The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Addo Self Catering | TravelGround
+8

Addo Self Catering

32 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 32 reviews for Addo Self Catering
Cleanliness
4.3/5
Service
4.4/5
Location
4.0/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.3/5
Pierre R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre R
With spouse/partner

Dit was 'n wonderlike ervaring en 'n fantastiese plek vir 'n wegbreek.

Dis n plek om net te kan wees. Ons het ons tydjie daar verskriklik geniet en lekker uitgerus. Baie dankie vir julle gasvryheid!

Gordon M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gordon M
With spouse/partner

Good value for money.

Very useful to visit Addo.

Esma M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esma M
Individual traveler

Baie lekker verblyf. Waarde vir geld.

Aangename ondervinding. Kan dit aanbeveel.

Ferdi V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Ferdi V
With friends

Uiters teleurstellend.

Dit is bitter jammer dat opmerkings in 2017/18 steeds nie reggestel is nie. Eenheid 6 en 7 is aan ons toegeken. Dit is buitekamers op die agterkant van die perseel, weg van die hoofgebou wat op die webblad vertoon word. 'n Dooie rot het jou welkom geheet. Die stoep geniet die westeson. Baie warm in die namiddag - geen beskerming. Die stoele op die stoep is oorgeverf maar skilfer af. Lyk vuil. 'n Yslike bars is op die vloer van die eenheid sigbaar. Onder die wasbak is die vuilgoeddrom. 'n Ou plastiekverfblik met 'n swartsak sonder deksel. Baie goggas sweef daarbo. Die breekgoed staan onder die tafel oop en bloot. Geen deure. Op die tafel 'n verroeste 2-plaatstofie met slegs 1 plaat wat werk. Die yskas raas behoorlik en sonder ophou. Die kantgordyne is stukkend en die vensters het geen diefwering nie. Die huis daarenteen is orals met diefwering beveilig. Waterdruk by die stort ontbreek en die vloer is vuil. Geen rakkies in die stort nie. Toiletvloer is vuil en daar is swart merke teen die muur. Ek vermoed daar is goggas doodgeslaan. In die oggend het ons opgestaan met baie merke aan ons lywe. Iets byt ons. Geen ongediertes op die beddens is egter opgemerk nie. Die omgewing. Geraas: Die eienaar het die dam vergroot en 'n laaigraaf het die hele dag aan die taak gewerk, tot 6 uur in die aand. Die volgende oggend om 6:30 was die man weer besig op die laaigraaf. Grasperk met baie onkruid. Jy kan nie kaalvoet beweeg nie. Regs van die kamers is hokke wat met n rietmuur afgekamp word. Ons het ook vir wynglase gaan vra. Bogenoemde is uitsluitlik op eenheid 6 van toepassing. Eenheid 7 se badkamerdeur moet baie dringend aandag kry. Van die opmerkings oor eenheid 6 is ook van toepassing op eenheid 7. Ons het ook vrugte ontvang. Daar is 'n braaiplek voor die huisies. Jy moet die rooster wat daar is op stukkende bakstene plaas om te kan braai.

Gustav M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gustav M
With spouse/partner

Well located and very quiet area.

Situated in a quiet and peaceful area with all the necessary amenities. Kindly received.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë en baie rustige omgewing.

Geleë in stil en rustige omgewing met al die nodige geriewe. Vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wessel V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel V
With spouse/partner

Very nice.

The place is very nice. No soap/shampoo bowl etc placed in the shower.

Rolf K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Rolf K
Family with young children

Very disappointed.

What was good: very clean, daily cleaning service, dish washing service were welcome, friendly and helpful reception. What was not good: totally inadequate standard of accommodation for paying guests, extremely noisy fridge, we had to switch it of to sleep, location was situated right next to a very busy taxi station and petrol station, very noisy road, loud music, windowless main bedroom, dark and noisy (could hear neighbour through the walls and smelt the neighbours cooking dishes in bedroom).

Attie D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Attie D
With spouse/partner

Lekker geslaap, maar veel meer verwag.

