Brighton Mews Guest Suites
Review Summary
Magda D - Apr 2022
Overall score
Rustig, heerlik en skoon.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Magda, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons waardeer dit. Ons het dit geniet om julle hier te he. Baie dankie dat julle by ons gebly het! Ons sien uit na 'n volgende keer
Nicholas G - Mar 2022
Overall score
Perfect location.
Brighton Mews Guest Suites 's response
We appreciate your positive feedback, Nicholas. Thank you very much. We look forward to seeing you in future. Thanks for staying with us.
Rita T - Mar 2022
Overall score
Weereens heerlik gebly in Bright Mews.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Rita! Dit was lekker om julle te kon ontvang. Ons waardeer julle goeie terugvoer. Ons sien uit na 'n volgende keer
Debra P - Jan 2022
Overall score
Comfortable, quiet. Long stay.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Hi Debra
Thank you so kindly for your review. We thoroughly enjoyed meeting you and having you stay with us. Your great approach to helping us all deal effectively with COVID19 restrictions was really appreciated. You are a great family.
Our very best wishes and regards
André, Marina and Zandile
Andrea E - Jan 2022
Overall score
Ons het verblyf in stap afstand van die see plus 'n swembad gesoek.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer, John. Dit was lekker om julle te huisves. Ons sien uit na 'n volgende keer.
Johan N - Sep 2021
Overall score
Gasvry, vriendelik, alles wat ek nodig gehad het.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Ons is bly ons het aan jou behoeftes voldoen. Baie dankie vir die ondersteuning. Ons sien uit na 'n volgende keer.
Mia A - Jan 2020
Overall score
Wonderlike gasvryheid in die ideale omgewing.
Read moreBrighton Mews Guest Suites 's response
Mia, baie dankie vir jou vriendelike woorde! Ons waardeer dit baie. Ons is ook baie bly dat ons kon voorsien in jou behoeftes wat blyplek betref. Dit was vir ons 'n plesier om jou hier te kon ontvang. Ons sien uit na 'n volgende keer!
Alfred S - Jan 2020
Overall score
Enjoyed our stay.
Meiring L - Nov 2019
Overall score
Uitstekende ligging en vriendelike diens.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Meiring en gesin! Ons waardeer jul goeie terugvoer en sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Gert V - Sep 2019
Overall score
Neat and very comfortable.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Dear Gert, thank you for your kind words. Safe travels! It was our pleasure to host you. Thank you for staying with us at Brighton Mews
Lynette W - Sep 2019
Overall score
Dit was aangenaam om hier te bly. Die woonstel was netjies en skoon.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Goeie dag Lynette,
Baie dankie! Ons sien uit na julle terugkoms.
Cj D - Sep 2019
Overall score
Neat accommodation and friendly reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese blyplek en vriendelike ontvangs.
Hartlik verwelkom, baie behulpsaam!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Neels, vir jou vriendelike woorde. Dit was aangenaam om julle hier by ons te ontvang.
Meranda T - Aug 2019
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Beste Meranda en dogters, baie dankie vir julle vriendelike woorde. Ons het dit baie geniet om julle te ontvang. Ons is bly julle het tuis gevoel. Julle was uitstekende gaste! Ons sien julle graag weer 'n volgende keer.
Vriendelike groete,
Andre, Marina en Zandile
Christine V - Aug 2019
Overall score
Conveniently close to the Nelson Mandela University.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik naby aan die Nelson Mandela Universiteit.
My verblyf by Brighton Mews was gerieflik. Die eenheid waarin ek geplaas was, was ruim. Dit is 'n gemaklike, nie luukse, eenheid wat baie na aan die Universiteit en besighede is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Hallo Christine
Baie dankie vir jou hoogsgewaardeerde goeie terugvoer. Ons is baie bly dat alles gerieflik en gemaklik was vir jou en dat die universiteit ter wille van jou werk, maklik bereikbaar was. Ons vertrou om jou weer te sien.
Vriendelike groete
Andre
Vernon B - Aug 2019
Overall score
Comfortable well-appointed accommodation for rest and relaxation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklike goed ingerigte akkommodasie vir rus en ontspanning.
Het heerlik gebly, baie netjiese opset met praktiese toegang en alles wat jy kan benodig. Gasheer was uiters vriendelik en bedagsaam. Veilige omgewing en prakties toeganklik na alle roetes.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Beste Vernon
Baie dankie vir jou vriendelike en gunstige terugvoer. Baie dankie dat jy weer by ons gebly het. Ons sien uit na verdere besoeke!
