The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Captain's Cabin | TravelGround
+28

Captain's Cabin

73 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 73 reviews for Captain's Cabin
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Ricardo P - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ricardo P
Family with young children

Baie rustig, lekker ontspan.

Familie tyd.. Baie nice en cosy, sal enige tyd weer besoek.

Captain's Cabin's response

Dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Captain's Cabin
Odette L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette L
With friends

Vrek lekker.

Ek was lanklaas in so pragtige plek. Die hele trip was amazing.

Captain's Cabin's response

Baie dankie. Ek is bly julle het ons plek geniet. Hoop ons sien julle weer.

Captain's Cabin
Pieter N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter N
With friends

Baie lekker plek.

Sou hou daarvan as dit nader aan die see was. Baie lekker met die braai, goeie uitsig en veilig. Genoeg spasie.

Fanie L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Fanie L
With spouse/partner

Baie lekker.

Groot, baie netjies en skoon. Annarine is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Sy het ons ook bederf met 'n bottel heerlik kerrievis en beskuitjies. Tydens ons blommetoer van 10 dae was dit die ruimste en beste waarde vir geld van al die oorslaap gastehuise wat ons besoek het.

Captain's Cabin's response

Dis altyd lekker om sulke oulike mense soos julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

Captain's Cabin
Francios K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francios K
Family with young children

Fantastiese wegbreek.

Huis is baie goed ingerig, skoon en netjies met alles wat 'n mens benodig. Ligging met balkon goed met veilige parkering. Waarde vir jou geld. Ons het naweek baie geniet, sal defnitief weer by Captains Cabin gaan kuier.

Captain's Cabin's response

Ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Captain's Cabin
Elgino H - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elgino H
With spouse/partner

The best ever.

It was in a very peaceful area, very neat and beautiful, didn't want to go home, see you soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste ooit

Dit was in baie rustige area baie netjies en mooi wil nie huis toe gaan nie, julle sien my gou-gou weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Captain's Cabin's response

Ek is bly dat julle ons plek so positief ervaar het. Kom gerus weer.

Captain's Cabin
Magdalene S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magdalene S
Family with young children

Was fantasties.

Pragtige view saans, lekker ruimte vir die kinders. Skoon en netjies, baie modern. Alles wat jy nodig het is daar. Vyf minute van die see af. Net een ding skort: WiFi.

Captain's Cabin's response

Dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly julle het ons plek geniet en waardeer.
Die WiFi-kode is op aanvraag beskikbaar. Ons het gevind gaste verkies om dit eerder te vra indien hulle dit verlang. Hulle wil juis hê hulle kinders moet eerder minder op fone wees en die familietyd saam geniet.
Ons hoop ons sien julle weer.

Captain's Cabin
Marian R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marian R
Family with teenagers

Rus vir liggaam en gees!

Ons het heerlik gekuier in hierdie pragtige en mooi versorgde woonstel met sy mooi uitsig op die Langebaan Lagoon. Die dekor is regtig pragtig! Klein goedjies soos 'n wasgoedmandjie in die hoofslaapkamer en matte weerskante van die bed vir 'n mens se kaal voete voor jy in die bed klim was plusse vir my! Die binnebraai en oopplan vertrek was ideaal vir die saam kuier as dit saans koel is en die groot gerieflike stort was ook 'n wenner. Wat ek wel sal voorstel/aanbeveel is dat die inhoud van die kombuiskaste vervang word, veral die eetgerei! Die beligting in die badkamer is ook baie dof. Ons sal beslis weer kom kuier, ons het heerlik gerus!

Captain's Cabin's response

Dankie Marian vir jou positiewe terugvoer.
Ons het baie beplan vir nog verbeterings, maar die covid het 'n groot invloed op besprekings gehad so ons moes beplanning bietjie uitstel. Ons werk dus daaraan aangesien ons vir al ons gaste hul verblyf spesiaal en onvergeetlik wil maak.
Hoop ons sien julle weer

Captain's Cabin
Angeline B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Angeline B
With spouse/partner

Vir ons was dit great.

Ons kon nie genoeg kry van die gevoel van vry wees en ontspan nie. Ons kon daar vir dae aaneen kuier was dit nie vir werk maar ja ek sien uit vir meer.

Captain's Cabin's response

Ek is bly julle kon ons heerlike gesellige woonstel geniet en beleef. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Captain's Cabin
Lauren D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lauren D
With friends

Peaceful and relaxing with a beautiful view.