Foto van huis is misleidend. Ons verblyf was nie in die mooi huis nie, maar in 'n plek agter op die werf. Dit was skoon en netjies, maar het afgesteek teen ander plekke waar ons al geslaap het.

Francois L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois L
With spouse/partner

Baie lekker.

Dit was netjies en skoon en goed toegerus, ons was oorlaai met gasvryheid, vriendelikheid en vrugte!

Dore B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dore B

Fantasties!

Wat 'n pragtige plek! Baie vriendelik ontvang! Skoon en mooi en 'n heerlike bed om in te slaap. Naby Addo Olifantpark!

Ida B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ida B
Family with teenagers

Paar terkortkominge.

Kamer 2 te knap vir 4 mense, nie plek om te sit met ete. Nie wynglase nie, eetgerei ook te beperk, geen skerp messe of 'n skêr nie.

Koos S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Koos S

Lekker blyplek naby Addo Olifant Nasionale Park.

Ons was 'n groep van 8 volwassenes en 5 kinders en het die hele ou plaashuis vir onsself gehad. Ons het baie lekker gekuier!

Marlize H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize H
With spouse/partner

Sal beslis aanbeveel!!

Dis regtig n oulike plekkie en veral vir die prys baie gerieflik. Sal beslis aanbeveel!!

Karl N - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karl N
With spouse/partner

Excellent accommodation, friendly reception, no complaints.

Excellent accommodation. Comfortable. Near to Addo Elephant Park. Friendly owners and dogs.

Mathys B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Mathys B
With spouse/partner

Die verblyf was skokkend.

Die eerste kamer (No.4) het nie eers hangplek vir jou klere nie en is miskien 4 x 4 m in totaal. Die kamer wat ons aanvaar het, het 'n 2 plaat stofie en baie min spasie vir skottelgoed was en kookplek. Gelukkig het ons nie nodig gehad om gebruik te maak van enigiets nie. As Addo Park plek gehad het, sou ons nie eers daaraan gedink het om by Addo Gastehuis in te boek nie. Die eetplek by Homestead is heeltemal 'n ander storie en 'n plesier om daar te gaan ontbyt eet.

Ronel V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Ronel V
Family with young children

Waarde vir geld, maar die ligging is nie baie veilig nie, reg langs die Agrimark, met oorklimdrade na die persele langsaan.

Massa mense informele mark gehad die Vrydag, was betaaldag, maar dit voel nie baie veilig om tussen almal daar in te ry nie. As jy nie gepla is oor ligging en super netheid nie, sal die plekkie reg wees vir jou. Dit is goeie waarde vir geld, maar plekkie kort dringend aandag. Die 2-plaatstofie werk glad nie, mikrogolf se glasbord is te groot om te draai, die badkamer het nie blindings of gordyne nie, die stof sit dik aan die waaiers en op die pelmets. Die koue- en warmkraan se tekens is omgeruil in die wasbak. Die bedmatjies is op bitter gladde vloer en het paar keer die naweek geval. Dit is baie gevaarlik veral vir klein kindertjies en ou mense. Die enkelbedkateltjies se matrasse is heeltemal deurgelê. Dit voel of daar glad nie matras op is nie.

Elta V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elta V
With friends

Wonderful!

Beautiful place. Peaceful, quiet and wonderful room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik!

Mooi plek. Rustig stil en heerlike kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter R - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter R
With spouse/partner

Small room, but it was good.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Klein kamer, maar alles was goed.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gert J - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert J
With spouse/partner

The reception and treatment during the accommodation was fantastic.

It is a peaceful place to stay and is close to the Addo Elephant Park so you can go there during the day. It is also more economical than staying in the actual park.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ontvangs en behandeling gedurende verblyf was fantasties.

Dit is 'n rustige plek om te bly en is naby die Addo Olifantspark om elke dag daarheen te ry. Dit is ook baie meer ekonomies as om in die Park te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tjeerd  - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tjeerd
With spouse/partner

Spacious, all of the facilities, friendly reception.

