Dana Bay Accommodation at @ 11 | TravelGround
+26

@ 11

16 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 16 reviews for @ 11
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Anci D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anci D
With spouse/partner

Very pleasant.

The accommodation is neat, stylish and clean. Warm welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Die blyplek is netjies, keurig en silwerskoon. Die ontvangs was hartlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 11's response

Dankie dat julle ook die woonstel so mooi skoon gelos het Anci.

@ 11
Alenthea F - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alenthea F
Family with young children

Peaceful, safe, neat and hospitable.

It was a beautiful place, neat, our family of 4 were there - beautiful view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, veilig, netjies en gasvry

Dis regtig 'n mooi, netjiese plek, ons as gesin van 4 was daar ─ mooi view.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 11's response

Baie dankie vir jul mooi resensie, Alenthea. Dit is so 'n plesier om wonderlike gaste soos julle by @11 te laat bly.

@ 11
Lize M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize M
Family with young children

Wonderful! Friendly people, practical accommodation with a beautiful view. You feel safe here.

Lots to do and see in the relative area. Shops etc. nearby.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik! Vriendelike mense, praktiese verblyf met uitstekende uitsig. Mens voel veilig ook hier.

Baie om te doen en sien in relatiewe area. Winkels ens. ook naby.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 11's response

Fantastiese gesinnetjie en was heerlk m jul te ontmoet.

@ 11
Carla V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla V
Family with young children

Heerlike verblyf.

Ons het baie lekker hier gebly. Die ekstra bederfie was baie spesiaal. Sal beslis weer hier bly.

@ 11's response

Wonderlike gaste. Kom weer

@ 11
Anita G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita G
On business

Love it!

Great place, great people, so helpful. Thank you very very much!

@ 11's response

Thank you for your kind words. It was wonderful having wonderful guests like you stay in the flat.

@ 11
Philda S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philda S
With spouse/partner

Dit is 'n netjiese, veilige en rustige plekkie.

Die gasvryheid was wonderlik en het ons sommer tuis laat voel. Die uitsig oor die see terwyl jy op die rusbank lê was 'n besonderse uitsig. @11 is regtig 'n plekkie wat vir enige persoon die moeite wees sal wees.

Louisa V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Louisa V

Baie klein vir prys.

Ek't gevra vir 'n eenheid met slaapplek vir 2, maar 1 kamer gekry. Daar was nie privaatheid vir my nie en die bank was baie hard. Amper niks geslaap nie en dubbelbed wat ook ongemaklik.

@ 11's response

Ek is jammer julle het nie die beskrywing van die plekkie vooraf gelees nie, Louisa. Daar staan duidelik dat dit 'n een slaapkamer woonstel met 'n slaapbank in die sitkamer is.
Ons is ook nie 'n diere-vriendelik plek nie, maar het jul tegemoet gekom met die hond nes ons 'n gas bottel voorsien het toe ons beurt krag gehad het. As jul genoem het van die slaapbank weet jul ons sou ook 'n plan onmiddelik gemaak het vir julle.
Weereens jammer dat dit nie na jul smaak was nie.

@ 11
Takkies C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Takkies C
Family with teenagers

Rustige, ontspannende omgewing met vriendelike diens.

My navraag en bespreking is vinnig en professioneel afgehandel. Maria en Kobus het ons vriendelik ontvang op 'n koue wintersaand en die woonstel was perfek. Alles op hulle plek, skoon en met persoonlike aandag aan detail wat wys dat hulle trots is op dit wat hulle aan gaste bied. Hulle het ons gehelp om 'n eetplek vir die aand te kies en het ook 'n gratis shuttle gereël. Ons kon die volgende dag ons reis heerlik uitgerus voortsit. Ek kan @ 11 beslis aanbeveel.

@ 11's response

Beste Takkies,

Dankie vir die komplimente, ons is so bly julle het jul verblyf by ons geniet. Dis gaste soos julle wat mens inspireer om elke keer net beter diens te wil lewer.

Hoop om julle weer by ons te verwelkom.

@ 11
Madeleine K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine K
Family with young children

Very comfortable accommodation with everything necessary.

I'll recommend @11 to anyone. It was the friendliest reception I've ever experienced. The owners did everything possible to ensure that we were comfortable and also suggested restaurants and entertainment in town. The accommodation is very safe and centrally located. I'll definitely make use of this accommodation again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het.

Ek sal @11 vir enige iemand aanbeveel. Dit was die vriendelikste ontvangs wat ek in my lewe nog beleef het. Die eienaars het alles moontlik gedoen om ons gerieflikheid te verseker, asook aanbevelings gemaak oor restaurante en vermaak op die dorp. Die verblyf is baie veilig en sentraal geleë. Ek sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 11's response

Baie dankie vir so 'n pragtige resensie, Heloise. Dit was wonderlik om sulke oulike mense soos julle te ontmoet en hier te ontvang.