Comfortable sleeping facilities. Thoughtful placement of simple considerations, such as plugs for chargers. Would perhaps recommend newer boardgames and at least two coffee sachets for those who book in without having gone to a shop yet. Lovely and spacious social area and convenient indoor braai area.

Captain's Cabin's response

I am glad that you enjoyed our lovely place. The plugs are sometimes a problem. Every area has plugs available, but people accidentally take them home with their chargers. The board games are just an extra.

Captain's Cabin
Talita L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Talita L
With spouse/partner

Heerlik gebly, alles bitter mooi en netjies.

Heerlik gebly in Langebaan, sal vir seker weer teruggaan.

Captain's Cabin's response

Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Captain's Cabin
Jodene M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jodene M
With friends

Peaceful surroundings with a beautiful living experience.

The place had everything we need and more. The owners were friendly and always willing to assist with any of our needs. Would definitely recommend.

Captain's Cabin's response

I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Captain's Cabin
Sherani B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sherani B
With friends

Die plek was regtig amazing.

Die plekkie is regtig baie mooi ingerig en die diens ontvang van die eienaar was amazing. Ons het aangevra vir 'n addisionele dag en dit was onmiddellik goedgekeur. Die ligging is great en naby alles, dus veilig en in 'n baie rustig area. Ons het ons verblyf baie geniet! Baie dankie.

Captain's Cabin's response

Ek is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.

Captain's Cabin
Freddie M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Freddie M
Family with teenagers

Baie lekker en ons geniet.

Ons het die tyd geniet maar het 'n paar aanbevelings. Die aandklokreël is te vroeg vir stilte, sommige eetgerei was nie goed skoongemaak nie, van dit is oud en moet vervang word. Paar gebreke wat aandag nodig het. Verder het ons die tyd terdeë geniet. Lekker visgevang.

Captain's Cabin's response

Ek is bly julle het ons omgewing geniet. Jammer dat julle sekere gebreke ondervind het, veral dat daar eetgerei was wat nie heeltemal skoon was nie. Dit is soms moeilik en daar is te min tyd tussen gaste om deur al die kaste te gaan en toe te sien dat elke item behoorlik gewas is. Ons probeer ons bes om altyd hoë standaarde te handhaaf en alle gaste gelukkig te hou en dit bleik uit vorige besprekings dat almal ons plekkie waardeer en veral dat dit altyd netjies skoon is. Die aandklokreël is ongelukkig daargestel deur ons dorpraad en uit respek vir ons bure en omgewing. Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Captain's Cabin
Bradley A - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bradley A
Family with teenagers

Pleasant breakaway from home.

It was a pleasant stay, close to the beach and convenient for shopping. The place was neat, tidy and comfortable.

Captain's Cabin's response

Thank you. I am glad you appreciated our place. Hope to see you again soon.

Captain's Cabin
Joseph V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joseph V
With friends

Rustig. Veilig. Ontspannend.

Captain's Cabin is 'n baie nice plekkie, alles wat jy benodig is beskikbaar. Dis gerieflik, ek hou van die kombuis en kuierarea met die oopplan, dit maak dat jy altyd deel is van jou geselskap. Selfs die braai het al die benodighede en selfs hout gehad, hierdie was nou 'n geen sukkel Cabin. Miskien kan daar net gekyk word na 'n beter pakket vir DStv, aangesien ek 'n rugbyliefhebber is was ek klein bietjie teleurgestel dat ek nie rugby kon kyk nie. Definitief 'n plekkie vir mense wat net wil kom ontspan, ek sal beslis weer kom kuier.

Captain's Cabin's response

Ek is bly julle het ons lekker vakansieplekkie geniet en ook die lekker buitemuurse aktiwiteite in die dorp. Jammer julle kon nie rugby kyk nie. Ons het onlangs die ou TV met 'n Smart TV vervang sodat gaste kan Live Streaming doen indien hulle iets van internet af wil kyk. Langebaan het gelukkig heelwat kuierplekke waar sport op 'n groot skerm uitgesaai word, so hoop julle het êrens reggekom. Kom kuier gerus weer.

Captain's Cabin
Tamsyn D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tamsyn D
With friends

Our stay at Captains Cabin was really nice, relaxing and enjoyable. The house offered everything that we needed. The house is very comfortable and it felt like we were at home.

