All Grace
Review Summary
Robert C - Feb 2020
Overall score
Gerieflik en vriendelik.
Jaco D - Jan 2020
Overall score
Uitstekend en vriendelik.
Barry P - Oct 2019
Overall score
Very warm welcome. Good WiFi and very clean and tidy. Perfect location for my place of work.
Madelein V - Oct 2019
Overall score
Netjiese bekostigbare verblyf.
Estelle Rubow R - Sep 2019
Overall score
Very convenient close to the hospitals.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik naby die hospitale.
Gerieflike, goed toegeruste eenheid met veilige parkering in 'n stil buurt, maar steeds naby al die groot sentra soos inkoopsentrums en hospitale. Die eienaars, James en Jean, gaan uit hulle pad uit om hulle gaste behulpsaam te wees en by te staan waar nodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petra J - Aug 2019
Overall score
Nice and central.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker sentraal geleë.
Waarde vir geld. Gerieflik geleë om binne 30 minute by enige van jou gunsteling bestemmings uit te kom. Sal die plekkie beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco P - Aug 2019
Overall score
Home from home.
All Grace's response
Dankie Jaco vir jou terugvoer. Ons hoop dat ons gou weer die geleentheid sal he om jou en jou familie te ontvang, net onder meer aangename omstandighede vir julle. Hoop dit gaan goed met jou broer na die hospitaalbehandeling wat hy ontvang het. Sterkte vir julle as familie.
Vriendelike All Grace groete.
James en Jean.
Philip D - Aug 2019
Overall score
Wonderlike ervaring gehad, sal altyd weer daar gaan bly as ek in die Kaap is.
All Grace's response
Philip baie dankie vir jou bemoedigende terugvoer. Dit was vir ons aangenaam om vir jou en Elria hier te huisves. Julle is baie welkom om weer ons gaste in die toekoms te wees. Maak gerus weer, wanneer julle Kaap toe kom, van ons akkommodasie gebruik. Vriendelike groete, James en Jean.
Pieter V - May 2019
Overall score
Nice and very good layout.
All Grace's response
Piet, thank you for the review. It was nice having you here. You are welcome to come again.
Regards,
James and Jean
Martlie J - May 2019
Overall score
Was soos huis.
All Grace's response
Dankie Martlie vir die positiewe resensie. Dit was vir ons aangenaam om jou en die twee studente wat saam met jou gekom het, te ontmoet en te kon akkommodeer. Hoop ons sien julle in die toekoms weer by All Grace.
Vriendelike groete
James en Jean
Tossie B - Apr 2019
Overall score
Die eienaars is baie gasvry en die verblyf was oulik en mooi skoon!
All Grace's response
Tossie dankie vir die bemoedigende woorde. Ons waardeer die positiewe resensie en dit was vir ons aangenaam om julle te ontmoet. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien. Vriendelike All Grace groete, James en Jean.
Jack S - Feb 2019
Overall score
Rustig en privaat.
All Grace's response
Jack dit is mooi woorde, baie dankie, ons waardeer dit. Dit was vir ons aangenaam om jou te ontmoet en ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te ontvang.
Vriendelike All Grace groete,
James en Jean.
Lientjie L - Oct 2018
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!
Dit was presies die tipe verblyf wat 'n mens nodig het na 'n lang dag se reis. Gasvrye mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
All Grace's response
Dit was aangenaam om julle te kon ontvang, Lientjie. Die besoekie was kort, maar ons hoop daar is 'n volgende keer en dat dit dan veel langer sal wees. Baie dankie vir die mooi resensie wat ons van jou ontvang het.
Vriendelike All Grace groete,
James en Jean
Keith D - Oct 2018
Overall score
Neat stay and excellent service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese verblyf en uitstekende diens.
Die eienaars was baie gasvry en die verblyf was netjies. Dit is bietjie kleiner as wat mens sou verwag, maar definitief waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
All Grace's response
Keith baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Dit was vir ons lekker om julle hier te ontvang. Ons hoop julle maak weer van All Grace se akkommodasie gebruik.
Vriendelike groete,
James en Jean
Erika D - Jul 2018
Overall score
Everything was perfect for us, very clean and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was perfek vir ons, baie skoon en veilig.
James en Jean was wonderlik. Die woonstel was baie skoon en goed uitgerus. Ek en my dogter het baie lekker daar gebly en ons het heeltemal veilig gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
All Grace's response
Sabine dit was vir ons 'n voorreg om jou en jou dogter te kon akkommodeer. Baie dankie vir die gunstige resensie wat jy gegee het asook vir die ekstra moeite wat jy gedoen het om die terugvoer te gee. Ons hoop dat wanneer julle weer Suid-Afrika, en veral die Kaap, besoek julle weer van All Grace se verblyf sal gebruik maak.
Vriendelike
All Grace
James en Jean
Noel B - Jun 2018
Overall score
Hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry.
Sentraal, veilig, gerieflik en gasvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
All Grace's response
Baie dankie vir die positiewe resensie Noel. Jy is welkom om weer van All Grace se akkommodasie gebruik te maak. Ons sal jou graag weer wil ontvang.
Jean
Hannelie L - May 2018
Overall score
Tien uit tien.
All Grace's response
Hannelie, ons waardeer jou positiewe terugvoer. Julle is aangename mense en ons sal julle graag weer in die toekoms wil akkommodeer. Kom asseblief weer.
Vriendelike All Grace groete, Jean.
Andre V - Feb 2018
Overall score
Awesome verblyf.
