Verified Reviews of Waterval-Onder

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterval-Onder

Rated 4.24 out of 5 based on 17 reviews.
Morne V. - 2nd January 2021
staying in Waterval-Onder
Die omgewing is pragtig en daar is baie te doen vir natuurliefhebbers, maar Waterval-Boven sowel as Machadodorp gaan ten gronde.
. - 4th January 2020
staying in Waterval-Onder
Pragtige natuurskoon, veilig en naby vele interessante besienswaardighede.
. - 25th November 2019
staying in Waterval-Onder
Daar is nie veel vir toeriste nie. Dis die ideale plek vir sommer net wegbreek en natuurlik genoeg ruimte vir byeenkomste. Die omgewing is pragtig en baie rustig. Mense wat wil besig wees gaan dit nie geniet nie. Dis 'n plek vir ontspanning en net mens wees.
. - 14th August 2019
staying in Waterval-Onder
Baie mooi, underrated omgewing!
. - 23rd April 2019
staying in Waterval-Onder
Baie mooi omgewing.
. - 25th February 2019
staying in Waterval-Onder
Krugerhof is mooi opgepas en heel insiggewend, maar die res van die dorpie het min gebied.
. - 4th September 2018
staying in Waterval-Onder
Beautiful.
. - 13th August 2018
staying in Waterval-Onder
Pragtige natuurskoon.
. - 18th July 2018
staying in Waterval-Onder
Ja die Kruger-huis is omtrent net oorkant die pad en die trein ervaring is prysloos!
. - 9th January 2018
staying in Waterval-Onder
Lovely and peaceful place.
. - 11th December 2017
staying in Waterval-Onder
Nice travel destination.
. - 1st June 2017
staying in Waterval-Onder
Dis my tweede besoek in 'n maand, en ek is crazy oor die plek! Het ook Kaapsehoop ontdek wat 'n groot aantrekkingskrag is vir Waterval-Onder, veral toe ek ontdek een van die gastehuise is presies my naam. Wilde perde is amazing.
. - 18th February 2016
staying in Waterval-Onder
Baie mooi en rustige omgewing.
. - 13th January 2015
staying in Waterval-Onder
Waterval-Onder het nie veel om te offer as 'n toeriste-bestemming nie, maar daar is baie oulike plekke nie te ver van Waterval-Onder af nie.
. - 11th January 2015
staying in Waterval-Onder
Ons het die volgende oggend gou deur die ou tonnel gestap tot by die waterval. Dit was 'n belewenis. Net jammer die fasiliteite by die tonnel is so verwaarloos en geplunder. Die sekuriteit is egter 'n groot voordeel.
. - 20th November 2014
staying in Waterval-Onder
Ons gaan dit definitief weer doen.
. - 9th October 2014
staying in Waterval-Onder
Beautiful waterfall, hiking trails and rock pools!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]