304 Zeezicht
Review Summary
Dehlia F - Mar 2020
Overall score
It was very enjoyable, we really enjoyed it, the view was the highlight for me, breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie aangenaam, ons het dit baie geniet, die view was vir my die hoogtepunt, asemrowend.
Die veiligheid is ietwat van 'n probleem, geen sekuriteit nie, maar andersins was dit alles okei. Ek voel ook die uitkloktyd kan bietjie aandag aan gegee word, dalk met so 'n uur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
304 Zeezicht's response
Hi Dehlia. Die gebou is agter 'n ingang beheerde hek en die woonstel het 'n traliehek voor die deur. Die uitklok tyd is ongelukkig standaard 10 uur. As daar nie iemand weer die middag 2 uur ingekom het nie, kon ek julle later laat bly het, maar ongelukkig is die woonstel gewild en het daar die middag weer mense ingekom. Julle het geweet die uitklok tyd is 10 uur toe julle bespreek het.
Estelle P - Feb 2020
Overall score
Gerieflik, pragtig, eienaar baie behulpsaam.
304 Zeezicht's response
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet.
Johan S - Jan 2020
Overall score
Outstanind view and very centrally located.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende uitsig en baie sentraal geleë.
Dit was 'n plesier om met Marie te deel rakende die in- en uitboek prosedure. Die verblyf was alles wat verwag was en meer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
304 Zeezicht's response
Baie dankie Johan. Ek is bly julle het dit geniet.
Michelle K - Dec 2019
Overall score
Rustig, veilig en goed geleë.
304 Zeezicht's response
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te huisves.
Johan L - Dec 2019
Overall score
Location and view is good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ligging en uitsig is goed.
Marie en Michael is wonderlike gasvrou en -heer. Niks is te veel gevra nie, hulle dra jou op die hande. Baie dankie. Wonderlike en moderne woonstel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
304 Zeezicht's response
Baie dankie. Bly jul het dit geniet.
Jeanette J - Dec 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Baie mooi plek met baie mooi uitsig van die see en Tafelberg. Al wat ons gepla het, was die feit dat daar nie 'n wasmasjien was nie, anders as dit was alles 100% en ons het dit vreeslik baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
304 Zeezicht's response
Baie dankie vir die resensie. Daar is net plek vir 'n wasmasjien of skottelgoedmasjien, so ons het n skottelgoedmasjien geinstalleer.
Piet C - Nov 2019
Overall score
Breathtaking view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowende uitsig.
Uitsig was goed, vakansie-eenheid skoon, gerieflik en sentraal geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
304 Zeezicht's response
Baie dankie, bly jul het dit geniet.
Gideon H - Oct 2019
Overall score
The area and the view of the mountain is unbeatable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Omgewing en uitsig op die berg en stad onverbeterlik.
Dit was 'n uiters aangename ses dae in die Kaap. Verblyf, omgewing, uitsig, alles het daartoe bygedra.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nici V - May 2019
Overall score
Lovely
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Sal vir seker weer hier kom bly. Heerlik uitgerus, sal definitief dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
304 Zeezicht's response
Baie dankie.
Heinrich L - May 2019
Overall score
The best holiday ever!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die beste vakansie ooit!
Die ontvangs was goed. Die uitsig was asemrowend en boonop het ons 45%-afslag gekry! Baie winkels en eetplekkies naby die woonstel. Sal definitief weer daar gaan kuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
304 Zeezicht's response
Baie dankie
Theo V - Mar 2019
Overall score
Dit was heerlik, met 'n asemrowende see- en berg-uitsig.
Read more- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 30 Beach Boulevard, Bloubergrant, 7441, Western Cape
- All ages welcome