The house offered unlimited wood. It was a cold weekend so we enjoyed the indoor braai and relaxing. The host was really friendly. Thank you Captains Cabin for a good break away.

Captain's Cabin's response

I am glad you enjoyed your stay. Yes the indoor braai is very cozy and convenient, especially when it is winter or just cold and windy outside. Not really unlimited wood but we try to supply at least wood for 2 braais. Hope to see you again.

Captain's Cabin
Sarel V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sarel V
With friends

Gekuier dat die rook trek!

Aangename verrassing! Uiters netjies en skoon. Goed geleë met uitsig en stil omgewing.

Captain's Cabin's response

Ek is bly julle het ons pragtige plek geniet en waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Captain's Cabin
Stanley L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stanley L
With friends

Relaxing and peaceful.

Thanks to you guys, great service and thanks Annerine. We all had a lovely stay at your place, will definitely be doing it again soon.

Captain's Cabin's response

I am glad you enjoyed our lovely place. You are welcome to visit again. Hope to see you soon.

Captain's Cabin
Cordelia C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cordelia C
Family with teenagers

Home away from home.

We received very friendly service from the owner. She is awesome. We had a great time at Captain's Cabin. The Place had everything we needed. It was neat and tidy and spacious.

Captain's Cabin's response

I am glad you enjoyed our awesome place. Hope to see you again soon.

Captain's Cabin
Leslie-anne P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leslie-anne P
Family with young children

It was the most awesome and relaxing time we had as an family.

Everything was so close by like Spar, Sunny Park, the ocean and Club Mykonos.

Captain's Cabin's response

I am glad you enjoyed our lovely place and town. Hope to see you again soon.

Captain's Cabin
Tino M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tino M
Family with young children

Netjies. Stil.

Baie netjiese verblyf. Goed toegerus. Stil area.

Captain's Cabin's response

I am glad you enjoyed our lovely place. Hope to see you again soon.

Captain's Cabin
Ilze U - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ilze U
Family with teenagers

Gerieflik en gemalik.

Baie mooi gemeubileer. Ruim genoeg vir 4 mense.

Captain's Cabin's response

Ek is bly julle het ons lekker ruim woonstel geniet. Hoop ons sien julle weer.

Captain's Cabin
Randell B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Randell B
With spouse/partner

Baie fantasties.

Captain`s Cabin is 'n ongelooflike plekkie wat jou onmiddellik tuis laat voel en so ook baie netjies met 'n lekker uitsig oor die see vanaf die balkon. Sal beslis weer my tuis maak by Captain's Cabin.

Captain's Cabin's response

Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Captain's Cabin
Gavin M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin M
With friends

Peaceful, accommodating and pleasant environment.

Real value for money with all the benefits (neat, beautiful, safe, peaceful, close to all amenities, friendly and accommodating owners) of a high-rated star accommodation.

Captain's Cabin's response

Thank you very much. Hope to see you again soon.

Captain's Cabin
Danie M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie M
With spouse/partner

Baie netjies. Al die geriewe en rustige atmosfeer.

Sal beslis weer kom. Het alles wat 'n mens nodig het. Die binnebraai is heerlik en die spasie oorgenoeg. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Captain's Cabin's response

Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Captain's Cabin
Nuno P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nuno P
With friends

Awesome.

Great host. Very nice accommodation.

Captain's Cabin's response

I am glad you enjoyed our awesome place. Hope to see you again soon.

Captain's Cabin
Yusuf H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yusuf H
With friends

Fantastic getaway.

Captain's Cabin is a getaway cabin with all the basic facilities, and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese wegbreek.

Captain's Cabin is 'n wegbreek cabin met alle basiese geriewe en waarde vir jou geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Captain's Cabin's response

Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Kom gerus weer.

Captain's Cabin
Joey S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joey S
With spouse/partner

Baie gesellig, rustig, netjies en ruim.

Captain's Cabin is 'n lekker wegbreekplekkie weg van die stad se gewoel. Dus 'n mooi omgewing, rustig en skoon. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Daar was geen tekortkomings nie, alles wat ons kon nodig he, was tot ons beskikking.

Captain's Cabin's response

Baie dankie vir julle waarderende woorde. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Captain's Cabin
Timon L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Timon L
With friends

Het niks meer nodig nie.

Plek is goed toegerus. Baie skoon en netjies. Alles wat mens benodig.