Everything is good, except for finding the place, even in little Addo, it was a problem. The directions can be better. Mention that it is next to the petrol station.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim, alle geriewe, vriendelike ontvangs.

Alles puik, behalwe om die plek te vind, selfs in klein Addo, was bietjie 'n probleem. Die roetebeskrywing kan beter wees. Noem net dis langs die petrolstasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riette P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riette P
With friends

Ons was aangenaam verras en het heerlik gebly!

Ek kan Addo Self Catering beslis aanbeveel. Baie rustige plaas-atmosfeer en goeie diens.

Wikus C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wikus C
With spouse/partner

Was lekker om daar tuis te gaan. Straat self baie woelig maar binne stil en veilig.

Baie netjiese ou plaashuis. Huislik en lekker ruim.

Martie V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Martie V
With friends

Value for money.

The house is spacious. Location is good: close to Addo Elephant Park. The manager was pleasant and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Huis was lekker groot. Ligging was goed want dis naby Addo Olifantpark. Bestuurder was aangenaam en hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie P - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie P
With spouse/partner

Very nice and special.

Very good value for money, nice antique feeling with large rooms. Very friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en spesiaal.

Baie goeie waarde vir geld en lekker outydse gevoel met groot kamers. Baie vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Antonio R - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antonio R
With spouse/partner

Friendly people. We had a good time and nice chats. Pretty garden!

Very pretty and neat room. The people are very friendly. Safe parking. The garden is beautiful and lovely for a walk after a long day on the road.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike mense - lekker gekuier en gesels. Mooi tuin!

Baie mooi en netjiese kamer. Mense baie vriendelik. Veilige parkeerplek. Die tuin is pragtig en heerlik om deur te stap na 'n lang dag op die pad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Piet M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Piet M
With spouse/partner

Het in Homestead tuis gegaan. Besonder beïndruk met wat ons gekry het.

Eerste keer in daardie deel van SA en baie beïndruk met die natuur en omgewing.

Alkmaar S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alkmaar S
Family with teenagers

Skoon en netjies. Vriendelike mense.

Ons is gasvry ontvang. Die kamers was skoon. Dit is 'n mooi ou familiehuis.

Winette M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Winette M
With spouse/partner

Heerlike, ontspanne atmosfeer, rustigheid en vriendelike diens: Vyfster!

Baie lekker visgevang en gekuier op oujaarsaand. Ontbyt was fantasties en diens was baie goed.

Gilmore H - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gilmore H
With friends

Gerieflik en baie rustig.

Baie bekostigbaar, skoon en veilig en perfek vir die deursnee familie.

Addo Self Catering's response

Beste Gilmore,

Baie dankie vir die terugvoer, ek hoop om julle weer te sien.

Groete,
Addo Self Catering - bestuur

Addo Self Catering
Johan M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With friends

Ons het daar vir twee nagte oorgeslaap en die Addo-olifantpark besoek.

Ons kan met groot vrymoedigheid sê dat dit by verre die bes toegeruste selfsorg-fasiliteit is waar ons nog gebly het. Ons het ons verblyf van begin tot einde geniet het. Ons kan dit sterk aanbeveel as verblyf vir besoekers aan die Addo. Die professionele aanslag is uitstaande.

Addo Self Catering's response

Johan, dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete, Ronnie

Addo Self Catering
Mariette M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mariette M
With spouse/partner

Ontspanne en heerlike oornagplek.

Baie gasvry, vriendelik en heerlike oornagplek.

Ben B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ben B
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, netjies en gelieflike privaat verblyf.

Eienaar meer as hulpvaardig. Beslis 'n moet vir die toekoms.

was R700
From R467
per night (for 2 people)
was R700
From R467
per night (for 2 people)
was R700
From R467
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 113 Commando Kraal Estate, Uitenhage Road, Addo, 6105, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiN2RlOTZhLWJlZTctNGZhMy05MDEyLTZlMTI2OTM1ODY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, now From R467  per night (for 2 people) 32 5 1 5 113 Commando Kraal Estate Uitenhage Road 6105 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.55193481383 25.688388794661
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!