Hazyview Accommodation at Berg Cottage | TravelGround
+16

Berg Cottage

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 15 reviews for Berg Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Pierre-juan V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre-juan V
Family with young children

Rustigheid.

Een woord ─ verstommend. Ons het elke oomblik by Berg Cottage geniet. Pragtige uitsigte, wonderlike gashere en 'n pragtige kothuis. Ons sal beslis binnekort weer besoek!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tranquillity.

One word ─ amazing. We loved every moment at Berg Cottage. Beautiful views, wonderful hosts and a beautiful cottage. We will definitely visit again soon!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Berg Cottage's response

Thank you kindly. It is so heartening to hear that you were satisfied and enjoyed it all.
We hope to see you again.

Karen

Berg Cottage
Horst M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Horst M
With spouse/partner

Quiet retreat.

Hosts are friendly. The cottage is well equipped. The road needs to be travelled with care, but it was better than I expected.

George M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George M
With spouse/partner

Baie lekker gebly, was spyt ons het net een aand oornag!

Ongelooflike mooi ligging, huis is baie mooi skoon en netjies! Die kaggel was wonderlik! Sal die plek enige tyd aanbeveel!

Ryan F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ryan F
Family with teenagers

Very nice cottage for a few nights.

The cottage is in the same premises as the owners house with a fence surrounding both places. Perched on top of a hill overlooking forestry areas. Cottage was lovely as were the hosts.

Helena B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena B

Fantastic.

Berg Cottage is an incredibly beautiful home with everything you need. The incredible hospitality of Karen and Piet and the little pampering makes one feel very much at home and want to stay longer. The house is located on the mountain with the most incredible views. The house is very neat and well equipped ─ they thought of everything. We were there with little children and they enjoyed themselves and ran on the farm. Berg Cottage will definitely see us again in the near future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Berg Cottage is 'n ongelooflike mooi huis met alles en meer as wat mens nodig het. Die ongelooflike gasvryheid van Karen en Piet en die klein bederfies laat mens baie tuis voel en sommer langer wil laat aanbly. Die huis is gevestig op die berg met die ongelooflikste uitsig. Die huis is baie netjies en goed toegerus ─ hulle het aan alles gedink. Ons was daar met klein kindertjies en hulle het hul gate uit geniet en die plaas vol gehardloop. Berg Cottage sal ons beslis weer besoek in die nabye toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Berg Cottage's response

Dankie vir die mooi woorde, dit is voorwaar 'n riem onder die hart om te hoor dat alles goed genoeg is en dat dit geniet kan word.

Berg Cottage
Norman W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norman W
With friends

Home away from home.

Karen and Piet are wonderful hosts. The accommodation is more than comfortable, The furnishings are top draw and this venue is one of the best we have stayed at.

Berg Cottage's response

Heartening to hear. Thank you.

Berg Cottage
Denise H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Denise H
Family with young children

Beautiful, neat, comfortable house.

The house is very neat and comfortable. Decor is tasteful. Beds and bedding are excellent. The road to the house through the plantation is bad, but the beautiful, comfortable accommodation makes up for it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, netjiese, gerieflike huis.

Die huis is baie netjies en gerieflik. Dekor is smaakvol. Beddens en beddegoed is uitstekend. Pad na die huis deur die plantasie is sleg, maar die pragtige, gerieflike verblyf maak op daarvoor.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thuanitha P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thuanitha P
Family with teenagers

Wragtig pragtig!

Die aanwysings van LekkeSlaap was onvoldoende. Ons het lelik verdwaal maar Piet was so gaaf en het ons kom soek met sy 4-wielmotorfiets. Die cottage is pragtig, goeie kwaliteit breekgoed en linne. Ons het die kaart- en bordspeletjies vreeslik geniet. Kaggel is 'n lekker bederf. Ook die vars kruie in die kombuis. Karen en Piet het ons baie vriendelik ontvang. As jy wil wegkom van als en kwaliteit tyd met jou gesin wil spandeer is hierdie beslis die plek vir jou.