Captain's Cabin's response

Ek is bly julle het ons oulike plek geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Captain's Cabin
Edwin D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edwin D
With spouse/partner

Waarde-vir-jou-geld-verblyf!

Captain's Cabin: ruim, netjies en gerieflik. Pragtige uitsig vanaf balkon. Als wat ons nodig gehad het (elektriese apparate) was beskikbaar. Verskeidenheid gesinspeletjies het vir vetpret gesorg. Ons het net 2 nagte oorgebly en was bedags uit, maar hierdie verblyfopsie sal ideaal wees vir 'n langer Weskuskuier.

Captain's Cabin's response

Ek is bly julle het ons geriewe geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Captain's Cabin
John J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John J
With spouse/partner

Lovely flat.

Hostess Annerine has a well kept guest flat, everything we needed was there.

Captain's Cabin's response

I am glad you enjoyed our awesome place. Hope to see you again soon.

Captain's Cabin
Fanus M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanus M
With spouse/partner

Wonderlike, gerieflike plekkie weg van die stad se geraas.

Wat 'n heerlike verrassing. Pragtige skoon en netjiese, ruim woonstel met alles wat jy nodig het om heerlik te kuier. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring. Julle vriendelike ontvangs was aangenaam en die stilte was besonders lekker. Ons kan julle beslis aanbeveel!

Captain's Cabin's response

Ek is bly julle het ons pragtige plek geniet. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Captain's Cabin
Natasha S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Natasha S
Family with teenagers

Rustige en netjiese verblyf.

Die plek was baie netjies in die area stil. So miskien voorstel sat in die toekoms die eienaars miskien WiFi insit. En miskien 'n welkomkoffie, suiker en melk voorsien. Maar andersins was ons baie tevrede met die plek. Die eienaar is ook baie vriendelik.

Christo D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo D
Family with young children

Lekker wegbreek.

Ruim, netjies en baie gemaklik. Ons het fantastiese weer gehad en kon lekker vuurmaak vir die koeler aande. Volledig toegerus. Sal beslis weer wil gaan kuier.

Willem C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem C
With spouse/partner

Best view and quality for money.

As we have never been to the West Coast this was a new adventure. Captains Cabin was the best place to stay at, we were amazed by the breathtaking view from our lounge and bedroom. Braai wood was supplied and all the amenities required was available. Nice and clean with bath towels, extra blankets and board games. What a pleasant and satisfying stay, area is nice and quiet, clean and close enough to everything.

Thys L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys L
With spouse/partner

Rustige plekkie met 'n prentjiemooi uitsig oor die meer.

Dit was voorwaar 'n lekker plek om in te bly, goed toegerus, skoon en netjies. Dis beslis waarde vir geld as 'n mens die tariewe van soortgelyke plekke in Langebaan in ag neem.

Warren W - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Warren W
With spouse/partner

Dit was regtig baie lekker!

Die plekkie was mooi skoon, perfek geleë en die dekor laat voel jou sommer jy is in die Weskus. Die binnebraai was baie gerieflik omdat ons koel weer gehad het. Ons beveel Captain's Cabin beslis aan vir ander besoekers en ons sal beslis weer kom inloer.

Theresa S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Theresa S

It was clean and relaxing.

A very nice place, conveniently located.

Sharon M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sharon M
Family with young children

Awesome, peaceful experience.

Perfect to visit with your kids .

Anton B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton B
With spouse/partner

Niks meer nodig.

Ons het ons tydjie die naweek in Captain's Cabin terdeë geniet. Dit is ten volle toegerus, netjies en in 'n doodloopstraat, wat beteken dat dit baie rustig is met geen verkeer nie.

Cardin C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cardin C
With spouse/partner

Dit was absoluut fantasties om daar te bly! Diens was puik, vriendelike ontvangs en verskriklik netjies en agtermekaar! Gaan vir seker terug soontoe!

Dit was besonders lekker om in Captain's Cabin te gaan bly! Baie netjies, vriendelike diens, waarde vir geld! Veilig en naby alles!

John A - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John A
With friends

Safe and convenient.

Would recommend that linen be replaced at least once every seven days.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig en gerieflik.

Sal aanbeveel dat linne ten minste een maal per sewe dae siklus vervang moet word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Captain's Cabin's response

Baie dankie vir julle terugvoer. Die beddegoed word elke keer vervang voor nuwe gaste kom. Indien gaste langer as 'n week bly sal ons met liefde beddegoed en handdoeke vervang. Ek hoop julle het julle week verblyf geniet en ons sien julle weer.

