The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 1 Point Village Guesthouse & Holiday Cottages | TravelGround
+57

1 Point Village Guesthouse & Holiday Cottages

Review Summary

4.7 out of 5from 33 reviews for 1 Point Village Guesthouse & Holiday Cottages
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Joann K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joann K
Family with teenagers

Eersteklas, huislik en ons gaan vir seker terug!

Ons hele ervaring was by verre meer as wat ons verwag het. Die eienaar is so vriendelik en dit het gevoel of ons by beste vriende kuier. Ligging perfek, gastehuis topklas en waarde vir geld.

Johannes B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johannes B
With spouse/partner

Could walk to everything. Location ideal.

Very nice sleepover and socialising with DeWaal and guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kon na alles stap. Ligging ideaal.

Baie lekker oorslaap en gekuier met DeWaal en gaste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannelie D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hannelie D
With spouse/partner

Very friendly service and reception. Stunning views. The most delicious breakfast!

The room is very comfortable, people friendly and the views and location are superb. The breakfast is really tasty and value for money with your room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike diens en ontvangs. Stunning views. Die lekkerste ontbyt!

Die kamer is baie gerieflik, mense vriendelik en die uitsig en ligging is puik. Die ontbyt is regtig smaaklik en waarde vir geld saam met jou kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrik W
With spouse/partner

Well located, neat, good service.

On arrival we were shown the penthouse we booked. Very pretty with breathtaking views, but with loads of steps to climb with your luggage in tow. So we were moved to a house in the complex with no problem. Very convenient and within walking distance of a safe gated area. The house needs a bit of attention, but one can have a great vacation here for two weeks. Equipped for self-catering or there is restaurants close by.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë, netjies, goeie diens.

Met aankoms word ons die penthouse gewys wat ons bespreek het. Baie mooi met asemrowende uitsigte, maar met baie trappies om met heelwat bagasie te klim. Sonder enige probleem word ons na 'n huisie in die kompleks geskuif. Baie gerieflik en binne 'n veilige gated area. Huisie het plek-plek bietjie aandag nodig, maar mens kan heerlik hier vir 'n week of twee vakansie hou. Toegerus vir selfsorg of restaurante is naby.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roelof M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Roelof M
With spouse/partner

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon kamers met 'n asemrowende uitsig!

Christa C - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christa C
With friends

Hooflig in voorste kamer nie gewerk nie, anders geen probleme.

Na uitklok gevra om res van geld the betaal - het egter reeds deur LekkeSlaap betaal.

1 Point Village Guesthouse & Holiday Cottages's response

Goeiedag Christa, dankie vir jou terugvoer.
Ek vra omverskoning vir die ongerief met betaling.
Mooi dag en ons hoop om weer van jul te hoor in die toekoms!
Vriendelike Groete, Delien

1 Point Village Guesthouse & Holiday Cottages
Eunice R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eunice R
With spouse/partner

Very nice.

We enjoyed it very much. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet.Sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Morgane R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Morgane R
With friends

Amazing location and accommodation in front office.

The place is awesome and we regret that we stayed only one night! Amazing view, accommodation and service. We enjoyed a long walk to the light house and further along the coast and had a fantastic seafood dinner. We have to come back.

Hannetjie C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie C
With spouse/partner

Skoon, netjies en baie gerieflik met vriendelike diens.

Ons het 2 nagte oornag (24 en 25 Augustus 2018). Die diens is baie vriendelik en die kamer skoon en netjies. Ons ontbyt beide oggende was fantasties. Die uitsig vanuit ons kamer en private balkon was pragtig en kon ons dit geniet terwyl ons op die balkon ontbyt eet. Baie dankie aan die personeel vir julle vriendelike diens.

Sonet C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sonet C
With spouse/partner

Absoluut amazing! Ons het heerlik gekuier en die ontbyt in die kamer was baie spesiaal.

Die honeymoon suite was volledig toegerus met alles wat 'n mens mag nodig kry. Dit was 'n baie spesiale plekkie om te oornag, en die uitsig is baie mooi, veral omdat dit die privaatheid het van die heel boonste vertrek. Baie dankie!

Elizabeth M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth M
With spouse/partner

Beste verblyf in die hart van Mosselbaai met die mooiste uitsig!

Ons het heerlik gebly. Ons kamer het die mooiste uitsig gehad en ons is lekker bederf met 'n heerlike ontbyt in ons kamer. Verblyf is baie sentraal en in die hart van Mosselbaai.

Johanci B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johanci B

Gerieflik en goeie ligging!

Gerieflike kamers met ketel, koffie, tee, beskuit en yskassie. Heerlike ontbyt wat op jou stoep bedien word. As privaatheid vir jou baie belangrik is, let wel, dis oop badkamers sonder 'n deur wat toe trek. Die matras in ons kamer was al bietjie uitgelê en kan doen met opgradering! Die eienaar, De Waal Lubbe, het ons baie vriendelik ontvang, maar wees bedag, so vriendelik soos wat hy ons genooi het, tee te maak in die kombuis en in die sitkamet te sit, het hy later handomkeer verander en dit duidelik gemaak dis 'n gastehuis en nie selfsorg nie en dat hy nie kan verstaan hoekom ons in sy sitkamer gesit het nie! Dit verstaan ons wel goed en sou nie van nature in die sitkamer gaan sit het nie, maar hy't ons dan so vriendelik uitgenooi! As jy sensitief is, bly weg! Ek het ook ons verblyf probeer verleng op hul website deur hul te email, maar tot vandag toe niks van hul gehoor nie! Ek het wel telefonies baie goeie diens ontvang!

Dalena L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dalena L
With spouse/partner

Lieflike kamer en heerlike ontbyt!

Sien sterre.

Hansie J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hansie J
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie lekker. Home away from home.

