The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Andria's Guest Flat | TravelGround
+12

Andria's Guest Flat

28 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 28 reviews for Andria's Guest Flat
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Thinus G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus G
On business

Excellent!

I must actually not recommend it, because then it will be difficult to book there in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Eintlik moet ek dit nie aanbeveel nie, want dan is dit moeiliker om weer daar te bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andria's Guest Flat's response

Jip, ons wil julle twee weer hier sien!

Andria's Guest Flat
Johan V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Individual traveler

Just everything you need and more!

The flat is well appointed, undercover parking is a bonus and in the heat of summer the flat is nice and cool!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies alles wat jy nodig het en meer!

Die flat is goed ingerig, onderdakparkering 'n bonus en in die hitte van die somer is die flat sommer lekker koel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andria's Guest Flat's response

Johan, jy is n puik persoon en beslis ook n baie netjiese gas!
Ons hoop Fraserburg kry binnekort baie reën.

Andria's Guest Flat
Nerisha A - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nerisha A
Family with young children

Fantastic service in a safe environment, very neat and nice.

Wonderful place, friendly people, and a safe environment, will recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese diens in 'n veilige omgewing, baie netjies en lekker gebly.

Wonderlike plekkie, mense is vriendelik en 'n veilige omgewing, sal dit vir enige een aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andria's Guest Flat's response

Julle is n pragtige gesin - baie welkom om weer te kom oorbly!
Andria

Andria's Guest Flat
Brenda O - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda O
With spouse/partner

'n Tuiste weg van die huis.

Ons het heerlik gebly en niks kortgekom nie. Jy het jou eie privaat woonstelletjie met 'n stoepie en toegang tot 'n swembad. Perfek vir langer verblyf. Alles was netjies en vir eens het ons genoeg hangplek vir ons klere gehad! Ons het baie veilig gevoel en tot die motor was agter 'n toesluithek! Baie sentraal in Stellenbosch of om ander besienswaardighede te besigtig. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en die melk in die yskas, snoeperye, koffie en tee het ons gou tuis laat voel. Beveel dit gewis aan!

Andria's Guest Flat's response

Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang! Volgende keer kom julle sommer behoorlik vakansie hou.

Andria's Guest Flat
Danica V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danica V

Baie gerieflike, skoon en netjiese verblyf, sou graag vir langer wou bly!

Andria's Guest Flat is veel meer as net 'n woonstel. Dit kan gebruik word as basis vir langer vertoeftydperke, aangesien dit sentraal, maar ook privaat en veilig geleë is en volledig toegerus is met alles en nog meer as wat mens benodig; dit voel byna soos 'n huis! Ons is gulhartig verwelkom deur Andria en sy het werklik uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons die verblyf geniet. Vir toekomstige Stellenbosch-besoeke is Andria's Guest Flat ons eerste opsie!

Andria's Guest Flat's response

Dit was heerlik om julle 2 vriendelike susters hier te kon ontvang! Miskien gaan daar nog geleenthede wees vir julle om te kom kuier.

Andria's Guest Flat
Hanlie L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie L
Family with teenagers

Ongelooflik lekker.

Vriendelike eienaar. Baie netjies. Heerlik gebly. Klein juweeltjie van 'n plekkie.

Andria's Guest Flat's response

Hanlie, dit was net 'n plesier om jul hier te ontvang.

Andria's Guest Flat
Dewald G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald G
Individual traveler

Vriendelik en behulpsaam.

Het verdwaal in Stellenbosch. Hulle het my kom haal en teruggelei. Ongelooflik.

Annelie B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie B
With spouse/partner

Baie gerieflike en netjiese verblyf.

Vriendelike ontvangs, baie netjiese en ten volle toegeruste, bekostigbare verblyf uit die boonste rakke. Baie dankie.

Juan G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Juan G

Wonderlik.

Wonderlike vriendelike eienaars. Woonstel baie goed ingerig.

Adelia H - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelia H

Wow!

The friendly reception by Andria makes you feel welcome. We were very impressed by everything that was provided in the home. From now on this will be my first choice every time when I visit Stellenbosch in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wow!

Andria se vriendelike ontvangs laat jou dadelik welkom voel. Ons was baie beïndruk met alles wat voorsien word in die woonplek. Van nou af sal hierdie elke keer my eerste keuse wees wanneer ek weer Stellenbosch gaan besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andria's Guest Flat's response

Dit was net 'n plesier om hierdie gawe Ma en oulike dogter, te kon huisves.

Andria's Guest Flat
Sean N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sean N

Perfect.

Lovely place for a great price. Good service too.

Olivia C - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olivia C
Individual traveler

Loved it. Everything you would need.

Had a lovely stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker. Alles wat 'n mens nodig het is in die woonstel.

Baie lekker gebly in die plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andria's Guest Flat's response

Was baie lekker om jou as gas te he Olivia!

Andria's Guest Flat
Erica P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erica P
Individual traveler

Lekker rustig en privaat.

