Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.

Jacobs Bay, West Coast

Ohana Self Catering

"Mag Jacobsbaai altyd sy klein-dorpie bekoring behou."

Lamberts Bay, West Coast

Lamberts Bay Hotel

"Baie mooi strande. Muisbosskerm is uitstekend."

Paternoster, West Coast

Baywatch Villa and Cottage

"Great destination to travel from if the weather isn’t the best, like Darling (for wine tastings, sweets, local shopping), Langebaan, Tietiesbaai, St Helena. Great restaurants for amazing seafood!"

Paternoster, West Coast

D.V. Engelhijs

"A great place to write a poem or a book."

Britannia Bay, West Coast

3 Anchor

"Rustige atmosfeer en goeie plattelandse gevoel van omgee. "

Lamberts Bay, West Coast

Lamberts Bay Hotel

"'n Lekker rustige dorpie om te ontspan na 'n baie besige jaar. "

Port Owen, West Coast

Heron House

"Great holiday destination for a peaceful family getaway. "

Doringbaai, West Coast

Die Anker Guesthouse

"Rustige plekkie. Mooi en skoon dorp, lieflike mense en asemrowende see."

Yzerfontein, West Coast

SeaBelle

"Dorpie wat baie diep in my hart gekruip het."

St Helena Bay, West Coast

Crousenhof

"Die wind waai elke dag, was nie aangenaam nie. "

Jacobs Bay, West Coast

Jenebelle Accommodation

"Daar gaan nie veel aan nie. Strande is nie lekker nie. Mooi strande is toegebou. "

Saldanha, West Coast

La Capitaine

"Lekker, stil dorpie. "

Myburgh Park, West Coast

Chalky's

"Veilige omgewing."

Paternoster, West Coast

Ismore

"Place to relax, enjoy beautiful coast, high quality restaurants."

Langebaan, West Coast

Villa 2

"Langebaan is vir ons 'n home away from home!! "

Myburgh Park, West Coast

Park View

"Lekker stil, rustig en baie netjies."

Saldanha, West Coast

Saldanha Bay Inn

"Heerlike seewater. Strande is wyd en skoon."

Velddrif, West Coast

Flamingo Views

"Velddrif en omliggende omgewing het baie om te bied as jy avontuurlustig is, maar ook net die skoon natuurlewe om ontspannend die dag in en uit te gaan."

Port Owen, West Coast

39 on Admiral

"Klein plekkie, maar het alles wat mens nodig het om 'n vakansie weg van die stad te geniet. "

Louis Rood, West Coast

C Melody Selfsorg Eenhede

"Safe environment especially for children. The beach is clean and the visibility of security is outstanding. Perfect place to stay if you just need time out. "

Lamberts Bay, West Coast

Altyd Tuis

"Baie oulike kusdorpie. Oulike restaurante en die mooiste strand. Ons het baie lekker gekuier by Lambertsbaai."

Saldanha, West Coast

Amaslaapa

"The beaches look beautiful except to say the shore that's been a little dirty probably just during the time of the year I visited. "

St Helena Bay, West Coast

Meraaitjie

"Nie te besig nie. Lekker strande."

Lamberts Bay, West Coast

Weskus Hokkie

"Nie ons soort dorpie nie, maar die see en plaaslewe. Ja dis pragtig."

Mykonos, West Coast

The Lighthouse

"Baie lekker bestemming en die mense is almal vriendelik. As die wind waai is dit net baie sanderig en nie lekker om buite se wees nie. "

Saldanha, West Coast

Susan's Accommodation

"Lekker plek, is naby Paternoster en Langebaan waar die hoofswemstrande en toeriste is. Lekker vis en chips in Saldanha!!"

Dwarskersbos , West Coast

Lekke By Die See

"Baie lekker klein vakansieplekkie, met oulike goed om te doen en sien. "

Page
Page 199 - Showing 5941 to 5970
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!