The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Andranus Guesthouse | TravelGround
+10

Andranus Guesthouse

40 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 40 reviews for Andranus Guesthouse
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Kummarie M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kummarie M
On business

Awesome.

Absolute satisfaction, although I never made direct contact with any staff or the owners, the service was excellent and I would book with them again.

Patrick H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Patrick H
With spouse/partner

My ondervinding is dat daar 'n hele paar gebreke in die bestuur van die gastehuis bestaan.

Ons was gehuisves in eenheid 7. Dit was uit die staanspoor duidelik dat hierdie vertrek inderhaas gereed gemaak was vir verblyf, aangesien die reuk van verf nog duidelik te bespeur was. Die verfwerk was van uiter swak gehalte. Die matte op die vloer en voor die bed getuig van uiters swak gehalte en is nie te verwagte in 'n gastehuis met 'n vier ster gradering nie. 1. Daar was geen koue water in die handewasbak nie, en al het ek daaroor gekla, was daar niks aan gedoen nie. 2. Die stortgordyn is eers opgehang nadat ek daarvoor gevra het. Daar was geen prop in die handewasbak nie. Eers die volgende dag voorsien nadat ek gekla het. 3. Die sg. yskassie het nie gewerk nie. 4. Daar was 'n deur wat na die res van die gebou gelei het wat veronderstel was om gesluit te wees. Dit was nie gesluit nie en ek het 'n stoel daarteen gesit vir veiligheid. 5. Geen relings in badkamer nie, geen hakie om dit aan op te hang nie. 6. Die badkamer is ongemaklik klein, soveel so dat jy jou nie eens behoorlik kan draai daar nie. 7. Die slot aan die patio/ toegangsdeur is nie veilig nie. 8. Ernstige tekort aan spieëls. 9. Geen handvatsel aan die badkamerdeur nie. 10. Die duvet was te klein vir die bed, en geen ekstra kombers was beskikbaar nie. 11. Die terrein/ tuin in die omgewing van die kamer was onnet.

Gerhard C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerhard C
On business

Netjies en gemaklik.

Sal beslis weer gebruik. Net die regte plek om asem te skep tussen sakebesoeke.

Susan K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Susan K
Family with teenagers

Very nice.

I would just like to have plates, knives, forks and spoons in place and at least just salt and pepper. Basic everyday stuff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ek sal net graag wil hê dat daar darem borde, messe, vurke en lepels in blyplek moet wees en darem ook net sout en peper. Basiese alledaagse goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andranus Guesthouse's response

Goeiedag,
Dankie vir die resensie! Ons gee egter vir enige iemand wat versoek eetgery, ons is nie selfsorg nie, dus hou ons dit nie in die kamer heeltyd nie.

Andranus Guesthouse
Koos V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Koos V
With spouse/partner

Heerlik rustig.

Ek het die gastehuis besoek vir ons 40 jaar-reünie en die ligging was perfek. Dit was naby ons skool en winkels was binne 1 km. Net een ding het gepla. Somerlakens in die winter is bietjie koud.

Thys V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys V
Family with young children

Great, already told other and showed them photos.

From my arrival until I left, it was the best value for money for me. Continue what you are doing here. You are excellent, the place is clean, it is quiet and your rooms are spacious. Thanks again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik. Het alreeds vir ander vertel van julle, en fotos gewys.

Vanaf my aankoms tot ek daar weg is was dit vir my die beste waarde vir geld. Bou voort op wat julle daar bemark. Julle is puik, die plek is skoon, dit is stil en julle kamers is lekker ruim. Weereens dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andranus Guesthouse's response

Goeie dag Matthys,

Baie dankie vir die wonderlike "Review"!

Andranus Guesthouse
Lene V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lene V
On business

Very neat and comfortable.

Very neat. The people are very friendly. It's convenient that the coffee shop is on the premises. One can meet clients there and the cost of the meals is very reasonable. It's very convenient for overnight stays, but if you stay longer, self-catering will be nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en gerieflik.

Baie netjies. Die mense is baie vriendelik. Dis gerieflik dat die koffiewinkeltjie op die perseel is. Mens kan kliënte daar ontmoet en die koste van die etes is baie billik. Dis baie gerieflik vir oorslaapplek, maar as mens langer bly sal selfsorggeriewe lekker wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonet K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonet K
Family with teenagers

Value for money.

Wonderful guest house. Beautiful, neat and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Wonderlike gastehuis. Mooi, netjies en waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Romy D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Romy D
On business

Great stay over.

Wonderful spacious accommodation.

Adam Adriaan V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adam Adriaan V
With spouse/partner

Heerlik geslaap. Dankie vir gasvryheid.

Baie gerieflik en naby eetplekke. Veilig. Goed geslaap.

Irene K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Irene K
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang. Maklik om te kry.

Baie dankie. Vriendelik en laat mens dadelik tuis voel. Baie lekker eet kamer en vars gebak. Gerieflik om daar oor te slaap op pad Namibië toe.

