Calitzdorp Accommodation at Calitzdorp Railway Station | TravelGround
+23

Calitzdorp Railway Station

61 reviews
Camping/caravan Park

Review Summary

4.4 out of 5from 61 reviews for Calitzdorp Railway Station
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.4/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.4/5
Charlotte B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte B

Aangenaam verras, alles mooi skoon en netjies.

Ons was net 1 aand daar maar wat 'n lekker ondervinding, mooi skoon, spierwit bed in die tent. Bankie voor tent. In die droogte klippies voor tent, want daar is nie water vir 'n grasperk nie. Ouwêreldse mooi.

Calitzdorp Railway Station's response

Hi Charlotte, baie dankie vir jou terugvoer. Bly julle het die oornag op die stasie geniet.

Calitzdorp Railway Station
Karien J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Karien J

Pragtige verblyf in 'n baie netjies oord.

Die geboue is netjies en word goed na gekyk. Die tente waarin ons gebly het was skoon en toegerus. Baie lekker gebly.

Calitzdorp Railway Station's response

Hi Karien, baie dankie dat jy die tyd gevat het om n terugvoering te stuur. Bly dat julle die "Glamping" geniet het !

Calitzdorp Railway Station
Hannes V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hannes V
With spouse/partner

Interessant, nostalgies.

Lekker om te sien dat ou spoorwegstasies nog goed benut, en in 'n mate bewaar word.

Calitzdorp Railway Station's response

Dankie vir jou terugvoering Hannes. Bly jy het dit geniet om te kamp op n ou stasie.

Calitzdorp Railway Station
Hendrik S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik S
With spouse/partner

Onvergeetlike ervaring!

Wat 'n wonderlike plekkie! Ons is werklik oortuig dat Calitzdorp nie 'n besoek is sonder 'n oornag by die Railway Station nie! Vir beter kliëntediens, vriendelikheid en onbaatsugtige versorging kan jy nie vra nie. Asemrowende ligging en voorwaar 'n ervaring wat lewenslank by mens sal bly.

Calitzdorp Railway Station's response

Hendrik, baie dankie vir jou baie nice terugvoering. Bly julle twee het dit so geniet op die stasie. Sien weer en vriendelike groete, Cheryl

Calitzdorp Railway Station
Lenie G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lenie G
With friends

Onvergeeflike naweek met tipiese Karoo-gasvryheid!

Cheryl, jy kook! Van die beste gasvrouens wat ek nog ontmoet het. Ons kamer was perfek, pynlik netjies en pragtig toegerus. Selfs die voorreg gehad om locals te ontmoet in Cheryl se kroegarea en stories opgevang. Die akkommodasie is sakpas en gerieflik naby al die mooi paaie in die omgewing. Ek beveel dit aan!

Flip C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Flip C
With spouse/partner

Lekker geslaap.

Die plek het baie potensiaal. Baie lekker plekkie. Onderhoudwerk kort aandag. Sal kyk na 'n hek wat met 'n kontrole werk vir veiligheid.

Johan V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Cheryl was very hospitable, good night's rest. Place is very neat and clean.

Very friendly and hospitable reception by Cheryl. Place is very neat and clean. Will definitely recommend and go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Cheryl was baie gasvry, goeie nagrus gehad. Plek is baie netjies en skoon!

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang deur Cheryl. Plek is baie netjies en skoon, sal beslis aanbeveel en sal enige tyd weer daar gaan oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lebanette A - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lebanette A
With spouse/partner

Was a great experience. Rate for stop over stay only.

The experience of staying in the Ticket Office of the old station was probably the highlight. Drought definitely has affected upkeep of place. Hostess was awesome and she made our stay as comfortable as possible. Pity no bathroom in Ticket Office.

Andrew F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andrew F
With friends

Basic camping ground, clean ablutions and hot water!

At the end of a long day travelling, we reached the friendly reception. They were helpful and accommodating. Basic camping facilities. Clean ablution facility with hot water! Great place!

Karen S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen S
With spouse/partner

Wonderlike en ontspanne atmosfeer.

Was 'n ongelooflike lekker plek om te bly. Vriende ontvang en goeie diens gekry. Omring deur rustige natuur skoon. Perfek vir daai persoon wie se liggaam en siel so bietjie herlaai nodig het.

Dave S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dave S
With spouse/partner

Great, hidden gem.

