The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Altissimo Guesthouse | TravelGround
+35

Altissimo Guesthouse

34 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 34 reviews for Altissimo Guesthouse
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.4/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Ettuan V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ettuan V
With spouse/partner

Dit was ;n awesome ervaring.

Baie dankie.

Altissimo Guesthouse's response

Hi Ettuan,
Ek hoop dit gaan goed met jou. Baie dankie vir die terugvoering! Ons waardeer dit opreg. Hoop ons gaan jou weer binnekort sien.
Geseënde dag verder,
Stacey Everts
Bestuurder

Altissimo Guesthouse
Neels En Catherina H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels En Catherina H
With spouse/partner

Excellent overnight.

Altissimo has a tick next to all the boxes if you want to a comfortable, safe and quiet stay. Can definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende oornag.

Altissimo het 'n regmerkie langs al die boksies as jy gemaklik, veilig en rustig wil oornag. Kan beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter M
With spouse/partner

Still en gerieflik.

Die Januarie 2018 spesiale aanbod was baie welkom. Rustige omgewing en sal weer teruggaan.

Thabisa N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Thabisa N
With spouse/partner

Nice guesthouse but please treat us well as guests.

We stood at the gate for more than 10 minutes, nobody was picking up the phone, until another guess who was going out opened for us. I was not impressed with the way we were welcomed. The reception lady just gave us the keys and showed us the room that we booked and left. She did not orientate us, we did not even know where the fridge or microwave was. She did not tell us at what time the breakfast is served, nothing like that. The guesthouse is amazing, it could be much better if the reception lady could change her attitude and try to smile to us as guests.

Antjie C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antjie C
Family with teenagers

A great guesthouse to stay, with a bit of the county quietness.

Thank you Altissimo, everything was great! Even the rusks tasted like home-baked Free State food.

Altissimo Guesthouse's response

Good Day Antjie

Thank you for your review of Altissimo.
We are very glad that you enjoyed your stay with us.

We look forward to you next stay.

Kind Regards
Altissimo

Altissimo Guesthouse
Anthea R - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Anthea R
With spouse/partner

Nie wat ons verwag het nie.

Kamers nie baie klankdig nie. Die kamer was adverteer as een met balkon, maar die balkon was nie deel van kamer nie.

Quintus V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Quintus V
With spouse/partner

Okay for one night.

Not enough attention to the little things. Three of the four ceiling lights didn't work, the two standing lamps switch off when you touch them. General finish not up to standard. And please install an extractor fan in the kitchen! Food odours in the bedrooms not pleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Okay vir een nag.

Gee nie genoeg aandag aan die klein dingetjies nie. Drie van die vier dakligte in die kamer het nie gewerk nie, die twee bedlampe gaan dood as mens aan hulle stamp. Die algemene afronding is nie op standaard nie. En belê asseblief in 'n uitsuigwaaier vir die kombuis! Die kosreuke in die slaapkamers is nie aangenaam nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suritha B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suritha B

Mooi en luuks.

Pragtige verblyf. Winterlakens sou lekker gewees het. Ek het 'n kragpunt gemis om my eie haardroër in te plug. Kamer baie donker.

Lizzie F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lizzie F
With spouse/partner

Pleasant!

The rooms inside the guesthouse are much nicer, especially the air-con blowing on the beds for Bloemfontein's hot days.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam!

Die kamers binne die gastehuis is baie lekkerder, veral die "aircon" wat op die bed waai vir die erge warm dae in Bloemfontein.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marina V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina V
With spouse/partner

Pleasant.

We stayed here en-route to Cape Town. We found the place very easily and was thankful that it wasn't in the hustle. The unit is well equipped for the traveler.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Ons het daar oorgebly op pad Kaap toe. Ons het die plek maklik gekry en was dankbaar dat dit nie te in die gewoel is nie. Die eenheid is goed toegerus vir die reisende gas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juandré K - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juandré K
With spouse/partner

Excellent.

Very nice, peaceful place with luxury rooms. Definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Baie lekker, rustige plek met luukse kamers. Definitief aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oliver D - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Oliver D
On business

Ruim en gerieflik.

Moderne gastehuis, groot en gerieflike kamer met ruim, vol badkamer, mooi uitsig. Vir sakereisigers is daar egter te min proppe (net een baie ongerieflik onder die tafeltjie, in Beethoven kamer) en geen "adapter plugs" nie. Sou nietemin maklik weer daar bly.

Neville W - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neville W
With spouse/partner

Baie luuks en gerieflik.

Sien die sterre.

Christa V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa V
With spouse/partner

Baie goeie diens en ultra moderne verblyf.

Pragtige plek. Skoon, ruim en netjiese kamers. Ontbyt was baie lekker en die personeel was baie vriendelik.

Pieter V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter V
With spouse/partner

Die personeel het ons omtrent spesiaal laat voel.

Die diens van al die personeel was van die hoogste gehalte wat ons nog beleef het. Die kamers se dekor is baie spesiaal en in goeie smaak.

Noeline M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Noeline M
With spouse/partner

Perfekte verblyf as jy naby die botaniese tuine wil wees!

In die geheel was dit 'n positiewe ervaring, die kamer is baie mooi versier en voel luuks, en die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam. Ons enigste probleem was dat die badkamer (veral die bad) nogal stowwerig was, wat dit "vuil" laat voel het, en die mure tussen kamers baie dun was, so ons kon die oggend byna alles hoor wat om ons aangaan. Ek is spyt ons was net daar vir die aand, ek dink dit kan 'n baie lekker plek wees om vir 'n naweek te gaan ontspan.

