The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Frameace Business and Holiday Accommodation | TravelGround
+93

Frameace Business and Holiday Accommodation

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 7 reviews for Frameace Business and Holiday Accommodation
Cleanliness
4.0/5
Service
4.1/5
Location
3.9/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.0/5
Kruschev Tiyo S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kruschev Tiyo S
With spouse/partner

Clean, safe and comfortable.

The owner is brilliant!

Fanie W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fanie W
Individual traveler

Rustig en veilig.

Het heerlik gerus en was naby aan alle fasiliteite.

Wilmien C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilmien C
Family with young children

Fantastic location close to tourist attractions and 20 min from the ocean.

The people are friendly and likes to chat with you. There are nooks everywhere where you can sit and relax. There are art on the walls everywhere in the garden, which contributes to the comfortable atmosphere. Quiet and clean. Tidy and gives the feeling of a home away from home. It is affordable and safe. I can really recommend Frame Ace for holidaymakers or people who are there for work.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties geleë en naby aan toeristebetrekkings en 20 min van die see af.

Die mense is vriendelik en knoop graag geselsies met mens aan. Daar is orals hoekies waar mens kan sit en ontspan. Orals in die tuin is daar kuns teen die mure op wat deel by dra tot die gemaklike gevoel. Rustig en skoon. Netjies en gee die gevoel van 'n huis weg van die huis af deur. Dit is bekostigbaar en veilig. Ek kan regtig Frame Ace aanbeveel vir vakansiegangers of mense wat daar is vir werk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Casandra H - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casandra H
With spouse/partner

Convenient, comfortable, hospitable and value for money!

We made a booking for 2 nights. Had to be in Bellville for business on very short notice and I dropped in at the premises very quickly. Yet Edwin came to meet us, showed us to the accommodation, informed us about all the facilities and the safety measures (alarms/beams) on the premises. So we extended out two nights to three. Edwin and Marlene were so welcoming and pleasant. With our departure we had to rush to get away at 4 to be on time at the airport. Edwin came to collect the key from us in person, saw us out and wished us a safe trip. He also phoned us later during the week to hear if we arrived safely in Joburg. We have had very bad experiences in the past and are quite difficult clients to please, but I am happy to report that this experience was so much better than we could've expected. Possible improvements: the alarm system was a bit of a problem early in the morning and late at night - maybe look into something more convenient. The rooms are self service, yes, but I would advise that linen and towels be replaced after the 2nd day's stay and that the kitchen be cleaned. I would also advise that a breakfast option be included (even lunch packets), at an additional cost. It is just so convenient, especially for a business person, to grab something to eat on the go instead of driving around in search of a meal. I would also advise that you give your business a name. I know it is recognised on Frame-Ace, maybe something in that line or "Home is where art is". Thanks for your hospitality. I would gladly recommend you to others and stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, gemaklik, gasvry, waarde vir geld!

Ons het 'n bespreking gemaak vir 2 nagte. Moes in die Bellville-omgewing wees vir besigheid en op kort kennisgewing by besigheidsperseel kon aanmeld. Van eerste kontak het Edwin het hy ons in die naby omgewing kom haal om aan te wys na die bestemming, goed ingelig, alle geriewe met ons bespreek, asook die veiligheid (alarm/beams) wat op die perseel installeer is. Ons het toe ons twee nagte na drie verleng. Beide Edwin & Marlene was baie verwelkomend en goedgesind. Met ons vertrek was dit 'n gejaag om 4 uur weg te kom en betyds op die lughawe te wees. Edwin het persoonlik die sluetel by ons kom afhaal, ons uitgesien en 'n veilige reis toegewens. Edwin het ook weer in die week geskakel om te hoor of ons veilig in Johannesburg arriveer het. Ons het al walglike ondervindings beloop in die verelede en is moeilke kliënte, maar gelukkig om te rapporteer dat hierdie ondervinding ons verwagting oortref het. Moontlike verbeteringsnotas: Die alarm het ons gesnoeker laataand en vroegoggend - sal moet kyk na geriefliker opsie, omdat ons gereeld die beams laat afgaan het op ongeleë tye. Die kamers is selfsorg ja, sal net voorstel dat handdoeke/beddegoed dalk geruil word na 2de dag se aanbly, asook die kombuis dalk skoongemaak word. Ek dink ook dat sou julle die opsie vir ontbyt insluit (selfs ontbytpakkies) teen 'n ekstra koste, sal dit positief ontvang word. Soms net gerieflik (spesifiek op besigheid) om gou te eet voor die dag begin en nie te hoef rondry opsoek na 'n vinnige ontbyt nie. Sal ook voorstel dat julle 'n naam gee vir die akkommodasie, weet die besigheid word erken op Frame-Ace, miskien iets van daardie afkoms en of "Home is where the art is." Baie dankie vir julle gasvryheid, ek sal julle verseker aanbeveel en met graagte weer hier aanbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frameace Business and Holiday Accommodation's response