What a surprise! The place was clean, neat and Cheryl very welcoming and friendly. Thoroughly recommended. Great place for children to unwind after a day's travelling. And the cherry on the top? The trollies! What fun!

Mariette F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariette F
With spouse/partner

Anders.

Dit was 'n ondervinding om by 'n treinstasie te kamp. Ons het dit baie geniet, maar ongelukkig is daar nie koeltebome gewees nie. Cheryl is 'n fantasties gasvrou, sy het uit haar pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Daar is selfs 'n kombuisie wat deur die kampeerders gedeel kan word met 'n yskas. Dit is 'n beautiful plek om te besoek.

Louis J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis J
With spouse/partner

Value for money.

The facilities is well equipped and good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Die geriewe was baie goed ingerig en is goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dawid M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid M
Family with teenagers

Very pleasant.

It was very nice, thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Dit was baie lekker, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wynnie R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynnie R
With friends

Onvergeetlik!

Elke oomblik geniet, die tyd het net te vinnig verby gegaan. Cheryl het ons so tuis laat voel, het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sy is 'n ster. Sal vir seker weer wil gaan, net langer bly.

Jaco S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S

Skoon, netjies en anders.

Skoon en netjies. Gemaklike plaaskombuisie met alle benodighede vir een nag se oorbly. Skoon badkamers!

Nicolette V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicolette V
Family with young children

Dit was lekker om die kinders die ervaring te gee.

Sien sterre.

Gerhard W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard W
With spouse/partner

Baie vriendelik, billik en netjies.

Sien sterre.

Wendy N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wendy N
With spouse/partner

Van die heel beste.

Baie lekker gerus. Lekker warm gestort. Geriewe was vol op. Safari tent was puik. Sal altyd daar oorbly. Cheryl is die beste. Uit haar pad gegaan vir ons.

Jc K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jc K
With spouse/partner

Ongelooflike karakter.

Ons was die enigste gaste vir die aand ons het die klein treinwaens so geniet. Die Sink dam was 'n lifelike ervaring. Die eienaar was baie behulp saam oor ander plekke in die dorp en omgewing. As daar meer geskiedkundige inligting was oor die dorp en die stasie sou dit perfek wees. Die miskiete is belaglik baie.

Etienne D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Etienne D
With spouse/partner

Ontspanne en rustige atmosfeer.

Aangename, rustige verblyf. Bedagsame en hulpvaardige personeel. Die tekort aan 'n grasperk is al negatiewe aspek. Perfekte plek om te unplug van die stadslewe.

Placky M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Placky M
Family with young children

Family-friendly and relaxed venue.

Great hosts, caring and concerned about our welfare and that of our kids. Definitely coming back this year again.

Martelle M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martelle M
Family with young children

Unieke 'kamp'-ervaring uit die boonste rakke.

In die hartjie van die somer het ons met 'n 2-jarige vir 2 aande in die ou kaartjiekantoor oornag. Die oopplankamers was koel, ruim en karaktervol, beddegoed en handdoeke silwerskoon en die kombuis goed toegerus. Enigste verbetering sou wees as badkamer in gebou kon wees, maar as jy gewoond is aan kampeer-badkamers is dit nie te vreemd nie. Die swemdam was lieflik en ons het die op-en-af ryery op spoorwaentjie (seker te veel vir grootmense!) baie geniet. Seker die hoogtepunt van ons verblyf daar was Cheryl, die gasvrou, se vriendelikheid en behulpsaamheid. Sy het moeite gedoen om vir ons die omgewing se roetes te verduidelik én om die muskiete weg te hou! Dankie Cheryl, ons sal weer kom as ons in Calitzdorp wil oornag.

Louis L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis L
With friends

Netjiese plek, heerlik ontspan en wynplase om te besoek.

Ou Spoorwegstasie se geboue netjies gerestoreer, met 'n vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om te verseker dat almal gelukkig is. Netjiese ablusie- en kombuisgeriewe. Beslis weer 'n besoek werd. Baie wynplase en stalletjies om te besoek.

Calitzdorp Railway Station's response

Louis baie dankie vir jou resensie. Dit was wonderlik om julle almal te ontmoet an dankie vir die vriendelikheid.

Calitzdorp Railway Station
Forika M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Forika M

Enjoy stay.

