Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

White River

All reviews have been left by TravelGround customers staying in White River

Rated 4.4 out of 5 based on 224 reviews.

White River

La Granja

"Loads of driving. Best to plan ahead and know what attractions you'd like to visit as some are not marked clearly or at all and easy to get lost even with GPS. Good mountain views and good waterfalls, but do a weather check beforehand. "

White River

La Granja

"Bring liefs baie warm klere saam vir die wintermaande, aangesien dit baie koud daar kan raak."

White River

Neldali

"Skoon en netjiese dorp."

White River

Balcony Manor

"Het nie baie in Witrivier rondgery nie."

White River

Pelenechi Manor

"Wonderlike plek om te gaan kuier en/of oornag."

White River

eBundu Lodge

"Pragtige omgewing! Vyfster omgewing."

White River

Hannah's Log Cabins

"Die paaie in en om Witrivier is nie wonderlik nie. Hoofstraat knap, veral as motors geparkeer staan. Pad Numbi-hek toe skrikwekkend. Kan nie glo hul verwag buitelandse toeriste moet daarlangs ry nie."

White River

Neldali

"Lekker plek. Vreeslik warm in Maart. Naby aan alles. Baie om te doen in die onmiddellike omgewing. Sal weer gaan."

White River

KU DE TA B&B

"It's a wonderful, chilled place."

White River

Sophia's Cottage

"Netjiese en pragtige plek met heerlike restaurante!"

White River

eBundu Lodge

"Was baie lekke in Witrivier. Sal dit aanbeveel vir mense om soontoe te gaan."

White River

AtHome Retreat and Guest House

"Witrivier is baie sentraal en is naby baie besienswaardighede. Daguitstappies van hier af in alle rigtings is moontlik."

White River

Neldali

"White River is wonderfully central as you can travel to many places within one hour."

White River

Stonecrop Lodge

"Dis eg Suid-Afrikaanse omgewing. Wil ook een dag daar aftree."

White River

Stonecrop Lodge

"Die Gereformeerde Kerk se preek was uitstekend!"

White River

La Granja

"Baie mooi dorpie met als wat jy nodig het vir jou ruskansie."

White River

Neldali

"Ons het regtig lekker gekuier by die CasterBridge Decor Centre en kan regtig Gumtreez aanbeveel vir 'n familie ete. "

White River

Klipkopje Guest Cottage

"Witrivier is nie jou New York nie. Witrivier bied 'n eenvoudige keurige winkels om by te loop. Die area is skoon, veiligheid is maar bedreig so waak net teen dit. As jy jou malls en movies soek, ry die 30km na Nelspruit. Ontspan - jy is in Witrivier!"

White River

La Granja

"Fantastiese ligging met vriendelike gesigte, lekker kos en asemrowende natuur binne 'n uur of 2 se ry."

White River

AtHome Retreat and Guest House

"Jy het als wat jy nodig het bymekaar van restuarante, wegneemetes en net genoeg ander winkels waar jy jou nodige inkopies kan doen en naby genoeg aan verskeie toeriste besienswaardighede."

White River

Telestai Guest House

"Ongelooflike plek met als wat 'n person soek! Kan nie glo hoe Witrivier uitgebrei het nie!"

White River

El Roi Guest Lodge

"Dit is n pragtige, rustige area wat jou sommer dadelik van al jou stres en probleme laat vergeet."

White River

Nut Grove Manor

"Nie alle winkels was duidelik gemerk nie. "

White River

AtHome Retreat and Guest House

"It's a lovely town, with a holiday feel."

White River

La Granja

"Beautiful town. "

White River

Hannah's Log Cabins

"Baie naby aan die Krugerwildtuin se Numbi Hek."

White River

Stonecrop Lodge

"Very central to explore Mapumalanga."

White River

Hannah's Log Cabins

"Witrivier is volgens my die bestemming om na al die ander plekke te reis in 'n kort tydjie, soos Hazyview, Graskop, Pelgrimsrus en Sabie."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!