The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 14 Beachcomber Ballito | TravelGround
+27

14 Beachcomber Ballito

41 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 41 reviews for 14 Beachcomber Ballito
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Herman K - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herman K
With spouse/partner

Baie lekker gebly, by hoofstrand en naby alles.

Die woonstel het alles wat nodig is, alhoewel die tuimeldroër foutief was, het dit geen warm lug deurgevoer nie. Lekker see uitsig vanaf die balkon. Motorhuis se deur kon nie sluit nie en bly nie bo nie, dit moes opgehou word. Behalwe vir die klein probleempies, sal ek beslis die woonstel aanbeveel. Sal weer daar bly.

Charmaine V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine V
Family with teenagers

Fantasties!

Voorwaar waarde vir jou geld. Pragtige see-uitsig. Gerieflike woonstel met alles wat nodig is om jou verblyf onvergeetlik te maak. Baie dankie, Elize. Ons kom kuier beslis weer.

14 Beachcomber Ballito's response

Baie dankie vir die terugvoer, bly julle was tevrede.

14 Beachcomber Ballito
Mariette H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette H
Family with young children

Awesome flat with all that is needed for a comfortable stay.

I was pleasantly surprised at how well the flat was equipped with all my requirements: washing machine, dish washer, tumble dryer, Tupperware etc. We truly enjoyed the stay (even though our beaches were closed last minute due to Covid) and will recommend to anyone. We will also definitely return later this year if possible! Thanks Elize!

Kowie D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kowie D
With spouse/partner

Very nice.

It was a wonderful holiday with good sea views, would love to come back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Dit was 'n heerlike vakansie met goeie see-uitsig, sal graag weer wil terugkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marietjie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie V
Family with teenagers

Heerlik gebly!

Baie goed toegerus en alles netjies! Ruim pakplek in kaste.

Carel O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel O
Family with young children

Very nice place.

On the main beach.

Marlene E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene E
With spouse/partner

Uitstaande.

Puik woonstel, baie gerieflik en goed toegerus. Ons kuier altyd baie lekker daar.

Uvette M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Uvette M
Family with teenagers

Dit was fantasties.

Sal beslis were waar wil bly.

Margarethe D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Margarethe D
Family with teenagers

Heerlike wegkomplek vir oud en jonk,

Ons het ons tyd terdeë geniet. Die eenheid is lieflik en lekker groot. Jy hoor die branders breek vanuit jou bed as jy gaan slaap in die aand en sien die sonsopkoms and -ondergang oor die see vanaf die balkon. Ons sal weer gaan.

Chris R - May 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris R

Outstanding.

Recommended. Near the beach. Very beautiful view. All facilities great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Aanbeveel vir gaste. Naby die strand. Baie mooi uitsig. Alle geriewe puik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda E
Family with young children

Pragtige woonstel op die strand!

Pragtige woonstel op die strand, het 'n wasmasjien wat baie gehelp het en 'n skottelgoedwasser. Ons het lekker gebly, veilige kompleks.

Willie W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie W
Family with young children

Ruim woonstel, goed toegerus.

Ruim woonstel, goed toegerus, reg op hoofstrand, minder as 'n minuut se loop. Als in die woonstel wat jy nodig het. Sal definitief weer hier kom bly. Kinders het swembad ook baie geniet! Sleutels optel was maklik, Elize was baie gaaf om ons vroeg te laat inklok. Sonet was altyd beskikbaar as ek enige vrae gehad het.

Corne D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corne D
Family with young children

Ontspannend.

Beachcomber 14 is goed geleë en by die hoofstrand. Die balkon, asook hoofslaapkamer het 'n lekker see-uitsig en in ons tydjie daar het ons paar keer dolfyne asook walvisse gesien in die see van die balkon af. Die plekkie is goed ingerig met als wat mens benodig en word elke dag van die week skoongemaak deur skoonmaakdienste. Ideale gesinsvakansie akkommodasie. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër asook skottelgoedwasser wat dit baie gemaklik maak, behalwe net dat die tuimeldroër glad nie die wasgoed droog maak nie. Die balkon is lekker groot en het braaiplek. Net jammer die ligte op die balkon werk glad nie, en moet mens maar braai voor die son onder is of 'n flitslig byderhand hou. Maar ons verblyf was baie aangenaam en ontspannend gewees. Sal beslis die plekkie aanbeveel en self weer daar bly.

Maria K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maria K
With friends

Goed toegeruste en netjies woonstel met 'n pragtige uitsig.

