The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Adelpragt Guest House | TravelGround
+44

Adelpragt Guest House

68 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 68 reviews for Adelpragt Guest House
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Dj M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dj M
On business

Baie vriendelike ontvangs, word beslis aanbeveel.

Word beslis aanbeveel.

Gerhardt F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardt F
With spouse/partner

Excellent.

Amanda was truly like my own mother. Friendly, helpful. The room that was made ready for us was fantastic. The breakfast was from the top shelves.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Amanda was voorwaar soos my eie moeder. Vriendelik, behulpsaam. Die kamer wat reggemaak was vir ons was fantasties. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annalene N - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalene N
With spouse/partner

Netjiese en veilige gastehuis, ons kon ons motorfiets tot reg voor ons deur geparkeer het.

Gasvrye mense, het die mooiste Great Dane, Faan, met 'n lieflike geaardheid en eienaars het gesorg dat hy nie pla nie. Veilige parkering en gevoel van ontspanning in die mooi tuin met fontein. Kon maklik in en uit beweeg, en daar was altyd iemand op die perseel. Kamer se dekor was pragtig, met lekker koffie, tee en melk in die yskassie. Lekker vloeibare seep in die badkamer, nie sommer die gewone nie. Sal graag aanbeveel, Long Tom pas net by die dorp. Eetplekke in die dorp naby gastehuis.

Pieter O - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter O
With spouse/partner

Baie lekker. In die dorp maar voel soos op die plaas.

Baie lekker gekuier. Goeie waarde vir geld. Baie hartlike ontvangs, en diens uitstekend. Dankie Amanda.

Wessel W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel W
With spouse/partner

Rustig, pragtig en netjies.

Amanda en haar personeel het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons het lekker geslaap en die ontbyt was heerlik. Die kamer was netjies en die geriewe uitstekend.

Frik S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Frik S
With spouse/partner

Lekker rustig.

Sal weer daar oorbly. Baie rustig en gee jou 'n Kaapse atmosfeer.

Petro J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Petro J
With spouse/partner

Vreedsaam, ontspannend.

Die diens is uitstekend en die eienaars is gesteld op praktiese gemak en elegante dekor.

Edmond T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Edmond T
With spouse/partner

It was disappointing that we did not get breakfast as indicated in the advertisement. The place is not that clean.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was teleurstellend dat ons nie ontbyt gekry het soos aangedui in die advertensie. Die plek is nie so skoon nie.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adelpragt Guest House's response

Mnr Temperman,

Hiermee dan my terugvoer op jou resensie van my gastehuis.
Nerens in die advertensie word ontbyt ingesluit geadverteer nie.Kyk gerus onder "rates and taxes",waar dit gestipuleer word dat ontbyt addisioneel is teen n tarief van R75.00.Ek het ook net Travelground gebel om heeltemal seker te maak dat daar nerens geadverteer word dat ontbyt ingesluit is by die prys nie,ook hulle het dit bevestig dat ontbyt ingesluit nie geadverteer word nie.

Op die tweede gedeelte van jou resensie,het ek gaan kyk na vorige resensies,oor die rede dat skoon en netjies dalk vir een persoon iets anders kan beteken as vir n vorige persoon.Ek het uit die 15 resensies twee gekry wat 4 uit 5 is die res is almal 5/5.Dit spreek vanself...

Ek is nogtans jammer dat jy,soos jy dit noem,n teleurstellende ondervinding gehad het.

Groete
Amanda

Adelpragt Guest House
Elize B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize B
Family with teenagers

Netjies en skoon.

Amanda het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Andre U - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre U
With friends

Pragtig.

Amanda was so gasvry.

Vicki J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicki J
With spouse/partner

The friendliest welcoming and so helpful, couldn't ask for better.

Aunty Amanda is awesome!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die vriendelikste verwelkoming en so hulpvaardig, kan nie vir beter vra nie.

Tannie Amanda is awesome!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melineze C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melineze C
With spouse/partner

Pragtig, rustig, netjies.

Pragtige kamers met die mooiste tuine! Vriendelike diens - hulle het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel en seker te maak ons bly lekker! Skoon, netjies, en heerlik stil. Sal definitief weer van hulle gebruik maak!