Captain's Cabin
Bennita K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Bennita K
Family with teenagers

Cosy and safe.

Living space is spacious and clean. It's in a safe area. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gesellig en veilig.

Woonplek is ruim en skoon. Dit is 'n veilige area geleë. Sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jolene S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolene S
Family with teenagers

Was presies wat ons nodig gehad het!

Ons het baie lekker gebly, verblyf was bekostigbaar en definitief waarde vir geld. Dit was skoon en netjies behalwe vir die yskas en die stortrakkie, ek's 'n perfeksionis so ander mense sal tien teen een gelukkig wees. Beddens was gemaklik en die mense was vriendelik.

Michael S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael S
With spouse/partner

What an amazing place to stay at. Quiet and has all the luxuries of home.

We will definitely be booking again.

Natacha S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natacha S
With friends

Awesome plek.

Dis 'n baie mooi plekkie is absolute waarde vir geld en die uitsig en tuin is asemrowend. Definitief sal ons weer die plek boek as ons daai kant is.

Luc L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Luc L
Family with young children

Lekker binnebraai.

Was baie nice, ons het 'n lekker matras gehad en dis 'n heel rustige buurt.

Shaneil N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaneil N
Family with young children

Beautiful and beyond words! Perfect place to relax and unwind!

Captain's Cabin, what a beautiful place to just relax and unwind after just coming back from a holiday in Thailand. It was the perfect location just to come spend the last few days of our leave with our kids and family. Captain's Cabin were very accommodating to our every needs. We just want to thank Captain's Cabin again for the beautiful hospitality you have given us and we will definitely be returning in the warmer months for another beautiful holiday!

Susan B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B
With friends

Fantasties, netjies. Balkon uitsig na meer.

Soos adverteer.

Erica S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erica S
With spouse/partner

It was incredible.

Was really nice ,very quiet place.

Ronnie S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronnie S
With spouse/partner

Friendly, clean, safe, comfortable venue.

Friendly reception by host. Clean, well equipped unit. Quiet area.

Marelise N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelise N
Family with young children

Dit was heerlike en rustig!

Pragtig skoon en netjies. Ons het heerlik gerus en dis net groot genoeg vir 'n gesin van 4. Daar is 'n kas vol bordspelletjies wat die kinders besig gehou het. Huis is in 'n doodloopstraat, m.a.w. dis stil en die kinders kon buite ook speel.

Sonja C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja C
Family with teenagers

Baie aangenaam!

Ons het heerlik gekuier saam met familie. Die uitleg van die woonstel is ideaal. Baie netjies en skoon. Stil woonbuurt. Sal volgende keer definitief langer bly.

Stephen S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephen S
With spouse/partner

Spacious and clean.

Great location, however disappointed in the service. I feel guests are to be greeted on arrival as well as on departure.

Vaughan K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Vaughan K
With friends

Rustig en sielsverkwikkend.

Mens kan sien dat Captians Cabin Annarine se trots is. Daar word doelbewuste pogings aangewend om 'n tuiste te skep vir toeriste. Die wooneenheid is smaakvol ingerig. Die tuiste by die see decor het byval by ons gevind. Ek gaan beslis terugkeer.

Ross M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ross M
Family with teenagers

Netjies, gemaklik en goed toegerus in 'n stil woonbuurt.

Hierdie plek is baie netjies en goed toegerus. Dis in 'n stil, veilige woonbuurt. Ons het baie welkom gevoel, en will graag weer daar tuisgaan as ons in Langebaan is.

Shana-lee J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shana-lee J
With friends

It was amazing.

Place is beautiful and clean.

Marina S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marina S
With spouse/partner

Baie netjiese en aangename verblyf. Die binnebraai is absoluut wonderlik!

Heerlike oopplan-kuiervertrek met 'n binnebraai. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer gaan en volgende keer ook vriende saamneem.

Johan C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan C
With friends

Excellent value for money.

Very friendly and helpful owners offering a comfortable place in a good central area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld en gerief.

Baie vriendelike en behulpsame eienaars wat 'n gerieflike plek in 'n goeie sentrale omgewing bied.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stephanie J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie J

Dit was uit-die-boeke uit.

Dit is 'n netjiese, pragtige plek met groot leefarea. Beslis 'n eerste keuse vir verblyf in Langebaan.