We love every moment of our stay in the old ticket office. Will come back if we are in the area.

Pauline K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pauline K

Rustige, stil verblyf. Sentraal geleë.

Vriendelike en welkome ontvangs. Sheryl het ons baie welkom en spesiaal laat voel. Rustig en veilige verblyf. Fasiliteite skoon en netjies. Sal enige weer daar bly.

Calitzdorp Railway Station's response

Beste Pauline,

Baie bly dat jy en jou ma die stasie so geniet het, dit was wonderlik om julle twee te ontmoet. Hoop die res van julle vakansie was net so lekker.

Calitzdorp Railway Station
Lianca K - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lianca K
With spouse/partner

Fantastiese, unieke, plesierige ervaring!

Ons wou nie weggaan nie en Cheryl is die beste gasvrou! Dit was 'n unieke ervaring wat ons altyd sal onthou en gou weer sal herhaal. Ons het nooit geweet Calitzdorp is so "lewendig" nie! Cheryl se gasvryheid was regtig spontaan aangenaam en sy noem jou op jou naam! Wat 'n plesierige, rustige ervaring tog pretvol!

Calitzdorp Railway Station's response

Goeiedag Lianca en Wally,

Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het dit so geniet in Calitzdorp en veral op die stasie. Bly julle kon rus en onspan. Sien weer volgende keer.

Calitzdorp Railway Station
Elgru B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elgru B
With friends

Wonderful surprising experience.

We didn't know what to expect, but in the end it was a lovely weekend. The owner became a friend and came over every day to chat and to make sure everything was fine. The place is unique and something else. The kitchen is well equipped and the bathrooms are spotless. The little wagons on the train tracks were lots of fun and quaint. Lots of fun!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verrassende ervaring.

Ons het nie geweet wat om te verwag nie, maar dit was op die ou end 'n heerlike week. Die eienares het 'n vriendin geword en het elke dag kom gesels om te hoor of alles in orde is. Die plek is baie oorspronklik en iets heerlik anders. Die kombuis was goed toegerus en badkamers mooi skoon. Die waentjies op die spoorlyn is groot pret en ek dink uniek. Groot pret!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Calitzdorp Railway Station's response

Hi Elgru en Ronelle,

Dankie vir die terugvoering. Ons het julle twee so geniet. Julle is 'n inspirasie.

Calitzdorp Railway Station
Reinet L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinet L

Great place to stay at.

If you like something different and unique, this is the place to be. Clean and neat and friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike plek om te bly.

As jy hou van iets anders en uniek, is dit die plek. Skoon en netjies en vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Willem B
Individual traveler

Baie aangenaam.

Baie aangenaam, sal weer bly.

Celeste H - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste H
Family with teenagers

A delightful country spoil.

What a wonderful experience. Cheryl makes you feel welcome immediately and does everything in her power to make your stay unforgettable. Beautiful environment and definitely good value for money. The children and of course some parents also enjoy the train rides on the premises. Beautiful quiet village, with 5 star restaurants like Zamani Grill, which is well known for its delicious steaks and friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike plattelandse bederf.

Wat 'n heerlike ondervinding. Cheryl laat jou dadelik welkom voel en doen alles in haar vermoë om jou verblyf onvergeetlik te maak. Pragtige omgewing en definitief goeie waarde vir jou geld. Die kinders en natuurlik sommige ouers, geniet ook die treinspoortrollies op die perseel. Pragtige rustige dorpie, met 5 ster restaurante soos Zamani Grill, wat voorwaar bekend is vir hul heerlike steaks en vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Barry B - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Barry B
With spouse/partner

Good value for money.

Neat and tidy. Helpful people. Quiet and well positioned.

Calitzdorp Railway Station's response

Hi Barry,

Thank you for your review. Was great meeting the two of you.

Warm Regards
Cheryl

Calitzdorp Railway Station
John C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
John C
With spouse/partner

A wonderful experience in a beautiful little town!

It would have been 5/5 if they had bathroom facilities in the sleeping area! Other than that, everything was great!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Wonderlike ervaring in 'n pragtige dorpie!

Sal 5/5 wees as ons net badkamergeriewe in die slaapplek kon hê! Verder was alles "tops"!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Naas V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Naas V
Individual traveler

Wouldn't recommend it to my friends.

