Plettenberg Bay Accommodation at African Sea Breeze | TravelGround
+52

African Sea Breeze

46 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 46 reviews for African Sea Breeze
Cleanliness
4.7/5
Service
4.5/5
Location
4.3/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Marichel T - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marichel T
With friends

Gerieflike en veilige akkommodasie.

Die kompleks is skoon, netjies en baie mooi. Die woonstel het alles wat jy nodig het. Ons was baie dankbaar vir die muskiet lampies en strykplank met strykyster wat daar is. Baie vriendelike eienaars. Die plekkie is ideaal vir vriende op ‘n toer of familie vakansie. Jou voertuig staan by die woonstel onder ‘n dak.

African Sea Breeze's response

Dit was 'n groot plesier Marichel. Dis belangrik dat gaste veilig voel. Kom kuier gerus weer gou hier in Plettenebergbaai. Hier is so baie om te sien. Groete, die Ludik familie.

African Sea Breeze
Frik D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frik D
With spouse/partner

Baie lekker gebly in 'n baie mooi woonstel.

Behalwe vir die feit dat daar geen see-uitsig is nie was dit 'n stil en rustige omgewing. Die eienaars het ons baie hartlik ontvang.

African Sea Breeze's response

Kom gerus weer om lekker te rus Frik.
Groete uit Plett, die Ludik familie.

African Sea Breeze
Andre V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Andre V
Family with young children

Okay.

Waarde vir geld, was dit nie die moeite werd nie, huis is skoon gelos, R250 vir skoonmaak ekstra is onodig, die bed in hoofslaapkamer was 'n dubbel en nie queen size soos adverteer nie. Beddens was ongemaklik en het nie lekker gerus nie.

African Sea Breeze's response

Andre, R250 is ‘n standaard fooi vir die was en stryk van die beddegoed, badhanddoeke en swemhandoeke asook die skoonmaak van die plek.
Die hoofslaapkamer se bed is 152.5x203.5cm wat die dimensies is van ‘n queen size bed.
Al die beddens is ook onlangs vervang met splinternuwe cloud nine matrasse.

African Sea Breeze
Christa B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa B

Felt at home immediately!

My daughter and I felt at home immediately in this clean, spacious unit. The fresh flowers in the unit were also a beautiful surprise. We will definitely stay here when we're in the area again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dadelik tuis gevoel!

Ek en my dogter het dadelik tuis gevoel met die skoon, ruim eenheid. Die vars blomme in die eenheid was ook 'n mooi verrassing. Ons sal beslis weer as ons in omtrek is by jul kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

African Sea Breeze's response

Dis ‘n GROOT plesier Christa. Ons is bly julle het tuis gevoel, kom gerus weer! Groete uit Plett, die Ludik familie

African Sea Breeze
Spyker C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Spyker C

It is a very nice and comfortable holiday stay.

My son and wife really enjoyed it, the accommodation is comfortable, safe and close to everything. We will definitely visit you again and tell family and friends about the place. Was very kindly welcomed and helped with places to go and see and eat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n baie lekker en gemaklike vakansieverblyf.

Ek, my seun en vrou het dit baie geniet, die verblyf is gemaklik, veilig en naby alles. Ons sal julle beslis weer besoek en familie en vriende vertel van die plek. Is baie vriendelik verwelkom en gehelp met plekke om te gaan sien en te gaan eet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

African Sea Breeze's response

Groot plesier Spyker. Was lekker om julle as ‘n gesin te verwelkom en hoop om julle gou weer te sien.
Groete uit pragtige Plett
Die Ludik-familie

African Sea Breeze
Barnes S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Barnes S
With spouse/partner

It was pleasant.

We stayed very nice except there were almost no TV channels. (Apparently looked at) and we still had to pay an additional R250 for cleaning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was aangenaam.

