Knysna CBD Accommodation at 6 Hilton Court Knysna | TravelGround
+12

6 Hilton Court Knysna

24 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 24 reviews for 6 Hilton Court Knysna
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Jw P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jw P
With spouse/partner

Goeie verblyf, goed toegerus en netjies.

Ons het lekker gebly, hierdie is 'n netjies en skoon woonstel wat aan die verwagting voldoen het.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Jw, baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle Hilton Court geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michael en Vicki.

6 Hilton Court Knysna
Fiona M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fiona M
With friends

Lovely stay.

We stayed at 6 Hilton Court for the weekend. Everything was as advertised. Clean and comfortable. Great service and hospitality from Michelle. Enjoyed our stay!

6 Hilton Court Knysna's response

Dear Fiona,
Many thanks for the great review you have left us. We are very pleased that you enjoyed your stay and we look forward to seeing you guys again in the future. We will pass the kind words on to Michelle, she always does and is willing to go the extra mile for all our guests.
Have a wonderful week,
Kindest Regards,
Michael and Vicki

6 Hilton Court Knysna
Ria M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Ria M
With spouse/partner

Can recommend only for young people.

Wash neat and clean. In a complex that you feel safe in once you are in. On the first day there was a young boy who rang our bell and ran away. There are families living in apartments. The bed was too hard for me. Has back injury and fibromyalgia. Bench was very low in living room so it was not easy to sit up and stand up. A pump or water pipe goes on every few minutes. Sound more heard in bedroom. It says it is a ground floor apartment, but we had to carry all our luggage from underground where our car was parked and back down. In front of the street is a red line, so can't stop there. On pavement is too dangerous to unpack. With braai in front, people walk to their own living units, so not private at all to sit and rest. Good for young people, but not for older people or those with back injuries. Also not for people who want privacy and tranquility for a few days. Town close by but we felt very unsafe walking around. Most of the businesses with attractions are out of town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kan aanbeveel net vir jong mense.

Was netjies en skoon. In 'n kompleks waar jy as jy eers in is veilig voel. Eerste dag was daar `n jong seun wat ons klokkie gelui het en weggehardloop het. Daar is gesinne wat in woonstelle woon. Die bed was vir my te hard. Het rugbesering en fibriomealgie. Bank was baie laag in sitkamer om nie maklik op te kan gaan sit en op te staan.`n Pomp of waterpyp gaan elke paar minute aan. Geluid meer gehoor in slaapkamer. Dit sê dis 'n grondvloerwoonstel, maar ons moes al ons bagasie opdra van ondergrond waar ons motor geparkeer staan en weer af. Voor in straat is 'n rooi streep, so kan nie daar stop nie. Op sypaadjie is te gevaarlik om uit te pak. Met braai voor loop mense na hul eie wooneenhede, so glad nie privaat om lekker te sit en rus nie. Vir jong mense goed, maar glad nie vir ouer mense of met rugbeserings nie. Ook nie vir mense wat privaat en rustigheid wil hê vir 'n paar dae nie. Dorp naby, maar ons het baie onveilig gevoel om rond te loop. Meeste besighede met besienswaardighede is uit die dorp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Ria,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer oor die items wat julle genoem het.

Dis maar moeilik met die beddens want sommige mense verkies 'n harde bed en sommige mense verkies 'n sagte bed.

Daar is wel 'n hysbak in die parkeerarea wat julle kon gebruik het.

Ek sal die kompleks se bestuur raadpleeg oor die pomp wat gereeld aangaan.

Ons is jammer u het onveilig gevoel. Ons het nog nooit 'n insident by Hilton gehad nie. Ons sal voorstel dat julle volgende keer by 15 Seahorse bespreek - dit is naby aan die waterfront en is op die tweede verdieping.

Weereens dankie vir die terugvoer ons sal kyk wat ons kan doen om dit beter te maak.

Groete en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

6 Hilton Court Knysna
Louis V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
With spouse/partner

Clean, neat and safe.

Centrally located. Maybe consider a parking close to the same floor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi skoon netjies en veilig.

Baie mooi netjies en skoon. Veilig en sentraal geleë. Oorweeg dalk net parkering naby op dieselfde vloer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Louis, Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is in ons noppies dat julle Hilton Court geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michael.

6 Hilton Court Knysna
Gerber D - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gerber D
On business

Gemiddeld.