Angelique G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique G
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Dankie vir vriendelike diens Amanda en rustige nagrus gehad.

Glenda G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glenda G
With spouse/partner

An ideal stop-over when passing through this area.

This is an attractive property with welcoming and helpful hosts, easy to find, quiet and restful. We had a comfortable room, refurbished with good taste and obvious care. The bathroom was large and attractive, the water hot and shower great. Being more or less open plan to the bedroom, there was a certain lack of privacy.

Konrad L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Konrad L
With spouse/partner

Comfortable, neat accommodation.

The only inconvenience was the repetitive perfume spray which unpleasantly over-perfumed the place, which we put outside.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, netjiese akkommodasie.

Die enigste lastigheid was die herhalende parfuumspuit wat die plek onaangenaam oorgeparfuum het, wat ons toe maar buite neergesit het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre J
With spouse/partner

Comfortable and clean rooms.

The unit was well maintained and the theme modern / tasteful. We will definitely come and visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike en skoon kamers.

Die eenheid was goed in stand gehou en die tema modern/smaakvol. Ons sal beslis weer kom besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frani K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frani K
With friends

Beautiful place with a peaceful atmosphere.

We were 3 people in the family room. Beautifully clean and plenty of room to kick off shoes. Very neat and clean with a bath, 1 double bed and 2 single beds. Just coffee and tea - no self-catering facilities. Parking is close and very safe. Everyone is friendly and so helpful with everything. It's silent and you don't even know there town around you. Thank you for all the effort and gas heater that made the place so warm. To the bar fridge fresh milk and water every day after being cleaned. We were carried on. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragplek met rustige atmosfeer.

Ons was 3 mense in die familie kamer. Pragtig skoon en genoeg plek om skoene uit te skop. Baie netjies en skoon met 'n bad, 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Net koffie en tee - geen selfsorggeriewe. Parkeerplek is naby en baie veilig. Almal is vriendelik en so behulpsaam met alles. Dit is tjoepstil en jy weet nie eers daar's dorp om jou nie. Dankie vir al die moeite en gasverwarmer wat die plekkie so lekker warm gemaak het. Tot die yskassie het elke dag vars melk en water in gehad nadat dit netjies skoon gemaak is. Ons is op die hande gedra. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie D - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elmarie D
Individual traveler

Pragtige plek in rustige omgewing.

Verbeterings aan die kamers is baie smaakvol en modern. Kamers is behoorlik toegerus en die gasvryheid was welkom. Plek is in stil area en baie naby aan waar ons wou wees. Uitstekende waarde vir geld.

Ilse V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse V
With spouse/partner

Skoon, netjiese verblyf en vriendelike diens.

Baie lekker gebly. Die selfsorgkamer was baie netjies en goed ingerig. Vriendelike diens.

Carla-dane V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla-dane V
With friends

Absolute must when you are in Lydenburg!

Incredibly beautiful! Owners puts in extra effort for every guest! Recommend it for everyone who needs a sleeping place in Lydenburg!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absolute moet wanneer jy in Lydenburg is!

Ongelooflik mooi! Eienaars doen ekstra moeite met elke gas! Beveel dit vir almal aan wat slaapplek in Lydenburg benodig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wynand K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand K
With spouse/partner

Baie netjies en bekostigbaar.

Sien sterre.

Rene F - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene F
Individual traveler

Most accommodated and friendly.

Stayed in a newly upgraded room. Clean and neat. Staff friendly. Breakfast was for me definitely a value for money.

Rosa K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosa K
Individual traveler

Felt like coming home after a long night at work.

I will recommend Adelpragt Guets House to representatives like myself. The owners are friendly and hospitable. My room was beautiful and clean. The food was delicious and more that enough.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gevoel of ek na 'n dag se werk huis toe gekom het.

Ek sal Adelpragt Gastehuis aanbeveel vir verteenwoordigers soos ek. Eienaars is vriendelik en gasvry. My kamer was pragtig en skoon. Kos was heerlik en meer as genoeg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maritza S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritza S
With spouse/partner

Amanda was 'n uitstekende gasvrou.

