot potensiaal as 'n toeristebestemming!"

Volksrust

Bridle Guest Farm

"Klein en rustige plekkie."

Volksrust

Little Eden

"First class."

Volksrust

Bridle Guest Farm

"We looked up old places from long ago, not a place to stay for very long."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!