Bushwise Safari Lodge Kruger Park
Review Summary
Christo J - Feb 2021
Overall score
Ideale ligging, vriendelike en vinnige diens.
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Christo,
Was heerlik om julle hier te he! Kom gerus weer, ons sien uit om jul terug te verwelkom.
Annette
Carien W - Jan 2021
Overall score
Lugversorging is aan te bevele.
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Carien,
Dankie vir jou resensie, waardeer!
Carien ja, ons kamers in die gastehuis het wel lug versorging - dit is hoekom ons seker maak om te stipuleer dat daar nie lugreeling in ons sakpas-kamers beskikbaar is nie.
Indien gaste van die bietjie duurder opsie gebruik wil maak, is lugreeling, die pragtige uitsig oor die rivier en Kruger park en toegang tot die swembad wel beskikbaar.
Hoop julle het sommer 'n baie lekker dag verder.
Annette
Isaac M - Nov 2020
Overall score
Enjoyed our stay.
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Myself, and the rest of the Bushwise team would love to welcome you back here in our little piece of paradise real soon.
Please send my fondest regards to the rest of the family.
Anneke V - Nov 2020
Overall score
Oornagverblyf huis toe.
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Anneke,
Dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer.
Ek stem volkome saam met jou, veral hierdie tyd van die jaar kan dit maar baie warm word hier in ons omgewing. Ons kamers in die gastehuis het wel lug versorging, daar is dus 'n opsie om eerder hierdie kamers te boek.
Hoop jy het 'n heerlike dag verder, en baie dankie vir julle ondersteuning.
Annette.
Jan O - Aug 2020
Overall score
‘n Waardevolle wegbreek. Rusplek met goeie diens.
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hello Jan,
Dit was heerlik om julle hier te he, baie dankie vir al die aangename tyd wat ons saam spandeer het. Dankie ook vir die mooi resensie, dit word opreg waardeer.
Tim
Lizelle V - Aug 2020
Overall score
Ons het die tydjie daar vreeslik geniet, onder COVID19 omstandighede.
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Lizelle,
So bly om te hoor julle het jul verblyf hier by Bushwise Safari lodge geniet. Ons beskou ons self as baie bevoorreg om een van die min gastehuise te wees wat reg teen die Krokodil rivier gelee is, met 'n pragtige uitsig oor die Kruger Park. Ek sit my juis nou en verkyk aan 'n groot ou krokodil op die sandbank wat die laaste paar strale van die son geniet, 'n skaam bosbok en haar lammetjie wat hom versigtig dophou, en 'n hele klomp seekoeie wat in die water baljaar.
Julle sal definitief moet terugkom vir meer lekker kuier op ons dek.
Hopelik sien ons sommer gou weer.
Annette
Dawie B - Aug 2020
Overall score
Onbeskryflik rustig in die natuur ─ heerlik!
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Goeie more Dawie!
Ek kan die versoeking nie weerstaan om jou jaloers te maak nie, terwyl ek hierdie tik, verkyk ek my aan ‘n trop olifante in die rivier hier reg voor ons gastehuis – daar is ‘n hele klompie baba olifantjies ook in die trop - die een is besig om sy eie slurp te ontdek soos 'n baba sy handjies ontdek - te oulik.
Ek is baie bly om te hoor julle het julle verblyf hier by ons geniet, en baie dankie vir jul resensie, dit word opreg waardeer.
Annette
Dirk D - Aug 2020
Overall score
Dit was 'n baie aangename ervaring. Sal definitief weer daar gaan slaap.
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hello Dirk,
Ons drink 'n koffietjie hier op die balkon, 'n paar buffels bak in die oggend-sonnetjie op die sandbank anderkant die rivier, 'n groot ou krokodil het sy oog op 'n impala wat kom water drink, en 'n hele klomp kameelperde drentel hier in ons tuin rond. Dit gaan my verstand te bowe dat hulle mond nie heeltemal in flarde gesny word van al die doring takke terwyl hulle die blare so delikaat met hul tonge af stroop nie. Die natuur is darem maar wonderlik.
Dirk baie dankie vir jou mooi resensie - ons waardeer opreg.
Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom hier by Bushwise.
Sonnige groete van die bos af.
Annette
Johan V - Nov 2017
Overall score
Gemiddeld.
Read moreBushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Johan,
Thank you so much for complimenting our staff, I will revert your comment to him.
Tim and I are on a short holiday in Namibia with very capable staff at our establishment during our absence, as mentioned by yourself. I think every person needs a break, even if you are in the tourism business yourself - from there our absence.
