27 on Constantia
Review Summary
Mw G - Jan 2022
Overall score
Very welcoming and comfortable.
27 on Constantia 's response
Dankie vir die mooi woorde. Dit is lekker om te hoor dat gaste lekker bly. Kom kuier weer.
Mara V - Jan 2022
Overall score
Ons beveel 27 on Constantia hoog aan.
Read more27 on Constantia 's response
Wow wat kan n mens sê vir so n resensie. Baie dankie. Ek moet ook sê julle was die perfekte gaste waaroor 'n mens net kan droom. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Danie en Annette
Thilisha M - Dec 2021
Overall score
Wonderful, quiet space with great, warm hosts.
27 on Constantia 's response
Thilisha thank you again for the kind words. Guests like you make hosting pure joy. Hope to see you again soon.
Cornelius R - Oct 2021
Overall score
Heerlike, rustige blyplek wat mens dadelik laat tuis voel.
Andre N - Oct 2021
Overall score
Ruim en goed toegeruste eenheid.
27 on Constantia 's response
Baie dankie vir die gawe woorde. Dit was besonderse lekker om julle te kon akkomodeer. Sien uit na julle volgende kuier.
Danie en Annette
Jean K - Mar 2021
Overall score
Alles was perfek.
27 on Constantia 's response
Dankie Jean.
Vir gaste soos jy is dit maklik om die ekstra tree te gee. Dankie vir jou begrip
Danie en Annette
Bronwyn D - Mar 2021
Overall score
Die plek is prentjie mooi. Selfs mooier in persoon. Eienaars is so vriendelik en ons het so welkom gevoel.
27 on Constantia 's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons probeer werklik om ons gaste die tuisgevoel te gee. Kom loer weer in.
Danie en Annette
Cleo E - Mar 2021
Overall score
Absolutely amazing.
27 on Constantia 's response
Thank you for the kind words. Hosting guests like you is an absolute pleasure. Come and visit us again soon.
Kim P - Feb 2021
Overall score
Sublime.
Evannay K - Feb 2021
Overall score
Die kuier was rustig en lieflik.
Lejani G - Jan 2021
Overall score
Uitstekkende Naweek !!
27 on Constantia 's response
Dankie vir die vriendelike woorde. Ons verwelkom julle enige tyd terug.Dankie dat julle die plek so netjies gelos het.
Shamiemah D - Jan 2021
Overall score
Definitely worth the money.
27 on Constantia 's response
Thank you for the nice review and for leaving the flat in such a neat state.
Guests like you make running a guesthouse a pleasure.
Visit us again soon.
Marthinus K - Dec 2020
Overall score
Ongelooflik lekker gewees.
27 on Constantia 's response
Baie dankie, ons probeer hard om die verblyf vir ons gaste so aangenaam as moontlik maak. Ons waardeer dit so as gaste so n resensie gee.
Joanette M - Feb 2020
Overall score
Vir twee weke baie gemaklik en lekker gebly!
Marietjie V - Nov 2019
Overall score
Very neat, tasteful accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese, smaakvolle verblyf.
Ons het baie gehou van die privaat ingang. Die woonstel is uiters keurig, netjies en baie goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fritz S - Apr 2019
Overall score
Lekker gebly.
27 on Constantia 's response
Pragtige gaste. Was 'n voorreg om hulle te kon huisves. Kan hulle baie sterk aanbeveel.Hoop ons sien hulle weer.
Danie en Annette
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 27 Constantia Crescent, Stellenryk, Durbanville, 7550, Western Cape
- All ages welcome