Ek sal 14 Beachcomber beslis aanbeveel. Kombuis baie goed toegerus. Netjiese plek en elke dag goed skoongemaak. Wonderlike uitsig, selfs twee dae dolfyne gesien. Die ligging is ook baie goed. Die remote vir die hek het die eerste dag nie gewerk nie, maar ons is gou gehelp.

Gerhard V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard V
With friends

A very neat unit with a spacious living area and big balcony.

14 Beachcomber Ballito is a neat unit with a spacious living area, large lounge table, more than adequate kitchen and balcony. I would only recommend that the remote controls be checked for the entrance gate (the one we got didn't work, but a Cyber ​​View agent quickly sorted it out for us and brought us another one. Would also recommended that it'd be mentioned to future guests that the 2 keys for the sliding door hang in the passage.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis 'n baie netjiese eenheid met 'n ruim leefvertrek en groot balkon.

14 Beachcomber Ballito is 'n netjiese eenheid met 'n ruim leefarea, groot sitkamertafel, meer as voldoende kombuis en balkon. Ek sal net aanbeveel dat die remotes nagegaan word vir die ingangshek (die een wat ons gekry het, het nie gewerk nie, maar 'n agent van Cyber View het dit vinnig vir ons uitgesorteer en 'n ander een gebring. Sal ook aanbeveel dat melding gemaak word van die 2 skuifdeure se sleutels wat in die gang hang vir toekomstige gaste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsa F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa F
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir geld, kan die eenheid enige tyd aanbeveel.

Lieflike ruim woonstel.

Annelie K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annelie K
Family with young children

Lekker eenheid met alles wat nodig is.

Ons het meer as 2 weke hier gebly. Eenheid was ruim en goed geleë. Die enigste probleem was ekstra parkering. Ek het voor die tyd dit gereël, maar toe ons daar was, het dit 'n groot probleem geword. Maar ons was baie gelukkig met die eenheid self en sal dit beslis aanbeveel vir ander. Baie dankie - ons het heerlik gebly.

Diederik M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Diederik M
Family with young children

Baie geniet al het die weer nie saam gespeel nie.

Kan dit gerus aanbeveel, ons almal het dit geniet al het die weer nie saam gespeel nie.

Shelley B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shelley B

Perfect.

Glass table top broke. Very dangerous that glass top is left loose on top of table as this could be dangerous for young kids as my son merely moved the table and glass top fell off. This was replaced, but not conducive to a holiday let.

14 Beachcomber Ballito's response

I'm sorry for the inconvenience, but in 35 years that we rent out the flat, nobody ever had such an experience. The table is not supposed to be move as there is a table in the dining area as well as the balcony. Will attend to your problem.

14 Beachcomber Ballito
Liezel R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liezel R
Family with young children

My tyd saam met my familie was hemels.

Dit was heerlik om saam met my familie soggens wakker te word en die dolfyne voor die woonstel te sien verby swem en speel. Sal in die toekoms self weer gaan en mense aanbeveel on te gaan. Al wat ek sal aanbeveel is dat die swembad hek 'n outomatiese toesluit meganisme kry, baie mense vergeet om die hekkie weer toe te maak.

Ina H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina H

Balito is n pragtige plek.

Woonstel is baie goed toegerus, naby strand, veiligheid baie goed. Lekker groot woonstel. Ongelukkig een probleem is dat die skoonmaakdiens pateties is, ek het by plek gekla waar ons sleutels gekry het - Cyber View, hulle het gesê dit is nie hulle probleem nie, woonstel opsigter het ook gesê dit is nie syne nie. Vloere was vuil, skoonmaker het nie vloere gewas, badkamers skoongemaak nie, niks. Ek het 'n brief aan die eienaars hieroor geskryf. Hierdie is al wat ek negatief kan skryf, verder was alles puik.

Marcia B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcia B
Family with teenagers

Baie rustig.

Ons het lekker gerus en is baie goed geleë, naby alles.

Belinda F - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda F
Family with teenagers

Even more beautiful and better than the pictures.

Everything was clean and neat. Near the beach, beautiful view. Can definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nog mooier en beter as die foto's.

Alles is skoon en netjies. Naby die strand, pragtige uitsig. Sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anne-marie W - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie W
Family with young children

Baie netjies met alles wat jy nodig het. Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Netjies, skoon en naby aan die strand.

Marissa B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marissa B
Family with young children

It was very nice, perfect location and nice apartment.

We enjoyed our holiday a lot. The apartment was neat and spacious and the location was perfect with a view of the sea, close to the main beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker, met perfekte ligging en lekker woonstel.

