Verified Reviews of Waterkloof

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterkloof

Rated 4.5 out of 5 based on 12 reviews.
Marlee C. - 17th March 2020
staying in Waterkloof
Dit is mooi plek en baie skoon.
Johanna H. - 3rd December 2019
staying in Waterkloof
Fantastiese skoon, mooi en gasvrye gastehuis!
Rolien H. - 30th March 2019
staying in Waterkloof
Pas ons soos 'n handskoen.
Rindert W. - 28th June 2018
staying in Waterkloof
Dit is goed geleƫ en naby The Club.
Magda B. - 22nd April 2018
staying in Waterkloof
Pragtige gebied wat landelik is midde in die stad!
Eduard D. - 19th March 2018
staying in Waterkloof
Dis 'n mooi, veilige deel van Pretoria!
Sean B. - 4th September 2017
staying in Waterkloof
Baie mooi area, met toeriste-aantreklikhede in die nabye omgewing.
Victor B. - 29th June 2017
staying in Waterkloof
Sal dit aanbeveel
Nico V. - 15th September 2016
staying in Waterkloof
Oud en gevestigde woongebied.
Willie B. - 8th March 2016
staying in Waterkloof
Baie mooi area.
Sumien V. - 29th October 2015
staying in Waterkloof
Baie mooi area! Kon heerlik deur die strate stap onder die groot jakarandas deur en die wonderlike geur wat dit afgee inneem!
Fred L. - 3rd September 2015
staying in Waterkloof
Waterkloof is 'n redelike rustige voorstad en baie sentraal geleƫ ten opsigte van baie plekke in Pretoria.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com