The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 34 @ Dapper | TravelGround
+32

34 @ Dapper

52 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 52 reviews for 34 @ Dapper
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Retha D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha D

Dit was so lekker en rustig en pragtig. Wonderlike gasvryheid dit was net wonderlik.

Dit was meer as lekker!

Nelmarie D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelmarie D
Family with young children

Neat, spacious, interesting decor.

The accommodation is easy to find. House stands out in the street - interesting decor. Neat and spacious with 2 bedrooms and separate open plan lounge and kitchen. 2 heaters helped against the cold. Would like to enjoy the swimming pool and lapa in the summer next time! It is close to shops and Rosepark hospital.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies,ruim, interessante dekor.

Verblyf is maklik om te kry. Huis staan sommer uit in die straat - interessante dekor. Netjies en ruim met 2 slaapkamers en aparte oopplan-sitkamer en -kombuis. 2 verwarmers het gehelp teen koue. Sal graag volgende keer in die somer die swembad en lapa wil geniet! Dis naby winkels en Rosepark hospitaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariette V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette V
Family with teenagers

Value for money.

We were pleasantly surprised from booking to arrival. The hostess went out of her way to accommodate us and meet our needs and exceeded all expectations, thank you very much Ches! We will definitely stay there again. The accommodation is modern, clean and tidy and has everything needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Ons was aangenaam verras vanaf bespreking tot aankoms. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en in ons behoeftes te voorsien en het alle verwagtinge oortref, baie dankie Ches! Ons sal definitief weer daar oorbly. Verblyf is modern, skoon en netjies en beskik oor alles wat nodig is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petulia G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petulia G
Family with young children

Ons verblyf was baie aangenaam en definitief waarde vir ons geld.

Chess is 'n ongelooflike mens en gasvrou. Haar plek was gerieflik en baie netjies met pragtige en stylvolle dekor. Ons sal beslis sonder geen twyfel weer van 34 @ Dapper gebruik maak, sowel as vir familie en vriende aanbeveel. Verblyf sal steeds van top gehalte wees.

Deirdré S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deirdré S
Family with teenagers

'n Kuier om te onthou.

Baie dankie vir Ches en haar span! Haar gasvryheid, hulpvaardigheid en bedagsaamheid het ons tydjie in Bloemfontein 'n aangename kuier gemaak.

James M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James M
With spouse/partner

Neat.

Very neat and no problem coming and going.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies.

Baie netjies en geen probleem met kom en gaan nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda N - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda N
Family with teenagers

A beautiful place and exactly as advertised.

Can definitely recommend it. I can see that Ches (owner) makes sure that the places are convenient, clean and as beautiful as possible for her guests. We will definitely go again next year!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voorwaar 'n baie mooi plek en presies soos dit geadverteer word.

Kan dit beslis aanbeveel. Ek kan sien dat Ches (eienaar) daarop uitgaan om die plekkies so gerieflik, skoon en mooi as moontlik vir haar gaste te maak. Ons sal beslis weer volgende jaar daar 'n draai maak!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mc B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mc B
Family with young children

Peaceful, clean and neat!

The room was clean and neat every day, clothes washed daily. Friendly and helpful owner. Will definitely be returning here next year.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, skoon en netjies!

Die kamer was elke dag skoon en netjies, klere is ook elke dag gewas. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis volgende jaar weer hier oor slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Selene S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Selene S
Family with young children

Fantastic!

We really enjoyed our stay at 34@Dapper. It's a home away from home. Ches, the hostess, went out of her way ensuring a pleasant stay and that we have everything we need. Memorable overnight accommodation and we'll definitely be returning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies!

Ons het so lekker gebly by 34@Dapper. "A home from home". Ches, ons gasvrou, het ook uit haar pad gegaan om seker te maak ons het alles en nog meer. Onvergeetlike oornagplek en ons sal beslis weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maggie C - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie C
Family with young children

Fantastic.

Our time there was excellent. Thank you for the prompt help and extra trouble.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Die kuier was uitstekend. Baie dankie vir vinnige hulp en ekstra moeite.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Natasha P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha P
Family with teenagers

Always nice to stay here.

Friendly service is what you get from arrival. The area is nice and quiet. After a long journey, you can cool off in the swimming pool. Always clean and very modern. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Altyd lekker om hier oor te slaap.

Vriendelike diens is wat jy kry van jy arriveer. Die area is lekker stil. Na 'n lang reis kan mens heerlik afkoel in die swembad. Altyd skoon en baie modern. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantal D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal D
Family with young children

Baie aangenaam, skoon, en als wat 'n ou soek. Ches ook baie vriendelik ontvang.

Ons het baie lekker en goed geslaap na 'n lang pad van Oos-Londen af, sal weer in toekoms hierdie verblyf gebruik.

Ben L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Ben L
Family with young children

Pragtig en bekostigbaar.

Enige iemand kan gerus hier bespreek. U sal aangenaam verras wees.