Elmarie S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmarie S
With spouse/partner

Mooi uitsig.

Mooi uitsig. Basies op die strand. Baie vriendelike diens. Lekker ontbyt.

Roland S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Roland S
With spouse/partner

Baie lekker, en ook die ontbyt.

Daar moet gekyk word na die veiligheid van jou voertuig.

Marco D - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marco D
With spouse/partner

Had a very enjoyable time in Mossel Bay.

Had a very enjoyable time in Mossel Bay, specifically in Point Village Guesthouse, very pleasant with pretty view of the sea. Definitely worth a visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie genotvolle tyd gehad in Mosselbaai.

Baie genotvolle tyd gehad in Mosselbaai, spesifiek 1 Point Village Guesthouse, baie aangenaam met 'n mooi uitsig oor die see. Beslis die moeite werd om te besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michael J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michael J
Family with teenagers

Lovely accommodation and great location.

Neat and convenent accommodation with a delicious breakfast which is served on the patio as room service. Management was so nice to offer us a free room for our son. Within walking distance from shops and restaurants.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf en 'n goeie ligging.

Netjiese en gerieflike verblyf met 'n heerlike ontbyt wat as kamerdiens op die stoep bedien word. Bestuur was so gaaf om vir ons 'n gratis ekstra kamer aan te bied om ons seun te akkommodeer. Binne loopafstand van winkels en restaurante.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

James P - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James P
On business

Great location and lovely room with friendly staff.

Definitely recommend this to all my guests. Great location and very comfortable accommodation.

Athane S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Athane S
On business

Privaat, gemaklik met goeie, vriendelike diens.

Die hoekkamer wat ons gekry het, was heerlik privaat met genoeg see-uitsig om 'n walvis in die baai te sien baljaar. Ontbyt is op die stoep bedien, en was heerlik.

Suzette M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suzette M
Family with teenagers

Heerlike winterwegbreek.

Ek was heerlik verras met die akkommodasie en see-uitsig. Die ontbyt elke oggend was heerlik. Baie dankie vir jul gasvryheid en dat julle op kort kennisgewing ons vir 'n ekstra 2 nagte kon akkommodeer. Die beste was om tyd met my man, wat as 'n skeepskaptein weg van die huis werk, te kon deurbring.

Leander V - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leander V
Family with young children

Heerlik.

Topgehalte verblyf met uitstekende ligging. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Jo-mari D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-mari D
With friends

Fantasties!

Baie dankie Point Village Guesthouse! My man het alleen gereis vir hierdie wegbreek en julle het hom lekker bederf! Sien julle gou weer!

1 Point Village Guesthouse & Holiday Cottages's response

Baie dankie Jo-Mari! Dit was net 'n plesier! Kom kuier gerus volgende keer saam met hom!
Vriendelike Groete,
Delien

1 Point Village Guesthouse & Holiday Cottages
Johan K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
With spouse/partner

Aan te beveel!

Pragtige uitsig. Ons het die boonste kamer gehad. Vriendelike personeel en goeie diens. Heerlike ontbyt in die kamer bedien. Baie goeie ligging naby restaurante en getypoel. Waarde vir geld!

Carline B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carline B
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Die ontbyt wat in die kamer bedien word, is heerlik.

Henning V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henning V
With spouse/partner

Heerlik!

Dit is sekerlik een van die beste gastehuise in Mosselbaai om by tuis te gaan.

Louise S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise S
With spouse/partner

Wat 'n goeie ervaring.

Dit was vir ons die plek waar ons die lekkerste gebly het tydens ons vakansie. Die eienaar en mede-kollegas is almal van harte vriendelik en so professioneel. Die opset is fantasties. Ontbyt elke oggend is uit die boeke (jy worstel elke oggend om jou ontbyt klaar te maak). Die uitsig wat ons gehad het was ongelooflik, die braai en swem-area en al die inligting wat hulle gee is so van hulp. Dit is na aan die winkels, restaurante en baie goed geleë. Ek sal vir enige iemand aanbeveel om hier oor te slaap.

Werner S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner S
With spouse/partner

Mooiste see-uitsig en vriendelike mense.

Met aankoms was ons vriendelik verwelkom. Het in die wittebrood-suite gebly met die mooiste see-uitsig jy kan absoluut nie die gordyne toemaak as jy daar bly nie. Al wat bietjie gepla het was die privaatheid van die toilet wat oop is na die kamer. Verder kan ek oor niks kla nie. Wat 'n wonderlike plek.

Annemarie C - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annemarie C
With spouse/partner

Ons het een aand daar geslaap.

Alhoewel dit skoon en netjies is, ideaal geleë is en die diens uitstekend was, is die badkamer-situasie goor.

Helena H - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena H
With spouse/partner

Heerlike wegbreeknaweek - jammer dit was so kort!

Vriendelike verwelkoming en pragtige kamer. Alles was baie mooi skoon en netjies. Die ontbyt is waarlik smaaklik en keurig voorberei. Ons het die verblyf baie geniet en sal beslis weer terug gaan. Bonus is dat dit stapafstand van die see en restaurant is! Goeie waarde vir geld!

Renalda S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renalda S
Family with young children

Lekker en tevrede gewees!

Sien asb. die sterre.

Maria S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria S
Individual traveler

Gasvry, gerieflik, pragtig!

Ontvangs was hartlik. Gerieflik en keurig. Ontbyt was heerlik!

Monique K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique K
Family with young children

Fantasties .

Dit was die beste. Alles mooi ordelik en skoon.

From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 43 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Bland Street East, The Point, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0MGNmNmFhLTBlNTMtNGNlYy05MGJiLTA2NzUwMzVmMzE4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 2 people) 33 5 1 5 1 Bland Street East The Point 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.182418659868 22.156326447976
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!