Burkea Park Villa
Review Summary
Melanie S - Jan 2020
Overall score
Baie netjies en sentraal geleë. Privaat. Voel soos eie huis.
Margit M - Nov 2019
Overall score
Veilig, mooi, skoon, stil.
Welna S - Dec 2018
Overall score
Wonderlike verblyfervaring! Eienaar baie attentive.
Elizabeth H - Jul 2018
Overall score
Friendly manager and owner. Location and facilities very convenient for our purposes.
Cora G - May 2018
Overall score
Wonderlike en rustige verblyf.
Louise O - Dec 2017
Overall score
Baie oulike plek, het alles in wat jy benodig. Fantastiese mense.
Eurika G - Dec 2017
Overall score
Clean, tidy, comfortable and very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies, gemaklik en baie vriendelik.
Ons was hartlik verwelkom met varsgebakte beskuit, die plekkie is skoon en ruik vars, baie huislik en sal vir seker weer daar bly, kan dit vir enige persoon toe oë aanbeveel. Jy hoef niks saam te sleep nie, als wat nodig is, is daar beskikbaar en nog meer, lekker privaat tuin met braai-area, baie veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dane B - Dec 2017
Overall score
Puik!
Michelle L - Oct 2017
Overall score
Heerlike verblyf, baie ruim met alles wat jy nodig het.
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 Burkea Park, Buikgord Street, Wapadrand, Pretoria, 0085, Gauteng
- All ages welcome