Umgeni Park Accommodation at Buckleigh Guesthouse | TravelGround
+14

Buckleigh Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 17 reviews for Buckleigh Guesthouse
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.2/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Derik Duvenhage D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Derik Duvenhage D

Oor die algemeen tevrede met die ondervinding. Grootste pluspunt was die vriendelike en behulpsame mense van die gastehuis.

Die kamers was ruim en goed toegerus en alles het gewerk. Ontbyt (opsioneel) was gemiddeld, maar relatief goedkoop. Toegang tot die gastehuis was maklik - ons kon kom en gaan soos ons wil. Bestuur en werkers was baie vriendelik en behulpsaam. Areas om te verbeter: Voorbereiding vir beurtkrag (loadshedding) en kamers sonder vensters (vertrek baie donker). Gastehuis is nie vir BTW geregistreer nie.

Buckleigh Guesthouse's response

Hi Derik,
Thank you for the review, we really appreciate it. We will work on the areas that need to be worked on.
Kind Regards,
Justine

Buckleigh Guesthouse
Stephanie P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie P
With spouse/partner

No frills, no fuss. Got what I needed.

See stars.

Ami S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ami S
On business

Friendly and good service.

Enjoyed my stay while on business, very friendly staff.

Adre S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adre S
With friends

Vriendelike, behulpsaam, absolute aanbeveling.

Van die oomblik wat ons daar gearriveer het, was ontvangs van tiptop gehalte, baie vriendelik en behulpsaam.

Buckleigh Guesthouse's response

Hi Adre,

Baie dankie, ek is bly julle het die nagrus geniet.

Ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete
Justine

Buckleigh Guesthouse
Sibusiso M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sibusiso M
Individual traveler

Had a very cosy and relaxed night will call again. The lady responsible had a very warm welcome and a friendly attitude.

A very nice and private place to be if you want time to yourself and it is also very conducive for group visits. Its close proximity to most interesting places makes it very convenient.

Buckleigh Guesthouse's response

Hi Sibusiso,

Thank you for the review.

We hope to see you again.

Kind regards,
Justine

Buckleigh Guesthouse
Koos V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Koos V
With spouse/partner

Stil en rustige area.

Het laat aangekom, was vriendelik ontvang. Goeie diens en 'n netjiese kamer.

Emelda M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Emelda M
With friends

It was refreshing and I'm going back soon.

Perfect to my satisfaction.

Vuza B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vuza B
With spouse/partner

It is safe, clean and the service was superb.

Very nice place, everything was perfect.

Xolani B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Xolani B
With friends

We really enjoyed our stay, and I would use them again anytime.

The service was excellent and rooms were nice and clean also the workers are making you feel at home.

George A - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
George A
With friends

Safe, clean and neat.

Reception was friendly and it was clean and neat. Located in a neat and secure area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, skoon en netjies.

Ontvangs was vriendelik en dit is skoon en netjies. Geleë in 'n netjiese en veilige area.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Antoinette E - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette E

Baie lekker en veilig.

Ek en my kind het alleen afgery vir 'n gala. Veiligheid en ligging was vir ons baie belangrik. Ons was naby aan die Kingspark Stadion se swembad en het veilig en rustig geslaap. Uitstekende diens en vriendelike personeel. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Buckleigh Guesthouse's response

Hi Antoinette,
Thank you for your review.
We are very happy that you enjoyed your stay.
We hope to see you again soon.
Kind Regards
Justine

Buckleigh Guesthouse
Marie-heleen L - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marie-heleen L
With spouse/partner

Aangename verblyf en goeie waarde vir geld.

Goeie en vriendelike diens. Die kombuisie kan skoner wees bv die buitekant van die asblik was baie vuil. Goeie waarde vir geld.

Delia B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delia B
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Baie dankie vir goeie verbly. Die kamer het al ons verwagtings oortref. Daar was nie koffiegeriewe in die kamer nie, maar die gebruik van die volledig toegeruste kombuis het opgemaak daarvoor. Pam was 'n baie goeie gasvrou. Die badkamer is pragtig. Kan definitief die plek aanbeveel. Baie sentraal en net 'n paar km van Durban se hawe af. Baie dankie. Dis 'n pragtige plek.

Buckleigh Guesthouse's response

Thank you very much Delia. It was a pleasure having you.

Hope to see you soon.

Yours kindly
Pam

Buckleigh Guesthouse
Sue B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue B
With spouse/partner

Diens was baie goed, dit is skoon en netjies.

Die personeel is baie behulpsaam. Baie dankie aan LekkeSlaap, wat ons so vinnig kon help met verblyf, asook julle aanhoudende terugvoer oor waar ons bly en hoe dit werk. By Buckleigh, ook baie dankie aan Nick wat vir ons gewag het aangesien ons eers laat daar aangekom het en sy gasvryheid. Alles was skoon en netjies. Groete.

Lorraine V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lorraine V
With friends

Aanwysings verwarrend, bietjie vuil.

Die aanwysings op die webblad is verwarrend. Ontvangs was sigbaar ontevrede toe ons die hoofhek gebruik. Die ingang is eintlik linksom in 'n klein straatjie. Die kamer is te klein vir 2 mense. Die vullisblik in die badkamer is vuil aan die buitekant. Die vullisblik in die kombuis was onhigiënies. Die besoeker in die kamer langsaan blyk 'n semi-permanente inwoner te wees. Die yskas is vuil en vol "ou" kos. Ons wou nie die skoonmaakdiens gebruik nie. Die beddegoed was wonderlik, maar was dit skoon lakens waarop ons geslaap het? Dit was baie gekreukel die eerste aand. 'n Volledige straatkaart by ontvangs sou ons besoek vergemaklik het. Ek kon by geen winkel 'n kaart aankoop nie.

Sibongile S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sibongile S
With spouse/partner

I love the guesthouse and the staff members are helpful and friendly.

Every time I visit Durban Buckleigh Guesthouse. It's my home. Thank you Nick for your hospitality.

Nelmarie V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelmarie V
With friends

Die gastehuis is baie netjies, en sentraal geleë.

Die eienaar is baie hulpvaardig en vriendelik. Ons het baie tuis gevoel en sal beslis in die toekoms weer gebruik maak van Buckleigh gastehuis. Sal definitief mense aanbeveel om daar te bespreek.

From R599
per night (sleeps 2)
From R599
per night (sleeps 2)
From R599
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 25 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 2 Buckleigh Place, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZTM2ZDFhLTA4MTEtNDE2OS1hZDRlLWU0Y2NlMGQ3MjE4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R599  per night (sleeps 2) 17 5 1 5 2 Buckleigh Place Durban North 4051 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-21:00 11:00 -29.8031456 31.016881
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com