Review Summary
Jp B - Jan 2021
Overall score
Great.
Hendel C - Jan 2021
Overall score
Lekker in Graaf-Reinet.
Jeanre B - Jan 2021
Overall score
Bly vir ontbyt.
Lisanne H - Dec 2020
Overall score
Wonderful place to stay and have already recommended it to friends.
Rossouw P - Dec 2020
Overall score
Perfekte stop op pad Kaap toe.
Adrienne K - Dec 2020
Overall score
Friendly staff.
Pierre G - Dec 2020
Overall score
Gerieflike oorbly vir 1 nag.
Jaap D - Dec 2020
Overall score
Baie lekker dankie.
Chantelle K - Dec 2020
Overall score
Goeie oornagstop.
Marius B - Dec 2020
Overall score
Vriendelik ontvang en laat tuis voel deur eienaar.
Jn R - Dec 2020
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Annamarie K - Dec 2020
Overall score
Netjiese, veilige verblyf.
Naledi N - Nov 2020
Overall score
Great hospitality.
Marlene P - Nov 2020
Overall score
Rustige, veilige en gerieflike verblyf.
Elize O - Oct 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs, Netjiese kamers, Veilige parkering
Thea S - Oct 2020
Overall score
Aangenaam
Michelle P - Oct 2020
Overall score
Loved it. Everything was perfect. Thanks.
Willem D - Oct 2020
Overall score
Goeie akkommodasie maar kort toesig/inspeksie
Joyce G - Oct 2020
Overall score
Geen Covid-19 protokol nagekom nie. Dit is kommerwekkend.
Kobus S - Oct 2020
Overall score
Die beste
Cornelius C - Oct 2020
Overall score
Baie gemaklik.
Voet D - Oct 2020
Overall score
Baie aangenaam
Alta R - Sep 2020
Overall score
Baie lekker.
Aan Die Oewer B&B Graaf-Reinet's response
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit dat julle ons gekies het.
Gerhard S - Sep 2020
Overall score
Netjies en skoon. Heerlike ontbyt, Veilige parkering
Christine B - Sep 2020
Overall score
Disappointing
Anton P - Sep 2020
Overall score
Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
Gideon M - Aug 2020
Overall score
Vriendelike diens.
Rohann T - Aug 2020
Overall score
Baie aangenaam.
Henriette T - Feb 2020
Overall score
Friendly, helpful and grateful that we were able to check in earlier. We were given the opportunity to visit the area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, behulpsaam en dankbaar dat ons vroeër kon incheck. Het on die geleentheid gegee om die omgewing te gaan besigtig.
Alhoewel ons nie baie tyd by die gastehuis spandeer het nie, het ons van die begin af baie welkom gevoel. Baie lekker geslaap in die rustigheid van die omgewing. Baie dankie vir die gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aan Die Oewer B&B Graaf-Reinet's response
Baie dankie vir die mooi terugvoering en kom gerus weer.
Willem P - Feb 2020
Overall score
It was nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was lekker rustig.
'n Goeie nagrus gehad, is 'n stil omgewing, met 'n baie lekker ontbyt die volgende oggend. Sal weer Ann Die Oewer gaan oorbly met my volgende roadtrip.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theresa B - Jan 2020
Overall score
Baie mooi blyplek.
Annamarie R - Jan 2020
Overall score
Comfortable, friendly and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, vriendelik en skoon.
Baie gasvry en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michiel D - Jan 2020
Overall score
Lovely quiet environment and facilities do not quite meet expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike rustige omgewing en fasiliteite nie heeltemal aan verwagtinge voldoen nie.
Kamer was baie netjies en skoon. Die kamer was egter te helder verlig deur die sekuriteitslig buite dat dit gevoel het dat dit nooit nag was nie. Linne in badkamer van baie swak gehalte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mollie W - Jan 2020
Overall score
Had a nice stay there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker daar gebly.
Dit is baie goed geleë en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danie F - Jan 2020
Overall score
Ten spyte van die droogte, 'n pragtige plek wat ek ten sterkste aanbeveel! Wonderlike kliëntediens, and gerieflike kamers.
Conrad B - Jan 2020
Overall score
Ruim, rustig, luuks!
Makkie S - Jan 2020
Overall score
Net wat ons nodig gehad het!
Doret F - Jan 2020
Overall score
Very clean and neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en netjiese slaapplek.
Baie tevrede, maar sou wel eetgerei waardeer het by ons eenheid. Ons het gebraai en moes van die vuur af eet. Ontbyt baie lekker, maar moes baie lank wag vir ons kos en daar was nie plek vir ons in die eetsaal nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Juan C - Dec 2019
Overall score
Gerieflik.