Dit sal waardeer word as die eienaar 'n groter pot vir die stoof aanskaf, ek moes self 'n pot gaan koop om net 'n bredie te maak. Daar is ook geen braaibak in die woonstel nie en skerper messe om biefstuk mee te kan sny sal ook waardeer word. Handdoekrelings is nie geskik om handdoeke droog te maak nie en sodoende sal 'n staan waslyn vir binne die woonstel 'n idee wees. Ek dink dit is misleidend om te sê dat daar satelliet-TV is en dan is daar net sekere kanale beskikbaar via die internet. Baie dankie Michelle dat jy so vinnig die stoof vir ons laat regmaak het.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Gerber,
Dankie vir jou terugvoer, ek is jammer oor die items wat julle nodig gehaad het, ons is altyd beskikbaar en sou die kaans waardeer het om dit reg te stel terwyl julle nog by die eenheid was. Die Skyworth boks is soms tricky maar die pakket is wel n "full boquet" ons sal kyk na n "how to guide" om dit makliker te maak. Ek laat weet vir ons agent om die ander items reg te stel en weereens dankie vir die boodskap.
Ons hoop om u weer in die toekoms te sien. Alles van die beste en dankie vir julle ondersteuning!
Groete,
Michael en Vicki

6 Hilton Court Knysna
Gideon V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon V
With friends

Waarde vir geld.

Goeie diens van Michelle, plek skoon en netjies, kan doen met passende breekware.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Gideon
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is in ons noppies dat julle Hilton Court geniet het.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Groete, Michael.

6 Hilton Court Knysna
Jaco B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
Family with young children

Unbelievable location where everything can be reached by walking.

We couldn't asked for something better and would most definitely keep in mind when we travel in that direction again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik geleë waar alles bekombaar is deur te stap.

Ons kan nie vir beter gevra het nie en sal dit definitief ingedagte hou wanneer ons weer in daardie rigting reis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Jaco, Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is in ons noppies dat julle Hilton Court geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Alles van die beste

Groete
Michael en Vicki

6 Hilton Court Knysna
Douw F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Douw F
With friends

The place was very neat and well laid out. Could perhaps just upgrade their cutlery and crockery.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die plek was baie netjies en goed uitgelê. Kan dalk net so bietjie opgradeer op hul eetgerei en breekware.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Douw,

Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is in ons noppies dat julle Hilton Court geniet het. Ons gaan dadelik kyk na die eetgerei en breekware en baie dankie vir die voorstel en terugvoer!

Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Alles van die beste.

Groete
Michael
Vicki

6 Hilton Court Knysna
Marilyn H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilyn H
With friends

Nice and relaxing area and within walking distance from the shopping mall which definitely makes it value for money!

Thank you very much for the friendly service. The rooms are very neat and well equipped with bathrooms that make the accommodation worth while! We will definitely visit again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, rustige area en stapafstand vanaf inkopiesentrum wat beslis waarde vir jou geld maak!

Baie dankie vir vriendelike diens. Die kamers is baie netjies en volledig toegerus met badkamers wat verblyf die moeite werd maak! Ons sal beslis weer wil gaan kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Marilyn, Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle Hilton Court geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michael.

6 Hilton Court Knysna
Hendrik B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik B
With spouse/partner

Baie lekker.

Knysna 'n baie lekker dorp en jy moet tyd daar spandeer. Bootreis 'n moet en ete op waterfront. Verblyf 'n moet.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Hendrik, Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle Hilton Court geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michael

6 Hilton Court Knysna
Leon V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon V
Family with teenagers

Aangename, skoon en goed toegeruste wooneenheid in 'n wel geleë kompleks.

Ons het die verblyf in die eenheid geniet. Die woning is goed onderhou, skoon en ook toegerus met alles wat ons kon nodig kry. Ons sal weer daar gaan kuier!

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Rochelle, Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering.
Ons is baie bly dat julle Hilton Court geniet het.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Groete, Michael

6 Hilton Court Knysna
Tracy H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy H
With friends

Such a lovely place, we wanted for nothing.

We loved our stay and it was very conveniently located.

6 Hilton Court Knysna's response

Dear Tracy, Thank you very much for the great review. We are ecstatic that you loved your stay and can't wait for you to stay over again in future.
Kindest Regards, Michael

6 Hilton Court Knysna
Karel V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel V
With spouse/partner

Die woonstel kort verkoeling in al vertrekke. Verskriklik warm en bedompig. Die parkeer basement onder water sodra dit reën.

