Anhuis
Review Summary
Mirinda C - Dec 2020
Overall score
Wat n pragtige plek.
Anhuis's response
Baie, baie dankie vir die puik resensie, Mirinda. Dit was regtig lekker om julle hier te he. Julle is pragtige mense. Pas julle op en hoop om julle gou weer te sien. Baie groete, Anel.
Leatitsia V - Dec 2020
Overall score
Baie gasvrye ontvangs. Veilige parkeerplek.
Sophia F - Oct 2020
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
Anhuis's response
Baie, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek waardeer dit verskriklik en hoop om julle sommer gou weer te sien. Pas julle op.
Groete,
Anel
Danie B - Oct 2020
Overall score
Friendly, feeling welcome.
Henk T - Sep 2020
Overall score
Baie tuis gevoel by Anel!
Koos L - Feb 2020
Overall score
Anhuis was lafenis na dag op pad. Anel het ons hartlik ontvang en dadelik tuis laat voel. Baie dankie Anel!
Anhuis's response
Baie, baie dankie julle.
Hoop om julle weer te sien.
Baie groete
Anel
Ronelle T - Feb 2020
Overall score
Baie bekostigbare, netjiese oorslaapfasiliteit.
Johan D - Feb 2020
Overall score
Rustig.
Pieter B - Jan 2020
Overall score
Lekker gekuier, baie netjies en veilig. Anel is baie vriendelik.
Anhuis's response
Baie, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek waardeer dit ongelooflik baie. Dis so lekker om sulke mense soos julle hier te hê. Hoop ons sien gou weer.
Baie groete
Anel
Lorraine B - Jan 2020
Overall score
Gerieflik en stapafstand van lekker restaurante.
Judith H - Jan 2020
Overall score
Dierbaar.
Amore V - Jan 2020
Overall score
Perfect weekend or overnight destination.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte naweek of oornag bestemming.
Anel was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ons baie welkom laat voel. Dit is loopafstand van restaurante en die kamer is redelik ruim en baie privaat.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anhuis's response
Baie dankie vir die positiewe resensie, Amore. Julle is enige tyd welkom. Dit was lekker om julle te ontmoet. Baie groete, Anel.
Piet M - Jan 2020
Overall score
Fantasties.
Michelle V - Jan 2020
Overall score
Gerieflik en rustig.
Jacqueline N - Dec 2019
Overall score
Anhuis is beautiful! Ons het baie lekker hier gebly en sal graag weer hier oornag.
Anhuis's response
Baie, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek waardeer dit opreg. Hoop ons sien gou weer.
Baie groete
Anel
Natasha T - Dec 2019
Overall score
Wonderlik, skoon, netjies en puik kliëntediens.
Anhuis's response
Baie dankie vir die positiewe resensie, Annelene. Julle is pragtige mense en ek sal julle baie graag weer hier by Anhuis wil verwelkom. Pas julle mooi op.
Baie groete,
Anel
Riana M - Dec 2019
Overall score
Vriendelike ontvangs, skoon, netjies.
Robert D - Nov 2019
Overall score
Heerlik rustig, goeie plek om uit te rus.
Anhuis's response
Baie, baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit ongelooflik! Julle is enige tyd welkom.
Pas julle op.
Groete
Anel
Daniel L - Nov 2019
Overall score
Somewhat disappointed, expected better.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ietwat teleurgesteld, het beter verwag.
Die afwesigheid van straatname het die straataanwysings ietwat nutteloos gemaak. Die inhoud van die akkommodasie was in pas met die prys betaal, maar die honde se geblaf in die agterplaas was nie goed vir 'n rustige nag nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anhuis's response
Liewe gaste
Ek is regtig jammer dat julle nie 'n positiewe ervaring gehad het nie. Ek is ook jammer dat die honde julle gepla het.
Ons skenk onmiddellik aandag daaraan. Ons is ook besig om met die munisipaliteit te onderhandel oor straatname en 'n "Anhuis" bordjie voor die huis wat dit makliker sal maak.
Ek is regtig jammer dat julle nie 'n positiewe ervaring gehad het nie. Dit is vir ons ongelooflik belangrik dat ons gaste tuis moet voel en gemaklik moet wees.
Ons gee aandag aan die haakplekke.
Baie groete en nogmaals dankie dat julle by ons bespreek het.
Groete,
Anhuis
Sonja L - Sep 2019
Overall score
Baie vriendelike gasvrou en alle noodsaaklikhede.
Nicoline M - Aug 2019
Overall score
Voldoende vir een aand se oorbly.
