St Lucia Estuary Accommodation at 12 Luwandla | TravelGround
+14

12 Luwandla

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 6 reviews for 12 Luwandla
Cleanliness
3.5/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.0/5
Auret J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Auret J
Family with young children

Dit was genoeg vir wat ons nodig gehad het en gerieflik.

Water was ondrinkbaar en bruin uit die krane dag 1. Daarna verbeter. Die Jojo tanks het nooit vol getap nie so ek vermoed êrens was daar 'n lekkasie in die pype. Donderdag was die krag af met aankoms maar ek dink dit was vir 'n gedeelte van die dorp. Sondag het ons nie water gehad nie. Oor die algemeen 'n gemaklike verblyf gehad en behuising was veilig. Die grasperk voor maak die verblyf vir die kleintjies baie makliker met ekstra speelplek.

12 Luwandla's response

I am sorry for the \ Eskom power failures but this is what we have to put up with. St. Lucia water is scarce due to the drought and we do have a storage tank at the unit but rely on water from the Umfolozi river which has just recently dried up. Residents and guests usually purchase drinking water which is a safer option than drinking the local water. This has been the normal practice for many years all over South Africa. I am sorry you didn't know this.
The local reservoir stores water when the town gets fed water on a regular basis and sends water into the town in the evenings between 18:00 to 20:00. Unfortunately totally beyond our control. The guests didn't contact me with any complaints or questions so I assumed all was well. I did tell them on arrival to phone me if there were any problems.

12 Luwandla
Jannis L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannis L

Lekker plek om te bly met klein groepie.

Naby besienswaardighede.

Alan B - May 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Alan B
Family with teenagers

The location is good and the gardens are manicured, but the house needs some attention.

Everything was clean but the scullery and the patio leaked a lot. Some of the doors of the cupboards in the bedrooms and kitchen are broken. The place definitely needs some renovation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ligging is goed en tuine is goed onderhou, maar daar die huis het aandag nodig.

Alles was skoon, maar beide die waskamer en stoep het baie gelek. Van die deure van kaste in die slaapkamers en kombuis is gebreek. Die plek kort definitief opknapping.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

12 Luwandla's response

Baie dankie ek sal hierdie aanmerkings onder die aandag van die eienaar bring.
Groete Norma

12 Luwandla
Brenda C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Brenda C
Family with young children

Goeie waarde vir geld.

Die eenheid is gemaklik en groot genoeg vir 'n groot gesin. Daar was klein goedjies wat gepla het soos die water wat in reën op stop en braai-area. Kinders het swembad baie geniet.

Stephan K - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Stephan K
Family with teenagers

St Lucia self was baie baie aangenaam en die woning skaflik.

Die atmosfeer van hierdie wooneenheid is ietwat donker. Donker meubels, min lig van buite ens. Oor die algemeen was alles gemiddeld OK. Skoon en gelukkig genoeg water vir St Lucia se droogte beperkings. Ons kon altyd bad. Ja, ek sal weer hier kom bly want ons is mal oor St Lucia.

Annelia D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelia D
With spouse/partner

Rustigheid!

Baie goed geleë en loop afstand van winkels en restaurante af. Rustigheid is gewaarborg en baie veilig. Eenheid netjies en alles wat jy sou benodig. Ons het dit baie geniet en sal enige tyd weer bespreek.

12 Luwandla's response

Baie dankie, ons probeer ons beste.

12 Luwandla
From R2 000
per night (sleeps 8)
From R2 000
per night (sleeps 8)
From R2 000
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 13:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Visarend Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0OTI2ZDQzLTBlZmEtNDFhZC1hNTE5LTRkM2U5NTlhODU2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 000  per night (sleeps 8) 6 5 1 5 Visarend Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 0860 022 102 13:00-19:00 10:00 -28.372684143541 32.41615745158
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com