The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 19 Richthofen | TravelGround
+18

19 Richthofen

1 review
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 1 review 19 Richthofen
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Christele K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christele K

Ons het 'n heerlike tyd gehad, geensins onveilig gevoel nie (ons was 6 dames) en die huis is lekker loopafstand vanaf die see.

Met ons uitgaan het die eienaar ook aan ons gevra of daar enigiets is waarop hulle kan verbeter waarop ons genoem het dat die slaapkamers se 'plugs' is te min. Elke slaapkamer het slegs 1 en die hoofslaapkamer s'n sit langs die toilet in die badkamer. Die eienaar moet asseblief in die vervolg genoeg koorde beskikbaar stel, andersins lieflike gesinsvakansiehuis.

19 Richthofen's response

Baie dankie vir die konstruktiewe terugvoering Christele. Ek het dadelik die aansuiwerings gedoen soos voorgestel. En daar staan nou heerlik gemaklike ontspanningstoele op die boonste stoeparea ook.
Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Julle was topklas gaste, baie dankie.

19 Richthofen
From R2 600
per night (sleeps 9)
From R2 600
per night (sleeps 9)
From R2 600
per night (sleeps 9)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Richthofen Street, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYZNJLO1hUwkwHrvvZsNYLmQ9fP99hybsYfeVYfGNfhkjVCwLa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 600  per night (sleeps 9) 1 5 1 5 19 Richthofen Street Vineta 0000 Erongo 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -22.664690036375 14.528448026459
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!