Waarde vir geld plekkie. Lekker loop afstand van winkels.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Kallie, Baie dankie vir U terugvoering, ons sal vir seker kyk na verkoeling vir die eenheid en ons sal die kompleks beheer ligaam laat weet oor die water in die basement. Ons is bly dat julle Hilton Court geniet het en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Alles van die beste. Groete, Michael

6 Hilton Court Knysna
Bevan C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bevan C
Family with young children

Lekker sentraal.

Die klomp vuilgoeddromme onder in die parkeerarea vertoon glad nie goed nie, dan het die woonstel ook kruipende insekte, kakkerlakke in die kombuis. Die stort in die hoofslaapkamer was ook nie mooi skoon, dan ook die handvatsel in die stort is geroes.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Bevan,
Baie dankie vir u terugvoering, ons is baie jammer om te hoor van die insekte. Ons het die komplex beheer ligaam in kennis gestel en dit wil voorkom dat as gevolg van die onlangse brande en reen die goggas 'n problem is in die groter Knysna.
Ons het wel 'n plaagbeheer laat uit kom om vir ons te berook, soms is moeder natuur maar net nie aan ons kan nie, ons doen wel soveel as wat ons kan om sulke goed te verhoed en soos altyd vra ons dat ons gaste ons dadelik laat weet van enige kwessies sodat ons dadelik 'n plan kan maak en help. Die stort seb ryvulling is 'n room kleur en vorige gaste het ook laat weet daarvan, ons sal dit oor bryvulling sodat daar nie enige aannames is nie. Ons vervang ook die handel in die sort soos u laat weet het. Baie dankie. Weereens wil ons se baie dankie vir julle ondersteuning, ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michael

6 Hilton Court Knysna
Janette B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janette B
Family with teenagers

Neat and safe.

Neat accommodation. Clean. Safe. Can definitely recommend. Within walking distance from everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig en netjies.

Netjiese verblyf. Skoon. Veilig. Kan dit definitief aanbeveel. Alles loopafstand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Janette,

Hierdie is verseker baie positiewe terugvoering! Ons is baie in ons noppies om te sien dat julle Hilton Court geniet het en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!

Alles van die beste.

Groete,
Michael

6 Hilton Court Knysna
Jolanda D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jolanda D
Family with young children

Netjiese en lieflike plek om te bly.

Ondergrondse parkering is 'n bietjie moeilik om 'n groot motor te parkeer, maar veilig. Dit is 'n pragtige, skoon en goed toegeruste woonstel. Naby winkels en restaurante / wegneemetes. Ons het 'n heerlike verblyf daar gehad en sou dit enige tyd aanbeveel.

Robyn S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robyn S
With friends

Great place!

We had an excellent stay!

6 Hilton Court Knysna's response

Dear Robyn,

Thank you very much for the great review, We are ecstatic that you loved your stay and can't wait for you to stay over again in future!

Kindest Regards,
Michael

6 Hilton Court Knysna
Basie C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Basie C
With friends

Alles volledig toegerus en geen tekortkominge nie.

Die eerste ervaring om met LekkeSlaap te deel en dit was die moeite werd om altyd op hoogte van sake te wees met die besprekings ens. Goeie dienste wat julle lewer.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Basie,
Ons waardeer julle ondersteuning opreg en ons wil ook net sê baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit beteken vir ons regtig baie.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien, lekker week verder vir julle!

Groete
Michael

6 Hilton Court Knysna
Janine P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine P
With friends

Ongelooflik lekker!

Verskriklike oulike plekkie. Baie ruim, skoon en als wat jy nodig het. Baie sentraal geleë en naby winkels. Sal verseker weer daarvan gebruik maak en beveel dit aan aan enigiemand wat in Knysna omgewing verblyf soek.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Janine

Baie, baie dankie vir julle positiewe terugvoering en ondersteuning.

Ons is baie bly dat julle Hilton Court geniet het.

Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Groete, Michael.

6 Hilton Court Knysna
Conroy K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Conroy K
Family with teenagers

Very comfortable.

Central location, comfortable and spacious apartment with all the necessities. Even within walking distance of shops and restaurants.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik.

Sentraal geleë, gemaklike en ruim woonstel met al die nodige geriewe. Selfs binne loopafstand van winkels en restaurante.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Conroy,

Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering! Ons is baie bly dat julle Hilton Court geniet het en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Groete,
Michael

6 Hilton Court Knysna
Jerobeam L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jerobeam L
With friends

The best place for a getaway.