Elbe F - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elbe F
With spouse/partner

Baie oulike plekkie.

Baie oulike plekkie. Netjies, baie mooi, voel huislik. Daar is alles wat mens nodig het. Baie vriendelike personeel. Sal dit aanbeveel vir enigeen wat in Bloemfontein wil oornag.

Susan M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan M

Like coming home!

Chez and her staff is incredibly helpful and the accommodation is top notch! Comfortable, pretty, and peaceful, with everything you need!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Soos om tuis te kom!

Chez en haar personeel is ongelooflik behulpsaam en die akkommodasie is uit die boonste rakke! Gemaklik, mooi en rustig alles wat mens nodig het!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem V

Ons het dit baie geniet om in die netjiese plek te bly vir 'n paar dae.

Sien gerus die sterre.

Leonard G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leonard G
Family with teenagers

Baie aangenaam.

Gasvrou was baie aangenaam en die plek uitsonderlik netjies. Die eienaars is ook nie skaam om hulle Christelike waardes duidelik te vertoon nie. Hoogs aanbeveelbaar.

Ashleigh V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashleigh V
Family with young children

Stunning and modern little guest house.

We really enjoyed our stay. The fact that everything was so clean and neat made us feel comfortable. The swimming pool and aircon was also a great bonus.

Carien P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien P
Family with teenagers

Baie vriendelike ontvangs.

Baie netjies en skoon.

Welma H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Welma H
With spouse/partner

Puik diens en verblyf.

Baie beïndruk met die diens. Die eienares het ons persoonlik na ons eenheid geneem. Die vertrekke is baie netjies, keurig en skoon. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Wat 'n plesier om daar te kon tuisgaan.

Natasha P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natasha P
Family with young children

Buiten die hittegolf het ons baie lekker gebly.

Die lugversorging kon nie koud genoeg gestel word nie. Was dalk die hittegolf, maar anders as dit het ons dit baie geniet. Baie skoon en netjies en ons was goed ontvang. Baie dankie!

Annatjie M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie M

Die eienaar van hierdie gastehuis was baie vriendelik en hulpvaardig en het ons dadelik laat tuis voel.

Ons het 'n nare ondervinding gehad met Gariepdam en het genadiglik by hierdie oulike gasvrou uitgekom. Ek sal haar plekkie enige tyd aanbeveel by enige iemand wat in Bloemfontein wil oornag of vakansie hou. Hierdie gastehuis is netjies, skoon en alles wat jy nodig het om jou verblyf genotvol te maak is hier. 'n Lieflike swembad en braai-area was ingesluit. Vriendelike mense en baie hulpvaardig, baie dankie.

Natasha S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha S
Family with teenagers

Fantasties.

Sal enige tyd die plek aanbeveel. Die eienaar en personeel is vriendelik. Plek is netjies met al die geriewe

Johan M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johan M
On business

Skoon, ruim en aangename verblyf.

Baie skoon en ruim woonstel. Slaapplek in twee groot kamers. Groot kombuis en leefarea en baie lekker braai-area.

Carin V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin V
Family with young children

Moderne hawe vir die siel.

Modern, stylvol, gehalte-verblyf en kunstig ingerig met alles wat jy nodig het as jy alleen of selfs met kinders reis. Vriendelike diens tot in die fynste detail, alles was eenvoudig perfek!

Charmain O - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmain O
Family with young children

Dit was fantasties!

Die kinders het dit vreeslik geniet!

Suzette D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette D
With friends

Baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Baie gasvry.

Sal enige tyd weer gaan en beveel mense sterk aan dat sou jul Bloemfontein toe gaan. Gaan maak 'n draai!

Damaris H - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Damaris H

Uitstekend, kan definitief aanbeveel.

Een van die beste gastehuise wat ek nog besoek het. Die kamers is uiters smaakvol ingerig, die kombuis is volledig toegerus en die personeel is baie behulpsaam.

Jannelie W - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannelie W
Family with young children

Baie netjies!

Sal verseker weer hier kom bly!

Edward E - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edward E
Family with young children

Nice decor, peaceful.

As above. All very nice and friendly service!

Elma E - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma E

Sal 34 @ Dapper beslis aanbeveel.

Baie mooi en netjies. Naby aan die N1 en maklik om te kry. Sal definitief weer daar oorslaap!

Thandi D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thandi D
With friends

I would not wish to have anything changed regarding my stay, it was fabulous.

I have been on holiday in different places but the ambience we received @34 Dapper, was out of this world. I am even planning to rent the whole place out for my husband's birthday in September with friends. Chess is the bomb! She is fabulous and warm. The place makes you feel at home, what else could you want? Keep it up Chess, loved it!

Martie S - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Martie S
Family with teenagers

Waarde vir geld, veral vir gesinsakkommodasie. Dis heerlik ruim en pragtig skoon.

