The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Stille Woning Boutique Hotel | TravelGround
+16

Stille Woning Boutique Hotel

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 33 reviews for Stille Woning Boutique Hotel
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Justino J - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Justino J
Family with teenagers

Lovely setting,clean. Pity about Covid would be perfect with more people about.

See stars.

Nico S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico S
Family with young children

Baie Lekker!

Diens was baie goed, ons is dadelik gehelp toe daar 'n probleem met die warm water was.

Cheri H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cheri H
Family with young children

Netjies, maar kort ‘n paar goed

Net ’n paar goed wat regtig gekort het. ’n Rakkie in die stort vir mens se seep en gesigwasgoed. ’n Bedlampie in die kinderkamer - dis ‘n gesinseenheid. Net een helder lig in die kamer. WiFi word geadverteer, maar daar is geen WiFi in die kamer of op die huisie se stoep nie. Slegs by die hoofgebou. ’n Yskassie vir mens se koue goed. Weereens, dis ’n gesinseenheid en mens bring kos vir die baba ens, wat moet koud bly. Dis baie moeilik om te stort met ’n bottel handewas. Daar is geen sepie vir die stort nie.

Anna-marie B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie B
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Ruim kamer, vriendelike diens.

Ruim kamer, maklike toegang na kamer. Veilig. Baie geniet. Sal Stille Woning enige tyd aanbeveel! Baie dankie!

Janet N - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet N
Family with teenagers

Pragtige plekkie.

Baie dankie vir heerlike verblyf. Plekkie was pragtig skoon en die dame wat ons ontvang het was baie behulpsaam.

Brian M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Brian M
Individual traveler

Clean, safe and peaceful.

Clean town, with interesting views and a breath of fresh air.

Madeleine S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Madeleine S
Family with teenagers

Nice for overnight stop.

Very nice and helpful staff, just sorry the restaurant part is closed due to Covid-19. Breakfast is available on request, very lovely rooms and outdoor space and pool.

Ida P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Ida P
With friends

Terleurstellend

Ek het gevra vir enkelbeddens. Die dubbelbedkamer was aangewys en was toe in ’n afskeepkamer geprop wat nie naastenby soos op die foto's lyk nie. Nooit die gemeenskaplike kombuis gewys nie. Daar was niemand by ontvangs toe ek probeer uitvind waar dit is nie. Die stort is nie behoorlik afgeskort nie en die water loop die hele vloer vol. Dit skep ’n omgewing waar mens maklik kan gly en val. Uiters gevaarlik, veral vir senior persone.

Itumeleng M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Itumeleng M
Family with young children

Peaceful, hidden gem.

My family and I enjoyed our stay at Stille Woning. We stayed in the family unit and our toddler was able to run around and explore the lush garden. Patricia, who checked us in, was absolutely amazing and prepared the most delicious breakfast spread we've ever had while traveling, she was also very helpful to organise a mini fridge in our room and an itinerary of activities to do in the area. Would've liked bit more cupboard space in the rooms, but a great stay and would absolutely return and recommend!

Martie G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie G
With spouse/partner

Netjiese verblyf in ’n pragtige, stil omgewing.

Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik, ’n ware juweel.

Isabel G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel G
With spouse/partner

Baie rustig en gerieflik.

Ons was daar vir my dogter se troue en het slegs daar geslaap. Was baie netjies en skoon. Vriendelike personeel en gemaklik beddens.

Adrienne C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrienne C
With spouse/partner

Absoluut fantasties.

Stille woning is asemrowend mooi. Sal definitief weer daar bly.

Stacey-lee M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stacey-lee M
Family with young children

Worth every penny.

The staff is very friendly and helpful.

Fanie L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Fanie L
Family with teenagers

Alhoewel die plekkie baie mooi is ontbreek daar sekere aspekte soos kaste, dubbelbed en lugversorging .

Dit is baie moeilik om vir 4 dae uit n tas uit te leef. Die twee enkelbedjies is ook teleurstellend en 'n dubbelbed sal verkies word . Verder was ons onder die indruk dat ons ontbyt kon geniet by die gastehuis net om te hoor dat hulle nie ontbyt voorsien in die tyd nie .

Anna B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna B

Baie rustig en gerieflik

Sal Stille Woning Boutique Hotel vir enige iemand aanbeveel.

Arno S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arno S
Family with young children

Baie lekker gebly!

Skoon mooi, netjies, stil, ruim, waarde vir geld.

Philip N - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip N

Very nice place to stay

I have enjoyed my stay at the Hotel.

Erna L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erna L
Family with young children

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Sal weer gaan oorslaap. Maar ek dink dit kan dalk te warm word gedurend die somer tydperk. Sal definitief eerder n lugreëling kamer verkies. Verder uitstekend...

Baie aangenaam......sak pas akkomodasie...

Elitia C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elitia C
With friends

Peaceful and beautiful place.

We were quite surprised with the good service and we had a good night's rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige en pragtige plek.

Ons was aangenaam verras met die goeie diens en het so lekker geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riaana V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaana V
Family with young children

Stille woning is the best guesthouse we have stayed with.

We will recommend Stille Woning to any one travelling to White River. Staff are very friendly. Clean rooms. Breakfast was very good, beter than a hotel.

Stille Woning Boutique Hotel's response

Hi Riaana,

Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit baie. So bly julle het dit hier geniet.

Hoop om julle vinnig weer te sien.

Groete,
Stille Woning span

Stille Woning Boutique Hotel
Louise A - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise A

Uitstekende ontvangs en pragtige skoon kamers.

