The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Lookout @ 7 Gunda | TravelGround
+17

The Lookout @ 7 Gunda

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 9 reviews for The Lookout @ 7 Gunda
Cleanliness
4.8/5
Service
4.4/5
Location
4.3/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Boebie H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Boebie H
Individual traveler

Very pleasant.

It's a perfect home away from home with an extremely friendly staff.

Hanlie B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanlie B
Family with teenagers

Heerlik gebly. Baie netjies en stylvol.

Ons het 4 nagte vertoef. Die eenheid was presies soos op die geadverteer en selfs 'n bietjie beter. Kombuis is goed toegerus en die matras baie gerieflik. Greg was baie gasvry en het baie goed gekommunikeer.

Chumani S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chumani S
Family with young children

It's the place to be for a holiday.

The Lookout @ 7 Gunda is a place of relaxation with greatest service at a reasonable price.

Ronel L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel L
With spouse/partner

Pragtige moderne plekkie in 'n stil omgewing, aangename verblyf.

Ons het vreeslik lekker gebly in albei eenhede. Grond eenheid voldoende vir getroude paar met 'n mikrogolf en braaigeriewe. Die boonste eenheid het aparte slaapkamer met 'n slaapbank in die leefvertrek waar kinders kan slaap. Het ook 'n stoof en wasmasjien. Die plekkies is besonder netjies en word daagliks gediens. Greg die eienaar is baie aangenaam en vriendelik. Ek sal enige tyd weer daar bly en kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

Melissa R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa R
Family with young children

Ons het heerlik gebly!

Modern, netjies, volledig toegerus. See-uitsig, hoewel mens moet strand toe ry. Uiters vriendelike en behulpsame gasheer. Skoonmaakdienste wat verwagtinge oortref. Ons sal weer gaan kuier!

Chantal H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal H
With friends

Incredibly beautiful and convenient.

Most beautiful place with everything you need in a safe area and central to everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik mooi en gemaklik.

Mooiste plekkie, met alles wat mens nodig het, in 'n baie veilige area en sentraal van alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rentia V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Rentia V
With spouse/partner

Die woonstel is definitief nie geskik vir 2 persone vir 2 weke se vakansie verblyf nie.

Die DStv het nie gewerk nie en die tegnikus het uitgekom, maar kon nie die probleem oplos nie. Die wifi het ook glad nie gewerk nie.

The Lookout @ 7 Gunda's response

Unfortunately not the best situation but the DStv has been fully upgraded along with the Wi-Fi.

The Lookout @ 7 Gunda
Helmut S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helmut S
With spouse/partner

Snoesig die Studio.

Die beste plek om te bly as mens met hospitale deurmekaar is.

Danie B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Danie B
On business

Sal dit vir enige sakereis of verlof aanbeveel.

Baie netjies, onderhou en gemaklik. Baie naby aan baie oulike restaurante. Sal definitief almal soontoe verwys vir enige geleentheid.

The Lookout @ 7 Gunda's response

Hi Danie,
Thank you very much for your review of 7 Gunda it is greatly appreciated.
Regards,
Greg

The Lookout @ 7 Gunda
From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Gunda Crescent, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzYTdlYmU5LTExNzQtNDQ1YS1iMGNmLTJlNzcyYjM1NTY0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 2) 9 5 1 5 7 Gunda Crescent Herrwood Park 4319 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.716660317859 31.081796715275
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!