Ons het heel lekker gebly behalwe dat daar omtrent geen TV-kanale was nie. (Word blykbaar na gekyk) en ons moes nog addisionele R250 vir skoonmaak betaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

African Sea Breeze's response

Goeiedag Barnes,

Ek is bly julle het aangenaam gebly.

Jammer vir die ongerief met die DStv wat nie al die kanale gehad het nie. Die hele blok het probleme gehad met DStv, maar dit is nou uitgesorteer.

Die R250 skoonmaakfooi wat op vertrek betaalbaar is, is standaard en onder ekstras aangebring op die webtuiste toe u bespreek het.

Groete uit Plett,
Die Ludik-familie

African Sea Breeze
Andre B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre B
Family with teenagers

Ons was baie gelukkig met die verblyf.

Netjies, skoon en veilig.

African Sea Breeze's response

Hi Andre, ons is bly julle is gelukkig met die verblyf gewees. Ons sien julle sommer gou weer. Groete uit Plett, die Ludiks.

African Sea Breeze
Roweena A - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Roweena A
Family with young children

Awesome.

Ons was vir 'n week hier gewees. Ek en my boyfriend en seuntjie ons het dit baie geniet sal enige tyd weer terugkom. Well done aan die Ludiks you are all blessed and may the favour of God always be upon your lives.

African Sea Breeze's response

Roweena, ek is bly julle het dit geniet! Julle is welkom enige tyd!! Dankie vir die mooi woorde.
Groete uit pragtige Plett!

African Sea Breeze
Jacques N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques N
With spouse/partner

Nice, clean and neat. Value for money.

Would stay here again anytime. Tops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker, skoon en netjies. Waarde vir geld.

Sal enige tyd weer hier bly. Tops.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

African Sea Breeze's response

Baie dankie, Jannie. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

African Sea Breeze
Sinazo M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sinazo M
Family with teenagers

Awesome.

It is a very nice place to take your family member or friends to. We enjoyed our stay but we were not happy with the fact that the landlord arrived there 10:50, the cleaner arrived at 10:40 and we had to rush everything because she wanted us to be out. We were told that we need to be out at 10:00 not 10:40 or 10:50.

Debby E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debby E
With friends

It was nice.

Thank you, it was very nice and clean.

Craig A - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Craig A

Beautiful, safe and secure.

Very relaxing getaway to this safe, secure location with very friendly staff and most of all central in this beautiful little town.

African Sea Breeze's response

Hi Craig, thank you for the positive review. Please visit us again to explore other parts of our beautiful town.

African Sea Breeze
Jannie P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie P
With spouse/partner

Awesome waarde vir geld.

Dis een van die plekke wat my die meeste beïndruk het in 'n lang tyd. Baie sentraal en veilig. Great plek as 'n familie Plet of die Tuinroete wil besoek. Alles in die plek wat mens nodig het vir sorgvrye verblyf. Die TV setup en WiFi is awesome!

African Sea Breeze's response

Dankie Jannie! Dis vir ons so lekker om te hoor as ons gaste lekker bly en waarde vir geld Kry... Kom gerus GOU weer!

African Sea Breeze
Magdel S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdel S
Family with young children

Great! We had a lovely stay.

Children enjoyed the internet a lot. Great night's rest. Close to everything and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties! Ons het heerlik gebly.

Kinders het die internet baie geniet. Heerlik geslaap. Naby alles en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

African Sea Breeze's response

Hi Magdel,
Ons is so bly die kinders het ook lekker gekuier. Kom gerus weer.
Groete uit lieflike Plett,
Melanie

African Sea Breeze
Chiné M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Chiné M
With spouse/partner

Tuis voel huis.

Ons het tuis gevoel, het gevoel asof ons tuis is, ons huis weg van die huis. Netjies, modern gemeubileerd en veilig.

Izak S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak S
With spouse/partner

Die woonstel is smaakvol gemeubileer en bied 'n snoesige huis-atmosfeer. Jou huis net in 'n ander plek! Love dit.

Vir seker 'n plek wat mens kan aanbeveel vir familie en vriende.

