Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Dis 'n lekker bestemming vir families maar jy moet alles wat jy gaan nodig kry saam vat. Geen winkels beskikbaar nie."
"Een van ons gunsteling bestemmings in SA! Van kos tot kuns en vriendelik mense wat trots is op hul dorp."
"Klawer is een van my gunsteling plekke. Ek kuier al die afgelope 11jaar gereeld in Klawer. Ek sal baie beslis weer by Lemoenkloof kuier."
"Presies die plek, as jy bietjie wil ontlaai en wegkom uit die stad. Sien gou weer, Paternoster!"
"Eerste keer besoek aan Dwarskersbos en blywende indrukke van 'n ongerepte stukkie Weskus."
"Ons kuier graag aan die Weskus, maar omdat ek die plek bespreek het en ons saam met ouer familielede daar was, was dit nogal 'n verleentheid aangesien die verblyf wat op die webtuiste baie aanloklik voorgekom het. Ons sal nie sommer gou hierdie kuier herhaal nie."
"A place to go to when you want to relax and get peace of mind. St Helena Bay is a nice getaway experience."
"Apart from the stories about unrests/protests before we arrived (as we've been told about and read in the local newspaper), St Helena Bay is a lovely destination for a relaxing visit!"
"Pragtige, stil klein dorpie en die ideale vakansie bestemming vir iemand wat net wil wegbreek van die stad se gewoel."
"Our preferred destination at the West Coast to get away for a couple of days and just chill."
"Lekker om daar te ontspan. Genoeg eetplekkies en interessante winkeltjies. Die kunsmuseum is 'n wenner."
"The agent, Charmaine was excellent. The communication and booking in procedure was very easy. We left our cooler box top behind and she posted it back to us. Very much appreciated."
"Velddrif is soos 'n ongeslypte diamant; die plek het baie potensiaal! Ons sou graag wou hê dat die toeriste-aantreklikhede meer ontwikkel en bemark sou word, maar dit gesê, sou dit verkeerd wees as die plek te veel kommersieël word. Die voëlkyk rondom die dorp is fantasties, en dit sou wonderlik wees om miskien een of twee skuilings (bird hides) te hê vanwaar mens dit kan besigtig. Die sout en vis industrie moet miskien 'n bietjie meer bemark word. Afgesien daarvan, heers daar 'n rustieke, plat-op-die-aarde atmosfeer, wat baie Weskus dorpe al verloor het!"