At Home
Review Summary
Desmond B - Jan 2021
Overall score
Dit was aangenaam.
Erika S - Sep 2020
Overall score
'n uiters keurige en netjiese gastehuis.
At Home's response
Beste Erika
Dankie vir die moeite om vir ons so aan te beveel. Ons ontvang graag sulke netjiese gaste soos julle.
Groete, Rengers en Elmien Schoch.
Patti A - Nov 2019
Overall score
Reasonably priced, spotless and comfortable.
Ronell L - Nov 2019
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Hierdie twee mense is die sout van die aarde. Om so vriendelik ontvang te word was beslis baie lekker. Die belangstelling in jou as gas, was onverbeterlik. Die ligging naby alles is uiters lekker en die rustige omgewing met die mooi rooi van die bottle brushes het dit nog lekkerder gemaak. Dankie, Helmien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Allistar J - Sep 2019
Overall score
See you guys soon.
At Home's response
Sulke netjiese gaste soos Allistar en hul kinders is altyd welkom. Dit sal regtig lekker wees om hulle weer as gaste by At Home te ontvang.
Alona V - May 2019
Overall score
Accommodation was great, highly recommended.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was puik, kan 100% aanbeveel vir gaste.
Alles was puik. Ek kan At Home aanbeveel vir gaste. Uitstekende diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anne J - Feb 2019
Overall score
Very convenient!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik!
Die gasvrou is baie vriendelik en die blyplek is pragtig, skoon en gerieflik. Dis in 'n heerlike stil area geleë en het alles wat 'n mens nodig het. Baie dankie vir die gasvryheid! Sal dit beslis aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
At Home's response
Beste Anne,
Sulke mooi woorde maak dat die werk 'n Groot Plesier is. Baie dankie, ons waardeer die moeite wat gaste doen om kommentaar te gee van hul verblyf.
Kom bly weer by ons.
Mooi dag.
Groete, Rengers en Elmien
Juanita K - Feb 2019
Overall score
Dit was baie aangenaam om daar te bly en die gasvrou is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig.
Porchia H - Jan 2019
Overall score
Fantasties.
Annelize B - Jan 2019
Overall score
Wonderlik, goed ingerig.
At Home's response
Beste Annelize,
Baie dankie vir die moeite om die boodskappie in te stuur. Julle was wonderlike gaste. Ons wil julle ook bedank vir die netjiese plek wat julle agter gelaat het.
Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien uit daarna dat julle weer hier sal tuisgaan.
Voorspoed vir 2019!
Groete,
Rengers en Elmien
Erna V - Oct 2018
Overall score
Skoonste, gerieflikste en bekostigbare verblyf. Beveel dit graag aan.
Yolandie B - Sep 2018
Overall score
Value for money, very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld, baie netjies.
Ideale ligging en baie netjies en skoon. Baie vriendelike gasvrou en gasheer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Noel G - Aug 2018
Overall score
Friendly host wanting to make our stay as pleasant as possible.
At Home's response
Dear Noel,
All I can say is thank you for your remarks, much appreciated. It was good meeting you and hope to see you in future.
Kind regards,
Elmien
Karien J - Jul 2018
Overall score
Baie netjies, gerieflik en bekostigbaar.
At Home's response
Hallo Karien,
Jy sal nie weet wat dit aan my doen om sulke kommentaar van gaste te ontvang nie. Gun my die geleentheid om dankie te se vir die baie netjiese kamer wat julle nagelaat het. Dit maak ons taak soveel makliker.
Sien julle graag weer. Mooi bly.
Elmien
AT Home groete
Tessy F - Jul 2018
Overall score
Wow what a nice and lovely place!
Elmarie A - Jun 2018
Overall score
It was lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik!
Ek het heerlik gebly by At Home. Die woonstel is netjies en goed toegerus. Ek sal beslis weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
At Home's response
Beste Almarie
Baie dankie vir die pragtige kommentaar, dit doen ons harte goed en dien beslis as aansporing vir ander gaste. Ek is so jammer ons kon jou nie Sondag aand ook huisves nie.