African Sea Breeze's response

Baie dankie Sakkie. Ek is bly dis vir julle 'n huis in net 'n ander pragtige omgewing. Kom gerus weer en maak dit julle huis weer vir 'n vakansie.

African Sea Breeze
Frits K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frits K
With spouse/partner

Nice place, all the comforts. Lovely.

Safe.

Verlasety M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Verlasety M
Family with teenagers

It was lovely and very clean. We enjoyed our stay.

We as the Meiring family would like to thank Melanie for her hospitality and for allowing us to spend the weekend at the beautiful apartment. Thanks.

African Sea Breeze's response

It is a pleasure! Hope to hear from you again as there is still so much to explore.

African Sea Breeze
Liz-mari L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz-mari L
Family with teenagers

Presies wat ons gesoek het.

Goed toegeruste, ruim woonstel, baie sonlig sonder dat warm bak. Eienaars is dierbaar, gasvry en uiters behulpsaam. Perfekte akkommodasie vir Plet Ragers.

African Sea Breeze's response

Dankie dat julle by ons bespreek het vir Plett Rage. Dit was lekker om jou te ontmoet. Julle kan enige tyd weer vir ons Kom kuier.
Groete uit Plett.

African Sea Breeze
Rozaan L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozaan L
With friends

Waarde vir geld.

Het dit baie geniet, sal enige tyd terug gaan.

African Sea Breeze's response

Jy is baie welkom, Rozaan.

African Sea Breeze
Jaco P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jaco P
Family with teenagers

Nice place. Everything you need.

We spent 2 nights overnight as we were doing a musical performance. For our purpose, the unit was perfect. The price we paid was good and the unit had everything one needed. We recommend the unit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oulike plek. Alles wat jy nodig het.

Ons het 2 nagte oornag aangesien ons doenig was by 'n musiekoptrede. Vir ons doel was die eenheid perfek. Die prys wat ons betaal het was goed en het die eenheid alles wat mens nodig het. Ons beveel die eenheid aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

African Sea Breeze's response

Kom maak gerus weer musiek in ons pragtige dorpie Jaco.

African Sea Breeze
Susan A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan A
Family with young children

Skoon, gerieflik en ruim.

Die plek is baie netjies, skoon en perfek vir 'n gesien. Dis naby geleë aan die dorp en strand. Die kompleks is veilig vir kinders om te kan speel en swem. Ons sal beslis weer daar gaan bly

African Sea Breeze's response

Groot plesier sien julle sommer weer gou-gou.

African Sea Breeze
Petra P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petra P
Family with teenagers

Rustige, stil en veilige buurt.

Netjies en skoon, baie lekker gebly.

African Sea Breeze's response

Dankie Petra, Ja dit is voorwaar 'n veilige en rustige plek. Groete daar.

African Sea Breeze
Marycke K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marycke K
Family with young children

Baie netjies en goed geleë.

Als was baie netjies en die woonstel is naby winkels en die dorp geleë. Ons het baie lekker gebly.

African Sea Breeze's response

Julle is welkom, kom gerus weer kuier.

African Sea Breeze
Rika V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika V
With spouse/partner

It was peaceful, clean and well appointed with the bonus of relaxing thanks to 24-hour security.

Clean, neat and secure.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was rustig, skoon, netjies en goed toegerus met 'n bonus om te ontspan met 24 uur-sekuriteit.

Skoon, netjies met sekuriteit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

African Sea Breeze's response

Ek is bly julle het lekker gekuier. Dankie dat julle die plek netjies en skoon gelos het. Sien julle weer.

African Sea Breeze
Elzette B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzette B
Family with young children

An amazing getaway weekend.

African Sea Breeze definitely stole our families hearts. We were well rested and had a great stay. The unit is not in a safety complex, is it also centrally located. The apartment is clean, neat and well equipped. We will definitely recommend your place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Wegbreek naweek duisend.

