Verified Reviews of Vredendal

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vredendal

Rated 4.26 out of 5 based on 27 reviews.
Muriel N. - 23rd September 2020
staying in Vredendal
Mooi skoon dorp, druiwe, wingerde.
Dareen J. - 12th November 2019
staying in Vredendal
Gas vriendelik, het 'n Swiss en 'n Duitser ontmoet wat so baie Engels met my gepraat het dat my Engelse lugtyd opgeraak het en ek het begin hakkel.
Jaco S. - 31st December 2018
staying in Vredendal
Dis 'n lekker plek.
Jan V. - 15th October 2018
staying in Vredendal
Baie anders as wat ons dit ervaar het 45 jaar gelede. Dorp groter en baie meer ontwikkel as voorheen. Skoon en netjies.
Ben K. - 5th September 2018
staying in Vredendal
Het nie die omgewing verken nie, nie die doel van ons besoek nie. Tog is dit 'n goed ontwikkelde plattelandse dorp met die meeste geriewe. As oorslaapplek was dit uitstekend vir ons.
Isabel L. - 3rd September 2018
staying in Vredendal
Lekker sentraal geleë. Ons kon gemaklik op 'n dag na Clanwilliam reis om die blommeskou in die kerk te besigtig. Verder was Lambertsbaai, Doringbaai en Strandfontein ook `n besoek werd. Alhoewel die weer nie so gunstig was vir blommekyk nie, het ons tog mooi blomme gesien en kon ons ons lus vir seekosse by die omliggende kusdorpe bevredig.
Wanda B. - 30th August 2018
staying in Vredendal
Lieflike mense! Sal weer teruggaan.
Johan C. - 20th August 2018
staying in Vredendal
Baie goeie tandarts op die dorp. Uitstekend toegerus en baie knap. Ons ry van baie ver af om hom te sien. Elke kilometer werd!
Cathy M. - 18th August 2018
staying in Vredendal
Winetasting, flower viewing, en route on the road between Cape Town and Namibia with many wonderful stops on the way.
Deon R. - 13th August 2018
staying in Vredendal
Pragtige dorp.
Nicoleen J. - 10th June 2018
staying in Vredendal
Was voldoende vir ons behoeftes.
Marthie B. - 22nd March 2018
staying in Vredendal
Sout van die aarde.
Andre V. - 27th February 2018
staying in Vredendal
Aangename dorp.
Herman V. - 12th January 2018
staying in Vredendal
Baie warm, het ook 'n windstorm beleef.
Francois M. - 9th January 2018
staying in Vredendal
Alle koopgeriewe in nuwe Mall.
Alwyn K. - 3rd December 2017
staying in Vredendal
'n Pragtige plattelandse omgewing met vriendelike mense!
Marius V. - 8th October 2017
staying in Vredendal
Lekker dorp en die mense is baie vriendelik.
Gert B. - 16th September 2017
staying in Vredendal
Vredendal het ons aangenaam verras en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Elsebe B. - 7th September 2017
staying in Vredendal
Dit is sentraal om na ander plekke ook toe te ry.
Johan R. - 4th September 2017
staying in Vredendal
Vredendal het ons aangenaam verras! Baie mooi skoon dorpie. Besoek ook gerus 'The Grape Vine' restaurant (vir die beste kos met styl, die beste steaks wat ons in jare geëet het en puik diens), 'Maskam Brewery Co.', en die kwekery, dié plekke kan ons beslis aanbeveel.
Japie V. - 28th August 2017
staying in Vredendal
Het dit in die winter beleef, dink dit is pragtig in die somer as al die wingerde groen is.
Johan S. - 6th June 2017
staying in Vredendal
Was nie lank genoeg daar om iets te sê oor Vredendal nie. Ons het net een aand daar geslaap.
Japie L. - 4th January 2017
staying in Vredendal
Goeie plek om te besoek.
Annedien D. - 17th November 2016
staying in Vredendal
Vredendal is pragtig hierdie tyd van die jaar wanneer die wingerde so groen is.
Jonathan E. - 3rd November 2016
staying in Vredendal
Town has good amenities.
Rudolph C. - 1st September 2016
staying in Vredendal
Mooi dorp. Die wingerde is asemrowend en die kanaal is 'n ingeneurswonderwerk. Vriendelike mense. Die wynproelokale in die omgewing is 'n lekker bate.
Cynthia G. - 8th September 2015
staying in Vredendal
We were pleasantly surprised as in Vredendal the people were so eager to help us when needed. There is lots to see and also it is central if you want to use Vredendal as a base and to ride out from there.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com