Great Brak River Accommodation at Beach House Dwarswegstrand | TravelGround
+7

Beach House Dwarswegstrand

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 4 reviews for Beach House Dwarswegstrand
Cleanliness
4.3/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.3/5
Frank James D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frank James D
Family with young children

It was magnificent.

It was outstanding for a first visit. Best choice ever. Loved the hospitality and the fact that it is environmentally friendly. We really loved the holiday accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was manjifiek.

Vir 'n eerste besoek, dit was uitstekend. Oorwegend my beste keuse ooit. Hou van gasvryheid en omgewingsvriendelikheid. Uiteraard het ons ons vakansie en verblyf grootliks geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beach House Dwarswegstrand's response

Ons is baie bly dat julle dit geniet het en die huis so netjies agtergelaat het. Julle is altyd weer welkom.

Beach House Dwarswegstrand
Frans E - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Frans E
Family with teenagers

Nie 'n goeie ervaring nie.

Die huis het genoeg gebied in terme van ons benodigdhede, maar ons was baie teleurgesteld met die beddens/matrasse en die beddegoed. Die matrasse is na ons mening gaar, die beddegoed is oud en teen die prys wat ons betaal het, sou mens wit linnegoed verwag het. Ons weet nie of die beddegoed vervang is sedert die vorige huurders nie. Ons het die braaikamer geniet, maar dit is baie vreemd dat die vensters van die 2 badkamers in die braaikamer is en met die vensters wat nie behoorlik toemaak nie, is dit 'n verleentheid as iemand die toilet gebruik en daar word in die braaikamer gekuier. Dit het geblyk dat die kombuis nie behoorlik skoongemaak is voor ons koms nie, die toonbanke en tafel was vetterig en alle breekware het ons gewas voor gebruik. Die huis se ligging en sekuriteit is baie goed, maar die inhoud laat veel na wense oor. Die katte was ook 'n las in die nag as hulle probeer inkom het by die venster in die hoofslaapkamer, wat ook nie behoorlik kon toemaak nie. Ons het al verskeie kere deur LekkeSlaap bespreek en nog altyd goeie diens en akkommodasie ervaar, maar ek sal nie die huis vir ander aanbeveel nie.

Beach House Dwarswegstrand's response

Baie dankie vir die terugvoering.

Ek is baie dankbaar vir die terugvoering aangesien dit 'n paar onduidelikhede uit die weg kan ruim. Die woning word nie permanent bewoon nie, maar daar is twee katte wie versorg word deur die dame wat in die tuinwoonstel bly. Dit word so aangedui in die advertensie. Vorige huurders het juis die aandag van die twee vriendelike troeteldiere geniet.

Die meubels dateer uit die tagtigerjare. Die novylonvloere dateer ook uit die tagtigerjare. Die huis is skoongemaak 2 dae voor die persoon ingetrek het en vog is ongelukkig 'n probleem so naby die see wat veroorsaak dat ruite baie vinnig aanpak, vensterrame swel en veral mense van die binneland ongemaklik kan laat voel.

Ek wil dit dus duidelik stel vir toekomstige huurders dat dit 'n gemaklike ruim huis is naby die see en nie 'n luukse moderne woning nie. Nogmaals jammer dat die advertensie moontlik verkeerd geinterptreteer is.

Beach House Dwarswegstrand
Marlene M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene M
Family with teenagers

Heerlik.

Dit was baie lekker, sal beslis weer van die woning gebruik maak. Alles volledig toegerus in 'n aangename stil area. See 100 m van huis en alle omliggende areas naby om te kon gaan besigtig. Absoluut die geld werd deur en deur.

David S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David S
Family with young children

Dit was heerlik.

Dit was baie aangenaam. Naby see en veilig. Kinders het dit ook baie geniet.

From R1 199
per night (sleeps 6)
From R1 199
per night (sleeps 6)
From R1 199
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 41 Cillie Street, Dwarswegstrand , Groot Brakrivier, 6525, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmYjY4NGUyLTY3MmQtNGVkNy1iYWY1LTJhZjQwM2UzYjg4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 199  per night (sleeps 6) 4 5 1 5 41 Cillie Street Dwarswegstrand 6525 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -34.051080481984 22.269006818533
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com