Umhlanga Accommodation at 211 The Breakers Resort | TravelGround
+36

211 The Breakers Resort

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 11 reviews for 211 The Breakers Resort
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Aletta S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aletta S
Family with young children

Pragtig, gesinsvriendelik, veilig en naby die see!

Ons was aangenaam verras oor hoe smaakvol die eenheid is en hulle het regtig baie moeite gedoen om dit prakties en kindervriendelik te maak. Die patio met lieflike buitestel en sambreel was ‘n bonus. Baie dankie ons sal graag weer kom!

Louise N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Louise N
Family with teenagers

Die verblyf is netjies, maar ons was nie vooraf gewaarsku teen die konstruksie wat op die derde vloer plaasgevind het nie.

Eenheid 211 is netjies toegerus, maar ons het 'n wegbreek so nodig gehad. Soos almal het ons uitgesien na saligheid (veral nadat ons 'n nabye familiedood moes deurgaan). Die derde vloer was 'n boukonstruksie. Elke oggend het die geboor en gehamer 9 uur begin. En dit was onuithoubaar. Ons kon nie ons oggend koffie buite geniet nie en in 'n reeds bedompige woonstel, moes ons die deure toehou vir die geraas asook die stof. Indien ek bewus gemaak was van die konstruksiewerkers en geraas, sou ek vir seker my geld op stiller akkommodasie spandeer het. Dit was regtig nie salig nie. Die eienaar het een dag gratis aangebied as ek weer die eenheid sou boek. Baie dankie daarvoor. Ek het ongelukkig hierdie kosbare tyd nodig gehad om my gemoed te herlaai en beplan nie nou al aan my volgende vakansie nie. Ek is self nie seker of die eienaar eers bewus was van die konstruksiewerk nie, maar volgens ontvangs is eienaars asook agentskappe daarvan bewus gemaak. Ek het toevallig met die vakansiegangers twee woonstelle van ons af, gesels en hulle het net so teleurgesteld gevoel.

Maritha M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritha M
Family with young children

'n Lekker ontspannende plek, is die moeite werd!

Die eenheid is fantasties! Die grondvloer is ideaal met klein kinders. Ek sal net voorstel om die volgende in die advertensie te noem: Daar's badhanddoeke (sodat mens dit nie onnodig saamry nie), ’n bababed met linne (veral as mens vlieg maak dit 'n groot verskil om nie die bed saam te vat nie), haardroërs, kombuis, sunlight en sponsies/lappies, koffie tee en suiker en lys van nommers om te bel in die eenheid opsit by die telefoon (ontvangs/restaurant/spa ens.).

211 The Breakers Resort's response

Goeiedag Maritha,

Ons waardeer die terugvoer en sal meer inligting verskaf aan ons besoekers.

Baie dankie
Hennie

211 The Breakers Resort
Kallie J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kallie J
Family with young children

Heerlike wegbreek.

Die 211 The Breakers Resort het 'n baie goeie ligging t.o.v die strand en ander dinge om te doen. Die eenheid op die grondvloer met sy oopskuifdeure is veral heerlik vir besige kindertjies wat wawiele op die gras wil doen of bal skop. Die eenheid is goed geleë t.o.v die swembaddens en restaurant maar tog relatief stil. Die swembaddens is pragtig en die see 'n hanetree van die oord. Daar is sekuriteit by die ingang en hekkie na die see. Mens voel redelik veilig. Die eenheid voel ruim en die hoofslaapkamer is pragtig. Kombuis is goed toegerus vir kookdoeleindes. Moet egter nie verwag om op die patio te mag braai nie. 211 The Breakers Resort moedig nie juis 'n gebraaiery aan nie. Vrydag en Saterdag mag jy nie braai nie en ander dae eers na 17:00 op 'n klein kolletjie aan die buitewyke van die oord agter glas vensters. Ons het lekker gekuier en gaan die plek beslis weer ingedagte hou vir 'n volgende keer.

Andri L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andri L
Family with young children

Quality and comfort at its best.

211 The Breakers is a very comfortable flat equipped with quality furniture and appliances. A slight draw back is the fact that the bathroom en-suite has no toilet but that is no deal breaker. Hennie and Irene are extremely helpful, very friendly and approachable. Definitely worth a visit!

Tanja N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja N
Family with young children

Gerieflik en kindervriendelik.

Die verblyf was fantasies. Ontvangs was egter onbehulpsaam.

211 The Breakers Resort's response

Baie dankie vir die terugvoer.

211 The Breakers Resort
Micheline C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Micheline C
Family with young children

Dit was fantasties.

Die tydjie was fantasties en natuurlik te kort. Kinders het hulle geniet. Die eenheid is modern en baie netjies. Skoonmaakdiens was ook puik. Ons kan nie wag om weer te kom nie. Kan dit rerig aanbeveel.

211 The Breakers Resort's response

Baie dankie Micheline.

211 The Breakers Resort
Yolanda N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda N
Family with young children

Lovely accommodation.

Beautiful apartment and resort. Close to all the necessary shops and restaurants. Had such a nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike verblyf.

Pragtige woonstel en vakansieoord. Naby aan al die nodige winkels en restaurante. Het al te lekker daar gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

211 The Breakers Resort's response

Baie dankie Yolanda.

211 The Breakers Resort
Johan B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
Family with young children

Pragtige verblyf.

Eenheid is pragtig binne, sal definitief weer daar vakansie hou. Strand is stapafstand van the breakers af. 'n Moet vir iemand wat nog nie by the Breakers was nie. Vriendelike personeel en sekuriteit.

Armand V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Armand V
With spouse/partner

Verblyf was fantasties. Ons het dit baie geniet.

Verblyf by 211 Breakers Resort was fantasties. Ons het dit geweldig geniet. Ons sal beslis weer gaan. Die eenheid was skoon en baie netjies.

Johan M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With friends

Hierdie eenheid was perfek ... netjies, skoon en gerieflik.

Ons het ons verblyf baie geniet. Ons woonstel was netjies, skoon en gerieflik.

211 The Breakers Resort's response

Beste Johan
Baie dankie vir jou moeite om vir ons terugvoering te gee. Ons waardeer dit baie.
Groete
Irene

211 The Breakers Resort
From R1 950
per night (sleeps 4)
From R1 950
per night (sleeps 4)
From R1 950
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 88 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dc7eabfd439247f62a6071fc8f0d640449be491984aa6d33f2f2e3b29bb0a440afdf0cfd758b3b48d2cd025730d9bf759bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 950  per night (sleeps 4) 11 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -29.71381023002 31.09235230423
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com