Chelsea Close Woonstel
Review Summary
Therence D - Feb 2021
Overall score
Cosy.
Danel V - Jan 2021
Overall score
Baie vriendelike en akkomoderende personeel.
Gerbus L - Oct 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs, en veilig. Goed geleë.
Archell L - Oct 2020
Overall score
Gerieflik en baie privaat
Nadine B - Sep 2020
Overall score
Dis regtig netjies en privaat.
Linda S - Sep 2020
Overall score
Gerieflik, netjies en goed geleë.
Leandri O - Mar 2020
Overall score
Rus vir die siel.
Debbie W - Feb 2020
Overall score
Brilliant for daughter going back to varsity.
Debbie W - Jan 2020
Overall score
Brilliant for daughter going back to varsity.
Charles L - Jan 2020
Overall score
Baie lekker en rustige area.
Anna-marie J - Jan 2020
Overall score
Ons het baie lekker gebly. Die woonstel was baie skoon en netjies en het alles wat mens nodig het.
Mariane H - Sep 2019
Overall score
Nice waarde vir geld.
Jeremiah B - Jul 2019
Overall score
Convenient and everything you need is there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en alles wat jy nodig het is daar.
Ek was baie bly om Lourens te ontmoet, fantastiese mens baie behulpsaam en die verblyf netjies en skoon. Ek sal dit vir enige mens aanbeveel. Baie rustig, sjoe, baie stil en jy kan lekker rustig slaap. Wat ek net opgelet het, daar is nie 'n besem in die plek gewees nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel S - Jun 2019
Overall score
Ons is vriendelik ontvang. Alles wat jy nodig gehad het was daar.
Bertram J - May 2019
Overall score
Goed geleë en baie gerieflik.
Derick D - Apr 2019
Overall score
Was definitely worth the money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was definitief die geld werd.
Sal definitief aanbeveel vir familie en vriende. Sal self ook weer gebruik maak daarvan. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicholas G - Feb 2019
Overall score
Was uitstekend.
Beronicke B - Nov 2018
Overall score
Best experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste ervaring.
Ons het die oggend vanaf P.E gekom en nie geweet waar ons plek gaan kry om te bly nie, maar het dadelik plek hier gekry. Toe ons daar kom was ons moeg, maar ons is baie vriendelik verwelkom. Die plek is baie mooi skoon en die eienaar was baie vriendelik. Ek sal beslis weer daar gaan oorslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadine B - Nov 2018
Overall score
Very comfortable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik!
Die kinders was baie gemaklik met die X-Box1 en dit het hul vir lank besig gehou. Die woonstel is ook baie netjies en in 'n gerieflike area wat naby alles is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Salomé D - Oct 2018
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Baie gerieflike, netjies en skoon woonstel. Het sit baie geniet. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Julian H - Oct 2018
Overall score
Good value for money and friendly, helpful service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld en vriendelike, behulpsame diens.
Baie goeie oornagplek vir my gewees. Is baie vriendelik gehelp met alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cornelius D - May 2018
Overall score
Pleasurable and safe.
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 16:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Akasia Street, 14 Chelsea Close, George, 6530, Western Cape
- All ages welcome