Hi Casandra & Evert,

Dit was beslis 'n groot plesier om julle te kon verwelkom by "Home is where the Art is" :-)

Ek waardeer die konstruktiewe kritiek en sal beslis na ons opsies kyk. Eerstens was dit my fout, ek het vergeet om vir julle te noem van die spaar handdoeke/beddegoed regs bo in die kas. Die alarmstelsel soos dit nou is het vir ons as familie en Marlene se kliente gewerk maar het besef dat 'n elektrisieseheining baie beter sal werk, ons moes met al die verkeer op hierdie stadium die veranderinge/bouwerk op hou sit tot na die seisoen.

Omdat die kombuis deur ander gaste ook gebruik word is daar ongelukkig tye wanneer hulle nie die kombuis skoon agterlos na elke gebruik, hulle los dit of tot laataand of vroegoggend...ons wil nie graag notas opsit om gaste te herinner maar dit sal miskien nodig in die toekoms.

Ons seun sou die kombuis/teetuin bestuur het maar hy het intussen verlief geraak, getrou en woon tans in Cambridge, NZ waar hy as 'n chef werk. Die teetuin/restourant is beslis deel van die groter prentjie maar ek hou van die idee van kospakkies/ligteontbyt intussen. Tot dusver was daar nog nie 'n behoefte nie omdat ons so sentraal gelee is maar sal in die toekoms ons gaste die opsie gee.

Baie dankie weereens vir die goeie terugvoering, sal beslis kyk na die verbeteringsvoorstelle, ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te verwelkom!

Groete vir Evert :-)

Frameace Business and Holiday Accommodation
Linda C - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Linda C
On business

No satisfied at all!

The owners don't go to any effort - the toilet doesn't have a door! I asked for 2 single beds seeing as the stay was for 2 men, but no effort was made to find an alternative (sleeper couch) to place in the room. The second person had to go and stay at a friend's place close by. I would definitely not recommend this place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Glad nie tevrede nie!

Eienaars doen geen moeite nie, toilet het geen deur aan nie! Het gevra vir 2 enkelbeddens aangesien dit vir 2 mans was, maar het geen moeite gedoen om 'n ander alternatief (sleeper couch) vir hulle in die kamer te sit nie. Die tweede persoon moes by vriende daar naby gaan oornag vir die tydperk wat hulle daar was. Ek sal glad nie die plek aanbeveel nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frameace Business and Holiday Accommodation's response

Hi Linda,

Alhoewel ons daarna streef om elke besoeker tevrede te stel waarookal moontlik is hierdie die eerste negatiewe terugvoer ontvang.

Eerstens was die bespreking in jou naam gedoen dws Linda Carolus, ek het die dag voor aankoms nog gebel om te besvestig hoe laat julle hier sal wees. Toe is ek ingelig dat jy die bespreking namens jou "baas" gedoen het. Daar was geen aanduiding dat dit twee mans was, ek het toe aangeneem dit was man en vrou aangesien ons dit duidelik bemark as queengrote beddens en nie enkel beddens nie. (double room sharing)

Gaste het al op vorige geleenthede vroegtydig met ons reelings getref sou hulle graag enkelbeddens benodig of spesiale versoeke gehad het, dit was nog nooit 'n probleem nie, ons was nie in kennis gestel of daarvan verwittig nie.

Eers toe die twee mans hier aankom het ek gewonder of hulle besef dat hulle 'n queengrotebed/kamer bespreek het. Toe ek hulle vra en noem dat ons wel 'n opblaasbed kan reel was die kommentaar, "nee wat, die een le op sy sy en die ander op sy rug", hulle het 'n grap daarvan gemaak.

Nadat ek hulle die kamer en geriewe gewys het het ons buite in die tuin gaan sit en gesels oor alles en nog wat. Ek het weer gevra oor die slaapreelings toe het hulle gese hulle gaan net oorslaap en meeste van die tyd op kantoor/vergaderings wees en die een se vriende/familielid is naby hy gaan ook by hulle kuier.

Wat die toiletdeur aanbetref, dit is 'n oopplan en-suite met bad/stort/toilet/wasbak dws volbadkamer. Ek is in die eiendoms bedryf en daar is hoeveel huise met hoofslaapkamers met oopplanbadkamers net soos hierdie een. Daar is selfs kamers waar die bad in die middel van die vertrek is maar ek neem kennis van jou kommentaar en sal beslis na ons opsies kyk.