The is no one to welcome you when you arrive there. The tent only has a bed, no fridge. It is dusty and I booked another place to sleep.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal dit nie vir my vriende aanbeveel nie.

Daar is niemand om jou te ontvang as jy daar aankom nie. Die tent het net 'n bed, geen koelkas nie. Dit is stowwerig en ek het elders vir my 'n slaapplekkie bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Calitzdorp Railway Station's response

Dear Naas, we are sorry that this was your experience. We do live on the premises and it is therefore not necessary to sit and wait for guests to arrive as guests arrive anywhere from 14:00 to 20:00. A number is supplied for guests to phone us once they arrive. I have no idea how you found the tent we prepared for you, seeing that we were unable to direct you to the prepared tent. There is a kitchenette close to all the Safari tents, which has the following: a fridge, kettle, gas hob, utensils.
I do realise that your comments come from your subjective experience, however the majority of our other guests experience their stay here completely differently, as can be seen from their reviews.

Calitzdorp Railway Station
Lynette W - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette W
Family with teenagers

You cannot stay anywhere other than here!

Wow, what a wonderful place! And what a wonderful hostess! This is so different and will always stay with us! The safari tents with their clean bedding, clean bathrooms and the train carts the children rode on. I loved the farm dam where you could swim! Will go there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Jy kan nie op 'n ander plek bly as hierdie plek nie!

Sjoe wat 'n wonderlike plek! En wat 'n wonderlike gasvrou! Hierdie is so anders en sal ons altyd bybly! Die safari tente met hulle skoon beddegoed, skoon badkamers, en die treintrokke waarop die kinders gery het. Ek het die plaasdam om in te swem gelove! Sal weer soontoe gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jakkie L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Jakkie L
With spouse/partner

Enjoyed camping. Camp sites can have better grass en marked better.

Beautiful town that is busy being restored. Accommodation is very nice, especially swimming in the dam.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gekamp. Kampplekke kan dalk beter gras kry en afgemerk word.

Pragtige dorpie wat besig is om gerestoureer te word. Blyplek baie lekker, veral die dam om in te swêm.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantel R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chantel R
With friends

Unbelievable place!

What a pleasant surprise! We had such a great time here with our friends. It is great seeing that there are still people who work at preserving wonderful places like the Calitzdorp station. Everything was clean and neat and we enjoyed playing on the train wagon in front of the station. The swimming pool was a treat in the harsh heat. We were just as surprised the with quaint bar and function venue they run on the premises and we had a great visit! Would definitely come around again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike plek!

Wat 'n aangename verrassing! Ons klomp vriende het so lekker hier gebly. Aangenaam om te sien dat daar nog mense is wat sulke wonderlike plekke soos die Calitzdorp stasie bewaar en in stand hou. Alles was skoon en netjies en ons het te lekker gespeel op die spoorkar voor die stasie. Die swembad was 'n lafenis in die erge hitte. Ons was net so aangenaam verras met die oulike kroeg en funksiesaal wat hulle op die perseel bedryf en ons het ongelooflik lekker gekuier! Sal beslis weer daar 'n draai maak!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Priscilla T - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Priscilla T
Family with young children

Cute, step back into the past.

Clean and neat place with a lot of effort put in to make you feel at home. Pleasant surprise and we will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oulik, 'n stappie terug in die verlede.

Skoon en netjies en hulle doen baie moeite om jou gemak te verseker. Dit was 'n aangename verrassing en ons sal enige tyd weer hier bly, dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco G - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco G
With friends

Pleasant.

The backpackers was actually very pleasant. It was clean and there were good facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Die backpackers is eintlik heel aangenaam. Dit was skoon en die geriewe was heel goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan C - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johan C
With spouse/partner

Te oulik.

Baie oulike plek. Plat op die aarde.

Eldoreen E - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eldoreen E
Family with teenagers

Pleasant experience.

It was a feast! Had a lovely time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename ondervinding.

Dit was 'n fees! Baie lekker gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Calitzdorp Railway Station's response

Dankie vir die terugvoering. Bly dat julle die stasie geniet het, en julle is altyd welkom terug.

Calitzdorp Railway Station
Gerda P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Gerda P
Family with teenagers

Heerlik, ander kinders het handpomp treinkarretjie geniet.

Cheryl was 'n gasvrou 1000. Het ons betyds gewaarsku oor musiekte. Tenthuise mooi skoon en het plaasdam geniet. Die handpomp treinkarretjie het die tieners besig gehou.