Nowhere in any of our listings on websites or our own website does it state that all our rooms have a view of the Crocodile River and Kruger Park. We only have 2 rooms upstairs. You will also note under 'recommendations' from previous guests that they recommend that you ask for an upstairs room with a view during the booking process. Therefore no 'illusion' was created in any of our listings of our establishment - what is advertised is what you get.
Hope this explains it better.
Have a good day further.
Annette
Johan K - Oct 2017
Overall score
Stunning view en vriendelike diens.
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hello Johan,
Ek kyk juis weer op die oomblik vir 'n groot trop olifante in die rivier reg voor Bushwise terwyl ek vir jou skryf - baie klein olifantjies ook, die een is besig om sy eie slurp te ontdek soos 'n baba sy handjies ontdek - te oulik!
Ek is so bly om te hoor dat jy julle besoek by ons geniet het.
Hoop jy het 'n fantastiese dag.
Annette
Emmerentia D - Oct 2015
Overall score
Great experience.
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Emmerentia,
Thank you so much for taking the time to write this review. We forget how extremely fortunate we are to have zebra, giraffe, kudu, blue wildebeest, warthog, impala, monkeys and bushbuck in our garden on a daily basis, not to mention the exquisite view over the Crocodile river and the Kruger park where all of the Big Five have been spotted from our balcony.
Glad that our staff lived up to your expectations as well.
Keep in touch.
Annette
Stefan V - Oct 2015
Overall score
Net baie warm.
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Stefan,
So baie dankie dat jy tyd afgestaan het om 'n resensie oor Bushwise Safari lodge te skryf.
Dankie ook dat jy bereid is om ons aan te beveel - ons waardeer opreg.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Sonnige groete van die bos.
Annette
Anniki V - Jul 2015
Overall score
Baie aangenaam.
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Anniki,
Delighted to hear that you've enjoyed our traditional South African food. We count ourselves very lucky to have such good staff.
I think the atmosphere during dinner, sitting around a fire under the African sky by candle light with bush babies visiting also do a lot to enhance the experience.
Take care.
Annette
Nadene D - Feb 2015
Overall score
Heerlik - het ons tyd werklik geniet!
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Nadene,
Thank you for giving Bushwise Safari lodge such a good rating - much appreciated.
Myself and the Bushwise team are looking forward to welcoming you back here at Bushwise.
Keep in touch.
Annette
Karien S - Dec 2014
Overall score
Uitstekende diens
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Karien,
Thank you so much for your rating of Bushwise Safari lodge. We all here at Bushwise are delighted to hear that you have enjoyed your stay with us and that the rest of the Bushwise team made sure that you had everything you need during your stay with us. We have an amazing team and we count ourselves lucky.
Have a wonderful day further.
Annette
Drina V - Nov 2014
Overall score
Dit is 'n pragtige plek en baie gemaklik.
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Drina,
Dis heerlik om te hoor jy praat van jou verblyf hier as 'n ervaring wat jy nie sou wou mis. Baie dankie!
Annette
Ursula F - Sep 2014
Overall score
A very nice and pleasant stay with good gamedrives.
Read moreBushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Ursula,
Thank you for your 5-star rating for and for mentioning all the different aspects of what Bushwise Safari lodge has to offer. We combine excellent game viewing safaris with accommodation in the best location in the area with spectacular views over the Kruger park and Crocodile river in comfortable, clean rooms.
Thanks again for your lovely review.
Annette
Nosipho N - Jun 2014
Overall score
It was awesome!!!!
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Nosipho,
You are one of the kindest people I've ever met. It was lovely having you here and we can't wait to welcome you back.
Do come visit real soon.
Annette
Juan E - Jan 2014
Overall score
Fantasties, net baie drukkende hitte ...
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Juan,
Dit was heerlik om julle hier te he. Jy is reg, die somer hier kan baie warm word. Gelukkig het ons die swembad met 'n fantastiese uitsig oor die Kruger Park en Krokodil rivier dat mens kan afkoel terwyl jy na die diere kyk.
Ons is baie gelukkig om in hierdie mooi deel van ons land te bly.
Ons hoop om julle gou weer te verwelkom hier by Bushwise.
Hoop julle sal ons sommer gou weer vereer met julle teenwoordigheid.
Annette
Barry P - Aug 2012
Overall score
Very pleasant
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Barry,
Delighted to hear that you have enjoyed your stay with us. Thank you for the stars that you've given us.
Tim
Mark Wayne P - Jun 2012
Overall score
Fantastic location, friendly folk, fabulous wholesome food
Bushwise Safari Lodge Kruger Park's response
Hi Mark,
It's been a while. Mark thank you for your kind words about Bushwise Safari lodge - myself and the rest of the team are looking forward to your next visit.
Keep in touch.
Tim
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 2821 Njala Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
- All ages welcome