Verified Reviews of Walmer

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Walmer

Rated 4.4 out of 5 based on 75 reviews.
Susan V. - 5th July 2018
staying in Walmer
Jammer die misdaad begin nou daar uitkruip.
Andre R. - 1st July 2018
staying in Walmer
Sentraal geleë tussen besige Summerstrand en klomp winkelsentrums vir inkopies. Jy kan nie die see sien nie, maar is naby genoeg om vinnig daar te kom. Baie naby aan die lughawe vir die wat lugvervoer gebruik.
Adri C. - 11th May 2018
staying in Walmer
Perfekte ligging vir mense wat moet vlieg.
Hercules J. - 10th May 2018
staying in Walmer
Sentraal geleë.
Adele W. - 2nd May 2018
staying in Walmer
Sentraal geleë, veilig en voldoende winkels en geriewe in die omgewing.
Juanita K. - 28th April 2018
staying in Walmer
The best.
Christelle M. - 2nd April 2018
staying in Walmer
Die middelpunt van alles, Walmer Park is loopafstand en dit het alles wat vakansiegangers nodig het.
Sanet S. - 29th March 2018
staying in Walmer
Naby aan alles! Naby malls (Walmer Park en Moffet on Main), naby hospitale, naby NMMU, naby restaurante, naby lughawe! Gerieflik!
Andre V. - 17th March 2018
staying in Walmer
Goed geleë.
Romaine S. - 22nd January 2018
staying in Walmer
The area I stayed in was very quiet and peaceful.
Gerda G. - 28th December 2017
staying in Walmer
Baie interessant.
Sanli B. - 19th December 2017
staying in Walmer
Baie stil en uit die besige vakansieganger-gemaal.
Fanie D. - 23rd October 2017
staying in Walmer
Die weer is natuurlik onvoorspelbaar, die wind waai alles weg en dis koud om te braai in die aande. Maar nou ja, ons kom van Potch af en my dogter en haar man bly in Summestrand, so ons is verlig om by hulle te draai. Die gholfbaan is ongelooflik, maar jy moet jouself voorberei vir 4 seisoene in een dag. Vir ons was dit 'n aanpassing.
Antoinette P. - 9th October 2017
staying in Walmer
Goeie ligging - alles wat jy nodig het is naby.
Estelle K. - 13th August 2017
staying in Walmer
Baie sentraal en maklik om by die see te kom. Winkelsentrum is ook binne 2-3 minute van gastehuis. Luggage ook naby.
Wilanie S. - 19th July 2017
staying in Walmer
Walmer is 'n mooi buurt en voel veilig. Dit is ook lekker sentraal.
Mariaan M. - 18th June 2017
staying in Walmer
Behalwe vir die besige strate, dink ek dit is 'n puik woonbuurt.
Tienie P. - 8th June 2017
staying in Walmer
Baie sentraal geleë.
Newton D. - 8th June 2017
staying in Walmer
Ons wil graag verhuis Walmer toe.
Sonia T. - 6th May 2017
staying in Walmer
Mal oor Walmer, lekker sentraal gelee, naby alles, asook die heerlike Walmer Mall
Lieze K. - 29th March 2017
staying in Walmer
Lekker sentrale area vir kinders wat sport doen.
Myra L. - 7th February 2017
staying in Walmer
Landelikheid binne groter stadsgebied.
Linda J. - 10th January 2017
staying in Walmer
Goed geleë.
Lara K. - 10th January 2017
staying in Walmer
Vreeslike mooi area.
Mignon B. - 5th January 2017
staying in Walmer
Walmer is a lovely area and safe, and it has good restaurants and a lovely mall.
Pumla M. - 29th November 2016
staying in Walmer
Safe and friendly suburb, with lots of restaurants and a big shopping mall.
Ria P. - 21st November 2016
staying in Walmer
Naby genoeg aan winkels, die lughwe en die see!
Kim F. - 24th October 2016
staying in Walmer
Centrally located and easy to get in and out of, great shopping centre, neat and tidy area.
Marilize B. - 14th April 2016
staying in Walmer
Rustige buurt, winkels baie oulik.
Urshurla L. - 12th January 2016
staying in Walmer
Fantastiese plek, ek is mal daaroor.
Willem K. - 29th December 2015
staying in Walmer
Naby aan al die belangrike plekke, baie sentraal, alles daar wat nodig is.
Carol P. - 9th December 2015
staying in Walmer
I go there to shop, not as a tourist.
Karin S. - 25th November 2015
staying in Walmer
Naby die lughawe en winkels.
Marius V. - 10th July 2015
staying in Walmer
Ek hou van Walmer omdat daar baie klein eetplekkies, koffieplekke en klein besighede is, sowel as die groot Mall. Dis 'n goeie area om in te ontspan en dit is naby genoeg aan die see en ander ontspanningsplekke.
Merinda F. - 7th April 2015
staying in Walmer
Netjiese, skoon buurt met pragtige tuine. Naby ALLES. Was baie gerieflik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com