African Sea Breeze het beslis ons gesin se harte gesteel! Ons het goed uitgerus en heerlik gebly. Die eenheid is nie net binne 'n veiligheidskompleks nie, dis ook redelik sentraal geleë. Die woonstel is skoon, netjies en ten volle toegerus. Ons sal jul plekkie beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

African Sea Breeze's response

Elzette, dis 'n groot plesier. Julle is weer welkom.

African Sea Breeze
Ingrid N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid N
Family with teenagers

Baie netjies en veilig.

Die plekkie is baie skoon en veilig. Jy kry ook goeie waarde vir jou geld. Ek moes ongelukkig vroeër uitbook omdat my huis ingebreek was. Gevolglik het ek R595 x3 verloor

Annelise M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annelise M
Family with teenagers

Awesome.

Heerlike gasvryheid en baie inligting ontvang oor als en nog wat in Plettenbergbaai! Sal al my vriende en familie vertel van die lekker bly by die see! Skoon en baie naby al die besighede en die see ook!

African Sea Breeze's response

Kom hou gerus weer by ons 'n see vakansie.
Julle is welkom.

African Sea Breeze
Suzette N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Suzette N
With spouse/partner

Die verblyf is skoon en netjies met al die geriewe.

Dankie aan die Ludik gesin, hul het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gemaklik te maak veral die ekstra myl wat hul geloop het om te sorg dat ons bad- en swemhanddoeke het, aangesien ons met die motorfiets getoer het was daar nie veel plek vir handdoeke nie! Verblyf was skoon en netjies.

African Sea Breeze's response

Groot plesier.

African Sea Breeze
Tareen B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tareen B
On business

Baie netjies plek. Goeie ruimte en baie vriendelike mense.

Sien sterre.

African Sea Breeze's response

Dankie Tareen kom gerus weer.

African Sea Breeze
Kobus K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus K
With spouse/partner

Gerieflik en skoon.

Die sentraalgeleë woonstel is netjies en goed toegerus. Ons het heerlik gebly en kon Plettenbergbaai verken. Toegangsbeheer en onderdakparkering tel definitief in hul guns. Ek sal met vrymoedigheid die akkommodasie aanbeveel en weer daarvan gebruik maak.

African Sea Breeze's response

Dankie Kobus Kom gerus weer. Hier is vreeslik baie om te verken ook in die naby geleë dorpies as jy 'n daguitstappie neem...

African Sea Breeze
Andre G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre G
With spouse/partner

Wat 'n wonderlike naweek by African Sea Breeze

Ek sal definitief African Sea Breeze aanbeveel, die woonstel is gerieflik ingerig, netjies en skoon met alle geriewe en baie bekostigbaar. Sal definitief weer Plettenbergbaai besoek en African Sea Breeze gebruik.

African Sea Breeze's response

Julle is meer as welkom om weer te kom. Dankie dat julle die plek netjies en skoon gelos het. Ons sien uit na julle terugkoms.

African Sea Breeze
Thelma L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thelma L
Family with teenagers

Gerieflik en netjies.

Dit was ons tweede besoek en daaruit kan mens klaar iets lees. Die plek is netjies wat 'n absolute vereiste is. Kliëntediens net 3 sterre, want daar is nie daaglikse versorging nie (logies en verstaanbaar). Die ontvangs en afgee van sleutel was die enigste maatstaf en dit was foutloos en sonder enige probleme. Ligging is 4 sterre, want dit is 'n entjie vanaf see/strand wat sommige mense dalk kan pla. Vir ons was dit egter nie 'n probleem nie. Sal plek kan aanbeveel vir andere.

African Sea Breeze's response

Dankie dat julle vir ons kom kuier het Thelma. Ons hoop julle kan vir 'n 3 de keer kom kuier. Dankie dat julle mooi na ons plek kyk. Ons kan definitief vir jou volgende keer 'n skoonmaak dienste reël.

African Sea Breeze
Esta  - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esta
On business

Very neat and clean, a very good place to stay.