Sandra V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra V
With spouse/partner

Friendliness and neatness.

Thanks for the friendly reception and neatness of the accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelikheid en netheid.

Net dankie sê vir die vriendelike ontvangs en netheid van verblyf. Plesier om daar te kon gebly het. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eleanor S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eleanor S
Family with young children

Baie netjies.

The place was spacious and very clean, bedding smelled fresh, I was highly satisfied, thank you.

Marietjie J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie J
With spouse/partner

Die was awesome.

Sal vir enige iemand aanbeveel, ons baie vriendelik ontvang en sal weer daarheen gaan.

Jennifer J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jennifer J
With spouse/partner

Awesome plekkie, baie rustig en netjies.

Baie netjies se plek met al die nodige. Lekker groot en rustig om te ontspan.

Heinrich J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich J
Family with teenagers

Fantastic.

For me and my family this was just a great breakaway. And the area was excellent. We would love to do this again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Dit was vir my en my gesin 'n wonderlike wegbreek. En die omgewing was uitstekend en ons sal dit graag weer wil doen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mathilda D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mathilda D
Family with young children

Fantasties!

Ons het so lekker gebly dat ons besluit het om Langebaan ons permanente tuiste te maak. Dankie vir die wonderlike gasvryheid. Ons sal altyd Captain's Cabin as eerste keuse vir verblyf aanbeveel!

Jaco B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
With friends

Was such a nice weekend.

Firstly I have to say service delivery was top notch, immediately felt comfortable and safe. Can't wait for my next visit. I just want to thank Captain's Cabin for everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was inderdaad 'n baie lekker naweek.

Eerstens moet ek sê dat hulle dienslewering uit die boonste gestoeltes is, 'n mens het eenvoudig baie gemaklik en veilig gevoel daar. Ek kan nie wag vir die volgende kuiertjie nie. Ek wil net vir Captain's Cabin dankie se vir alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Captain's Cabin's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.

Captain's Cabin
Natasha A - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha A

Fantastic.

Would recommend to anyone, private and very comfortable, very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Sal enige iemand aanbeveel, dis privaat en baie gerieflik, baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsa E - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa E
With friends

Captain's Cabin het aan al ons behoeftes voldoen! Perfek!

Pragtige dekor, smaakvol, skoon, netjies met als wat nodig is. Veilige, rustige omgewing. Sal beslis dit aanbeveel en vir seker weer daar gaan kuier. Baie dankie vir jou gasvryheid Annerine!

Captain's Cabin's response

Baie dankie mooi resensie. Waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Captain's Cabin
Tahnee K - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tahnee K
With spouse/partner

Great place.

Last weekend I was at Captains Cabin and I really enjoyed it. Peaceful place and very neat. Would love to book there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker plekkie.

Was laas naweek by Captains Cabin en het dit baie geniet. Rustige plekkie en baie netjies. Sal definitief weer daar bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem T - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem T
Family with teenagers

Place is very neat and very well equipped.

Accommodation is evidence of Annarie's fantastic interior decorating. Place is clean and beautiful. Ocean motive is beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plekkie is baie netjies en baie goed toegerus.

Akkommodasie getuig van Annarine se fantastiese binnenshuise versiering. Plek is skoon en baie mooi. See motief is pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Captain's Cabin's response

Baie dankie vir positiewe terugvoering. Ons probeer om die mense te laat voel hulle is met vakansie en by die see.

Captain's Cabin
Cordelia C - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cordelia C
Family with teenagers

Lovely, stylish accommodation. Enjoyed our stay.

Lovely, stylish accommodation. Enjoyed our stay. It would be nice if a separate door are put right on top by the stairs as there are doors from the garage and house that give the owner access to our accommodation we stayed in.

Captain's Cabin's response

Thank you, Cordelia. We only started to rent out the apartment in April so we are working on alterations. Someone is already busy to make us a special door and frame to fit on the top of the stairs.

Captain's Cabin
From R1 200
per night (sleeps 4)
From R1 200
per night (sleeps 4)
From R1 200
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8 Nerie Street, Country Club, Langebaan, 7375, Western Cape
  • No children under 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMDQ4NzI0LTk0NjktNGI5ZC1hZDFjLTUxZGNiODE5ZWRlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night (sleeps 4) 73 5 1 5 8 Nerie Street Country Club 7375 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.086354386041 18.049237084656
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!