Piet T - Jun 2019
Overall score
Perfekte oorslaap tussen die noorde en die suide.
Amanda S - May 2019
Overall score
Really nice and cosy sleepover guest house.
Heather B - May 2019
Overall score
Very comfortable, quaint home.
Danie R - Apr 2019
Overall score
Fantasties gewees.
Magda M - Mar 2019
Overall score
We had a great time relaxing!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik gerus!
Anel is ‘n lieflike mens. Ons was dadelik verwelkom en sy het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak. Die kamer is prettig en skoon. Restaurante loopafstand. Sal van nou af altyd daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karen D - Mar 2019
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Die dame is pragtig en vriendelik. Die tuin buite kort baie aandag. Ek moes enkeldiep in water na my motor toe stap wat nie lekker was nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Grizelda D - Feb 2019
Overall score
Perfect for a one-night stay to get to our destination.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek vir 'n een aand se oornag om by ons eindbestemming te kom.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela C - Feb 2019
Overall score
Het heerlik uitgerus in 'n skoon en netjies se plekkie.
Jo-lize S - Feb 2019
Overall score
Baie oulik en netjies.
Jeremy N - Jan 2019
Overall score
Anel very friendly and accommodating. Will definitely stay there again.
Pedro R - Jan 2019
Overall score
Lekker om daar te rus op pad Port Elizabeth toe.
Read moreMichelle D - Jan 2019
Overall score
Will use Anhuis in the future.
Michelle W - Dec 2018
Overall score
Anel baie gasvry. Skoon, stil en loopafstand restaurant.
Gail V - Dec 2018
Overall score
Baie netjies, gerieflik en bekostigbaar.
Louwrens E - Dec 2018
Overall score
So peaceful, had a good night's rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
So rustig het heerlik geslaap.
Anel is 'n baie gawe dame en ons het heerlik gesels.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marla P - Nov 2018
Overall score
Anel is very friendly and made us feel welcome. She is very professional and assisted us with excellence.
Hansie G - Nov 2018
Overall score
Friendly and calm atmosphere.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en rustige atmosfeer.
Ek en my vrou het oorgeslaap vir slegs 1 nag. Dit is die ideale oornag vir die halfpad merk tussen Gauteng en die Kaap. Ons het 'n oproep ontvang die oggend om te bevestig hoe laat ons sal wees. Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang. Daar is veilige parkeerplek vir jou motor. Die kamer was skoon en netjies met skoon handdoeke. Daar was ook lekker beskuit en koffie. Die badkamer het 'n bad en stort om elkeen se smaak te pas. Sal beslis weer daar oorslaap met die volgende reis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christo P - Nov 2018
Overall score
Nice relaxing and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig en gemaklik.
Ons het slegs daar geslaap en weet nie regtig wat daar te bied is nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adele S - Oct 2018
Overall score
Lekker.
Lorraine B - Oct 2018
Overall score
Die uiterlike kan verwarrend wees.
Zach D - Sep 2018
Overall score
Nice, quick and safe overnight between Gauteng and the Cape.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker vinnige en veilige oorslaap tussen Gauteng en die Kaap.
Anél het ons baie tuis en gemaklik laat voel. Alles was skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paul P - Aug 2018
Overall score
Baie mooi plek en vriendelike ontvangs.
Carol E - Aug 2018
Overall score
Anel was very sweet and accommodating.
Cecile D - Aug 2018
Overall score
Very generously welcomed, everything was clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gul ontvang, alles skoon en netjies.
Sentraal geleë, skoon en netjies met toesluitmotorhuis. Goeie aanbevelings van host gekry vir restaurante, waar om biltong te koop ens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lana E - Jul 2018
Overall score
Pragtige, baie ruim kamer. Wonderlike diens!
Jacques S - Jun 2018
Overall score
Was dadelik met ope arms ontvang en tuis last voel.
Adriaan K - May 2018
Overall score
Excellent value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld.
Sal die fasiliteit ter enige tyd aanbeveel vir oornag na die kus!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petrus C - Apr 2018
Overall score
Lekker rustig.
Keaton V - Jan 2018
Overall score
Gasvry, vriendelik, rustig.
Read moreJaco T - Jan 2018
Overall score
Netjies en hulpvaardige diens van Johan wat ingestaan het vir die eienaar.
Read moreRita H - Jan 2018
Overall score
Eienaar baie moeite gedoen om in haar afwesigheid iemand te kry wat deeglik ingestaan het.
Teresa V - Jan 2018
Overall score
Great!
Anhuis's response
Thank you for this wonderful review! Hope to see you again.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Northern Cape
- No children under 18