Dit was die lekkerste tydjie gewees by Andria's Guest Flat. Ek kon lekker rus en dis privaat en veilig. Naby genoeg aan alles maar ook ver genoeg van die stad se gewoel. Sal dit met graagte aanbeveel vir enige persoon.

Andria's Guest Flat's response

Dit was heerlik om jou hier te hê - jy is die ideale besoeker!

Andria's Guest Flat
Rindi G - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rindi G
Family with teenagers

Goed toegeruste woonstel. Rustig en mooi skoon.

Heerlik gebly in Stellenbosch. Ons het gekom vanaf Cradock vir my kind se gradeplegtigheid. Privaat en mooi toegeruste eenheid. Andria het moeite gedoen en 'n ekstra matras vir ons opgemaak. Goeie waarde vir Stellenbosch.

Andria's Guest Flat's response

Rindie dit was lekker om jul hier te hê - aangename gaste!

Andria's Guest Flat
Wobbe B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wobbe B
With spouse/partner

Een prachtige locatie met vriendelijke en hulpvaardige eigenaar.

Hier hebben wij een fantastisch weekend gehad. Alles was heel netjes en schoon. We hopen ooit weer in Stellenbosch te komen en zullen zeker aan deze locatie denken.

Odette V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Odette V

Teleurgesteld in netheid van die plek.

Ek was teleurgesteld in die handdoeke. Dit het baie sleg geruik. Om daagliks 'n vars, sagte, welriekende, dik, kwaliteit badhanddoek per persoon te verskaf; kan nie te veel gevra wees nie. Die "klein" tekortkoming het my geweldig afgesit ... 'n Negatiewe nasmaak. Ook die feit dat net 'n baie vlugtige, basiese uitvee van die woonstel nie daagliks geskied het nie. Om teen dag 4 in stof-bolle vas te kyk in die hoeke van die woonvertrek, was vir my onaanvaarbaar.

Andria's Guest Flat's response

Gelukkig spreek al die ander gaste se reviews van goedkeuring en waardering. Gaste gooi nie elke dag hul handdoeke in die bad om elke dag vars handdoeke te kry nie. Hierdie is n selfsorgwoonstel en nie n hotel nie.

Andria's Guest Flat
George M - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George M
Family with teenagers

Heerlike, rustig, netjies, waarde vir geld.

Ons drie persone het lekke geslaap. Die woonstel is baie gerieflik, beddens slaap lekke, Ons het Baie veilig gevoel. Die swembad was 'n heerlike lafenis na 'n warm dag. Die ontvangs was ook hartelik en ons het heel tuis gevoel. Bespreking-prosedureis eenvoudig en doeltreffend.

Herman L - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herman L
On business

'n Baie gesellige en ruim woonstel, ideaal vir 'n kort of lang kuier in Stellenbosch.

Ek het die gasvryheid baie waardeer, en die woonstel is 'n lekker gesellige ruimte waar ek kon rus na lang werkende dae in die Bos. Dis baie netjies en skoon. Daar is 'n aparte ingang en parkering vir 'n voertuig, en ek waardeer dat Andria-hulle ingestel is op herwinning.

Frans V - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans V
With spouse/partner

Dit was rustig en "cosy" by vriendelike mense.

Dit is 'n heerlike woonstel as mens die Kaap wil gaan verken. Dit is sentraal geleë in die mooiste dorp ooit.

Valerie D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Valerie D

Wonderlike, vriendelike mense.

Everything in the place was perfect.

Anita V - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anita V
With spouse/partner

Baie lekker gebly!

Sal enige tyd weer gaan.

Suzanne T - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne T
With spouse/partner

Goeie waarde & diens

Heerlike plekkie om buite die buzz van Stellenbosch te woon. Kan dit aanbeveel vir ouers wat vir hul kinders op universiteit gaan kuier.

Muriel N - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Muriel N
With spouse/partner

Peaceful, quiet, safe, friendly host.

Many thanks for returning my sunglasses.

Sarah G - Jun 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah G
Individual traveler

Lovely

Had a lovely stay - very beautiful suburb and welcoming hosts.

Johan W - May 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan W
Family with teenagers

Great value, friendly service!

Andria's Guest Flat was the perfect accommodation for our stay and I can highly recommend this. Thank you for a wonderful stay!

Elizabeth (pikkie) B - Mar 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elizabeth (pikkie) B
With spouse/partner

Enjoyed the stay

We enjoyed our stay very much!

Tammy W - Nov 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tammy W
With spouse/partner

The owner was very friendly and cottage was very clean and cozy

Totally recommend it to couples staying in Stellenbosch.

From R660
per night (for 2 people)
From R660
per night (for 2 people)
From R660
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 13:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Kiewiet Street, Onder-Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Western Cape
  • No children under 15
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxMmYzNWRlLTFmODQtNDk3Ni1hMTE5LTE5MzAyMTI1NGM5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R660  per night (for 2 people) 28 5 1 5 4 Kiewiet Street Onder-Papegaaiberg 7600 Western Cape 0860 022 102 13:00-20:00 10:00 -33.934156296251 18.834750652313
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!