The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at BON Hotel Bloemfontein Central | TravelGround
+89

BON Hotel Bloemfontein Central

Hotel

Review Summary

3.5 out of 5from 19 reviews for BON Hotel Bloemfontein Central
Cleanliness
3.8/5
Service
3.6/5
Location
3.1/5
Safety
3.4/5
Value for money
3.8/5
Simone B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone B
Family with teenagers

Dit is 'n baie ou hotel, maar die omgewing is 'n bietjie onveilig. As jy in die hotel is, is jy veilig maar jy kan nie regtig uit die hotel gaan nie.

Die hotel is regtig mooi skoon en netjies jy kan sien hulle doen verbeterings, hy gaan nie agteruit nie, maar dit is ongelukkig in 'n baie swak omgewing. Jy voel slegs veilig as jy in die hotel is.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Middag Simone

Baie dankie vir jou terugvoer na jou onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Ek is bly dat jy, jou verblyf geniet het en dat jy tevrede was met die netheid, diens en veiligheid.

Ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Vriendelike Groete

Pieter van Rooyen
Hoofbestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
Adele K - May 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Adele K
With spouse/partner

Was skoon en netjies.

Gaste wat daar bly moet besef daar ander gaste ook. Baie lawaaierig in gange.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Adele,
Baie dankie vir jou terugvoer na julle onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central.
Ek is verheug om te hoor dat julle julle verblyf geniet het. Ek is jammer om te hoor van die ander gaste wat lawaai het. Ons sal dit ondersoek en regstel.
Ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central.
Vriendelike Groete,
Pieter
Hoofbestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
Michelle H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Michelle H
With friends

Parkering is onveilig.

Parkering is onveilig - geen sekuriteit of hek nie.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Michelle,

Baie dankie vir jou terugvoer na julle onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Ek vra om verskoning vir die feit dat julle verontrief is as gevolg van die parkering. Ek sal dadelik opvolg met die bestuur van die parkering waarom daar nie 'n sekuriteitsbeampte teenwoordig was nie en hoekom die veiligheidshek nie beman was nie. Ek sal verseker dat die gebreke reg gestel sal word.

Ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Vriendelike Groete,

Pieter van Rooyen
Hoofbestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
Jaco W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco W
Individual traveler

Fantasties!

Ek sal mal wees daaroor om weer te kom kuier by die hotel.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastic!

I love coming to this hotel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Dear Jaco,

Thank you very much for your feedback after your recent stay at the BON Hotel Bloemfontein Central.

I am delighted to hear that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back soon to the BON Hotel Bloemfontein Central.

Kind Regards,
Pieter van Rooyen, General Manager

BON Hotel Bloemfontein Central
Tauseef S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Tauseef S

I have stayed at cheaper places with better service.

We saw the Bon hotel on the website and booked a room for 4 people. We then got a reply back from Sylvia Morgan saying they do not have availability of the room for my date. I then saw on the website that the room were still available and sent an email asking why is there bo availability whereas on the website there is...and 1 2 3, the room for 4 people were suddenly available again so I paid the required deposit online. We always travel as a group of 4, so we booked a room for 4 adults. The room had 2x double beds (thanks for that) but the in-room coffee/tea facilities were only enough for 2 people, only 2x water drinking glasses, 2x cups to name just a few. The rooms were nice enough...and although the room were for 4 people, the bathroom only had 2 towels and one bar of soap. We needed a room as stop-over and rest, but the hotel had a team of snooker players over who had their annual award ceremony and we could hear the deafening boom-boom loud music all the way from downstairs in the conference room. I know this because I went downstairs to see what was going on. Twice in one day we were issued with new key cards as the key cards had system errors and would not open the door. The basement parking were not free and not well secured, as it is open for the general public as well. Thankfully the car was still in the same spot the next morning. We checked out the next morning, very tired and booked ourselves in at a different establishment later that evening. Thanks to the staff members that were nice to us, you deserve the tip that we gave you.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Dear Tauseef,

Thank you very much for your review after your recent stay at the BON Hotel Bloemfontein Central. Please accept my sincere apology for the fact that you were inconvenienced during your stay. I have addressed your concerns with Sylvia and our Executive Housekeeper for their follow up and to take corrective action.