Die diens was uitstekend. Hulle is besig met verbeterings. Die druiwe-prieel buite ons kamer was absoluut pragtig. Die gasvrou was bereidwillig en beskikbaar.

Christo O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christo O
Individual traveler

Baie netjies en gemaklik met vriendelike mense.

Baie netjiese kamer en geriewe met vriendelike mense. Sal hul enigetyd aanbeveel.

Johanna D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johanna D
Family with teenagers

Comfortable, central accommodation.

It is a beautiful, neat, clean place and close to shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike sentrale verblyf.

Dit is 'n pragtige, netjiese, skoon plek en naby winkels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theresa N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theresa N
With spouse/partner

Friendly area.

A king-sized bed would work better and the double bed's bedding was a bit small. Otherwise it was a very nice stay. No complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike omgewing.

'n Koningingrootte-bed sal beter wees en daar was dubbelbed wat bietjie klein is. Andersins was dit baie lekker gewees het en is puik. Geen klagtes nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annemi J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemi J
With spouse/partner

The peaceful atmosphere recharges your batteries again.

The neat room, nice gardens and great swimming pool are what you need to take a moment of silence and recharge again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die rustige atmosfeer herlaai weer jou batterye.

Die netjiese kamer, mooi tuine en lekker swembad is die resep wat jy nodig het om bietjie tot stilstand te kom en net weer te herlaai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ruan V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan V
With spouse/partner

Netjies en rustig, baie lekker plekkie.

Netjiese rustige plekkie, met 'n lekker swembad en mooi tuine. Unieke slaapplekkie lyk of alles self gemaak is. Bed slaap soos 'n droom en die beddegoed is sag. Baie lekker plekkie enige persoon sal die slaapplek geniet. Vriendelike hartsmense se plekkie.

Susan B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B
Individual traveler

Voel soos jou huis!

Van dag een af het die eienaar uit haar pad gegaan om my verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Als was elke dag perfek. Hul het selfs aangebied om my wasgoed te was. Sal beslis Adelpragt aanbeveel.

Marí S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marí S
Family with teenagers

Really beautiful and very comfortable.

Adelpragt surpassed my expectations. Amanda even phoned me to make arrangements before we arrived. She went out of her way to accommodate our family and did more than I expected. The family room is beautiful and neatly decorated with everything you may need. The breakfast was really delicious and very good value for money. The garden is beautifully cared for and there is a wonderful tranquility with the beautiful roses and birds in the trees. There is plenty of shaded parking. The children enjoyed the swimming pool in the heat. Amanda is a caring person who sets her guests comfort first and people become friends in two days. There was also a lot of attention given to those little aspects that make the experience good, eg. delicious biscuit, insect repellent and full service of the room every day. Above average guesthouse and a good hostess. Would recommend it any time and hope we can use it again sometime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Werklik pragtig en baie gerieflik.

Adelpragt het my verwagtinge ver oortref. Amanda het selfs voor ons aankoms my gebel om reëlings te bevestig. Sy het uit haar pad gegaan om ons gesin te akkommodeer en het meer gedoen as wat ek verwag het. Die gesinskamer is pragtig en keurig versier met alles wat mens nodig mag hê. Die ontbyt was werklik heerlik en baie goeie waarde vir geld. Die tuin is pragtig versorg en mens ervaar daar 'n heerlike rustigheid met pragtige rose en voëls in die bome. Daar is oorgenoeg skaduryke parkering. Die kinders het die swembad vreeslik geniet in die hitte. Amanda is 'n omgee-mens wat haar gaste se gerief eerste stel en mens word sommer vriende in twee dae. Daar is ook baie aandag gegee aan daardie klein aspekte wat die ervaring goed maak bv. heerlike beskuit, insekweerder en 'n volledige diens van die kamer elke dag. Bogemiddelde gastehuis en 'n goeie gasvrou. Sal dit enige tyd aanbeveel en hoop ons kan eendag dit weer gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joey L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Joey L
With spouse/partner

Adelpragt was very misleading.