Hilton Court's service is great. When we didn't know how the washing machine worked, Hilton 'Court's people immediately responded. I will recommend Hilton Court to anyone who wants to get away and just experience Knysna's beauty and relax in a stunning place. The photos don't do the place justice. It's really more beautiful than the photos. 6 Hilton Court Knysna, you'll see us again soon!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste plek vir 'n wegbreek.

Hilton Court se diens is puik. Toe ons nie weet hoe die wasmasjien werk nie het die mense van Hilton Court onmiddellik reageer. Ek sal Hilton Court aan enige persone recommend wat wil wegbreek en net die mooiheid van Knysna wil ervaar, en dan sodoende kan ontspan in 'n pragtige plek. Die photo's doen die plek nie justice nie. Dit is regtigwaar baie mooier as wat dit op die photos lyk. 6 Hilton Court Knysna julle sien ons baie gou weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Jerobeam,
Hierdie is vir seker baie positiewe terugvoering, Ons is baie in ons noppies dat julle Hilton Court geniet het! Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien! Alles van die beste !
Groete, Michael

6 Hilton Court Knysna
Hannes L - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes L
Family with young children

Everything was beautiful and very clean and we loved it there and it has a great location. I can recommend this place.

We had a good time there without any trouble and the car was safe, and the braai area was cosy and nice. We slept very peacefully without any noise. The apartment is close to everything and yet you feel private too. Staying here was great. Very good value for money. Thank you for your help.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was mooi en baie skoon en ons het heerlik daar gekuier en dit was op die regte plek geleë. Ek kan die verblyf aanbeveel.

Ons het so lekker daar gekuier sonder enige moeilikheid en die motor was veilig parkeer en die braaiplek was gesellig en goed. Ons het baie lekker rustig geslaap sonder enige geraas. Die woonstel is naby alles en tog ook voel jy privaat. Alles was goed om daar te kon bly. Baie goeie waarde vir geld. Baie dankie vir julle hulp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Hannes,

Ons waardeer julle ondersteuning opreg. Ons wil ook net sê baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit beteken vir ons baie.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Groete, Michael

6 Hilton Court Knysna
Harold W A - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harold W A
Family with teenagers

Awesome, private, central, peaceful. The family definitely had a good time with all the activity around Hilton Court.

Hilton Court is a wow place in Knysna, perfect breakaway package, natural surroundings, all the above feedback included. Everything is within walking distance to experience all that Knysna town has to offer. People really friendly and one of the view places where vehicles actually wait for you to cross the road, and give others drivers preference. This place is a gem that brings back one's dignity. Enough things to experience daily and the evenings are awesome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome, privaat, sentraal, rustigheid, familie het beslis 'n baie baie goeie tyd gehad met alles rondom Hilton Court.

Hilton Court 'n wow plek in Knysna, perfekte wegbreekpakket, natuurskoon en al die bogenoemde terugvoering ingesluit. Alles binne loopafstand om binne Knysna dorp te ervaar. Mense verskriklik vriendelik en een van die min plekke waar voertuigbestuurders nog vir jou stop as voetganger, asook ander drywers voorkeer gee om te ry. Die plek is 'n stukkie goud wat 'n mens weer laat waardig voel en menswees 'n nuwe ervaring is. Genoegsame dinge om te ervaar daagliks en saans AWESOME.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Vernon,

Die is inderdaad wonderlike terugvoering, dit word opreg waardeer!

Ons wil net weereens se baie baie dankie vir julle ondersteuning!

Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hulle tyd by Hilton Court geniet het.

Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete, Michael Jones

6 Hilton Court Knysna
Carl G - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl G
With friends

Very impressed with the accommodation, would definitely recommend.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie beïndruk met verblyf, sal beslis aanbeveel.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

6 Hilton Court Knysna's response

Beste Carl,

Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering!

Ons is baie bly dat julle Hilton Court geniet het!

Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!

Groete, Michael

6 Hilton Court Knysna
From R745
per night (sleeps 2)
From R745
per night (sleeps 2)
From R745
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 29 Fitchat Street, 6 Hilton Court , Knysna, 6570, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPNpy1Adqj1rVZz92dHgAJ6hdHcvVLJhMNq3ovQN7I2wz8vynxA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R745  per night (sleeps 2) 24 5 1 5 29 Fitchat Street 6 Hilton Court 6570 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 09:00 -34.034369142466 23.047080682209
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com