Vriendelike groete
Andre
Annari C - May 2019
Overall score
Gem to discover.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Dear Annari,
Thank you so much for your good feedback! We do try to maintain this level of service and are happy to hear that you found it good.
Graham K - Apr 2019
Overall score
Will recommend.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Dear Graham,
Thank you for your kind words and evaluation. We look forward to welcoming you and other folk from your district in the future.
Kind regards,
Andre
Dalena B - Apr 2019
Overall score
Goed geleë en baie netjies.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie jul goeie terugvoer, Dalena! Ons waardeer dit en jul ondersteuning. Ons is baie bly jul verblyf het aan julle verwagtinge voldoen!
Vriendelike groete,
Andre, Marina en Zandile
Johan M - Apr 2019
Overall score
Gerieflik en veilig.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Johan. Ons is baie bly dat julle in jul doel geslaag het.
Beste wense en ons vertrou om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Andre
Ann B - Apr 2019
Overall score
Excellent stay, friendly owners, close to amenities.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Dear Ann, thank you for your kind comments! We appreciate them and work continuously towards maintaining these standards. We hope to see you again in future. Andre, Marina and Zandile
Helani N - Apr 2019
Overall score
Netjies, skoon en baie goed geleë!
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie vir jou vriendelike woorde, Helani! Ons waardeer dit en is baie bly dat ons kon help om julle kuier in sy doel te laat slaag! Mooi wense verder.
Hestie C - Mar 2019
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Goeie ligging, gemaklike akkommodasie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Hestie. Ons is baie bly julle gesin het lekker gebly!
Gustav V - Jan 2019
Overall score
Heerlike verblyf, huis weg van huis.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Gustav! Jou positiewe terugvoer word opreg waardeer. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ons is baie bly jul besoek en funksie het suksesvol verloop.
Alle voorspoed word vir julle toegewens vir 2019.
Groete,
Andre, Marina en Zandile
Pamela A - Jan 2019
Overall score
Safe, hospitable, caring, wonderful hosts.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Dear Pamela,
Thank you so much for your wonderful and positive feedback! We appreciate every word. It was our privilege to meet and host you at Brighton Mews.
We look forward to seeing you again!
Kind regards,
Andre, Marina and Zandile
Hillmer L - Dec 2018
Overall score
It was a pleasant stay, however they can install air-cons.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Dear Hillmer, thank you for taking the time to provide us with feedback. It is much appreciated. We take all feedback seriously. Sorry that you had some really warm weather during your visit. We do hope that the floor fan provided was helpful. We find that the Port Elizabeth moderate climate rarely requires more. By not having air-conditioning in our facility is considered a contribution to energy-saving and cost-savings while we have such a mostly pleasant and fresh climate and frequent sea breezes. Thank you for your understanding. We are not sure what is meant by your reference to the toilet flushing system? It has been and still is in good working condition, given that we have a sufficient supply of potable water. Thank you again, and we look forward to seeing you again at Brighton Mews in future.
Kind regards,
Andre
Hendrik V - Dec 2018
Overall score
Great near everything. Stairs to the top a bit steep, but room comofrtable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik naby aan alles. Trappe na bo ietwat styl, maar kamer gerieflik en gemaklik.
Alles was in plek en reg. Parkeerarea effe klein vir SUV's. Baie naby aan strande, winkels en restaurante. Goed geleë en vriendelike ontvangs in Afrikaans.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Beste Hendrik, baie dankie vir julle terugvoer. Jammer oor die trap en die parkering. Ons toekomsbeplanning gee aandag daaraan. Nietemin, baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Vriendelike groete, Andre, Marina en Zandile
Carmen H - Dec 2018
Overall score
Very convenient and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en netjies.
Heerlike blyplekkie wat ons gereeld gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Carmen!
Dit is altyd lekker om julle te sien. Ons is bly julle geniet dit hier by ons. Beste wense, ook vir die feesseisoen.
Andre
Judith O - Nov 2018
Overall score
A perfect getaway.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Thank you so much for your kind words, Judith! It was our privilege to meet you and your son. We look forward to hosting you again.
Kind regards,
Andre, Marina and Zandile
Werner N - Sep 2018
Overall score
Good value for money with friendly hosts.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Dear Werner, your review is much appreciated. We trust that you have recovered completely. We look forward to welcoming you back as well as any other Ironman athletes. Kindest regards, André and Marina.
Clyde G - Aug 2018
Overall score
It was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker.
Die rustigheid, maar tog naby baie alles wat jy nodig het. Die kinders het dit geniet en wil graag weer terug gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Beste Clyde en kinders, ons is so bly julle het dit geniet. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Voorspoed met alles. Ons sien julle graag weer by ons. Beste groete, André.