Me and my co-workers enjoyed our stay there. We found it very neat and clean. Everything in place and everything we need were available in the kitchen. I would recommend this to anyone and if we need to work in Plettenberg Bay again, we will definitely make use of African Sea Breeze accommodation again.

African Sea Breeze's response

You are more than welcome. Hope to see you again.

African Sea Breeze
Helanie O - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helanie O
Family with young children

Netjies, baie behulpsame eienaar, goeie ligging.

Baie dankie Melanie vir 'n baie netjiese woonstel en vir al die ekstra moeite wat jy gedoen het! Ons het baie lekker gebly en alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons beveel beslis African Sea Breeze aan vir ander vir wie veiligheid en netheid 'n prioriteit is!

African Sea Breeze's response

Hi Helanie dis 'n groot plesier, hoop om julle gou gou weer te sien.

African Sea Breeze
Lizette C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizette C
Family with teenagers

Baie lekker gerieflik ingerig, baie netjies en skoon.

Die plekkie is gerieflik ingerig. Als was mooi skoon en netjies. Vriendelike diens.

African Sea Breeze's response

Dankie Lizette, dat julle ons pragtige see dorp kom besoek het. Ons hoop om julle gou-gou weer te sien.

African Sea Breeze
Erna R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Erna R

Heerlik!

Pragtige, skoon en netjiese verblyf. Woonstel baie sentraal geleë. Ons het heerlik gekuier en sal verseker weer daar bly.

African Sea Breeze's response

Kom kuier gerus weer in ons pragtige dorpie! Ons is bly julle het dit geniet.

African Sea Breeze
Emile L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emile L
Family with young children

Place very stylish and comfortable.

Really enjoyed the accommodation. Owners very helpful and caring.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plek baie stylvol en gemaklik.

Het verblyf terdeë geniet. Eienaars ook verskriklik behulpsaam en besorgd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

African Sea Breeze's response

Dankie dat julle in ons pragtige dorpie Kom kuier het. Dankie ook dat julle die woonstel mooi skoon en netjies gelos het. Julle is welkom enige tyd! Groete uit sonnige Plettenberg baai, die Ludik familie

African Sea Breeze
Chantelle V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle V
Family with young children

Baie mooi plek.

Baie mooi plek en baie lekker daar gebly, lekker spasie vir die kinders en het baie veilig daar gevoel.

African Sea Breeze's response

Ons is bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien.

African Sea Breeze
Wilma M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilma M
With spouse/partner

Cosy! Felt home immediately.

Melanie, thanks so much for letting us stay in your lovely accommodation. Both you and your accommodation are stars!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker "cosy" ... het sommer dadelik tuis gevoel.

Dankie dat ons in jou plekkie kon oorbly Melanie. Jy en jou plekkie is albei skittersterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

African Sea Breeze's response

Dankie, Wilma, ons hoop om julle weer te kan huisves. Julle is so welkom.

African Sea Breeze
Thelma L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thelma L
Family with teenagers

Very relaxing and pleasant.

The unit was clean and neat, which is the most important thing. The owner went to the effort of ensuring that we had everything we needed and brought extra items on 2 separate occasions. She was willing to go the extra mile. The washing machine is a big bonus, since we didn't have to wash clothes by hand. The unit is in the furthest corner of the complex and is subsequently very quiet since there aren't many cars driving past. The location deserves a 4 out of 5, just because it isn't walking distance of the beach. For us that wasn't a problem, but for some it might be. The unit is inside a security complex, which is extra reassuring.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en aangenaam.