We look forward to welcoming you back soon to the BON Hotel Bloemfontein Central.

Kind Regards

Pieter van Rooyen
General Manager

BON Hotel Bloemfontein Central
Cornel B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornel B
Family with young children

Uitstekend.

Baie lekker rusplek met heerlike restaurant en kroeg. Heerlike beddens en ekstras in die kamers. Ons het gevoel of ons in 'n baie duur hotel is vir 'n baie geskikte prys.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Cornel,

Baie dankie vir jou terugvoer na julle onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central. Ek is verheug om te hoor dat julle julle verblyf geniet het en ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central. Vriendelike Groete Pieter van Rooyen Hoofbestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
Aldine P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aldine P
With friends

Fantastic, breathtaking and value for money.

I recommend BON Hotel to anyone. It was my third time staying there and I am very satisfied with the service every time. Well done, BON Hotel. You are dependable and have very friendly and helpful staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, asemrowend en die geld werd.

BON Hotel sal ek vir enige persoon aanbeveel. Is my 3de keer wat ek in die hotel slaap en was elke keer hoogs tevrede met die diens wat ek kry. Mooi so BON Hotel, julle is staatmakers en het die vriendelikste en hulpvaardigste personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Aldine

Baie dankie vir jou terugvoering, na jou onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Ek is verheug om te hoor dat jy, jou verblyf geniet het en ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Vriendelike groete

Pieter van Rooyen
Hoofbestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
Zelda E - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zelda E
With spouse/partner

Netjies en sentraal geleë met veilige parkering onder hotel.

Ons het heerlik geslaap, maar die warm kraan vat 'n ewigheid om warm te word met die gevolg dat baie water gemors word.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Zelda E

Baie dankie vir jou terugvoer na julle onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Ek is bly om te hoor dat julle julle verblyf geniet het en ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Baie dankie ook vir jou terugvoer in verband met die warm water. Ek sal die oorsaak van die probleem ondersoek.

Vriendelike Groete

Pieter van Rooyen
General Manager

BON Hotel Bloemfontein Central
Sharne L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sharne L
With friends

Lekker.

Goeie diens, netjies en mooi.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Sharne V

Baie dankie vir jou terugvoer na julle onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Ek is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het.

Ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Vriendelike Groete

Pieter van Rooyen
Hoofbestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
Nic L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Nic L
With spouse/partner

Absoluut swak.

Swak diens. Onvriendelike personeel.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Nic,

Baie dankie vir jou terugvoer na jou onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Ek is baie jammer om te hoor dat jy verontrief is tydens jou verblyf.

Vriendelike Groete,
Pieter van Rooyen
Hoofbestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
Adri A - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Adri A
With spouse/partner

Tipiese middestad hotel.

Die verblyf is nie geskik vir vakansiegangers nie. Dis 'n tipiese "besigheidsverblyf instansie". Baie "dated". Die maaltye was vaal en onsmaaklik sonder enige verbeelding!

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Adri,

Baie dankie vir jou terugvoer na jou onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Ek is jammer om te verneem dat ons nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Ek sal jou kommentaar in verband met die maaltye met ons Hoofsjef opneem.

Vriendelike Groete,
Pieter van Rooyen
Hoofbestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
Len S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Len S
Family with young children

'n Aangename ervaring.

Ek my gesin het die BON Hotel Bloemfontein se verblyf baie geniet. Dit was 'n' aangename en verrassende ervaring. Wel gedaan BON Hotel Bloemfontein, en dankie LekkeSlaap.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Len,

Baie dankie vir jou terugvoer na jul onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central. Ek is bly om te hoor dat julle jul kuiertjie geniet het en ons sien uit daarna om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Pieter van Rooyen - Hoofbestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
Edward B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Edward B
Family with teenagers

Dit was geen plesier om daar oor te bly nie.

Ons was glad nie in kennis gestel dat daar geen warm water beskikbaar was nie. Die geraas in ons gang het tot die vroeë oggend ure aangehou. As gevolg hiervan het ons ons verblyf vir die volgende aand gekanselleer en ons sal beslis nie weer daar bespreek nie.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Edward B

Baie dankie vir jou terugvoer na julle onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Aaanvaar asseblief my opregte verskoning vir die feit dat u verontrief is tydens u verblyf. Ek is baie jammer dat u na behore ingelig is oor die probleme wat ons met die munisipale watertoevoer ondervind het nie en oor die geraas in die gang.