Gavin B - Jul 2018
Overall score
Feel at home.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Dear Gavin,
Thank you, we are all delighted by your kind words, especially Zandile. We look forward to seeing you again.
Kind regards,
André
Sara V - Jul 2018
Overall score
Billik en netjies.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie Sara. Ons almal waardeer jou terugvoering baie. Dit was baie lekker om julle as gaste te ontvang. Ons sien uit na ‘n volgende keer
Anita L - Jun 2018
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Gasvry. Goeie ontvangs. Skoon. Goed ingerig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Anita! Ons waardeer julle vriendelike terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Hettie V - Mar 2018
Overall score
Was ongelooflik gerieflik, netjies en geen tekort aan enige iets.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Ons waardeer julle positiewe terugvoer opreg, baie dankie, Stanley en Hettie. Julle was voortreflike gaste. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Lekker reis en ons sien uit daarna om julle weer te sien. Beste groete, Andre en Marina
Johan V - Mar 2018
Overall score
Genotvol.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Johan! Dit was baie lekker om julle te ontmoet en te huisves. Sterkte vir die studies. Beste groete, Andre en Marina
Sabrina P - Feb 2018
Overall score
I recommend this place to anyone at any time.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Thank you so much for your very kind words, Sabrina! It was wonderful to meet you and help make you comfortable not only at Brighton Mews but also in your new university environment. Our very best wishes for a great time in South Africa.
Andre and Marina
Leonie S - Feb 2018
Overall score
Neat and everything that we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en alles wat ons nodig gehad het.
Sal enige tyd weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie vir julle goeie terugvoer, Leonie. Ons waardeer dit. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Baie sterkte en voorspoed vir julle.
André
Maureen K - Jan 2018
Overall score
Netjies, skoon en ruim, vriendelike gasvrou en gasheer.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie Maureen. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en te huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. André en Marina.
Elma L - Oct 2017
Overall score
Aangenaam, rustig, veilig.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Elma! Ons is bly julle het lekker gebly en julle doel bereik met wat julle wou doen in ons stad. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
George J - Oct 2017
Overall score
'n Skoon en ruim selfsorg fasiliteit wat lekker bly 'n nuwe ervaring maak.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer, George! Dit was ons voorreg om julle te ontvang.
Veilige reis verder.
Stadler K - Sep 2017
Overall score
Gerieflik en netjies.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie vir jou terugvoer, Stadler.
Dit was vir ons ook lekker om jou hier te ontvang en gemaklik te maak. Ons is bly jou verblyf was gerieflik. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Andre en Marina
Leandrie M - Sep 2017
Overall score
'n Positiewe ervaring.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie Leandrie. Ons is bly julle het ons verblyf positief ervaar. Ons sien uit om julle weer te sien. Andre
Sonja D - Aug 2017
Overall score
Great accommodation, central location and friendly host.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Thank you Sonja, it was our pleasure. We appreciate your feedback and we look forward to seeing you again.
Ronel S - Jul 2017
Overall score
Baie gerieflik en netjies.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, Ronel. Ons waardeer dit en is bly julle het lekker gebly. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriebndelike groete,
André
Hettie V - Jul 2017
Overall score
Had a nice time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly.
Geen daaglikse skoonmaakdiens nie en die handdoeke is baie klein en dun. Die trappe na ons eenheid was steil en ongemaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie vir julle terugvoer, Hettie. Ons maak dadelik werk van die handdoeke wat aan julle voorsien is. Ons adverteer op alle platforms dat ons self-sorg akkommodasie bied en ook dat ons nie daaglikse skoonmaakdienste lewer nie. Ons was bewus dat die trappe 'n uitdaging was vir julle. Ons het julle 'n grondvloer eenheid aangebied wat julle van die hand gewys het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang en sal seker maak dat ons wedersydse kommunikasie duidelik is. Weereens, dankie vir julle terugvoer.
Carmen H - Jul 2017
Overall score
Comfortable accommodation, central location,.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike verblyf, sentraal geleë.
Verblyf is netjies en gerieflik. Ontvangs is vriendelik en diens baie goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Carmen, ons waardeer julle kommentar en gesindheid. Baie dankie dat julle by ons oorgebly het. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.
André & Marina
Carmen H - Apr 2017
Overall score
Baie goeie blyplek!
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Carmen. Ons sien uit daarna on julle weer te verwelkom.