Marianne K - Dec 2019
Overall score
Perfek vir oornag.
Wena C - Dec 2019
Overall score
Uitstekende waarde vir ons geld - die braai in die boma is reeds 'n kosbare herinnering!
Linda J - Dec 2019
Overall score
Mooi en rustig.
Danie ; Dalene B - Dec 2019
Overall score
Populêr en gerieflik.
Suzanne D - Dec 2019
Overall score
Baie vriendelike diens, pragtige kamers en heerlike ontbyt.
Nic G - Nov 2019
Overall score
Honest hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Opregte gasvryheid.
Baie vriendelik ontvang met ons aankoms. Die vriendelike dame wat ons verwelkom het, was ook baie behulpsaam om 'n gehalte-restaurant vir ons te kon aanbeveel, sy het tot vir ons ‘n bespreking gemaak. Fasiliteite in die eenheid waarin ons tuisgegaan het was ook puik en ons het lekker gerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Piet S - Nov 2019
Overall score
Quiet and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig.
Kamers was skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Mense was vriendelik en hulpvaardig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marie F - Oct 2019
Overall score
Rustig en gerieflik.
Henna N - Sep 2019
Overall score
It was quite pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heel aangenaam.
Ons is vriendelik ontvang. Vir een nag se oornag was dit heel goed. Die ontbyt was heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riaan M - Sep 2019
Overall score
Baie goeie ervaring.
Marieta V - Sep 2019
Overall score
Peaceful and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en stil.
Deposito was betaal - maar die kamer was klaar deur iemand anders beset en ons moes toe die tweede beste neem. Dit was nie sleg nie, maar sou verkies om op die grond te wees met 'n braaiplek van ons eie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karel V - Sep 2019
Overall score
Spent some relaxing time at the overnight place during our trip to Mossel Bay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustige tyd deurgebring as oornag plek tydens ons reis na Mosselbaai.
Aanwysings baie goed, goed geleë en maklik om weer na hoofpad te gaan vir res van reis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johnny E - Aug 2019
Overall score
Ongelooflik gasvryheid.
Wilma S - Aug 2019
Overall score
Baie netjiese mooi rusplekkie.
Jacobus L - Aug 2019
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Die B&B is heel gerieflik maar weens die knellende droogte het die sg rivier seker laas met die sonvloed gevloei. Maar die plek is veilig vir jou en die voertuig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeanri O - Aug 2019
Overall score
Rustig, stil en heerlik.
Theo D - Jul 2019
Overall score
Net wat ons nodig gehad het met 4-voetkinners op pad af George toe.
Mellisa Koen K - Jul 2019
Overall score
It is a great place and very clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n great plek en baie skoon en netjies.
Definitief die beste plek in Graaff-Reinet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willie E - Jul 2019
Overall score
Clean and neat and very well-equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies en baie goed ingerig.
Die badkamerdeur se handvatsel was ongelukkig gebreek en die vadoek by die wasbak baie vuil. Dis ook jammer dat die hele plek na rook ruik vanuit die binneshuise braaier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dieter S - Jun 2019
Overall score
Dit was skoon en netjies, maar 'n bietjie overpriced as ek dit vergelyk met die ander B&B wat ons besoek het.
Rochelle V - Mar 2019
Overall score
Gerieflik, netjies en rustig.
Johann S - Mar 2019
Overall score
Personeel almal baie vriendelik, en baie skoon en netjies.
Eudora B - Mar 2019
Overall score
Vriendelike personeel en heerlike verblyf.
Gerhardus K - Jan 2019
Overall score
Teleurgesteld.
Lucy V - Jan 2019
Overall score
Baie aangenaam, vriendelike diens.
Lizelle C - Jan 2019
Overall score
Skoon en netjiese oornag akkommodasie.
Johan B - Dec 2018
Overall score
Al voorheen daar gebly en sal weer.
Tiekie C - Dec 2018
Overall score
3 ster verblyf bied stilte.
Read moreRoelof B - Dec 2018
Overall score
Ongelooflike goeie waarde vir geld!
Hendrik S - Dec 2018
Overall score
Netjies.
Danie J - Dec 2018
Overall score
Awesome
Johan B - Dec 2018
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Pragtige dorpie, voel soos in die ou tyd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Margaret V - Nov 2018
Overall score
Pleasant accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf.
Dit was 'n baie aangename verblyf en ons hond was geen probleem nie. Sal dit weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lelanie W - Nov 2018
Overall score
Worry-free, private and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kommervry, privaat en rustig.