Adelpragt in Lydenburg was very misleading. Although the reviews are good, the place is nothing like it appears to be on the website. The entire place is in desperate need of maintenance. Firstly I have to mention that you cannot market a unit as self-catering if the sum total of equipment consists of a small fridge, a kettle, two mugs and two glasses. There is no stove, no oven, no microwave. On the website it clearly states the all these are available in the unit. There is not a sign of cutlery or crockery apart from those mentioned! Although there are many kitchen cupboards, they were completely empty! The room looks nothing like the picture on the website. The bathroom has one small towel ring for the hand towel. No other towel rails or hooks! The screws securing the shower rack to the wall, are busy coming out of the wall and are so loose that when I put a bottle of shampoo on the rack, it fell out, because the whole rack leans forward. There is no mirror in the bedroom, which a very inconvenient when you want to dry your hair. There were only two hangers in the cupboard, which is kind of fine if you stay one night, but for a longer stay it is totally inadequate. The latch on the bottom half of the stable door is broken, so the door doesn’t lock securely, and one has to open the whole door for some fresh air. The gaps at the top and bottom of the door are so huge, that the light from the outside shines through so badly at night, I had to put the bedside mat in front of the door to keep light and wind and whatever else on the outside. It must be freezing in winter with all the wind coming through the gaps. The wooden window frames have not been varnished and maintained for a long time. The wooden table and chair on the veranda is warped and the paint chipped. The pool is turning green and the grounds are neglected. There also seems to be no staff, apart from the manager/owner. When we arrived, no one answered the bell at the gate. I phoned the number and Amanda was out, so we had to wait for her to return, before we could enter. This already gave a bad impression. It seems that the place was taken over by new owners, who cannot do the upkeep required by such an establishment.

Adelpragt Guest House's response

Dear Joey,

I am the new owner, we have been at Adelpragt for almost a year now. I'm sorry that you feel this way, it's difficult for me to reply to all the matters that inconvenienced you.

I strive to keep all my guests happy, while we are busy renovating our guesthouse, and so far, according to other reviews, I've been successful.

I want to apologize again for the fact that I couldn't meet your needs. And although everybody is happy, it is still not nice for a guesthouse owner to know that there is one unhappy guest.

Regards,
Adelpraght Guest House

Adelpragt Guest House
Deacon V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Deacon V
With spouse/partner

Beautiful.

Friendly service and lovely spacious rooms.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig.

Vriendelike diens en pragtige, ruim kamers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ian M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ian M
With spouse/partner

Quiet area.

Although they were renovating the building, everything was still tidy and clean. The hostess, Amanda was very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige omgewing.

Alhoewel hulle besig was om die gebou te restoreer en op te knap, was alles steeds netjies en skoon. Die gasvrou, Amanda was baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gustav B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gustav B
With spouse/partner

Sal weer hier bly.

Geen drama - alles soos geadverteer. Sal weer hier bly as ek in die omgewing is.

Lana R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lana R
Family with young children

Neat and beautiful guesthouse.

Very neat family room with everything that you need. Attention to detail with the milk, rusks and fresh drinking water was wonderful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese, pragtige gastehuis!

Baie netjiese familiekamer toegerus met alles wat mens nodig het. En dan die ekstra dingetjies ook, soos melk, beskuit en vars drinkwater.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frieda D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frieda D
With spouse/partner

A beautiful and very peaceful Cape atmosphere with a perfect hostess!

A beautiful and very peaceful Cape atmosphere! Amanda went out of her way to make an effort to make our stay easier. She was the perfect hostess! We are very grateful and enjoyed it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Pragtige en baie rustige Kaapse atmosfeer met 'n perfekte gasvrou!

'n Pragtige en baie rustige Kaapse atmosfeer! Amanda het uit haar pad gegaan om moeite te doen om ons verblyf te vergemaklik. Sy was die perfekte gasvrou! Ons is baie dankbaar daarvoor en het dit baie geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pauline C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pauline C
With spouse/partner

Dit was heerlik.

In 'n idiliese atmosfeer met voëlsang en 'n waterfontein was dit 'n heerlike atmosfeer om in te ontspan en slaap. Die eienaars was uiters gasvry, vriendelik en behulpsaam. Dis 'n goeie plek om te oornag en dat dit naby Sabie en die Krugerwildtuin is. Sal Adelpragt aanbeveel. Dankie vir jul moeite.