Suzette W - Mar 2017
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Baie dankie vir die heerlike, netjiese en rustige verblyf. Het ook groot waardering vir hulp toe ek dit benodig het. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie vir jou terugvoer, Suzette! Ons waardeer dit. Dit was vir ons 'n plesier om jou hier te ontvang. Lekker vakansie hou verder!
Brenda M - Mar 2017
Overall score
Gemaklik, netjies met alles wat nodig is.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie Brenda! Jou terugvoer word baie waardeer. Ons stem saam - die Studio-eenheid is effe knap vir 'n gesin met drie kinders. 'n Eenslaapkamer-eenheid sou beter gewerk het mits dit beskikbaar was. Volgende keer! André
Jane V - Mar 2017
Overall score
Very convenient and pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en aangenaam.
'n Braaitang en plastiek-eetgerei vir kinders sal welkom wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie vir julle terugvoering, Jane. Ons waardeer dit.
Hanli D - Jan 2017
Overall score
Fantabulous!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasmagories!
Ons is van Jeffreysbaai en wou net bietjie in die stad kom vir 'n naweek wegbreek. Baie netjies en stil. Vriendelike bestuur, dankie Andre en Zandile.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie Hanli! Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet! Dankie vir julle goeie terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, André
Irmela K - Jan 2017
Overall score
Neat, spacious and tasteful to feel at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, ruim en smaakvol om tuis te voel.
Brighton Mews is 'n akkommodasie om aan te beveel, netjies, ruim, sekuur en smaakvol. Genoeg plek vir almal en alles en sekuur met parkering. Dankie vir die lekker verblyftyd, ons het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie Irmela en Roswitha en dogters, ons waardeer julle terugvoer baie.
Sterkte vir die studies.
Beste groete,
André
Henry V - Jan 2017
Overall score
Very well equipped with everything you might need. Also ideally located, walking distance from the beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed toegerus met alles wat gaste mag nodig kry en ideaal geleë - loopafstand van die strand.
Goed toegeruste en netjiese eenhede in rustige deel van Somerstrand. Motors is veilig agter geslote hek. Gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is ideal geleë - slegs 'n kort afstand van die strand en ook loopafstand van 'n klein winkelsentrum. Sal beslis weer daar tuisgaan en vir 'n langer periode.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Henry! Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Maryke S - Dec 2016
Overall score
Dit was wonderlik en Andre-hulle was vriendelik, behulpsaam en is baie dierbare mense. Sal enige tyd mense soontoe verwys en weer daarheen gaan, baie dankie Andre vir jul gasvryheid.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Maryke! Dit was ons voorreg om jou en Marius hier te ontvang. Ons is bly julle het die tydjie geniet! Ons sien julle graag weer
Craig B - Nov 2016
Overall score
Very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Perfect vir my driekamp doeleindes. Die studio was 'n bietjie klein vir my gesin, maar dit het goed gewerk vir wat ons wou doen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Thank you for your positive feedback, Craig. It was great to host you. Happy that it worked well for your needs. We look forward to welcoming you in a larger apartment next time.
Gerda B - Nov 2016
Overall score
Lovely unit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike eenheid.
Ons het heerlik gebly. Die eenheid is gerieflik en groot.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Gerda! Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Pieter M - Oct 2016
Overall score
Hosts were very friendly and helpful. We felt at home and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het tuis en veilig gevoel.
Netjiese verblyf. Ons het geen klagtes nie. Sal weer daar gaan oorbly en sal dit by ons vriende aanbeveel. Die parkering is 'n bietjie knap, maar dit is geen krisis nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer, Pieter. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves.
Michael H - Oct 2016
Overall score
Enjoyable and thankful for the provided coffee, tea and rusks.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Genotvol en dankbaar vir die voorsiening vir koffie, tee en beskuit.
Sal enige tyd hierdie verblyf aan ander voorstel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Michael. Ons waardeer dit. Dit was aangenaam om jou te huisves.
Bevan N - Oct 2016
Overall score
Baie lekker.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie Bevan. Dit was vir ons aangenaam om julle te huisves. Ons sien uit na 'n volgende keer.
Veronica M - Oct 2016
Overall score
Beautiful place, will definitely visit again and recommend to other people.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Thank you Veronica and colleagues! It was our pleasure to host you. Your kind words are appreciated. We look forward to welcoming you back.
Dirk V - Sep 2016
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie aangenaam.
Ons verblyf was aangenaam en ek sal dit enige tyd aanbeveel vir ander.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Dirk. Jou ondersteunende kommentaar word baie waardeer. Dit was lekker om julle te ontvang.
