Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Vryburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vryburg

Rated 3.3 out of 5 based on 188 reviews.

Vryburg

Kameelboom Lodge

"Baie mooi omgewing as jy van hierdie scenario hou. Die dorp is verbasend "by" met al die bekende handelsname."

Vryburg

Mag Mar Guesthouse

"Ons het heerlike pizza by Pisa Pizza naby Pick n Pay gekoop."

Vryburg

Bird Guesthouse

"Gorgeous little town."

Vryburg

Villa Brocant Guesthouse

"Vryburg is nie baie skoon nie. "

Vryburg

Lavender Lodge

"Probeer Ocean Basket se vleisspyskaart."

Vryburg

Bird Guesthouse

"Vryburg is maar bietjie vervalle, maar dit is deesdae die geval met alle plattelandse dorpies."

Vryburg

Castello Guest House

"Gevaarlik om net enige plek te parkeer. Mense is heeltyd om jou kar. Voel onveilig in die strate en by die winkels. Mense probeer jou deure oopruk as jy stop by die rooi verkeersligte. Ons is verskeie kere gewaarsku oor grypdiewe wat jou handsak, beursie en selfone gryp en ook oor inbrake in karre as jy iewers parkeer."

Vryburg

Mams Overnight

"Interesting countryside but the town, like many others, has become somewhat shabby."

Vryburg

Mag Mar Guesthouse

"Die dorp kom ongelukkig heelwat verwaarloos voor en die hoofstraat is nogal baie vuil en vol rommel. Dit was 'n baie mooi dorp, maar sal nie baie toeriste kry as dit aan die agteruitgaan is nie."

Vryburg

Abella Bed & Breakfast

"Ons het nie baie veilig gevoel in die hoofstraat toe ons gaan eet het die aand."

Vryburg

Lavender Lodge

"Veilgheid is maar 'n probleem soos vir meeste klein dorpies."

Vryburg

Game View Lodge

"Wens Game View was op die Krugerwildtuin roete!"

Vryburg

Bird Guesthouse

"A lot of criminality in the streets. People opening the doors of cars and grabbing whatever they can get while you are stopped at a traffic light. Always lock the car doors!"

Vryburg

Mams Overnight

"Die dorp moet skoongemaak word."

Vryburg

Game View Lodge

"Het net oornag, so kan nie eintlik oordeel wat Vryburg toeriste kan bied nie."

Vryburg

Game View Lodge

"Paaie is in 'n slegte toestand, te veel slaggate."

Vryburg

Kameelboom Lodge

"Klondike en Game View Lodge is baie mooi. Sal verseker daar bly."

Vryburg

Game View Lodge

"Netjiese dorp met baie vriendelike mense."

Vryburg

Castello Guest House

"As ek eendag moet verhuis, sal ek Vryburg ingedagte hou."

Vryburg

Gecko B&B

"Het net oornag het nie rondgery en plekkie besigtig nie."

Vryburg

Abella Bed & Breakfast

"Woon die Landbouskou al vir 38 jaar by."

Vryburg

Safari Guest House

"Wees maar versigtig in die aand. Ons was amper gekaap by die verkeerslig waar Steers is."

Vryburg

Safari Guest House

"Goeie halfwegdorp op pad na die Noord-Kaap toe."

Vryburg

Boereplaas Holiday Resort

"There is nothing to do. If you plan on having a break away doing nothing or driving around doing sight seeing. Then it's perfect for you!"

Vryburg

Kameelboom Lodge

"Die omgewing is pragtig, so mooi soos ek dit in 'n lang tyd nie gesien het nie! Baie jammer dat een van ons mede-reisigers in Markstraat helder oordag beroof is."

Vryburg

Lavender Lodge

"Dit is die eerste keer wat ek Vryburg besoek. Dit is 'n goeie oornagbestemming, maar ek kan nie dink dat ek spesifiek soontoe sal gaan vir vakansie nie."

Vryburg

Game View Lodge

"Nie veel om te doen nie."

Vryburg

Villa Brocant Guesthouse

"Mense op die dorp en by Spur was baie vriendelik en kos was heerlik."

Vryburg

Bird Guesthouse

"Vryburg het 'n groot keuse van verblyf en die dorp is skooner as meeste ander."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!