Professionele en vriendelike ontvangs gehad. Skoon en netjiese kamers met 'n lekker groot stort. Ontbyt is effe beperk, maar steeds genoeg en heerlike gewees. My ma is gestremd en ons kon baie maklik toegang kry tot die kamers met haar rolstoel - wat gewoonlik 'n kopseer is by ander plekke en dit was vir ons 'n groot pluspunt.

Stille Woning Boutique Hotel's response

Hi Louise

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly dat julle die tyd by ons geniet het, en ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Groete

Stille Woning Boutique Hotel
Christo G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christo G
Family with teenagers

Ideal overnight accommodation on the way to Kruger Park.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ideale deurnagplek op pad na Kruger Park.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan F - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Susan F

Bitter teleurgesteld.

Hou in gedagte dat ons in die familie-eenheid oornag het met slaapplek vir vyf: een dubbelbed en drie enkelbeddens in 'n aparte kamer. Vier volwassenes en een kind. Geen ontvangs by Stille Woning nie. Ons eenheid kon nie sluit van buite nie. Die buitedeur se handvatsel het afgebreek van binne af. Geen yskas in die eenheid nie. Geen gebottelde water nie. Geen telefoon in die eenheid nie. Geen lys van noodnommers vir die omgewing nie. Geen veiligheidskennisgewing nie. Twee koppies, twee wynglase en twee koeldrankglase. Eenheid maak skynbaar voorsiening vir 5. Ons het ekstra koppies gevra maar het tot nou toe nog nie opgedaag nie! Daar was twee pakkies koffie, poeiermelk en tee. Ons was vyf. Daar was een handdoek en waslap per persoon. Geen handdoekrelings in die badkamer nie dus was die handdoeke was die volgende oggend nog nat. Dieselfde handdoeke is gelos vir die tweede aand. Geen sjampoe of stortjel nie. Die badkamer is net toegerus met twee stortkappies en een klein sepie en 'n halwe bottel vloeibare seep. Saterdagaand was daar geen warm water nie. Die eenheid is vir vyf, maar die geiser is 100 liter en deel met die eenheid langsaan wat 'n groot bad het. Hulle het ons eenheid 19 aangebied om te skuif, Saterdagaand 08:00. Toe bied hulle aan dat ons in eenheid 19 kan gaan stort. Weereens nie warm water nie en geen toiletsproei nie. Geen komberse nie. Dit was 'n koue naweek in Witrivier. Die drie enkelbeddens het elkeen 'n warmkombers. Daar is slegs een prop in die kamer wat vir die bedlampie gebruik word. Daar was verekussings en vier van ons gesinslede is allergies vir vere. Elke bed was voorsien van 'n verekussing. Ons was bitter teleurgesteld. Onder geen omstandighede sal ek Stille Woning ooit aanbeveel nie.

Stille Woning Boutique Hotel's response

Geagte Susan,

Ons as die eienaars en bestuur van Stille Woning Gastehuis wil graag nederig onverskoning vra vir jou onaangename ervaring by ons gastehuis? Ons is baie jammer ons was nie bewus daarvan gewees tydens julle kuier nie, dan sou ons dit onmiddelik kon aanspreek en reg maak.

Terselfde tyd, wil ons graag baie dankie sê dat jy al die probleme onder ons aandag gebring het, ons kan net verbeter as ons weet wat fout gegaan het. Ons sal onmiddelik aandag gee aan al die punte wat jy opgebring het.

As jy dit sal aanvaar/ oorweeg, sal ons graag vir jou en jou gesin verblyf wil aanbied, komplimentêr, om om verskoning te vra?

Weereens, ons is baie jammer julle het nie julle tyd hier geniet nie, maar ons wil graag op maak daarvoor, en hoop om vinnig van jou te hoor

Vriendelike Groete,

Lucille De Villiers

Stille Woning Boutique Hotel
Graham S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Graham S
With spouse/partner

Nice accommodation in a wonderful part of the country!

Clean, comfortable, large and quiet room. Lovely, helpful staff.

Chrisna L - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna L
With friends

Rustig en keurig.

Vriendelike ontvangs. Hoogs aan te bevele.

Jo-mari R - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jo-mari R
With spouse/partner

Ons het ons verblyf baie geniet in 'n stil, rustige omgewing!

'n Klein juweel in die Witrivier.

Gert J - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert J
With spouse/partner

Goed!

Uitstekende verblyf in 'n baie goeie buurt teen 'n billike prys.

Bruno D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bruno D
Family with young children

Excellent

It's not the first time here, and it will certainly not going to be the last time we stay here. Very nice cosy place, with friendly and welcoming owners.

Gert D - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert D
With friends

Baie netjies en gasvry!

Sien die sterre hieronder.

Minky K - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Minky K
Family with young children

Great

It was great. Thanks. Xxx

Annerie G - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annerie G
With spouse/partner

Baie mooi en ware gasvryheid. Die ontbyt was heerlik.

Ons sal graag weer wil kom kuier.

Danie B - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie B
On business

Baie aangename en gasvry verblyf.

Die kamers kort ten minste net 'n klein hangkas om klere in op te hang en selfs uit te pak as mens langer as een nag bly.

Siphiwe M - Jan 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Siphiwe M
With spouse/partner

The place is safe

AAA Stille Woning felt very safe, and the staff was very helpful.

From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 30 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Karee Crescent, Kings View, White River, 1240, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8yLGJ70yFuXQsG23aPOa9Q178RZW8gGzATlkdGVeF3NpiN9D6W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 2) 33 5 1 5 19 Karee Crescent Kings View 1240 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.320721326637 31.017778515815
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!