Kimberley Accommodation at Bishops Lodge | TravelGround
+31

Bishops Lodge

Review Summary

4.5 out of 5from 11 reviews for Bishops Lodge
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.6/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.5/5
Miana S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Miana S
With spouse/partner

Very neat. Swimming pool was a wonderful treat. Breakfast was incredibly delicious.

Neat rooms. Friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies. Swembad was 'n heerlike lafenis. Ontbyt was ongelooflik lekker.

Netjiese kamers. Vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rien Broersen N - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rien Broersen N
With spouse/partner

Is altijd moeilijk m anderen te advoseren. wat ik goed vind hoeft een ander nog niet goed te vinden.

Zondag zat er een groep mensen aan het zwembad, die nogal luidruchtig was. Dit duurde tot laat in nde avond zonder dat er door het personeel iets van gezegd werd.

Christiaan S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Christiaan S
On business

Goeie waarde vir geld maar kan verbeter.

Goeie waarde vir geld, die kamer was baie netjies en elke keer baie goed skoongemaak in die oggend. Die lugreeling was egter baie swak vir die grootte van die kamer. Daar was gaste wat baie laat vreeslik geraas het by die swembad en bestuur het niks daaraan gedoen nie, maar oor die algemeen goed.

Andre V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre V
With spouse/partner

Baie lekker.

Geen klagtes nie. Twee goed wat bietjie gepla het. Net een movie-kanaal op TV. Mould in badkamer. Anders baie, baie nice plek en vriendelike diens. Baie dankie.

Ricardo Aldo G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ricardo Aldo G
With spouse/partner

Excellent.

Lekker intieme plekkie naby alles.

Ricardo Aldo G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ricardo Aldo G
With spouse/partner

Excellent.

It was neat.

Hennie B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie B
With spouse/partner

Baie lekker hier gebly.

Mooi plek. Vriendelike ontvangs. Sal beslis weer kom.

Org A - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Org A
With spouse/partner

Sal enige tyd weer teruggaan.

Geen klagtes nie - kan dit aanbeveel. Baie sentraal geleƫ, almal vriendelik en hulpvaardig.

Frans G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans G
With spouse/partner

Uitstekend.

Ons kamer het nie 'n stort gehad soos ons aangevra het nie, maar die persoon by ontvangs het dit vinnig uitgesorteer en vir ons 'n ander kamer gegee. Baie vriendelike en goeie diens gekry. Kamer was ook baie netjies gewees. Sal definitief weer daar oornag.

Michelle S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
With spouse/partner

Ongelooflike goeie diens, vriendelik en hulpvaardig, netjies, skoon en stylvol.

Bishops sal ek hoogs aanbeveel, dit was 'n goeie keuse vir oorstop.

Dereck M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Dereck M
With spouse/partner

Vir R1000 per aand sou ek vol DStv verwag en ten minste 'n stoel by die lessenaar.

Sien sterre.

From R680
per night (sleeps 2)
From R680
per night (sleeps 2)
From R680
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 52 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9 Bishops Avenue , Kimberley, 8301, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYOnteFL0hlKFEjiBM8upsDzJPTuzQdqi7K38FQoA9WqdGUbDEW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R680  per night (sleeps 2) 11 5 1 5 9 Bishops Avenue Kimberley 8301 Northern Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -28.751629296945 24.76562635582
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com