Nico B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico B
With spouse/partner

Excellent and affordable.

Spacious, neat, clean and friendly, helpful staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend en bekostigbaar.

Ruim, netjies, skoon en vriendelike, behulpsame personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nesta G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nesta G
On business

Monies worth, heart felt welcome, neat as a pin location perfect, never felt unsafe.

The hostess was absolutely amazing, very neat place, and it has a real welcome feel to it. Breakfast was scrumptious. Close to all amenities.

Andranus Guesthouse's response

Baie dankie vir die uitstekende resensie! Was 'n plesier om u hier te ontvang.

Andranus Guesthouse
Desmond B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Desmond B
With spouse/partner

An oasis after a long trip.

Everything was perfect, except the shower which was broken.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Oase ná 'n lang rit.

Alles was perfek, behalwe die stort wat stukkend was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andranus Guesthouse's response

Baie dankie vir die wonderlike resensie.

Andranus Guesthouse
Wilemien P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilemien P
With friends

Baie netjies en goed toegerus.

Baie skoon, netjies en goed toegerus. Maria Pofadder en Patricia Swelindawo was op hulle pos om ons met vriendelike en flinke diens te voorsien. Ek sal dit vir almal aanbeveel en kom vir seker weer.

Deon B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon B
With spouse/partner

Nice.

Neat and clean. Can recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Netjies en skoon. Kan aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Laguerenne V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Laguerenne V
With spouse/partner

Ons het net een nag by Andranus oornag op die pad vanaf die Weskus na Rustenburg.

Alles lyk nuut en is goed beplan. Ek dink die badkamer, veral die stort het nog toerusting nodig om dit gemaklik te maak vir iemand in 'n rolstoel. Vir mense wat vir meer as een nag wil bly sal basiese kombuisgeriewe 'n voordeel wees.

Pieter D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
With spouse/partner

Pleasant.

Friendly, hospitable, helpful, pleasure to stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Vriendelik, gasvry, hulpvaardig, plesier om daar te vertoef.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hugo L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hugo L
With spouse/partner

Nie spyt oor ons keuse om dit ons oornag-plek te maak nie.

Van JHB na Kaapstad gereis via Upington; besluit op Andranus as oornag verblyf en ons is nie een oomblik spyt nie. Uiters bekwame en vriendelike personeel, die eenhede bied alles wat nodig is om selfs vir langer as een of twee nagte te bly. Ons is verras met 'n baba-bed in die kamer vir ons 7-maande oue baba, selfs 'n babastoeltjie by die gedekte ontbyttafel sonder dat ons daarvoor gevra het. Ons sal Andranus aanbeveel vir enige iemand wat vir 'n nag of twee wil vertoef. Die enigste voorstel is dat yskaste bietjie koeler gestel word - met die versengende Noord-Kaapse hitte veral. Verder geen klagtes hoegenaamd nie.

Cherie K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cherie K
With spouse/partner

Perfect stop over location in Upington.

Very friendly welcome when we arrived; we were shown to our room and everything was explained to us, the aircon was fantastic because it is exceptionally hot in Upington. The room is very neat and modern and comfortably furnished. The yard is secure so our cars was nice and safe overnight. The guesthouse is in a great location because the Kalahari Mall is just 2 km's down the road and there are plenty of shops and restaurants there.

Abrie J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrie J
Family with young children

Baie netjies.

Baie skoon, netjies en modern. 'n Babelse verwarring het wel geheers oor die slaapplek aangesien daar slegs 'n enkel slaapbank in die kamer is was. 'n Addisionele slaapbank en linne is toe wel voorsien. Ek sal wel ook beter kwaliteit gordyne vir die kamer aanbeveel aangesien baie lig van die LED ligte op die stoep in die kamer ingelaat word.

Tersia R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia R
With spouse/partner

Awesome.

Plenty of space and very clean and tidy. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Baie ruimte en baie skoon en netjies. Baie lekker gebly, dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wynand S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand S
Individual traveler

Baie goeie diens.

Baie goeie diens, vriendelik diens ook.

Jean D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Jean D
With spouse/partner

Lekker plek, kort net 'n paar goed om dit baie beter te maak.

Die braaikamers baie groot, lekker beddens. Kort net twee gemakstoele in kamer, stel eerder DStv as Netflix voor. WiFi baie swak, kon nie juis TV kyk nie. Benodig mikrogolf en breekgoed in braai kamer.

Jan V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Goeie oornagplek vir ons.

Kamer netjies en skoon. Heerlike ontbyt geniet.

Hannes B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannes B
With spouse/partner

Fantastic location.

Friendly staff and very clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese ligging.

Lekker vriendelike personeel en baie skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fw R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fw R
With spouse/partner

Gasvrye ontvangs. Ruim kamer met heerlike aandete.