Baie dankie vir jul gasvryheid, hulp en diens wat ons ontvang het. Ek sal enige persoon wat sakeverblyf soek daarheen aanbeveel, want ons kon heel kalm en rustig klaarmaak vir ons vergadering.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pierre J - Nov 2018
Overall score
A good place to stay over in Graaff-Reinet.
Tim V - Nov 2018
Overall score
Comfortable and tidy chalet, at a guesthouse that really lets you rest out after a long day on the road.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike en netjiese chalet, by 'n Gastehuis wat jou werklik laat uitrus na nn lang dag op die pad.
Ek en vroulief het op 10 Nov 18 vanaf Pretoria na PE gereis en by Aan Die Oewer oornag. Ons was maar tam na die langpad, maar het tog besluit om Lorraine se aanbeveling om na die Vallei van Verlatenheid te gaan, te aanvaar. 'n Goeie aanbeveling, want dit was die ekstra paar kilometer se ry absoluut die moeite werd. Voorwaar 'n pragtige uitsig! Die netjiese en skoon chalet (Springbok) was toegerus met 'n lugversorger (baie welkom in die Karoo se 38°C toe ons daar stop!) en baie gerieflike groot bed. Die ander basiese benodigdhede was genoeg om te sorg dat ons die res van ons padkos gerieflik kon geniet vir aandete. Daarna het ons tog te lekker oor 'n paar koues saam met Hubri en Christa (eienaars) sit en kuier en dit was duidelik dat hulle die sprekende voorbeeld van Karoo-gasvryheid is. Die swembad kuier-area is regtig mooi en die watervalletjies en vistenks laat 'n mens totaal ontspan. En het ons toe lekke geslaap? Wel, met wekkers wat aspris nie gestel was nie het ons tot byna 08h00 geslaap! So, besluit self. Ons het Aan Die Oewer verlaat met propvol batterye en 'n stille belofte dat ons sonder twyfel weer daar sal oornag. Baie dankie aan Hubri en Christa. Volgende keer braai ons saam met julle!!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannes L - Sep 2018
Overall score
Baie lekker gekuier by julle vriendelike mense.
Monique V - Sep 2018
Overall score
Cosy place to stay over.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Snoesige plekkie om oor te slaap.
'n Snoesige plekkie as mens rondom Graaff-Reinet wil toer en 'n slaapplek nodig het vir die aand. Die plekkie is teen aan die natuur wat 'n mens laat voel dat jy buite die stadslewe is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ruaan R - Aug 2018
Overall score
Baie netjies en skoon. Veilige parkeerplek en lekker boma vir kuier en braai.
Amor V - Aug 2018
Overall score
Heerlik en rustig.
Dewald O - Jul 2018
Overall score
Vinnig in en uit, maar 'n lekker plekkie om oor te slaap.
Johan V - Jul 2018
Overall score
Had a great stay in a clean, neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly in skoon netjiese plek.
Ons het baie lekker gebly in 'n skoon, netjiese en moderne verblyf. Baie goeie waarde vir geld met uitstekende diens. Sal beslis weer daar bly en aanbeveel .
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tiaan L - Jul 2018
Overall score
Heerlike verblyf.
Christelle R - Jul 2018
Overall score
Wonderlike rus in pragtige natuurskoon met 'n ongelooflike uitsig oor Spandau-kop!
Read moreAdrie D - Jun 2018
Overall score
Heerlik uitgerus vir ons verdere rit Kaap toe!
Fanie H - Apr 2018
Overall score
Just spent one night and it was okay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Net een nag oorgrslaap en dit was oraait.
Bietjie onnet met elektriese verlengkoorde en multiproppe wat orals rondhang. Maak behoorlik skoon, veral in hoeke van die badkamer. Daar word net ‘n mop gebruik om vullis rond te skuif. Partykeer ‘n skropborsel en gaan op die knieë om oral by te kom. Ons het egter heerlik geslaap alhoewel een nag genoeg is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Deborah P - Apr 2018
Overall score
Vriendelike en gasvrye diens en ons het regtig tuis en op ons gemak gevoel in die rustige omgewing waarin ons kon lekker slaap!
Read moreElain D - Apr 2018
Overall score
Dit was eenvoudig, lekker gemaklik gebly.
Read moreKobus L - Mar 2018
Overall score
Vriendelike ontvangs en diens.
Cobus B - Feb 2018
Overall score
Gerieflike plek om te oornag op pad Kaap toe.
Andrew D - Jan 2018
Overall score
Kamer is netjies.
Hanno D - Jan 2018
Overall score
Heerlik en gemaklik.
Adele J - Jan 2018
Overall score
Baie oulike plekkie en ideaal vir die oorslaap op 'n lang pad. Baie netjies en mense vreeslik vriendelik.