Die eenheid was skoon en netjies, wat sekerlik die belangrikste is. Die eienares het moeite gemaak om seker te maak dat ons alles het en het op twee geleenthede ekstra items aangery. Sy was bereid om die "ekstra myl" te loop. Die wasmasjien is 'n groot bonus vir ons gewees - geen wasgoed met hande was nie! Die eenheid is in die "verste hoek" van die kompleks en gevolglik baie stil omdat daar min motors verby die eenheid ry. Die ligging is 4 uit 5, bloot omdat dit nie stapafstand vanaf die strand is nie. Vir ons was dit egter nie 'n probleem nie, maar vir party mense kan dit dalk wees. Eenheid is binne 'n sekuriteitskompleks, wat ekstra gerusstellend is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

African Sea Breeze's response

Ek sien julle het weer by ons plek bespreek vir Desember maand. Ons is so opgewonde om julle weer te kan huisves. Dankie ook dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het. Sien julle sommer weer gou-gou!
Groete uit pragtige Plett.

African Sea Breeze
Yolandie F - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolandie F
Family with young children

Very neat and safe.

Very neat and safe. Nice for a few nights.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en veilig.

Baie netjies en veilig. Lekker vir paar aande se oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Evelyn F - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evelyn F
Family with teenagers

Puik, netjies en skoon.

Heerlike tyd in Plett en omgewing. Besoek olifantpark, monkeyland en birdparadise. Stormsrivier village en die groot boom. Akkommodasie puik by African Sea breeze.

Sylvia B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sylvia B
With spouse/partner

Waarde vir geld. Fantasties!

Woonstel fantasties! Grondvloer netjies, skoon, pragtig gemeubileer en alles wat jy nodig het is daar. Ligging was vir ons reg want ons het gery, gekyk en gedoen. Na Stormsriviermond aan een kant tot Oudshoorn aan ander kant. Stormsriviermond is 'n moet - asook hulle buffetete Sondae. Die Kango-grotte en Highgate volstruisplaas by Oudshoorn is fantasties. Redberry Farm heerlike eetgoed en bessies pluk. Knysa Olifant Park was 'n teleurstelling. Thyme & Again net buite Plett heerlike vars gebak. Ongelooflike ervaring met Segway-toer. Mark by Sedgefield; sorg dat jy sommer vroeg daar is. Salina Restaurant heerlike seekos. The Lookout restaurant in Plett heerlik gekuier en geëet. Daar is nog so baie wat ons wou sien en doen maar die tyd was te min.

African Sea Breeze's response

Sylvia, dit was so 'n groot voorreg om julle te kon huisves. Baie dankie dat julle die plekkie so mooi skoon en netjies gelos he. Kom gerus terug sodat julle nog van ons mooi juwele hier in die tuinroete kan ontdek.

African Sea Breeze
Craig F - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Craig F
Family with young children

Lekker gebly.

Die eenheid was baie netjies en skoon toe ons gearriveer het. Dit beskik oor al die nodige toerusting. Dit is ook 'n gerieflike afstand van alle besienswaardighede, winkels, hospitaal, ens. af. Die kompleks is veilig en word baie mooi in stand gehou. Instruksies, kommunikasie en reëlings was puik en akkuraat. Ons het regtig lekker gebly.

African Sea Breeze's response

Dankie Craig. Ons hoop om julle weer te sien :-)

African Sea Breeze
Morne B - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne B
Family with young children

Uitstekend!

Ons het 'n heerlike tyd gehad! Baie dankie vir die netjiese, skoon woonstel. Ons het so tuis gevoel. Dankie vir die verrassinkies op ons kussings ... iets wat jy verwag in 'n gastehuis, nie in selfsorg-eenhede nie.

African Sea Breeze's response

Dis 'n groot plesier Morné! Kom gerus weer.

African Sea Breeze
From R850
per night (sleeps 4)
From R850
per night (sleeps 4)
From R850
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Santini Village B9, Bowtie Drive, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1MzRlOTYzLTQ5MjQtNGQzZC1hZDY1LTFkZWIyMzE3YTU4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (sleeps 4) 46 5 1 5 Santini Village B9 Bowtie Drive 6600 Western Cape 0860 022 102 15:00-23:00 10:00 -34.048952589629 23.361131250858
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com