The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 48 Chakas Cove | TravelGround
+17

48 Chakas Cove

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 10 reviews for 48 Chakas Cove
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Lloyd D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lloyd D

Beautiful, relaxing.

Had a wonderful stay, woke up to beautiful sea view and passing dolphins, easy access to the beach. Will definitely be returning.

Randolph K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Randolph K

Relaxing.

Neat. Lovely view. Tidal pool right there! Safe!

Lizelle W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle W

Awesome uitsig.

48 Chakas Cove het 'n fantastiese uitsig met smaakvolle meubels en is ten volle toegerus met alles wat jy moontlik nodig sal hê. Vriendelike diens. Ons het vreeslik lekker gebly en wou nie huistoe gaan nie. Sal definitief weer hier inklok wanneer ons hierlangs kom vakansie hou. Baie dankie vir die gasvryheid.

Eugene M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene M
Family with young children

Uitstekende vakansieverblyf.

Ons het regtig lekker gebly, baie meer gekry as waarvoor ons betaal het. Super naby aan al die strande. Diens was awesome en die woonstel het 'n mooi uitsig oor die see met als wat nodig is vir 'n wegbreek van die huis af!

Marelize R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize R
Family with teenagers

Baie netjies, baie mooi en onbeskryflike uitsig!

Baie netjies en baie mooi. Ten volle toegerus en 'n beter uitsig sal jy nêrens kry nie. Prentjiemooi.

Isabel B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Isabel B
Family with teenagers

Everything was great.

I recommend 48 Chakas Cove to everyone who wants to enjoy a tranquil and safe holiday. Everything is the best.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was uit die boonste rakke.

Ek beveel 48 Chakas Cove aan vir almal wat 'n rustige veilige vakansie wil geniet. Alles is van die beste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rina A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina A

Awesome.

Ons verblyf was baie lekker pragtige woonstel met alle benodigdhede, geen tekort in die woonstel! Skoon netjies en Kanye was baie behulpsaam! Lugversorger nie gewerk nie, maar dit is ook later uitgesorteer!

Christo V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo V
Family with young children

Ongelooflike uitsig, super skoon en eienaars het alles gedoen om te verseker alles loop glad!

Sien sterre.

Relda M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Relda M
Family with teenagers

Kan heerlik ontspan in 'n pragtige eenheid met die geruis van die see in jou ore!

Die eenheid is baie mooi en netjies. Die kombuis baie goed toegerus met alles wat jy benodig. Die ligging is uitstekend - naby winkels en restaurante. Baie mooi uitsig en stap afstand van die swemstrand. Craig was baie vriendelik en behulpsaam. Kan dit definitief aanbeveel. Sal weer hier bly.

Nel-merie A - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nel-merie A
With friends

Beste seevakansie en akkommosie ooit.

Plek is baie netjies. Die uitkyk op die see is besonders. Baie mooi plek.

From
R1 950
per night (sleeps 6)
From
From R1 950
per night (sleeps 6)
From
R1 950
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 48 Chakas Cove, 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv4r2ydcZYG1rSl0mWcIs405P61oszsruaIQzVHyOki0tCk5Isj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 950  per night(sleeps 6) 10 5 1 5 48 Chakas Cove 43 Ocean Drive 4399 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.51400505523 31.230819346033
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!