Die kamer is ruim en skoon. Die aandete was heerlik en teen 'n baie billike prys. Vir ons plattelanders was die verkeer vreemd, maar dit het darem vroegaand stil geraak.

Amanda S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
With spouse/partner

Rustig en verfrissend.

Familiekamers is lekker groot en ruim. Die beddens slaap fantasties, wat 'n groot bonus is. Alles is skoon en netjies en ruik baie lekker. Ontbyt is puik. Die personeel is uitstekend en vriendelik!

Peet P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Peet P
With spouse/partner

4 uit 10.

Gastehuis was nie bereid om gaste uit Namibia die aand te akkommodeer nie. Gastehuis was wel leeg, net ek en my vrou was daar tuis.

Andranus Guesthouse's response

Goeie middag,
Ons word tyd tot tyd vol geboek en dan kanseleer mense op die laaste tydjie. So ons wil graag help waar ons kon. Besprekings moet ook vroegtydelik bespreek word vir gevalle soos die.
Besigheidsure 7 tot 5 indien na dit moet daar vooraf gereël word. Naweke, 7 tot 1.
Groete,

Andranus Guesthouse
Apie V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Apie V
With spouse/partner

Absolutely worth it! Safe, neat, friendly service, clean and nice-smelling rooms!

To be welcomed so warmly on a Sunday morning and then get such a nice, clean, nice-smelling room (after your long trip), is just fantastic! And then the fridge is still filled with soft drinks, chocolate and other drinks. The best ever! Thanks a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut die moeite werd! Veilig, netjies, vriendelike diens, skoon en lekker-ruik kamers!

Om op 'n Sondagmiddag so vriendelik ontvang te word en dan na so netjiese, skoon, lekker-ruik kamer geneem te word (na jou lang reis), is net een word fantasties! Dan is die yskas nog gelaai met koeldrank, sjokolade en ander drinkgoed. Die beste ooit! Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ras O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ras O
With spouse/partner

Netjies, skoon en vriendelik.

Was baie netjies en skoon gewees. Ontvangs was baie behulpsaam.

Pieter D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
Individual traveler

Professioneel, vriendelik, diens uit die boonste rakke, heerlike verblyf.

Dit is 'n fantastiese gastehuis, personeel van uitstaande gehalte, diens puik, professioneel en vriendelik. Baie lekker om daar te bly.

Antoinette G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Antoinette G
With spouse/partner

Gasvry en welkom gevoel.

Dankie, sal beslis weer kom.

Lorraine B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine B
With friends

Pleasant.

My stay was pleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

My verblyf was aangenaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daleen V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen V
With spouse/partner

Baie gerieflik en netjies!

Die tuinwoonstel was baie gerieflik ingerig, ruim genoeg vir 2 en baie netjies. Elke oggend se heerlike ontbyt was 'n lekker bederf in 'n ruim en pragtige eetkamer. Ek sal beslis weer daarvan gebruik wou maak as ek in daardie omgewing moet oornag.

Callie B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Callie B
With spouse/partner

Excellent and affordable accommodation.

Very affordable, delicious breakfast included. The accommodation is very neat, central and we slept well. Ideal overnight accommodation for us from Cape Town and Kgalagadi.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende en bekostigbare verblyf.

Baie bekostigbaar, heerlike ontbyt ingesluit. Verblyf is baie netjies, sentraal en ons het heerlik geslaap. Ideale oornagverblyf vir ons vanaf Kaap en Kgalagadi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andranus Guesthouse's response

Baie dankie vir die terugvoering Callie, dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.

Andranus Guesthouse
Wouter V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wouter V
With friends

Alles baie lekker. Posisie maak dit raserig - verkeer.

Alles baie skoon en lekker. Verkeergeraas het gepla in die nag.

Karin O - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin O
With spouse/partner

Owner very helpful, very cute place.

Very neat and clean. Owner was very helpful and friendly. Breakfast delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eienaar baie behulpsaam, baie oulike plek.

Baie netjies en skoon. Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andranus Guesthouse's response

Baie dankie vir die wonderlike review, sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Andranus Guesthouse
Ulrich R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ulrich R
Family with young children

Wonderlike verblyf en akkommodasie met verskriklike goeie en vriendelike diens.

Sien sterre.

Andranus Guesthouse's response

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is bly u het die tydjie hier geniet.

Andranus Guesthouse
Andre V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With spouse/partner

Awesome verblyf.

Die gastehuis is lekker sentraal geleë. Plek is baie netjies en en van hoë standaard. Gasvry beslis en beslis waarde vir geld. Sal definitief hom aanbeveel vir toekomstige besoekers.

Andranus Guesthouse's response

Baie dankie Andre. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Andranus Guesthouse
From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Rondom Street, Blydeville, Upington, 8801, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv5XmsuGSp7h3EEIilQng03pC7Fc1oeY3PskYTnMqzMWAbRPiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (sleeps 2) 40 5 1 5 1 Rondom Street Blydeville 8801 Northern Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -28.438269456485 21.260928647885
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!