Andries L - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andries L
With spouse/partner

Gemaklik platteland.

Personeel by Altissimo Gastehuis was baie bekwaam en vriendelik. Bespreking en betaling d.m.v. LekkeSlaap se webblad was kinderspeletjies.

Meerkat Muse (pty) Ltd B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Meerkat Muse (pty) Ltd B
Family with young children

Good place to stay.

Good place to stay in Bloemfontein.

Michele D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michele D
With spouse/partner

Pragtige Gastehuis.

Dekor en geriewe is 5-ster. Diens was uitstekend. Verblyf voortreflik. Heerlike ontbyt - baie dankie julle!

Daleen K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen K
Family with teenagers

Dit was WOW vandat ons ingestap het.

Ons het as gesin die ASA (Atletiek Suid Afrika) bygewoon. Die diens, atmosfeer, omgewing en ontbyt was die beste wat ons nog deur LekkeSlaap ervaar het. Die kamers is luuks en netjies met balkon wat die sonsondergang innooi. Die fyn detail soos bv. die houertjie met pleisters, watte, oorstokkies, ens is uniek. Elke kamer is na 'n bekende komponis vernoem en die skildery en rooi bank is awesome - net soos op die web geadverteer. As ons weer in Bloemfontein moet wees sal ons beslis weer hier tuisgaan. Vriendelike en professionele diens! Baie dankie!

Yolandi D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi D
With spouse/partner

Baie mooi! Kamer gerieflik en pragtig! Het alles wat mens nodig het en sal aanbeveel dat jy ontbyt daar eet.

Uitstekende ondervinding, word op die hande gedra. Kan niks verkeerd vind deur daar te gaan oorslaap nie. Wens ons kon langer bly naby alle besienswaardighede.

Ashley G - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashley G
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Moderne geriewe en 'n mooi uitsig wat jou laat voel jy slaap op die plaas.

Janah P - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janah P
With spouse/partner

Alles was puik van ons ontvangs tot ons pragtige kamer. Die kleinste detail in die kamer het ons veral beïndruk. Ons sal definitief weer kom.

Altissimo is 'n pragtige gastehuis 'n ent van die stad se geraas. Die uitsig laat jou voel of jy op 'n ander plek as Bloemfontein is. Die kamers is keurig versier en selfs die fynste detail is aan gedink. Ontspanning en skoene uitskop is sinoniem met Altissimo!

Fred W - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred W
With spouse/partner

Baie gelukkig met die verblyf.

Het 'n baie goeie prys gekry deur gebruik te maak van lekkeslaap.co.za en die ontvangs was vriendelik, Ontbyt was interessant en alles was heel en het gewerk in die Vivaldi suite. Wat vir my baie interessant was is die "honesty bar" wat hulle in die portaal het. Jy kan vir jou enigeiets gaan skink op jou eie dan vul jy net 'n vormpie in en los dit by die kroeg - dit word dan net ten tyde van vertrek op jou rekening gehef.

Germa B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Germa B
With friends

Ideale oorslaapgeriewe - luuks en vriendelik.

Ons was twee gesinne wat op pad terug van die Oos-Kaap hier oornag het en die ontvangs was warm en vriendelik. Die kamers luuks, ruim en goed toegerus. Die ontbyt was heerlik en die algehele ervaring baie positief.

Armand M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Armand M
With spouse/partner

Kamers donker, maar netjies.

Glad nie klankdig nie. Ons het raserige bure gehad tot vroegoggend. Dis ook nogal 'n entjie van enige restaurante af. Geen ligte etes beskikbaar by die gastehuis nie.

Mouton O - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mouton O
With friends

Heerlike verblyf.

Mooi, skoon en groot!

Jannecke K - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jannecke K
With friends

Pragtig, sal weer daar bly!

Stunning gastehuis! Mens voel sommer tuis!

Lionel F - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lionel F
With spouse/partner

Alles wat ek wou hê in een plek en nog meer - beveel ten sterkste aan!

Die personeel was wonderlik en baie hulpvaardig - ons het gou tuis gevoel en alles was tot ons beskikking! Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Jaco L - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco L
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Jo-marie  - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-marie
Family with young children

Uitstekend!

Baie dankie vir 'n lekker verblyf. Julle plek is uit 'n boek uit ... het dit vreeslik baie geniet.

Chris K - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris K
With friends

Ongelooflike luuksheid sonder stadsgeraas.

Uitstekend en briljant!

Okkie B - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Okkie B
With spouse/partner

Uitstekende akkommodasie in Bloemfontein. Volpunte!

Dis baie aangenaam. Ek beveel dit sterk aan.

Nanni V - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nanni V

Heerlik!

Dis 'n pragtige plek en hulle het moeite gedoen om dit vir ons so aangenaam moontlik te maak. Ons sal graag weer kom.

From R920
per night (for 2 people)
From R920
per night (for 2 people)
From R920
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11/3 Bloemendal Road, Rayton, Bloemfontein, 9313, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFRIQmtIGj5HJEU8MAg0vFpxxxr0S0Q6ZiVBIBHXbUa8ttr58zE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R920  per night (for 2 people) 34 5 1 5 11/3 Bloemendal Road Rayton 9313 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -29.071033629426 26.205206215381
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!