Ek let op dat ons een ster kry vir waarde vir geld/klientediens/netheid/ligging en sekuritiet. Sekerlik toe die bespreking gemaak is het julle gekyk na die fotos van die kamers, tariewe, ligging ens. Ons kamers is splinternuut ingerig met baie extras wat mens nie eers by hotelle sal kry nie. Ons het drie alarmstelsels op die perseel, elke kamer kry sy eie remote wat dan beheer het oor die alarmstelsel. Telkemale wat ons gaste ons groet kan hulle nie ophou praat oor die waarde vir geld, netheid en dat ons hopeloos te min vra vir die kamers. Ons het gaste wie gereeld terugkom, drie/vierkeer al.

Ons het verwysings/bewyse van alle terugvoer indien nodig, hoekom sal ons enige besoeker wil opsetlik tenakom, dit is mos nie goed vir enige besigheid nie !

Indien daar wel met Travelground/Lekkaslaap gereel is vir twee enkelbeddens vra ons dan namens hulle om verskoning vir die ongerief, dit is nie met ons gereel nie. En soos genoem ons het wel enkelbeddens en opblaasmatrasse sou dit versoek word.

Julle is meer as welkom om weer van ons geriewe gebruik te maak, ons sal selfs vir julle 'n aand gratis aanbied.

Vriendelike groete,

Edwin











Frameace Business and Holiday Accommodation
Martin V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martin V
With spouse/partner

Well equipped to create homey atmosphere.

Well equipped to create homey, comfortable atmosphere. Home away from home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed ingerig om 'n meer huislike gevoel te skep.

Goed ingerig om 'n meer huislike en gemaklike gevoel te skep. Dit is soos jou huis weg van jou huis af.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bernadene M - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernadene M
With spouse/partner

Breathtaking, excellent accommodation.

It's centrally located and close to all the major routes in and around the Cape winelands and attractions in the centre of Cape Town. On arrival we were received by Edwin whose customer service is top notch. We were taken through the entire premises and everything was explained to us. The room makes you think of a 5-star hotel room, with everything that goes with it. From refreshments and cookies for guests to the beautiful en-suite bathroom, with the necessary soap and foambath. Everything in this beautiful place speaks of style. There are three different living rooms and each is beautifully furnished. There is a communal kitchen with everything at your disposal if you would want to cook. There is a TV with DStv. The garden is beautiful and very artistically designed with a large boma to have a delicious braai. The barbecue area can accommodate a reasonable number of people. It's perfect for a small reception or party. There is also an art and frame showroom next to the house which once again speaks of the style of the beautiful guesthouse. I'm so excited about this beautiful, artistic and stylish guest house that I will be staying there again and again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende, uitstekende akkommodasie.

Dis sentraal geleë is naby alle hoofroetes in en om die Kaap se wynlande en sentrale Kaapse besienswaardighede. Met aankoms is ons ontvang deur Edwin wie se kliëntediens uit die boonste rakke is. Ons is deur die hele perseel geneem en alles is aan ons verduidelik. Die slaapkamer laat jou dink aan 'n 5-ster-hotelkamer, met alles wat daarmee saamgaan, van die verversings en koekies wat daar gelos is vir die kliënt tot en met die pragtige badkamer wat en suite is met die nodige wasseep en skuimbad. Alles in die pragtige plek spreek van styl. Daar is drie verskillende sitvertrekke en elkeen is puik gemeubileerd. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met alles tot jou beskikking as jy wil kook. Daar is 'n TV met DStv. Die tuin is pragtig en baie kunstig ingerig met 'n groot boma om heerlik vleis te braai. Die braai-area kan 'n redelike klomp mense akkommodeer. Dis uitstekend vir 'n kleinerige onthaal of partytjie, langs die gastehuis is daar 'n skildery- en raam-vertoonkamer wat weereens styl gee aan die pragtige gastehuis. Ek is so opgewonde oor hierdie pragtige, kunstige en stylvolle gastehuis dat ek weer en weer daar sal tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frameace Business and Holiday Accommodation's response

Hi Sandra,

Dit was baie lekker om julle te kon ontmoet en die voorreg om tot julle diens te kon wees. Al was dit 'n kort besoek was dit vir ons ook baie spesiaal en ons sien verseker uit na die volgende geleentheid. Dankie ook vir die mooi woorde en verwysing, dit was vir ons 'n groot plesier, tot 'n volgende keer.

Vriendelike groete

Edwin & Marlene

Frameace Business and Holiday Accommodation
was R795
From R716
per night (sleeps 2)
was R795
From R716
per night (sleeps 2)
was R795
From R716
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 32 Canterbury Street, Oakdale, Bellville, 7530, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd189f7e99c1b66b92a61cc0bbdc91a163eb9a7838997937144c2c19af33533694e566b50b394b212242464bd5b3267de8bf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795, now From R716  per night (sleeps 2) 7 5 1 4 32 Canterbury Street Oakdale 7530 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.896399252692 18.633784836632
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!