Cockpit Guest House
Guest House • 29 Harvard Street, Rhodesfield, Kempton Park, 1619, Gauteng
Overall Review:
Average rating of 3 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Zanet K - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Zanet K
With spouse/partner
Aaklig.
Hul het nie geweet van ons koms nie. Die gastehuis sal nie sonder 'n GPS gevind word nie. Geen borde of aanduidings. Hul het nie geweet ons het reeds betaal nie. Daar was een handdoek in die badkamer, met 'n skeur in. Die remote vir TV het nie gewerk nie. Daar was koffie en een suiker per persoon, geen teelepels of tee nie, moes koffie met my tandeborsel se agterkant roer. Geen bedlampies nie. Kaste en mure is beskadig. Water was aanvanklik vuil toe dit uitkom uit die kraan. Ons het gelukkig saam vriende gaan uiteet en net daar geslaap. Het gereel ...
Read more
Albert S - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Albert S
With spouse/partner
Glad nie goeie gastehuis nie.
Ek en my man was nie tevrede oor ons kamer nie. Geen bedliggies nie. Wit duvetcover het 'n vlek opgehad, al was dit skoon. Slegs 1 handdoek uitgesit vir ons. Op advertensie word gesê koffie en tee in kamers. Daar was 1 teesakkie en slegs suiker. Geen melk of niks. Badkamer het 'n ou plastiek badmatjie gehad voor toilet en wasbakkraan was stukkend. Regtig nie goeie plek vir oornag nie.
Chwayita 's Response
Goeie dag Mev. Albert, ons wil graag ons opregte verskoning uitdruk vir u ondervinding. Daar word nodige stappe gedoen met ons bedryfsbestuurder om regstelling te verseker. Laat asseblief ons asseblief met opgedateerde inligting voorsien as en wanneer dit nodig is. Vriendelike groete Chwayita Rixana
Cockpit Guest House
Danie J - Feb 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Danie J
Family with young children
Baie lekker rustig en skoon.
Ons verblyf by Cockpit Gastehuis het aan ons verwagting voldoen, personeel is vriendelik en behulpsaam, geriewe is netjies en ontbyt was smaaklik.
Chwayita 's Response
Dankie vir jou terugvoer, ons by Cockpit Guest House poog om ons gaste te alle tye te behou, ons huis is altyd joune. Kom asseblief weer.
Chwayita Rixana,
Managing Member
Cockpit Guest House
Guests that viewed Cockpit Guest House also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |