Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Vredenburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vredenburg

Rated 4.3 out of 5 based on 180 reviews.

Vredenburg

Torobian's Place

"'n baie lekker stil gebied."

Vredenburg

Torobian's Place

"Central to all main towns in the area that are on the coast."

Vredenburg

Snoekems Selfsorg Eenheid

"Nie regtig so 'n baie mooi dorp nie."

Vredenburg

Vredenburg Boutique Lodge

"Vredenburg se mense is wat ek van die dorp mis. Al hoekom ek'n? 3 gegee het, as jy verkies om by die see uit te span, moet jy ry na die see, maar soos ek reeds gesê het as jy die omgewing wil verken is die dorp baie sentraal geleë, met die nodige infrastruktuur."

Vredenburg

Villa Laluna Nera

"Beautiful and calm area with everything close by."

Vredenburg

Torobian's Place

"Pragtige skoon dorp - ook naby aan ander besienswaardighede! Oulike plek!"

Vredenburg

Torobian's Place

"Ons tyd was bietjie min om regtig Vredenburg te explore. Maar waar ons tuis was is dit 'n baie mooi en rustige plek."

Vredenburg

Snoekems Selfsorg Eenheid

"Baie besige dorp vir vakansieverblyf."

Vredenburg

Seesig Self Catering

"Sentrale dorp naby ander toeristebestemmings."

Vredenburg

Torobian's Place

"Ons het nie geweet hier is sulke oulike plekkies nie en ons woon hier."

Vredenburg

Lochnest

"Vredenburg is gerieflik geleë. Bespaar geld deur in Vredenburg te bespreek en die Weskus plat te reis. Soveel nabye strande is by Vredenburg. Dit is in die middel van alle strand dorpies. Vredenburg het alles wat dalk nodig verkry sal word op vakansie."

Vredenburg

Seesig Self Catering

"It is a bit far from Cape Town and really hot. Furthermore it is okay."

Vredenburg

Nina's Guesthouse

"Baie gerieflik."

Vredenburg

Torobian's Place

"Is lekker in Vredenburg!"

Vredenburg

Lochnest

"Die lekkerste plek vir vakansie of vir net 'n vinnige wegbreek. 10 uit 10."

Vredenburg

Nina's Guesthouse

"Bietjie winderig maar andersins lekker."

Vredenburg

Snoekems Selfsorg Eenheid

"Ons was daar vir 'n resies in Langebaan so Vredenburg was nie noodwendig ons bestemming nie."

Vredenburg

Vredenburg Boutique Lodge

"Vredenburg is baie sentraal vir die Weskus."

Vredenburg

Nelheim

"Lekker dorpie."

Vredenburg

Apollo Selfsorg

"A town with most shopping outlets and services anybody would need."

Vredenburg

The Cottage

"Baie rustige dorp en die omliggende dorpies het baie om te bied vir toeriste."

Vredenburg

Nelheim

"Ek het geen negatiewe kommentaar oor Vredenburg nie. Dit is baie sentraal geleë, en naby alles, met baie gerieflike besienswaardighede."

Vredenburg

Lochnest

"Ons vind Vredenburg sentraal. Mykonos, Langebaan, St. Helenabaai, Paternoster, Saldanna en Laaiplek is naby geleë!"

Vredenburg

Die Hoof Slaapkamer

"Lekke dorp om oor te bly, goeie geriewe en mall."

Vredenburg

Villa Laluna Nera

"Very quiet area. Nearby malls and not too far from Langebaan."

Vredenburg

Upstairs Apartment

"Julle is tops."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!