Eenheid 1 was lieflik vir 'n gesin, met 'n sitkamer/kombuis en twee aparte slaapkamers. Die plek was baie netjies en skoon met lugversorging in elke vertrek. Die enigste negatiewe punt vir my persoonlik, is dat daar nie vars melk en miskien 'n beskuitjie vir koffie in die oggend voor 'n mens se vertrek was nie. Daar was slegs poeiermelk en die beskuitblik was dolleeg! Behalwe vir dit was dit 'n goeie ervaring en ek kan 34 @ Dapper met vrymoedigheid aanbeveel.

Marelize H - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marelize H
Family with young children

Baie lekker gebly en sal definitief weer daar oorbly.

Netjies en skoon. Baie gasvrye mense. Het klaar vir familie aanbeveel.

Julie H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Julie H
With spouse/partner

Sal weer daar bly.

Baie netjiese plek. Maklik om te kry vanaf die N1.

Hanja V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanja V
Family with teenagers

Baie netjies!

Genoeg ruimte. Gasvryheid van die eienaars en die vroutjie wat skoongemaak het, het ons baie beïndruk. Ek sal verseker weer daar gaan slaap.

Hanja V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanja V
With spouse/partner

Ons is baie tevrede met die diens.

Blyplekkie is baie mooi en die tuine en als is so mooi versorg. 'n Lus vir die oog!

Karen S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen S
Family with teenagers

Aangename verblyf in Bloemfontein.

Chess gaan uit haar pad om gaste te akkommodeer. Sy was selfs bereid om ' n student se wasgoed te was. Die plekkies is baie volledig toegerus.

Suzanne D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne D
Family with young children

Pragtige, praktiese en netjiese geriewe. Naby aan die N1. Sal weer daar bly!

Ek het dit baie geniet om in so 'n pragtige plek te oornag. Dis 'n lushof vir 'n moeë lyf en wonderlik dat die kinders in 'n swembad kon gaan afkoel na 'n lang dag se reis.

Gerhard M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard M
Family with teenagers

Baie skoon en netjies.

Lugreëling of dakwaaiers sou verwelkom word. Goeie waarde vir geld!

Bennie G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bennie G
Family with young children

Lekker gebly.

Kamers netjies en skoon, vriendelike ontvangs.

Ri B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ri B
With spouse/partner

Waarde vir geld!

Was baie aangenaam verras! Werklik waarde vir geld, personeel was baie vriendelik en behulpsaam! Sal weer van hulle gebruik maak!

Hester V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester V
With spouse/partner

Baie netjies, naby die hoofweg.

Baie netjiese verblyf. Naby die hoofweg. Baie goeie ontvangs gehad.

Gusta K - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gusta K
Family with young children

Baie lekker. Sal graag weer daar bly!

Ek was baie beïndruk met hulle diens en gasvryheid. Ons sal enige tyd weer daar gaan oorslaap.

Leanie B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leanie B
Family with young children

Huis weg van die huis af.

Ons tydjie by 34@Dapper was voortreflik! Die diens is uitsonderlik en ek sal vir seker weer daar bly! Dankie Ches en Hester!

Renske V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renske V
With friends

Oulike plekkie net reg vir oornag in Bloemfontein.

Goeie waarde vir geld. Netjies en skoon. Vriendelike mense. Goed geleë. Heerlike swembad om in af te koel.

Adri B - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri B
With friends

Baie goed ingerig! Dis regtig baie mooi en netjies!

Sal enige tyd weer daar bly - puik diens!

Alwyna G - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alwyna G
With spouse/partner

Absoluut uitsonderlik!

Was 'n aangename verrassing. Baie netjies, gerieflik en besonders goed ingerig. Gasvrou baie vriendelik. Het heerlik uitgerus!

Carl M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carl M
Family with young children

Mooi, netjies en gerieflik.

Dit is maklik om 34 @ Dapper van die snelweg te bereik. Netjies en gerieflik. Goeie diens van Ches.

Albertus V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albertus V
Family with teenagers

Baie dankie vir mense wat nog vir gesinne "cater" teen bekostigbare pryse.

Die verblyf was aangenaam en rustig. Baie dankie!

Hilda C - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda C
Family with young children

Baie lekker gebly!

Die akkommodasie is netjies, stil en pragtig.

Jan V - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V

Ons verblyf was n fantastiese belewenis.

Ek en my bejaarde ma plus my 4 skou honde was met ope arms ontvang op baie kort kennisgeweing nadat ons verblyf in Edenburg wat 2 maande vooraf gereel en betaal was nie gerehaliseer het nie. Ons verblyf by 34@ Dapper was fantasties. Baie luuks en lekker warm in die koue weer. BAIE DANKIE 34@ DAPPER.

From R640
per night (for 2 people)
From R640
per night (for 2 people)
From R640
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 34 Dapper Street, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6881b327f9be474d8e7b45400926d135e723d09072f1610d8f00ab181bdd0683c12f1828769923f549aa6c74d72e6950c5c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R640  per night (for 2 people) 52 5 1 5 34 Dapper Street Fleurdal 9301 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -29.15196 26.19244
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!