The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Amorie Private Guest Unit | TravelGround
+33

Amorie Private Guest Unit

Guest House

Review Summary

5 out of 5from 5 reviews for Amorie Private Guest Unit
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Wilma B - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma B
Family with teenagers

Dit was 'n plesier om tuis te gaan in hierdie netjiese, mooi woonstel. Die beddegoed was kraakvars en die koffie was uitstaande kwaliteit!

Puik! Veilig! Skoon!

Yvonne N - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne N
Family with teenagers

Pragtige, gemaklike en baie goed toegeruste woostel.

Baie vrienlike verwekom by gasvrou. Die woonstel is regtig baie mooi uiteengesit en daar is alles wat jy moontlik aan kan dink wat jy sal nodig hê. Die gaste-eenheid is in 'n sekuriteitskompleks geleë met veilige parkeerplek. Ons het vreeslik lekker geslaap en ontspan in die gaste-eenheid. Baie dankie. Sal vir seker die blyplek aanbeveel.

Yolandie P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandie P
On business

Sien onder

Haar dogter en haar man was fantasties. Ons daar aan gekom, geen krag en water (hele Kempton was uit), maar hulle het 'n watertenk en kragopwekker en klomp kerse, so vir ons was krag en water geen probleem. Hulle was so behulpsaam en gee om. 'n Moet plek om te bly. Bekostigbaar ook.

Amorie Private Guest Unit 's response

Baie dankie Yolandi. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en 'n plesier om sulke vriendelike gaste te he. Hoop om julle gou weer te sien.

Amorie Private Guest Unit
Johannie C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannie C
With spouse/partner

Ons was vriendelik ontvang en die plekkie was baie netjies.

Ons het baie lekker daar gebly en die rustigheid geniet. Amor het ons bietjie vroeër laat in gaan om reg te maak vir ons afspraak sonder enige probleme. Dit was vir ons regtig great gewees. Sy was baie vriendelik en ons het lekker met haar gesels. Sal vir seker terug gaan as ons weer in die area is.

Charline F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charline F

Pragtige, rustige plekkie.

Pragtige plekkie. Gasvrou het 'n ekstra myl gegaan vir ons verblyf aangenaam te maak. Sal dit enige tyd aanbeveel.

From
R1 100
per night, for 4 ppl
From
From R1 100
per night, for 4 ppl
From
R1 100
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20 Aberfeldy Drive, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca2516be35c1aaeee3ffd2fa2749b79165e66a0f85e1e8aa0206f7cb5db438011a7fbfd0bb5f2a06eab25a7062a9ae08dd92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 100  per night, for 4 ppl 5 5 1 5 20 Aberfeldy Drive Aston Manor 1619 Gauteng 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -26.086523221887 28.243047084656
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!