Neels M - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Neels M
With spouse/partner

So pleasantly surprised!

We're actually campers, but because Calitzdorp Railway Station's fees are so affordable, we could use the tents their instead of camping and it was so nice to relax and not set up camp ourselves. The spotted eagle-owls we saw there was a bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam verras.

Ons is eintlik kampers, maar omdat Calitzdorp Railway Station se fooie so bekostigbaar was kon ons daar van die tente gebruik i.p.v. kamp en dit was nou baie lekker om 'n slag net te ontspan en nie self kamp te maak nie. Die Groot Kaapse ooruile wat ons daar gesien het was nog 'n bonus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Calitzdorp Railway Station's response

We enjoyed having you stay! I am glad you enjoyed the owls, the juveniles are now walking around the campsite, and learning to fly.

Calitzdorp Railway Station
Gwendolyn B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gwendolyn B
With spouse/partner

Really nice accommodation, good facilities and very, very friendly hosts.

Nice cafes and hiking spots in the area.

Calitzdorp Railway Station's response

Thanks for your review! Wonderful guests and welcome anytime!

Calitzdorp Railway Station
Manus G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Manus G
With spouse/partner

Value for money.

Thanks again to the owners, Cheryl and Michael. Wonderful value for moeny. Nice and quiet area and helpful and good service was offered.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Nogmaals baie dankie aan eienaars, Cheryl en Michael. Wonderlike waarde vir geld, baie lekker stil area asook behulpsaam en flinke diens wat aan ons gebied was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Calitzdorp Railway Station's response

Dankie Manus en Yolande vir die besoek; ons het dit geniet om al die Geysers te ontmoet. Hopelik sien ons julle weer!

Calitzdorp Railway Station
Piet P - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Piet P
With spouse/partner

Heel skaflike kampplekkie.

Heerlik gekamp en kon uittogte daarvandaan na besienswaardighede in die omgewing doen. Ten opsigte veiligheid: bedags is daar geen toegangsbeheer en allerhande ouens het dan deur die terrein gery! Die ablusiegeriewe is skoon en netjies maar kan wel opgeknap word.

Calitzdorp Railway Station's response

Thank you for your 3-day visit and your review. We are pleased you were able to enjoy visiting the surrounding tourist attractions, in spite of complaints to the owner even before you had parked your vehicle. You are correct in noting that the main gate is open during the day, allowing visitors and prospective clients access. The Station is an historic site, with visitors photographing the buildings, Google pin and pump-trolleys. They do not access the camping area. We also have prospective clients visiting before they book for weddings and birthday celebrations.

Calitzdorp Railway Station
Fanie V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fanie V
Family with young children

Unforgettable.

Thank you for a lovely time at Calitzdorp Railway. The children enjoyed everything tremendously, especially the trollies! See you soon!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlik.

Dankie vir 'n heerlike kuier by Calitzdorp Railway. Die kinders het veral die trollies vreeslik geniet! Ons sien julle beslis weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Calitzdorp Railway Station's response

Dankie, Denine, ons het julle kuier baie geniet. Oulike kinders! Sien julle weer!

Calitzdorp Railway Station
Cobus P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cobus P
With spouse/partner

Lovely visit in the winter.

We were pleasantly surprised with the accommodation. Two lovely fireplaces on the cold night!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike kuier in winter.

Ons was aangenaam verras met die verblyf. Heerlike 2 kaggels gehad op die koue nag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Calitzdorp Railway Station's response

Fantasties om julle hier te hê. Volgende keer speel ons miskien ook saam 'scrabble'!

Calitzdorp Railway Station
Danie V - May 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie V
Family with young children

Het dit baie geniet en sal vir seker weer daar oorslaap.

Basies, maar netjies met plattelandse "flair", vriendelikheid en behulpsaamheid van Cheryl.

Danie K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Danie K
Individual traveler

Uitstekende waarde vir geld en vriendelike persoonlike diens.

Die vriendelike diens en goeie waarde vir geld maak die plek ideaal vir oorbly. Ek sal dit verseker weer gebruik en ook by almal wat ek weet daardie kant toe reis, aanbeveel.

Leonard W - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leonard W
With spouse/partner

Netjiese en ruim verblyf.