All Grace's response
Andre baie dankie; jou positiewe terugvoer word opreg waardeer. Jou besoekie was van korte duur, maar kom gerus weer in die toekoms as jy in hierdie omgewing akkommodasie benodig. Ons sal jou graag weer wil huisves. Vriendelike groete, James en Jean
Anne N - Jan 2018
Overall score
Wonderful place to stay.
All Grace's response
Thank you for the kind words, Anne. Please come again.
Regards
All Grace
Trevor B - Jan 2018
Overall score
Baie veilig, skoon en stil.
All Grace's response
Trevor baie dankie vir hierdie bemoedigende woorde. Soos ons dit al in die verlede gese het, laat die terugvoer van ons gaste, soos ook hierdie een, ons soms sprakeloos. Ons probeer maar net ons bes om ons gaste so gemaklik en tuis as moontlik te laat voel. Ons hoop dat ons julle in die toekoms weer sal kan akkommodeer. Kom asseblief weer; dit was lekker om julle hier te ontvang.
Vriendelike All Grace Groete
Rensia R - Jan 2018
Overall score
Ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir julle gasvryheid.
All Grace's response
Dankie Rensia, dat julle ons plekkie gekies het om in vakansie te kom hou. Dit was vir ons 'n voorreg om jou moeder te ontmoet, en ook lekker met haar te kon gesels. Ons hoop ons sal in die toekoms weer die geleentheid hê om julle te kan ontvang. Vriendelike All Grace-groete.
Sonja C - Dec 2017
Overall score
We were so privileged to stay at this place. We want to thank you for your hospitality, the tidiness, and care of two wonderful people who spoiled us with so much love.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons is so bevoorreg gewees om by die akkommodasie tuis te gaan en bedank, opregte gasvryheid, netheid en omgee van twee kosbare mense wat te veel ons bederf het met liefde.
Sal telkemale terug keer. Ontspanne, skoon netjies en gasvry. Wonderlike twee mense. Hoogs aan te beveel. Baie baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
All Grace's response
Dankie Sonja. Jou terugvoer laat ons sprakeloos. Dit is met die genade van Bo en die vriendelikheid en liefde wat ons van ons gaste, soos julle, ontvang, dat dit elke dag vir ons net 'n plesier is om All Grace te verhuur. Elke vriendelike en positiewe terugvoer, soos hierdie en die voriges, is vir ons 'n motivering om te alle tye daarna te strewe om aan ons gaste goeie diens te lewer. Sonja ons hoop dat ons in die toekoms nog baie kere die geleentheid sal he om julle as gesin te huisves. All Grace groete, Jean
Michael S - Dec 2017
Overall score
Friendly, safe, peaceful and beautiful.
All Grace's response
Thank you Michael. We appreciate your positive response. You and your family are welcome to come and relax again in the future. Kind Regards, Jean
Chevonne E - Nov 2017
Overall score
Awsome, friendly place.
All Grace's response
Dear Chevonne. It was an honour to meet the family and we are looking forward to accommodating you again in the future.
Kind Regards, Jean and James
Carien V - Nov 2017
Overall score
Excellent service. Very friendly and accommodating. Great value for money.
All Grace's response
Thank you Carien. We appreciate the positive feedback. You and your family are always welcome to make use of All Graces accommodation.
Kind Regards, All Grace
Francois D - Oct 2017
Overall score
Stunning.
All Grace's response
Beste Francois,
Baie dankie vir die bemoedigende woorde. Dit was vir ons aangenaam om jou hier te kon ontvang en ons hoop dit was die eerste van vele besoeke aan All Grace.
Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete,
Jean
Natalie S - Oct 2017
Overall score
Netjies en pragtig.
All Grace's response
Beste Natalie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle woon ver van Kaapstad af en die besoek was kort, maar as julle eendag besluit om vir 'n vakansie hierheen te kom en die mooi van die Boland en omgewing te kom beleef, sal ons julle graag weer wil huisves.
Vriendelike groete,
All Grace
Charlene L - Aug 2017
Overall score
Waarde vir geld.
All Grace's response
Dankie Charlene. Die positiewe terugvoer beteken vir ons baie. Dit is vir ons belangrik om te alle tye aan ons gaste n skoon en netjiese woonstel beskikbaar te stel. Dit was vir ons lekker om julle te kon huisves en julle is enige tyd welkom om weer van All Grace se akkommodasie gebruik te maak.
Vriendelike All Grace groete.
Mone V - Aug 2017
Overall score
Lovely and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en gasvry.
Baie mooi, netjiese plekkie, sentraal geleë en veilige parkering vir een voertuig. Eienaars baie gasvry en vriendelik - voel soos huis weg van huis. Gratis WiFi. Heerlik gekuier. All Grace sal my beslis weer sien!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
All Grace's response
Mone, baie dankie. Ons waardeer die positiewe resensie wat jy ten opsigte van All Grace gegee het. Dit was 'n plesier om jou as gas te kon akkommodeer. Ons hoop dat dit goed sal gaan met die take wat jy moet inhandig. Ons sal jou graag weer wil ontvang. Bring volgende keer die gesin saam. Vriendelike groete, Jean.
Hester C - Aug 2017
Overall score
Sal definitief weer daar bly.
All Grace's response
Dankie Hester, ons waardeer die woorde. Ons gaste se gerief is vir ons baie belangrik. Jy is altyd weer welkom. Die tydjie was kort, maar dit was aangenaam om julle hier te kon akkommodeer. Kom gerus weer.
All Grace Groete
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 39 Friesland Street, Avondale, Cape Town, 7500, Western Cape
- All ages welcome