Petrus S - Jan 2018
Overall score
Aangename verblyf gewees.
Dia R - Dec 2017
Overall score
Heerlik!
Nicolette K - Dec 2017
Overall score
Lieflike oornagverblyf.
Stefan V - Dec 2017
Overall score
Ideaal geleë met 'n lieflike berguitsig.
Willie S - Dec 2017
Overall score
Rustig en gasvry.
Karin C - Dec 2017
Overall score
Wonderfully tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig!
Ons was baie vriendelik ontvang en het baie lekker oorgebly, sal beslis in toekoms weer daar aandoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Denise L - Oct 2017
Overall score
Had an enjoyable stay and will return.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly en sal hulle weer gebruik.
Baie lekker gebly en sal hulle weer gebruik indien ons in die area is. Kinders het dit ook geniet en was baie gemaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja D - Oct 2017
Overall score
Bekostigbaar en netjies.
Dirk B - Sep 2017
Overall score
Peaceful and safe overnight accommodation at a reasonable price with good breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige en veilige oornagverblyf teen 'n billike prys met 'n goeie ontbyt.
Uitstekende diens van beide LekkeSlaap en die gastehuis-personeel. Lekker naby eetplekke, maar tog in stil en veilige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannetjie O - Aug 2017
Overall score
Lovely accommodation, will come again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf, sal weer kom.
Ons was effens verdwaal, maar die ontvangsdame was so vriendelik en ons was binne minute by Aan Die Oewer. Ons was hartlik verwelkom. Ons eenheid het trappe gehad en dit kon dalk vir een van ons 'n problem veroorsaak. Ons het egter gevra of daar nie ander selfsorgeenheid is nie, en dadelik was 'n ander eenheid aan ons gegee. Die pragtige skoon 2 slaapkamer eenheid het ons dadelik tuis laat voel. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Albert R - Aug 2017
Overall score
Niks om oor huis toe te skryf nie.
Martin P - May 2017
Overall score
Pleasantly surprised by the place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek was aangenaam verras met die opset.
Die ligging is in so 'n rustige deel van die dorp. Ons het regtig lekker geslaap en uitgerus vir die volgende dag se ry. Ek sal weer daar gaan oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan K - May 2017
Overall score
Word aanbeveel.
John K - Apr 2017
Overall score
Wonderful surroundings.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike omgewing.
Alles in plek. Tarief behoort ontbyt in te sluit of R100 goedkoper.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Neels H - Apr 2017
Overall score
Good basic facilities at fair rate.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie basiese fasiliteite en billike prys.
Basiese fasiliteit in 'n rustige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Noelani K - Apr 2017
Overall score
Very pleasant and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en gemaklik.
Verblyf was heerlik en familiekamer baie ruim en gemaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ernie Bruinen T - Mar 2017
Overall score
Nice and friendly people.
Jaco V - Feb 2017
Overall score
Unfortunately too hot.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelukkig te warm.
Baie netjies en gemaklike verblyf. Baie goed en vriendelik ontvang. Ongelukkig is daar nie lugversorgers soos op die advertensie nie, en dit het slaap in die aand moeilik gemaak. Die betrokke dag was die temperatuur 36 grade deur die dag. So miskien is dit reg vir die winter. As jy egter nie oor hitte gepla is nie, is die plek ideaal vir 'n oorslaap nag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Derek E - Feb 2017
Overall score
I think it was below average. Room very gloom with not enough light. Air conditioner very loud with no adjustment.
Jan D - Jan 2017
Overall score
Value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld!
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise L - Jan 2017
Overall score
Friendly reception, beautifully clean and neat accommodation. Thanks for the aircon - could have a lovely night's sleep.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs, baie mooi skoon en netjiese verbyf. Dankie vir lugreëling - kon heerlik slaap.
Presies soos die website beskryf. Vriendelik, behulpsaam en baie netjies en skoon. Lugreëling was great gedurende hittegolf! Baie mooi gastehuis met heerlike ontbyt. Omelet was heerlik. Sal aanbeveel. Ons het net een nag oorgeslaap, maar heerlike, ruim kamer met als wat nodig is. Ons kon vandaar "Valley of Desolation" besoek wat ongelooflik mooi was. Is 'n moet om te besoek. Vandaar na Nieu-Bethesda wat binne bereik is. Wonderlike ondervinding. Dankie Aan de Oewer Gastehuis. As ons weer in julle omgewing is, sal ons beslis by julle oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ylana H - Dec 2016
Overall score
Heerlike oornagplek.
Marli M - Dec 2016
Overall score
Beautiful guesthouse in Graaff-Reinet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige gastehuis aan die oewer van Graaff-Reinet.