Ons het ons vakansie baie geniet. Die woonstel was netjies en spasie genoeg en die ligging, perfekte uitkyk op die see en naby die hoofstrand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magdel J - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdel J
Family with young children

Very nice flat with a good location!

A lovely, spacious and well equipped flat. It was my second time at this flat and I will definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker woonstel en baie goed geleë!

'n Heerlike, groot, goed toegeruste woonstel. Dis my tweede keer by die woonstel en ek sal weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adriaan O - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan O

Very nice stay!

Good location. Good value for money! Tidy and clean! I can personally recommend it hightly!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly!

Goed geleë. Waarde vir geld! Netjies en skoon! Ek kan dit persoonlik baie sterk aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem H - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem H
With spouse/partner

Convenient stay.

Very neat and well equipped and a beautiful view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik gebly.

Baie netjies en goed toegerus met uitstekende uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
Family with teenagers

Very comfortable.

We had a comfortable stay and was surprised at how spacious the flat was. We will definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik.

Ons het baie gerieflik gebly en was baie verras oor die spasie van die woonstel. Ons sal definitief weer terugkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

14 Beachcomber Ballito's response

Jaco,
Ek is baie bly dat julle tevrede was met woonstel, hoop die weer het ook saam gespeel. Sien uit om julle weer te akkomodeer.
Elize kern

14 Beachcomber Ballito
Johan J - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
Family with young children

Everything you need at a home away from your home!

Everything is in its place and everything you need is there. Thanks for a wonderful holiday, we will call again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat jy nodig het by 'n huis weg van jou huis!

Alles was op plek en wat jy nodig het is daar. Dankie vir 'n lekker vakansie en ons sal weer van hulle gebruik maak in die toekoms!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

14 Beachcomber Ballito's response

Johan, Baie bly dat julle tevrede was met die woonstel, sien uit om julle weer te akkomodeer.
Groete
Elize Kern

14 Beachcomber Ballito
Danielle P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danielle P
Family with young children

Very nice accommodation and accessibility to the beach.

Very user friendly accommodation except for security doors that need attention (unlocking very difficult). Cleaning of unit floors was not done well. Our feet were black when walking around barefoot on the tiles, but otherwise a very pleasant stay and accessibility to beach was an incredible bonus.

Marthinus S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marthinus S
Family with teenagers

Baie lekker plek.

Woonstel is baie goed toegerus en daar is alles wat jy kan nodig kry. Die dubbelbed was nie op standaard nie. Dis uitgeslaap. Verder is die woonstel baie lekker gewees en goeie waarde vir jou geld.

Mauritz C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mauritz C
Family with teenagers

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het reeds no 6 bespreek vir volgende jaar! Alles was meer as wat ons verwag het. Daar het net mooi niks wat kortgekom het nie. Die skoonmaakdiens was goed, maar kan verbeter. (Vloere nie altyd skoon gevee en gemop nie.)

Magdel J - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdel J
Family with young children

Dis 'n heerlike woonstel en dorpie.

Heerlike ruim woonstel, skoon en goed geleë. Ek sal enige tyd weer teruggaan.

Anneke K - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke K
Family with young children

Rustig en verkwikkend.

Baie lekker gekuier, baie gerieflik en goeie sekuriteit.

Russell E - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Russell E
With spouse/partner

Rustige, netjies en awesome!

Dit is die bes toegeruste woonstel waarin ons nog ooit vakansie gehou het. Alles was absoluut puik. Ek sal definitief were soontoe gaan. Dit was awesome. Baie dankie.

Mariaan U - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan U

Aangenaam verras!

Ons was aangenaam verras en het baie lekker gekuier. Dankie Elize, jy sien ons beslis weer.

Evanne V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evanne V
With spouse/partner

The best holiday we ever had!

Thank you for a lovely holiday, took my parents with and we all enjoyed a wonderful stay and weather!

Christelle S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christelle S
Family with young children

Goeie waarde vir geld!

Lekker ruim woonstel.

Pauline V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pauline V
With spouse/partner

Beautiful well furnished, kept and maintained unit

The unit is well furnished, there is ample crockery and cutlery, the beds are comfortable and the unit is very clean. The appliances are in good working condition. Access to the beach is easy and quick. Parking is suitable.

Helen E - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helen E

Lovely!

Was lovely thanks. Appreciated all your help :)

From R850
per night (sleeps 6)
From R850
per night (sleeps 6)
From R850
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 102C Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwZjUzMTZiLTk0NzMtNDFkNi04NGFjLWMxYjVlZjk1NjEyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (sleeps 6) 41 5 1 5 102C Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -29.531545 31.22304
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!