Annalene V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalene V
With friends

Wonderful and calm.

Helpful and friendly owners.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en rustig.

Hulpvaardige en vriendelike eienaars.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariska S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska S
With spouse/partner

In one word: Heavenly!

Gerda's kindness and helpfulness were sincere and her warmth immediately made me feel at home. The room was neat and practical: everything was silvery clean and testified to good quality and taste. It was such a peaceful atmosphere and really a place I would not only recommend but visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

In een woord: hemels!

Gerda se vriendelik en behulpsaamheid was opreg en haar hartlikheid het mens sommer dadelik laat tuis voel. Die kamer was netjies en prakties ingerig: alles was silwerskoon en het getuig van goeie gehalte en smaak. Dit was so ‘n rustige atmosfeer en werklik ‘n plek wat ek nie net sal aanbeveel nie, maar self weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicoline D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicoline D
Family with teenagers

Heerlik en huislik.

Ons het sommer dadelik gemaklik gevoel. Ons kamer was netjies, heerlike warm water gehad. Lekker geslaap en is beïndruk deur die tafeltjie buite. Heerlike atmosfeer en het baie veilig gevoel. Dankie Amanda en gesin. Sal vir seker weer by julle kom bly.

Louise D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise D
Family with teenagers

Voel soos huis weg van huis, so lekker atmosfeer!

Annette jy is 'n wonderkike gasvrou, ons kom gou weer! Die naweek by julle was awesome.

Yolandi F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi F
With friends

Gerieflik, netjies, waarde vir geld!

Die eienaars was baie behulpsaam. Die kamers was netjies, skoon en lekker ruim. Die plek is mooi versorg en ons het 'n baie gerieflike tyd daar gehad, heerlik gebraai ens. Die gastehuis is baie sentraal geleë, in 'n pragtige pragtige omgewing met baie aktiwiteite en besienswaardighede.

Gesine B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gesine B
With spouse/partner

Baie aangenaam!

Ons het 'n baie aangename nag deurgebring by Adelpragt en ons gasheer het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het.

Elmarie D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elmarie D
Family with young children

Netjies en skoon in rusrige omgewing.

Aangenaam verras met die diens. Plek bietjie verwaarloos en kamer was verouderd, maar die eienaars is besig met opgradering wat regtig mooi gaan lyk. Sal die plek aanbeveel. Dit was baie skoon en netjies en sentraal geleë.

Ané G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ané G
With spouse/partner

Heerlik gebly. Netjies en skoon plekkie.

Mensies is baie gasvry en behulpsaam. Elke dag is ons plekkie deeglik skoon en netjies gemaak. Beddegoed was lekker sag en het heerlik by hulle gekuier.

Cato O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cato O
With spouse/partner

Pragtige, skoon kamer en rustige omgewing.

Amanda se gasvryheid en effektiwiteit is werklik besonders. Sy het ons vriendelik ontvang, die kamer oopgesluit en vir ons vars melk vir die yskas gebring. Ons het in die dorp gaan kuier en toe ons terugkom, het Amanda intussen vir ons die elektriese kombers en verwarmer aangeskakel en het ons in 'n heerlike, warm bed geslaap. Die kamer was netjies en skoon met alles wat ons benodig het en die oulike klein beskuitjies in 'n mooi blikkie was 'n lekker verrassing.

Ansie S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ansie S
With spouse/partner

Baie netjies en welkome ontvangs.

Ons is baie gasvry ontvang. Die kamer is baie netjies en heerlik warm gemaak. Meer as genoeg komberse sou ons dalk koud kry. Lekker koffie en tee. Baie bly oor die vars melk. Ongelukkig was die bed se matras te sag vir ons maar ons het die verblyf geniet. Het die kinders baie geniet wat ons verwelkom het. Sal beslis weer daar bespreek.

Celeste B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste B
Family with young children

Pragtige plek.

Pragtige plek. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjiese chalet.

Nettie J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nettie J
With friends

It was really nice!

We had a warm and friendly welcome. Our room was neat and warm when we arrived there after the wedding. Thank you very much for that. I will surely go back to Adelpragt if the opportunity arises!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was regtig lekker!