Vriendelike groete.
André
Patrick H - Aug 2016
Overall score
Excellent value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld.
Sal dit definitief aanbeveel vir vriende en familie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Patrick. Ons is bly jou verblyf was lekker! Jou goeie woord word baie waardeer.
Elna M - Jul 2016
Overall score
Comfortable and convenient.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Your feedback is out of character with the feedback that we usually receive. However, I respect that and I will attend to the concerns raised. I am sorry you did not bring your concerns to our attention at the time. We could have dealt with them without delay. Dampness is unfortunately a frequent issue for us, living so close to the ocean.
Sanjanee N - Jul 2016
Overall score
Absolutely fantastic!
Brighton Mews Guest Suites 's response
Thank you. It was wonderful to have you all enjoy yourselves so much. We look forward to seeing you again.
Trishkar H - Jul 2016
Overall score
Pleasant stay and friendly hospitality.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Thank you, Trishkar! We look forward to welcoming you both again.
Bertus T - Jun 2016
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Gerieflik! Skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Bertus
Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Ons waardeer dit en julle ondersteuning!
Baie groete
André
Lizelle K - May 2016
Overall score
Goeie ligging.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Lizelle, vir jou goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Liezel V - May 2016
Overall score
Aangename verblyf.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Liezel. Ons waardeer dit en werk aan die 100%! Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Beste groete.
Beverley S - Apr 2016
Overall score
Convenient, clean, value for money!
Brighton Mews Guest Suites 's response
Thank you for your positive feedback, Beverley. Much appreciated! We enjoyed having you. Kind regards.
Tsepo M - Apr 2016
Overall score
The place was safe and siutable for ages.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Thank you Tsepo. We appreciate your positive feedback. It was a pleasure to have you stay at BRIGHTON MEWS
Desire D - Mar 2016
Overall score
Very comfortable and clean.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Thank you for your feedback, Desire. We look forward to seeing you again. Sorry your rugby game did not go the Kings' way
Annemi J - Feb 2016
Overall score
Uitstekende vriendelike en skoon akkommodasie.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie Annemi! Dit was 'n groot plesier vir ons om julle groep te ontvang. Ons is bly ons het aan julle verwagtinge voldoen.
Theuns B - Dec 2015
Overall score
Netjiese plek. Goeie pryse. Goeie diens.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie Theuns - ek antwoord eerder laat as nooit! Jammer oor die vetraagde respons. Jou boodskap het hier by my ietwat deur die vingers geglip. Nietemin, baie dankie daarvoor. Ons waardeer julle gesindheid en goeie terugvoer. Tot weersiens.
Groete,
André
Retha B - Oct 2015
Overall score
Rustig en gerieflik.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Hallo Retha
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.Ons is bly dat ons aan julle verwagtinge voldoen het.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Beste groete, ook aan die res van die groep.
André
NS: Het julle pakkie toe veilig aangekom?
Louis B - Oct 2015
Overall score
Dit was baie lekker om van hulle fasiliteite gebruik te maak.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Baie dankie, Louis! Ons waardeer jou goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Beste groete,
André & Marina
Frieda V - Oct 2015
Overall score
Drie heerlike rustige dae met goeie diens!
Brighton Mews Guest Suites 's response
Beste Frieda,
Baie dankie vir julle belangstelling in Brighton Mews en vriendelike terugvoer. Ons waardeer dit baie. Is daar iets wat jy moontlik kan voorstel om privaatheid in die eenheid waarin julle tuis was, te bevorder of te verbeter? Ons besef dat die boonste verdieping se gaste by julle ingang moets verbystap en dat dit steurend kon wees. Ons wil julle graag weer verwelkom by ons in die toekoms.
Vriendelike groete,
André
Doena S - Sep 2015
Overall score
Wonderlike, skoon plek. Lieflike eienaars.
Brighton Mews Guest Suites 's response
Doena, jammer ek volg nou eers op. Baie dankie vir julle baie positiewe terugvoer. Ons sien julle bae graag weer in die toekoms.
Groete,
André & Marina
Venus D - Sep 2015
Overall score
Veilige verblyf en vriendelike diens!
Antoi F - Sep 2015
Overall score
Baie goeie waarde vir geld en sentraal geleë.
Edwin K - Aug 2015
Overall score
Wonderlike ervaring. Definitief waarde vir geld.
Tes L - Jul 2015
Overall score
Dit was regtig baie lekker.
Nomonde M - May 2015
Overall score
I fell in love with the place the first time I browsed on the internet!
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 16:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 57 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Eastern Cape
- All ages welcome