Mooi dag.
Vriendelike groete
Rengers en Elmien
Annelise B - Apr 2018
Overall score
Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig en baie bereid om verblyf gerieflik te maak.
Louis D - Apr 2018
Overall score
Baie dankie, netjies en skoon, sal dit beslis aanbeveel.
Ignus P - Feb 2018
Overall score
Aangenaam.
Gaynor R - Feb 2018
Overall score
Was baie aangenaam, het rêrig At Home gevoel.
Adri V - Jan 2018
Overall score
Great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great!
Blyplek was pragtig, netjies en skoon. Gasvrou baie vriendelik en gasvry. Dit was 'n lekker blyplek - net jammer ons kon nie langer bly nie, maar definitief volgende keer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Levona C - Dec 2017
Overall score
Baie cozy. Parkering egter beperk. Nie onderdak.
Shirley S - Oct 2017
Overall score
Goeie ontvangs en baie gasvry.
At Home's response
Beste Shirley,
Dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was aangenaam om sulke netjiese gaste te huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Rengers en Elmien Schoch
At Home
Marlene L - Sep 2017
Overall score
Ideaal vir hospitaalbesoek of vinnige oornagplek.
At Home's response
Hallo Marlene
Dankie vir jou mooi boodskap - word waardeer. Ek het besluit om 'n foto spesifiek van die trappe op webtuiste te plaas sodat gaste dit self kan sien indien ek vergeet om dit te noem. Sulke kommentaar word op prys gestel. Hoop om jou weer te sien.
Vriendelike groete
Elmien
Jos D - Mar 2017
Overall score
Good value.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde.
Goeie waarde en veiligheid maak dit 'n verblyf wat ek aanbeveel. Die twee eenhede is teenaan mekaar en vir mense wat sensitief is vir geluide langsaan, kan dit dalk effens steurend wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
At Home's response
Beste Jos
Dankie vir jou kommentaar - dit is altyd lekker om netjiese en bedagsame gaste te ontvang. Glo my, die probleem van die klankdigtheid by die kombuis sal binnekort reggestel word. Die woonstelle was nog net so vol bespreek dat dit moeilik was om 'n geskikte datum vir die werk te kry.
Groete tot jy weer kom oorbly.
Rengers en Elmien
Francois M - Mar 2017
Overall score
Stayed two nights and it was lovely to come home after a busy US Woordfees day.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Twee nagte oorgebly en dit was heerlik om tuis te kom na 'n besige US Woordfeesdag.
Uitstekende gastehuis om by oor te bly wanneer jy Stellenbosch wil besoek. Die voorafgaande ster-toekenning spreek vanself.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
At Home's response
Beste Francois,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dis natuurlik wonderlik om sulke bedagsame en uiters netjiese gaste te huisves! Mooi loop en kom kuier weer.
Vriendelike groete
Rengers en Elmien
Charmain B - Feb 2017
Overall score
Very neat, clean and convenient accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, skoon en gerieflike verblyf.
Ideaal vir ons doel om naby die Universiteit te wees asook sal vir enige iemand kan aanbeveel as baie gerieflike, netjiese verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
At Home's response
Beste Charmain
Baie dankie hiervoor. Dit was lekker om sulke netjiese gaste te ontvang - jy kan voorwaar trots wees op jou man Andre en slim seun Jeandre.
Vriendelike groete,
Rengers & Elmien
Reinette D - Jan 2017
Overall score
Had an awesome stay!
At Home's response
Thank you for your positive comments it is much appreciated. Please come again, it was good to have you as guests. All of the best for 2017.
Warm At Home greetings.
Rengers and Elmien Schoch
Johan B - Dec 2016
Overall score
Excellent value for money
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld
Baie billik geprys en gasvrye ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
At Home's response
Dankie Johan. Kom gerus weer.
At Home - groete
Elmien
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 26 Woltemade Street, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Western Cape
- No children under 10