Ons het 'n hartlike, vriendelike verwelkoming gehad. Ons kamer was netjies en heerlik warm toe ons die aand na die troue daar aangekom het. Baie dankie daarvoor. Ek sal sekerlik weer by Adelpragt tuisgaan as die geleentheid hom voordoen!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zelda J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zelda J
Family with teenagers

Baie lekker gebly.

Die plek is mooi toegerus met als wat mens nodig het om die nag te vertoef. Als was in 'n werkende toestand. Ons het lekker geslaap. Regtig baie moeite wat in die plek ingaan deur die eienaars. Maklik en nabygeleë aan al jou benodighede soos die dorp ens.

Lilian K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lilian K
With spouse/partner

Baie mooi en netjies vir die prys wat jy betaal.

Sien sterre.

Magda S - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magda S
With spouse/partner

Ons het heerlik daar gebly en die gasvrou het ons op die hande gedra.

Ons het heerlik gebly. Die kamer was netjies en skoon. Die omgewing was pragtig en die Kaap-Hollandse huis is baie mooi. Die eienaars is besig om die gastehuis mooi te restoureer. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Suzette R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Suzette R
With spouse/partner

Voortreflike gasvryheid.

Dit was 'n heerlike, rustige verblyf. Alles was gerieflik, skoon en netjies. Baie goeie waarde vir geld. Ons gasvrou het gereeld na ons welstand verneem en die kamer is baie goed gediens. Die rustige, mooi tuin het baie bygedra tot die algemene gevoel van vrede en rustigheid. Ons het as vreemdelinge gearriveer en as vriende gegroet. Voorsien dat hierdie gastehuis net van krag tot krag sal gaan sodra die nuwe eienaars geleentheid gehad het om behoorlik hul stempel te laat.

Jurgen V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurgen V
With friends

Dit was regtig 'n goeie ondervinding.

Die verblyf was sowaar 'n goeie ondervinding en Amanda het seker gemaak dat al ons voorkeure was vervul. Amanda het wel aangedui dat hulle besig is met opknappingswerk en dus glo ek dat na al die opknapping gaan dit 'n fantastiese plek wees om te bly. Die ligging is rustig en die hele opset skep 'n baie goeie atmosfeer! Adelpragt Guest House sal definitief eerste aan my lys van opsies wees!

Mev M S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mev M S
With spouse/partner

Ek sal definitief teruggaan.

Warm, vriendelike ontvangs van Amanda. Skoon, netjies, baie mooi kamer, DStv, gemaklike bed, lekker warm water, privaatheid. Baie dankie vir waarde vir my geld. Sal Adelpragt Gastehuis vir enigiemand aanbeveel. Dankie Amanda!

Andrea L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea L
With spouse/partner

People were very hospitable.

Had a lovely stay, nice and close distance to everything in town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mense was baie gasvry.

Lekker gebly, lekker naby aan alles in die dorp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois R
On business

Baie potensiaal, maar tans is die eienaar besig met verbeterings aan die gastehuis - dus is daar gewerk tot na 22:00.

'n Pragtige gastehuis met baie potensiaal. Tans is dit in 'n oorgangsfase met verbeterings wat nog nie afgehandel is nie, soos verfwerk en afronding in die badkamer. Die krag het afgegaan vroegaand. Iemand het dadelik kom sê dat die voorafbetaalde krag op is en dat hulle nou weer gaan koop. Die krag het redelik gou weer aangekom. As die werk afgehandel is, sal dit 'n baie gewilde oorblyplek wees.

Charisa D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charisa D
With spouse/partner

Pragtig, netjies en vriendelike diens.

Die gastehuis was pragtig van binne en buite met netjies kamers en vriendelike ontvangs.

Lizette M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette M
Individual traveler

Fantasties!

Briljante plek! Meer as bereid om uit hul pad vir mens te gaan.

Wouter V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wouter V
With spouse/partner

Peaceful with lots of space.

Very clean and peaceful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig met baie spasie.

Mooi skoon en rustig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmaine M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charmaine M
Family with teenagers

Lekker luuks en groot, heerlike ontbyt.