Kliëntediens was uitstekend gewees. Dankie vir lekker verblyf.

Calitzdorp Railway Station's response

Dankie, Leonard. Hoop dat julle weer kan kom visvang!

Calitzdorp Railway Station
Eunice B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eunice B
Family with young children

Die stasie is pragtig opgeknap.

Al die geriewe was regtig goed.

Franike R - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Franike R
Family with young children

Lekker langnaweekkamp met jong kinders en hul oumas en oupas.

Baie netjiese kleedkamers en terrein. Cheryl is 'n wonderlike gasvrou wat uit haar pad gaan om jou verblyf aangenaam te maak. Die kampterrein is op die rand van die dorp, stapafstand van meeste besienswaardighede, maar dit voel tog of jy in die natuur ver van alles kamp. Wonderlike rustigheid! Die kinders het die pompwaentjies op die spoorlyn baie geniet.

Chantell V - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantell V
With friends

Baie lekker gekuier en wonderlike rustyd gehad.

Eienaar was baie teenwoording en behulpsaam.

Louise E - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louise E
Family with teenagers

Vriendelik en netjies.

Baie bekostigbaar.

Erina C - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erina C
With spouse/partner

Ons het in ons eie tente gekamp. Daar is krag by elke staanplek, genoeg water en alles is baie mooi skoon en netjies.

Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel en dink die Gasvrou en Gasheer was baie slim om die "ou stasie" so mooi te omskep. Hulle is ook fantastiese mense en ons het dit baie geniet om daar te bly.

Tappe L - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tappe L
With spouse/partner

Baie lekker geslaap en gekuier.

As jy van rus en vrede hou, kom bly gerus hier!

Ruan M - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Ruan M
Individual traveler

Lekker gemaklik geslaap vir 'n baie billike prys.

Ek het gebruik gemaak van die safari-tent akkommodasie. Dit was baie gerieflik, daar was oorgenoeg spasie vir al my bykomstighede en die muskietnet het verseker dat ek sonder bytplekke wakker geword het. Ek moes van die gemeenskaplike kombuis gebruik gemaak het. Daar was genoeg eetgerei en kombuisgoed sodat ek 'n lekker dis op die gasstoof kon maak en die yskas kon my bier lekker koud hou. Gelukkig was daar nie ander persone wat die kombuis moes gebruik nie, want dit is bietjie beknop. Daar is 'n lieflike kroeg in die skuur met 'n heerlike atmosfeer. Ongelukkig was daar nie mense gewees om dit te benut nie en het die kroeg vroeg gesluit. 'n Mens gaan sukkel om beter waarde vir geld te kry!

Martin M - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martin M

Baie rustig, interessant en gasvry. Het baie welkom en tuis gevoel.

Beveel Calitzdorp Railway Station met die grootste vrymoedigheid aan. Die diens is baie vriendelik en dit was interessant om deur die dorpie te stap en wyn- en portkelders te besoek. Sal dit beslis weer wil besoek.

Danie B - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie B
With spouse/partner

'n Pragtige area en 'n besondere plek om in te slaap.

Laat weet asb. u gaste dat die toilet en badkamergeriewe nie binne die gebou is waar hulle slaap nie, maar wel 'n ablusieblok is wat deur al die gaste gesamentlik gebruik moet word. Verwittig ook u gaste van die baie muskiete.

Brenda D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda D
Family with young children

Baie basiese backpackers,eie kombuis/badkamer, silwerskoon, unieke ligging

Ou stasie wat in akkommodasie verander is, maak dit uniek reg teen "Die Krans' plaas in Calitzdorp en ja werklik daar troon 'n reusekrans oor die stasie. Behalwe backpackers se 4 slaapplek eenheid is daar 'n pragtige meer upmarket woonstel, baie ruim, in die ou stasiekantoor en ook pragtige kampeerplekke. Dit was 'n goeie ondervinding om daar te bly en uitstekende waarde vir geld.

From R240
per night (for 2 people)
From R240
per night (for 2 people)
From R240
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 177 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Calitzdorp Railway Station, Station Road, Calitzdorp, 6660, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwYzE5MDMwLTY5ZjctNGNhMS1hYjg3LWUwYTk4MGZkYTc3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R240  per night (for 2 people) 61 5 1 5 Calitzdorp Railway Station Station Road 6660 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.539320020342 21.685439944267
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com