Baie dankie vir die lugversorger. Dit is 'n pragtige gastehuis met baie vriendelike kliëntediens. Die ontbyt was heerlik. Ons het baie lekker hier gebly. Dit was baie skoon en netjies. Die gastehuis voorsien ook 'n boek met inligting oor die dorp en 'n kaart met toeristebestemmings. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise F - Nov 2016
Overall score
Pleasant and friendly reception. Very helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename en vriendelike ontvangs. Uiters behulpsaam.
Netjiese, goed toegeruste verblyf. Baie vriendelike ontvangs en behulpsaam met vrae. Sal egter tog vir veiligheid die parkeerhekke gesluit wil hê. Verder 'n ware rusplek langs die pad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Audrey V - Nov 2016
Overall score
Hospitable and honest. Even contacted us when we had forgotten our laptop. Great omelets.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry en eerlik! Selfs ons laat weet toe ons ons rekenaar daar vergeet het!! Hul omlette is die beste wat ek nog ooit geeet het! Dankie!
Fantasties, eerlik en maak die lekkerste omelette!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerard B - Nov 2016
Overall score
Pleasant, peaceful accommodation after a tiresome journey.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename, rustige oornagverblyf na 'n vermoeiende dagreis.
Waarde vir geld. Netjiese, skoon kamers en badkamergeriewe. Ontbyt (opsioneel) was lekker gewees. Personeel vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mario P - Oct 2016
Overall score
Very good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed.
Baie goed. Goed ingerig. Sentraal geleë. Diens was baie goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter S - Oct 2016
Overall score
Good overnight option on your way.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie oornagopsie op jou reis.
Ons was goed verwelkom en het baie lekker geslaap. Die kamer was skoon en netjies en het geen probleme gehad om oor te kla nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leandra K - Oct 2016
Overall score
Basic facilities.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Basiese geriewe.
Ons voel die kamer is nie heeltemal 3-ster werd nie. Basiese geriewe. Geen aircon in woonstel of dakwaaier in hoofslaapkamer. Geen haardroër in kamer, moes gaan vra vir een en ook vir seep om hande mee te was. Komberse en los kussings op beddens nie skoon, sal aanbeveel dat dit meer gereeld gewas word. Ons het goed gerus, maar die hitte sonder 'n waaier was bietjie ongemaklik. Ons sal die plek aanbeveel, hopelik sal bestuur na die klein dingetjies oplet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Joe R - Sep 2016
Overall score
Nice stay, delicious food, and yes everything was lovely and good. Thanks!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly, lekker geëet en ja alles was baie lekker en goed. Dankie!
Sal beslis weer daar slaap as ek in die rigting gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Natasha B - Sep 2016
Overall score
Comfortable, pleasant accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike, aangename verblyf.
Ons het in die Eland-wooneenheid gebly en was 5 volwassenes en een 3-jarige kind. Die eenheid is toegerus met alles wat jy dalk mag benodig om 'n aand oor te bly. Alles was skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang met ons aankoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bokkie S - Sep 2016
Overall score
Verblyf was baie aangenaam
Nic V - Sep 2016
Overall score
Homey.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huislik.
Baie skoon en netjies. Lekker gebly. Vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leonard H - Sep 2016
Overall score
Neat and clean. Most adorable Jack Russels.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies, oulikste Jack Russels.
Nadat die mense van Aan die Oewer nie geweet het dat ons bespreek en betaal het deur LekkeSlaap nie, het hulle blitsvinnig die probleem uitgesorteer. Christa en Loraine was voorslag! Baie dankie. Een van die beste dinge van Graaff-Reinet is die restaurant Polka, naby die gastehuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gustav D - Aug 2016
Overall score
Area is nice and quiet and the flat is very spacious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Omgewing is lekker stil en woonstel is baie ruim.
LekkeSlaap se diens is uitstekend en ek sal enige iemand aanbeveel om deur julle te bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annetjie M - Aug 2016
Overall score
Practical, economical and elegant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Prakties, ekonomies en elegant.
Aan die Oewer gastehuis val vir seker in die top 5% vir waarde vir geld. Die diens is vinnig en vriendelik, die uitleg prakties en die koste werklik ekonomies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Irene J - Aug 2016
Overall score
All the necessary amenities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Al die nodige geriewe teenwoordig.
Voldoende vir een nag oorslaap. Kleinigheidjies wat skort: wasbak by 'kombuisie'; leeslampe nie geskik vir lees, algemene beligting nie goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Georgette V - Jul 2016
Overall score
Baie skoon en netjies.