Pragtige rustige gastehuis. Lekker beddens en gerief. Dalk net tyd om die TV op te gradeer. Veral met tieners. Dae van bokstelevisie is gister se nuus.

Goodwill Z - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Goodwill Z
With spouse/partner

My husband and I enjoyed our stay. All I can say is just go and visit the place, you will love it.

My Husband and i enjoyed our stay in Adelpragt Guest House in Lydenburg. The owner, her assistance and their staff are warm and welcoming. We felt so safe and the place is beautiful and clean. We are thinking of going back soon. It's a nice place to renew your love. Quiet and cozy. I love it.

Anneme B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneme B
With spouse/partner

We had a lovely night's sleep and a lovely cold breakfast waited for us.

Neat, clean and we had a nice stoep in front of our room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het 'n heerlike nagrus gehad, en 'n heerlike koue ontbyt het vir ons gewag.

Netjies, skoon en ons het 'n heerlike stoep voor ons kamer gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adelpragt Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd vir ons baie aangenaam om ons gaste gelukkig en tevrede te sien.

Adelpragt Guest House
Anelle R - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anelle R
On business

Is this place really 4 star? 3 star might be more accurate.

Neat room and friendly service, but is is not worth more than R500 for B&B.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Is dit regtig 'n 4-ster-gastehuis? 3-ster is dalk meer akkuraat.

Netjiese kamer en vriendelike diens, maar dit is nie meer as R500 vir bed en ontbyt werd nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adelpragt Guest House's response

Goeie dag Anelle
Jammer om nou eers jou gevoel oor jou verblyf te ontvang. Ons het 'n klagte register by ontvangs en dit sou gepas gewees het as jy dit die oggend na jou verblyf ingeskryf het. Ons is altyd oop vir kommetaar, sou jy voorstelle het kan jy dit vir ons e-mail.
Ons bied ouwêreldse akkommodasie in 'n stil rustige gebied. Ons missie is dat jy moet kom as 'n gas en vertrek as 'n vriend.
Vriendelike groete
Adelpragt Bestuur

Adelpragt Guest House
Dorinda G - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorinda G
With spouse/partner

Ongelooflik lekker!

Baie dankie vir die heerlike gasvryheid!! Dankie Riana vir die lekkerste ontbyt en vriendelike diens! Ons het rustig en lekker gebly!

Adelpragt Guest House's response

Hi Dorinda, baie dankie, ek probeer altyd my bes en ek is baie bly as julle lekker gebly en lekker geëet het. Dit is vir my altyd lekker om te gesels en almal tuis te laat voel. Mooi bly en hoop om julle eendag weer te sien.

Groete
Riana

Adelpragt Guest House
Jeff M - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Jeff M
With spouse/partner

Verblyf goed, maar die ontbyt kon hulle maar gehou het.

Die agterkant van die lodge grens aan 'n oop veld met 'n groot hek wat nie gesluit was nie. Ontbyt was nie lekker nie. Die lodge is wel netjies en die kamer het lugversorging.

Adelpragt Guest House's response

Dankie vir u terugvoering. Die groot oop veld, "die orchid", behoort aan ons en het rondom elektriese heinings; die "hekkie" is oop vir u om by die riviertjie te gaan sit of onder die bome om te ontspan. Ontbyt vra ons gewoonlik of alles reg is, u kon gekies het watse ontbyt u wou gehad het. Ons wil ten alle tye ons gaste gelukkig hou.

Adelpragt Guest House
Mandy V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mandy V
On business

Excellent.

The stay was stunning but very awkward with no bathroom door as we were 2 colleagues sharing a room. The guest house is beautiful and the breakfast was very, very decent.

Adelpragt Guest House's response

Dear Mandy,

Thank you for your feedback. There is a curtain to separate the bathroom and room, we will look into it to make it more private.

Adelpragt Guest House
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 13:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 Viljoen Street, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNjEwNjhhLTk3NDktNDRiOC04ZjdhLTkzYTc3ZTI0NWMwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (for 2 people) 68 5 1 5 15 Viljoen Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 0860 022 102 13:00-23:00 10:00 -25.090357894216 30.458582702061
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!