@ 11
Matilda B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matilda B
With friends

'n Uiters aangename ervaring!

Die diens, hulpvaardigheid en vriendelikheid van die eienaars was 'n buitengewone ervaring. Hulle het ons met alles gehelp, 'n ekstra persoon gehuisves en ons gaan oplaai by die strand en na die huis vervoer, aangesien ons stappers is en strandlangs gearriveer het. Die blyplek was uiters netjies en skoon en ons het baie lekker gebly. Baie dankie aan Maria en Kobus!

@ 11's response

Wat 'n voorreg om sulke wonderlike mense soos julle as gaste te hê. Ons hoop jul stap gou weer hier langs.

@ 11
Ronelle V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle V
Family with young children

Dit het soos ons eie huis gevoel.

Ons was met soveel vriendelikheid begroet en het dadelik tuis gevoel. In die kombuis is aan alles gedink. Die plekkie was so skoon en netjies. Ons het baie lekker by @11 gebly en gaan beslis weer daar gaan kuier.

@ 11's response

Fantasties om gaste soos julle by @11 te verwelkom. Julle is super gaste - die woonstel was skoner toe jul vertrek as toe jul arriveer het! Dankie vir jul kuier.

@ 11
Werner E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner E
With spouse/partner

Ons het baie lekker gerus in 'n stil en netjiese woonstelletjie.

Die woonstel waar ons tuis gegaan het was stil, netjies, en ons kon lekker rus. Die gasheer en gasvrou (Kobus en Maria) was baie vriendelik en het uit hulle pad uit gegaan om ons gemaklik te laat voel. Die area (Danabaai) is van so 'n aard dat daar slegs een ingang is, en dit is dus ook veilig.

@ 11's response

Dit was wonderlik om jul te ontmoet Werner, en hopelik sien ons jul weer volgende jaar gedurende die Attakwas of hopelik vroeër.

@ 11
Handri B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Handri B
Family with young children

Ongelooflik lekker! Vriendelike en gasvrye mense!

Ons sal @11 aanbeveel vir enige iemand wat in daardie omgewing wil vakansie hou!

@ 11's response

Dankie Handri, julle was fantastiese gaste gewees. Dit was 'n plesier om jul hier te hê.

@ 11
Mariette M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette M
Family with young children

Heerlik, rustig en vriendelike diens.

Vir ons was dit 'n eerste in Danabaai, en met sulke wonderlike verblyf, kon dit nie anders wees as net regtig fantasties nie. Die slaapplek was voldoende, kombuis baie oulik en gerieflik toegerus, selfs die badkamer was net genoeg. Volgens ons vier was dit heerlik. Die diens was bo verwagting goed, die mense het my kinders bederf, en ons genooi vir 'n afskeidsdrankie, baie dankie. En selfs vir ons die heerlikste kindervriendelike plekke aangewys vir die heerlikste vakansie in baie jare. Baie dankie, ek het reeds vir al ons vriende en familie aanbeveel en gesê dis nou die een plek wat vir gesinne bedoel is.

@ 11's response

Dankie vir wonderlike resensie Mariette. Dit was net 'n plesier om jul familie hier te hê. Jul was top gehalte gaste en ons sal geeerd voel as jul weer by ons bespreek.

@ 11
Janine D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine D
Family with young children

Ons sal weer gaan!

Die eenheid was mooi en skoon met 'n pragtige see-uitsig. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en het regtig uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons kan dit met vrymoedigheid aanbeveel!

@ 11's response

Julle was puik gaste en ons sal jul graag weer verwelkom, Janine.

@ 11
Bianca B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca B
With spouse/partner

Great experience.

I spent a weekend at @ 11, it was a very good experience and worth the money. Hospitality in abundance and very clean and tidy. Located in the heart of Danabaai with a very beautiful view. Furnished with everything one needs. I will certainly stay here again if I visit Danabaai. Thank you for a very good experience @ 11! See again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese ervaring gewees.

Ek was oor 'n naweek by @11 dit was 'n baie goeie ervaring en die geld werd. Gasvryheid in oorvloed en baie skoon en netjies. Geleë in die hartjie van Danabaai met 'n vreeslike mooi uitsig. Ingerig met alles wat mens nodig het. Ek sal vir seker weer hier bly as ek Danabaai besoek. Dankie vir 'n baie goeie ervaring @11! Sien weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ 11's response

So bly jul het lekker gekuier Bianca. Sien uit daarna om jul weer by ons te hê.

@ 11
From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 13:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 P Pinifolia Street, Dana Bay, 6510, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ZGU5NjZjLTZlNDAtNGMzMC05YmM4LTZkZThlODNlNjczZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 4) 16 5 1 5 11 P Pinifolia Street Dana Bay 6510 Western Cape 0860 022 102 13:00-23:00 10:00 -34.202265683436 22.048348544566
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com