Lourens B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens B
With friends

Wat 'n lieflike plek om te rus.

Baie dankie vir puik diens en 'n lieflike huis. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Corlien J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlien J

Awesome, amazing and stunning.

It is beautiful. Lovely views, luxurious, stylish and so tranquil. Hospitable and friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend, amazing, stunning verby!

Dit is beautiful verby! Pragtige uitsigte, luuks en stylvol en so rustig! Gasvrye en vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martie G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie G
With friends

Rus vir die siel.

Die Cottage is op 'n grondpad tussen die plantasies geleë. Die pad is nogal lelik en die aanwysings is nie baie duidelik nie, maar as jy vir Karen bel, verduidelik sy baie mooi. As mens eers by die cottage is, is dit heerlik. Sy doen baie moeite met detail en die huis is baie goed toegerus met van die beste eetgerei, potte, panne, beddegoed, elektriese ware ens. Die stilte en uitsig is fantasties. Die braaiplek wat op die toegeboude stoep is, is baie lekker. Die plek is tussen Witrivier en Hazyview en dit neem omtrent 'n driekwartuur tot 'n uur om na die Phabeni-hek te ry. Ons het baie lekker gebly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Willi B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willi B
Family with young children

Absolute luukse vrede!

Wat ‘n fantastiese ondervinding! Perfek toegerus. Wonderlike gasvrye mense. Geen TV! Lieflike vistas en rustige vrede. Niks meer nodig! Hoogs aanbevole verblyf.

Christine W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine W
Family with teenagers

Stukkie hemel op Aarde.

Dit is 'n baie mooi plekkie met die mooiste uitsig, waar jou siel kan rus. Die eenheid is baie smaakvol gemeubileerd en goed ingerig, bevat alles wat jy nodig het. Ons was hartlik ontvang met 'n verwelkomingsgeskenkie wat so spesiaal was. Die eienaars is vreeslik gasvry en vriendelik. Ons kom beslis weer terug. Dankie vir 'n wonderlike tyd.

Berg Cottage's response

Dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly julle het dit geniet!

Berg Cottage
Esti V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esti V
Family with young children

Lovely house with a beautiful view.

Berg Cottage is a lovely house, very well furnished and has a beautiful view. We were there with children and the house is child friendly and there is a large lawn with a play area where they can run around. The dirt road to the house is bad and you can easily add 20-30 minutes to your travel time. We were warmly welcomed by the owners and even got freshly baked muffins!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike huis met 'n pragtige uitsig!

Die Berg Cottage is 'n lieflike huis wat baie goed ingerig is en dit het 'n pragtige uitsig. Ons was daar met klein kinders en die huis is kindervriendelik en daar is 'n groot grasperk met speelarea waar hulle kan rondhardloop. Die grondpad na die huis is sleg en mens sit maklik 20-30 min by jou reistyd. Ons is hartlik ontvang deur die eienaars en het selfs varsgebakte muffins gekry!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Veronica M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica M
Family with teenagers

Baie mooi plek met pragtige uitsig. Ek is mal oor die plek en sal enige tyd teruggaan.

Ons was regtig mal oor die pragtige plek. Karen en haar man het die plek so mooi gemaak. Dit was baie skoon en selfs beter as die meeste hotelle waar ons al gebly het. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Berg Cottage's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is 'n riem onder die hart. Ons is bly julle kon die mooi uitsig geniet.

Berg Cottage
From R1 400
per night (sleeps 6)
From R1 400
per night (sleeps 6)
From R1 400
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 17 Dagama Farm 25JU, White River, 1240, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyZTgyYjVhLTViMjUtNDJjZi05ODZmLWEwN2VlNjNlZmZiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 400  per night (sleeps 6) 15 5 1 5 Portion 17 Dagama Farm 25JU White River 1240 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.155908333333 31.033888888889
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com