Ek kan u verseker dat hierdie nie die tipe gasvryheid is waarvoor die BON Hotel Bloemfontein Central bekend staan nie.

Sou u in die toekoms dalk weer in Bloemfontein oornag skakel asseblief met my direk sodat ek persoonlik kan verseker dat u aangename ervaring by die BON Hotel Bloemfontein Central sal hê.

Vriendelike Groete

Pieter van Rooyen
Hoofbestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
Natalie R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Natalie R
Individual traveler

Gemaklike verblyf wat baie sentraal is.

Die staf is baie bekwaam en het uit hul pad gegaan om my te akkommodeer! My kamer was baie gemaklik.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Gregory H,

Baie dankie vir jou terugvoer na jou onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Ek is baie bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Vriendelike Groete

Pieter van Rooyen
Hoofbestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
Joelene W - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joelene W
Family with young children

Veilig, vriendelik en gasvry.

Baie dankbaar vir julle diens en ontvangs.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Joelene W,

Baie dankie vir jou terugvoer na julle onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Ek is bly om te hoor dat julle julle verblyf geniet het en ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Vriendelike Groete

Pieter van Rooyen
Hoofbestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
Andries R - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Andries R
With spouse/partner

Ons het die naweek by Bon Hotel baie geniet. Dis 'n pragtige ouwêreldse hotel.

Die personeel is baie behulpsaam en die plek is ongelooflik skoon en netjies. Dis net sleg die area waar die hotel geleë is dat mens nie in die straat kan rondbeweeg sonder om onveilig te voel nie. Badkamer wasbakkraan is los en maak moeilik oop en toe en die toilet spoel moeilik. Ons het regtig niks verder waaroor ons kon kla nie.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Andries,

Baie dankie vir jou terugvoer na julle onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central. Ek is baie bly om te hoor dat julle julle verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central geniet het en ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom.

Ek vra om verskoning vir die instandhoudingsprobleme in jul badkamer. Ek het dit reeds met ons instandhoudingspan opgeneem.

Vriendelike groete,
Pieter van Rooyen
Hoofbestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
Tiaan S - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Tiaan S
Family with teenagers

Safety in the streets and undercover parking must improve.

Won't recommend it again. Not safe, especially at night in the streets.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veiligheid in die strate en onderdak-parkering moet verbeter.

Sal nie weer aanbeveel nie. Nie veilig veral die aand in die strate.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Tiaan S

Baie dankie vir jou terugvoering na jou onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Ek is jammer om te hoor dat jy onveilig gevoel het tydens jou verblyf. Ons gaste se veiligheid en gerief is vir ons baie belangrik en daarom het ons verskeie sekuriteits maatreëls binne die hotel.

Vriendelike groete

Pieter van Rooyen
Hoof bestuurder



BON Hotel Bloemfontein Central
Sonja V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonja V
Family with young children

Nice, thanks.

Had a very nice stay! Delicious breakfast!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker dankie!

Baie lekker gebly! Heerlike ontbyt!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Sonja V

Baie dankie vir jou terugvoering na jou onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Ek is baie bly om te hoor dat julle, julle verblyf geniet het en ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Vriendelike groete

Pieter van Rooyen
Hoof bestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
Marianne V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marianne V
Family with young children

Lekker gekuier.

Ons het deelgeneem aan die fondsinsameling en hulle het selfs na die tyd foto's gestuur! Goeie kliëntediens!

BON Hotel Bloemfontein Central's response

Beste Marianne V

Baie dankie vir jou terugvoering na julle onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Ek is bly om te hoor dat jullle, julle verblyf geniet het en ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central.

Vriendelike groete

Pieter van Rooyen
Hoof bestuurder

BON Hotel Bloemfontein Central
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 278 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Oos Buger Street, Bloem Plaza , Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlNDJmZjNkLTcxNGEtNDIyNC04NjdlLWY1N2MwMjc3ZjljMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 19 5 1 4 Oos Buger Street Bloem Plaza 9301 Free State 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -29.116791666667 26.223661111111
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!